Vigo - Which one??

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply

Which one??

4.0 V6 Manual
3
9%
4.0 V6 Auto
7
22%
3.0 D4D Manual
18
56%
3.0 D4D Auto
4
13%
 
Total votes: 32

SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Vigo - Which one??

Post by SuidWes »

OK, I’ve decided that it is time for a change so I will sell the SFA after a trip to Lesotho in April this year…

I’ve looked at the Fortuner and Pajero Sport :o: :blushing: but load space is an issue….So it will be a Vigo 3.0 D4D or 4.0 V6 :thumbup:

This will be my daily drive so fuel consumption is important. I think this rules out the 4.0 V6? I’ve heard claims of 8km/l but I think you will be lucky to get more than 6.5km/l average…. Any comments??

The next decision - manual or auto… Auto will really be great in traffic but what are the disadvantages when overlanding or doing the odd grade 3/4 trail :?:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Vigo - Which one??

Post by george »

Jis Jakes.Hoe gaan dit.
Jy moet met Thys praat.Hy is baie gelukkig met sy 3.0 D4D manual.
Persoonlik sal ek gaan vir dit. Of selfs die 2.5....
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Vigo - Which one??

Post by SuidWes »

Yis George, goed en jy?? Ek sal bietjie by hom hoor dankie :thumbup:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Vigo - Which one??

Post by jacques kotze »

Nog nie n v6 gery nie, maar al wat ek kan se is, ek sal weer n 3.0 d4d manuel koop as ek moet koop. :thumbup:
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12703
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Vigo - Which one??

Post by Family_Dog »

I'm a petrol head, but I think in your case the D4D Manual would be the one for you.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Vigo - Which one??

Post by OOOOMS »

I would with out a doubt get the 3.0 D4D man, better towing vehicle, better consumption, for your purpose.

Towing an Auto throught Botswana ain't gonna happen.... push starting it is also difficult :mocking: :mocking: :mocking:
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Vigo - Which one??

Post by SuidWes »

Thanks guys!
Towing an Auto throught Botswana ain't gonna happen.... push starting it is also difficult
Thanks, suppose you will need to remove the rear prop when towing an auto... :problem: You must show me how you push start a cold diesel :cooldude:
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
Buffel 1
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 89
Joined: Thu Nov 03, 2011 6:22 am
Town: Kempton park
Vehicle: Hilux 3.0D4D Legend auto
Real Name: Johan

Re: Vigo - Which one??

Post by Buffel 1 »

my keuse is d4d auto ry elke dag verkeer (100km /d) kry 10.5l/100km enigste klagte is karavaan sleep met speed control werk nie so lekker ek doen ook minder as 1 gradering 4 rit per maand en as ek doen nog nie klagte gehad nie inteendeel was gemaklik
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16588
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2018 FJ Cruiser
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Vigo - Which one??

Post by ThysdJ »

Jis Jaco!!

My eerste keuse was 'n 3.0 D4D auto, totdat ek hom gaan toetsbestuur het. Die toetsrit was nie net gou om die blok nie, ons het seker 60km ver gery. Toe ek stop en uitklim het ek besluit ek en die auto gaan mekaar verkeerd verstaan. Daar was net te veel "lag- time" tussen wanneer jy jou voet neersit tot wanneer hy besluit om te reageer. En dan moet jy vashou, want hy oorreageer... :shock: :shock: :shock:

Uiteindelik het ek die 3.0 D4D manual gekoop, en hy is uitstekend. In die dorpsverkeer, elke dag 70km round trip werk toe en terug gee hy my 10.3km/l en hy speel nie met die langpad nie... :thumbup: :thumbup:

Voorspoed en ek hoop jy kry die regte Hilux. :clap: :clap:
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Vigo - Which one??

Post by ChrisF »

Wat van die VW of selfs die nuwe Ford ?

Hoe vergelyk die pryse/specs/ry ervaring ????


of is jy een van die manne wat slegs na Toyota sal kyk ?



As ek NOU weer moet koop, koop ek n clubcab - maar een waar die "agterste" deure ook kan oopmaak. Maar dan, ek het nie n dubbel kajuit nodig nie.
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Vigo - Which one??

Post by SuidWes »

Dankie Thys en Buffel - Dink dit sal 'n 3.0 D4D Manual wees :thumbup:

Hi Chris, ek het na ander make gekyk maar het Mazda/Ford 10 jaar terug belowe dat ek nie weer 'n Mazda/Ford sal koop nie en dit is 'n belofte wat ek gaan hou :evil: VW is nog te nuut en IMO nog nie reg vir Afrika nie, die Triton se bak kan ek nie gewoont raak nie en Nissan se Navara is te sag.

