Help Needed - Upington - SORTED
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Help Needed - Upington - SORTED
hi Guys & Gals,
i am in need of help for a friend on tour, 2004 Prado petrol pump, does anyone know of someone in Upington that might help?
Please let me know ASAP.
Thank you
i am in need of help for a friend on tour, 2004 Prado petrol pump, does anyone know of someone in Upington that might help?
Please let me know ASAP.
Thank you
Last edited by Hilux 1 on Thu Mar 29, 2012 3:58 pm, edited 1 time in total.
Re: Help Needed - Upington
Tertius, indien jy nie regkom daar nie, ons gaat Sat soentoe. So as jy dit by my kan kry sal ek dit soentoe neem. Ons sal eers Sat laat daar wees.Hilux 1 wrote:hi Guys & Gals,
i am in need of help for a friend on tour, 2004 Prado petrol pump, does anyone know of someone in Upington that might help?
Please let me know ASAP.
Thank you
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Help Needed - Upington
sal laat weet Ooooms
Re: Help Needed - Upington
Kwaai, ek min tyd, moet nog pak ens. maar sal help indien moontlik
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Help Needed - Upington
Staan hulle langs die pad?
Hoe ver van Upington?
Hoe ver van Upington?
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Help Needed - Upington
ek hoor gou Cobus, hulle is al van gisteraand gestrand so ek weet nie of hulle al tot in Upington gevorder het nie
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Help Needed - Upington
ok , thanx alot guys. they made it to Toyota and the part will be delivered tomorrow from PTA
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Help Needed - Upington - SORTED
Okay, Eks bly hulle het reg gekom!
Ek sou hulle nie kon help met die pompie nie, maar miskien wel 'n boks wyn of drie!
Ek sou hulle nie kon help met die pompie nie, maar miskien wel 'n boks wyn of drie!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: Help Needed - Upington - SORTED
Cobus ek staan langs die pad............. los maar die pompie, maar onthou die res.
Re: Help Needed - Upington - SORTED
Bulletjie-3 wrote:Cobus ek staan langs die pad............. los maar die pompie, maar onthou die res.
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Help Needed - Upington - SORTED
Bulletjie-3 wrote:Cobus ek staan langs die pad............. los maar die pompie, maar onthou die res.
Hoe drink jy jou wyn?
Kamer temperatuur of Koud?
Wit of rooi?
Soet of droog?
500ml, 1lt, 2lt, 5lt ?
Hou vas eks oppad!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: Help Needed - Upington - SORTED
Dis wat ek hou van die SFA Forum ouens met 7M-GE engines, altyd bereid om daardie ekstra 2 myl te gaan of te kom in hierdie geval.
Groete Cobus
Groete Cobus
-
- Low Range 4WD
- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 16, 2009 5:37 pm
- Town: Albertskroon Johannesburg
- Vehicle: Hi Lux
- Real Name: Martin
Re: Help Needed - Upington - SORTED
Verbasing slaan soos weerlig uit op my gesig toe ek die storie van Everdt lees dat dit SFA's met 7MGE enjins is wat die ekstra 2 myl sal loop.
Om deel te wees van daardie feesvieringe sal ouens met 4Y en daai 22 iets enjins 3 myl eksta uit hul pad gaan. Kyk hoe sal ons in die pad dans
Om deel te wees van daardie feesvieringe sal ouens met 4Y en daai 22 iets enjins 3 myl eksta uit hul pad gaan. Kyk hoe sal ons in die pad dans
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Help Needed - Upington - SORTED
Oor en uit Everdt!!
Martin jy moet nie spot met die dansery in die pad nie!
Toe Kakamas nog onder die NG kerk se bestuur was, was geen dansery in en rondom die dorp geduld nie. Die jong mense van daai tyd het toe op die brug gaan dans, want die brue is mos staats grond!!
Ware storie - True's Bob! :Geek: