Old Man Emu

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Werner Jordaan
Newbie
Posts: 2
Joined: Mon Nov 07, 2011 9:29 am
Town: Koster
Vehicle: 4x4 Hilux 1980
Real Name: Werner

Old Man Emu

Post by Werner Jordaan »

Kan iemand my asb dringend help, ek het my landcruizer old man emu's laat insit
maar hoe weet ek dit is regtig old man emu's wat hulle ingesit het, ek het my kar by een van my vriende gehad en hy se dit is gewone armstrongs wat hulle net geel gesprei het, hulle het my R18000.00 gevra en daar is geen rygenot verskil teen oor die ou suspension nie, kan iemand my asb raad gee!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Old Man Emu

Post by CasKru »

Ek is seker daarvan die ouens by 4x4Megaworld sal jou kan sê
To God be the glory
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Old Man Emu

Post by jacques kotze »

Kyk op die shock wat geel moet wees sal n OME sticker op wees, op my shocks is daar ook OME in ge punch in die metaal. As die vere nuut is behoort daar ook met ek dink wit, die OME woorde op gesprei verf wees, dit gaan met tyd af, maar as dit nuut is soos hulle se dit is dan sal dit nog daar op wees. gaan na die ouens toe en vra hulle moet jou ou shocks en vere vir jou wys, as hulle nie kan nie, of al kan hulle, vra vir hulle om vir jou hulle aankoop strokie te wys van waar hulle die OME stelsel aan gekoop het.
Wat jy ook kan doen is om sommer jou knipmes te vat en die geel van die shock bietjie te krap, as die geel afkom en onder die geel is dit dieselfde kleur as jou ou shock dan weet jy mos dis oorgesprie. Ek dink die beste is om eerder n shock uit te haal en dit mooi na te gaan.

Hou ons op hoogte.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Old Man Emu

Post by OOOOMS »

Werner Jordaan wrote:Kan iemand my asb dringend help, ek het my landcruizer old man emu's laat insit
maar hoe weet ek dit is regtig old man emu's wat hulle ingesit het, ek het my kar by een van my vriende gehad en hy se dit is gewone armstrongs wat hulle net geel gesprei het, hulle het my R18000.00 gevra en daar is geen rygenot verskil teen oor die ou suspension nie, kan iemand my asb raad gee!
Goeie blacksam, waar het jy dit laat insit?
Mikem1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Wed Sep 05, 2007 4:58 pm
Town: JHB
Vehicle: Isuzu 3.0 D-tec
Real Name: Darrell

Re: Old Man Emu

Post by Mikem1 »

Hi Werner.
I seriously doubt that as a big company like that they would buy inferior products and spray them.I have seen plenty of their products and even used some as I don't have such an extensive range.A product that's been around that long knows the end results.Anyway armstrongs are blue.
Regards
Darrell
User avatar
witmamba
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 911
Joined: Mon Mar 29, 2010 9:29 am
Town: Sasolburg
Vehicle: D4D 4x4 Lux + D4D 4x4 Tuna
Real Name: Hans

Re: Old Man Emu

Post by witmamba »

Werner, kyk of jy die kodes op die vere sowel as op die shocks kan sien, dan sal ek jou help. OME se kode op die vere begin met 'CS....' en op hulle shocks met 'N....' As dit die nuwer generasie shocks is sal dit begin met '600...' of '900...'
As dit wel OME is, kan dit wees dat hulle 'n 'heavy-duty' setup vir jou gegee het in plaas van 'n gewone 'medium-duty'. Dit kan dan reggestel word deur van die bladvere uit te haal. Laat weet gerus.
Life only starts . . . . where comfortlevels end
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Old Man Emu

Post by LouisZ »

Neem fotos en sit op die forum. Waar is dit gedoen?
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Old Man Emu

Post by LouisZ »

Werner is van uiters belang dat ek moet weet waar.
Post Reply

Return to “The Workshop”