Piet
Jammer maar ek het reeds ander planne vir daardie naweek. Dit is 'n puik bestemming. Die enigste probleem is dat indien sekere groepe in die hutte bly is hulle redelik ver van die kampeerders af.
Sterte met jou reelings!
Piet op my threat waar ek my 2.7 IFS adverteer is die eerste foto bo op die berg by 3 Provinsies. Wees gereed ook vir bietjie fun in die modder deel. My 31 muds was te klein en ek moes hulp kry omdat die pens gaan le het.