Desember vakansie waarheen gaan julle?
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Desember vakansie waarheen gaan julle?
So waarheen gaan julle manne desember vakansie?
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Met Jan Tuisbly se Hilux ry
Sal miskien iewers vir n paar dae gaan tent opslaan waar nie mense is nie.
Sal miskien iewers vir n paar dae gaan tent opslaan waar nie mense is nie.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Hoppy wrote:Met Jan Tuisbly se Hilux ry
Sal miskien iewers vir n paar dae gaan tent opslaan waar nie mense is nie.
vir n paar dae gaan tent opslaan waar nie mense is nie
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Ek en die vrou gaan weer bietjie Kruger wildtuin toe en die naweek wat nou kom is dit saam die vrou en kinders en vriende serendipity toe.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Bly maar by die huis en kry bietjie van daai projekte klaar wat ek nooit by uit kom nie
To God be the glory
- Royco
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1149
- Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
- Real Name: Roy
- Club VHF Licence: X88
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
We're doing the house moving thing
Luckily it's from one side of Stellies to the other.
Luckily it's from one side of Stellies to the other.
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Wou weg gaan maar gaan eers vir Mark en Johannes wag om te kyk wat ek alles by visserman gaan score..lol
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Ek hou nie van weggaan in Desember nie, baie mense en tou-staan doen dit nie vir my nie, ek wil bos, diere en n Hilux se bonnet van buite af sien, ek verdra net my eie mense in Desember(ook nie Familie nie), sal weer iewers aleen in n rigting ry en onder n boom sit en mens word, dalk n bietjie skryf.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Allan dit klink na 'n plan, skryf vir ons 'n boek oor hiluxe, sal 'n best seller wees!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
-
- Low Range 4WD
- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 16, 2009 5:37 pm
- Town: Albertskroon Johannesburg
- Vehicle: Hi Lux
- Real Name: Martin
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Kan nog nie sê nie. Gaan op die spur of the moment een oggend opstaan en `n koers kies waar daar nie baie lawaai en mense is nie - dus iewers in die bos.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 198
- Joined: Tue Feb 03, 2009 1:04 am
- Town: Johanesburg
- Vehicle: 1999 2700i Hi Lux
- Real Name: Chris
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Mosambiek
Ponta do'Orro saam met die helfte van Gauteng (en hulle Quads)
Ponta do'Orro saam met die helfte van Gauteng (en hulle Quads)
- Dodging
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 875
- Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: Golof
- Real Name: Andre
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Gaan vir die week voor Kersfees na Dikhololo toe, en die week na nuwejaar sal ons gaan kamp. Weet nog nie waar nie - sal nog besluit
Nothing is impossible - it just costs more
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Dikhololo is 'n baie nice plek lekker rustig!Onthou net om te boek vir die quadbike tours wat jy deur hulle wild kan ry met die quad bikes dink dit was laas R250 dan vat hulle jou ook uit op so klein obstacle course ook dis as hulel nog daar is ons was so 2jaar laas daarDodging wrote:Gaan vir die week voor Kersfees na Dikhololo toe, en die week na nuwejaar sal ons gaan kamp. Weet nog nie waar nie - sal nog besluit
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Sodwana! So vanaf die 15e to 30e.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
kyk of die wind ons gaan weg waai in Struisbaai
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Nam, Nam, Nam, Nam.....lekker
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Hartenbos
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
TrevorHi-Hilux wrote:Wou weg gaan maar gaan eers vir Mark en Johannes wag om te kyk wat ek alles by visserman gaan score..lol
Ek kom ruil jou n bosie weskus bokkoms vir n bosie wilds biltong, hoes daai?
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Ek het net gisteraand my plekkie by Mata-mata bespreek vir twee aande, dan is dit tot op Gochas waar ek by n friend van my se wildsplaas gaan tent opslaan vir n paar aande. . .en dis verniet nogals Die plek is Wildmoor wildsplaas, dit is in die 2011 se Weg Namibie uitgawe.