Dink ek gaan maar ble by wat ek ken....
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Vigo - Which one??

Post by ChrisF »

wel dan is die V6 BO aan die lys vir "daai gevoel" van perde ..... :)

maar ongelukkig moet iemand anders die petrol kaart betaal .... :(

So dan bly die 3 D-4D oor as die beste.


PS - ek het n 2,5 en so lief soos ek vir my bakkie is, het die wa darem net n bietjie min perde ....
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Vigo - Which one??

Post by SuidWes »

Dan moet jy my 2.4 SFA hierbo probeer..... Dink die 3.0 sal genoeg he :)
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Vigo - Which one??

Post by Fred79 »

Ek is baie gelukkig met die 3.0D4D Manual. Brandstof verbruik is ook glad nie so sleg nie (Ek woon in Londen UK)

Sterkte met die belsuite!
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Vigo - Which one??

Post by Traveler »

Ons het al die nuutste opsies gaan toetsbestuur onlangs.

Die Ranger en die Amarok is baie lekker karre. Die houding van die Ford handelaars STINK.

So dis Hilux dankie, waarskynlik die 3.0 Auto.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Vigo - Which one??

Post by ChrisF »

Traveler wrote:Ons het al die nuutste opsies gaan toetsbestuur onlangs.

Die Ranger en die Amarok is baie lekker karre. Die houding van die Ford handelaars STINK.

So dis Hilux dankie, waarskynlik die 3.0 Auto.
tog jammer. Toe ek 2 jaar terug bakkie gesoek het, was die 2,5BT50 HOOG op my lys - die clubcab opsie het maar n paar voordele bo n SC. Ek wag nogsteeds vir die toetsrit .... :(
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Vigo - Which one??

Post by ToyX4 »

Traveler wrote:Ons het al die nuutste opsies gaan toetsbestuur onlangs.

Die Ranger en die Amarok is baie lekker karre. Die houding van die Ford handelaars STINK.

So dis Hilux dankie, waarskynlik die 3.0 Auto.
Heinrich, dis vir my sleg, maar ek moet ongelukkig met jou saamstem. Na al my gekerm oor Toy handelaars wat se houding so stink, is Ford nou dieselfde. Ek het nou die dag vir n Ford "sales executive" reguit gese hulle het nou n Toyota houding. By 2 handelaars so "no care" houding gekry.
Nou kyk ek na iets anders, nie double cab nie, maar SFA.... Sover darm goeie diens gekry...

Jaco, as die Hilux n 5 spoed Auto gehad het, sou dit die een wees, maar dieD4D man is n gawe bakkie.
Jy sal nie spyt wees nie.
ImageImage
Image
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Vigo - Which one??

Post by Johan Kriel »

Kyk na al die make en hullle verkoop syfers: Hilux en Foruners nog steeds die beste verkope, so Toy kan maar n houding he, hulle produk is van so n aard dat jy maar n agent sleg se as hy nie op std is, en nog steeds diens kry van die voertuig.

Niks fout met die d4d nie, hy maak maklik 400 000km met dieselfde injectors. Vervang net die diesel filter elke 15 0000km , moenie wag vir die liggie om aan te gaan nie.
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Vigo - Which one??

Post by jacques kotze »

Johan Kriel wrote:Kyk na al die make en hullle verkoop syfers: Hilux en Foruners nog steeds die beste verkope, so Toy kan maar n houding he, hulle produk is van so n aard dat jy maar n agent sleg se as hy nie op std is, en nog steeds diens kry van die voertuig.

Niks fout met die d4d nie, hy maak maklik 400 000km met dieselfde injectors. Vervang net die diesel filter elke 15 0000km , moenie wag vir die liggie om aan te gaan nie.
Ek diens my 2 x d4d's self en met elke diens (10 000km) vervang ek die diesel filter ook. 250 000km,s en nog niks fout nie. :thumbup:
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Vigo - Which one??

Post by Johan Kriel »

En ek praat van 500pp diesel!! :thumbup:
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Vigo - Which one??

Post by jacques kotze »

Sorry ons is nou off-topic.

My s/c 2,5 is 99% van die tyd 500ppm en my d/cab is so as ek moet skat 60% 500ppm.
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”