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Drive the whole of Bots flat
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- kfxnando
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1706
- Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
- Town: Germiston
- Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
- Real Name: Fernando
- Contact:
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
this year nowhere, that we enjoy going with our quad, like some people going to our favorite riding places, like Ponta and Sodwana
we are going on a boat cruise, wife booked and has made all the arrangements
so no mud, no soft sand no driving on Sodwana bay beech, no playing at lake Sibaya with the quad and the 4x4
however when we sail past will wave at the guys sitting by our favorite play places

http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
- jagermeister
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Mon Nov 22, 2010 1:45 pm
- Town: Postmasburg Kalahari
- Vehicle: 2012 Hilux D4D D/Cab 4x4 XGS Full suspension Long range tank Onca Front and Rear Bumpers 12000 Winch Roof Rack Light Bars Snorkel Rock Sliders
- Real Name: Shawn
- Club VHF Licence: X 90
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
ek gaan NAM toe ek gaan NAM toe
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Dis moeilik om te besluit as jy n Hilux ry, die moontlikhede is eindeloos.
Die landrover ouens het dit baie maklikker, as jy hulle vra dan se hulle; "ons ry net tot daar waar hy breek, dan kamp ons" , en hoe ver is dit? "ag seker nie ver nie"
Die landrover ouens het dit baie maklikker, as jy hulle vra dan se hulle; "ons ry net tot daar waar hy breek, dan kamp ons" , en hoe ver is dit? "ag seker nie ver nie"
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 316
- Joined: Tue Apr 15, 2008 9:32 pm
- Town: Mokopane
- Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 DC
- Real Name: Jaco
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Wanneer en waar, ons is in Berg en Dal van die 7de tot die 19deRooiLux wrote:Ek en die vrou gaan weer bietjie Kruger wildtuin toe en die naweek wat nou kom is dit saam die vrou en kinders en vriende serendipity toe.
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Ons gaan so bietjie Drakensberge toe en dan Nelspruit en dan Vaaldam
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Ek hoop darem jy gaan plan maak om bietjie te kom hallo se as jy by die dam is...legend35 wrote:Ons gaan so bietjie Drakensberge toe en dan Nelspruit en dan Vaaldam
Ons gaan so 4/5 dae Lesotho toe en dan van daar maar die road less travelled terug huis toe. Verder maar ook by die huis en dalk so paar dae op die plaas ook moontlik uitspan.
Johan Marais
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Ons gaan op deur Botswana, daan Zimbabwe na Vic Falls daan na lake Kariba, daan na Namibia na die kaprivi Island View Lodge.
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Daai klink reg, sal moet kyk in die deepfreeze of daar nog its oor is, biltong tyd is nou verby :roll:Johannes van die See wrote:TrevorHi-Hilux wrote:Wou weg gaan maar gaan eers vir Mark en Johannes wag om te kyk wat ek alles by visserman gaan score..lol
Ek kom ruil jou n bosie weskus bokkoms vir n bosie wilds biltong, hoes daai?
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- Quintin
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 587
- Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
- Town: Umhlanga
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
- Real Name: Quintin
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Ek het gedink ek gaan net die pad vat hier van Durban af en danreg rondom Sa ry maar nie heeltemal op die kus nie want dit is die gewone pad sal eerder grondpaaie ry sover ek kan en so tussen 50 en 100 Km van die kus af bly. Ek dink daar gaan baie mooi en interesante plekke wees om te sien as ek dan by Nam kom vat grond pad terug durbs toe sover ek kan.
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Klink my julle manne hou 'n GTG in Nam?
- oxydog
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Mon Jun 06, 2011 8:46 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 Hilux SFA 2.8D 4X4 D/C, '06 Hilux 4.0 V6 4X4 D/C
- Real Name: Jarus
- Club VHF Licence: J67
- Location: Die Ooste
- Contact:
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
PE toe vir SA Junior Skaakkampioenskappe. Vakansie is VIR ons gereël deur Jacques (ons suentjie, 7).
Bees (Toy)
'98 Hilux 2.8D 4X4 D/Cab
• ARB Bullbar
• Safari Snorkel
• GearMax Rear Locker
• Dragon 29 MHz with 2.6m whip
• Front Runner bakkie slide
• 31" BFG KM2's
Hings (Everyday use and long distance travel)
'06 Hilux 4.0 V6 4X4 D/Cab
• Level-it kit (Front)
• Custom integrated bullbar
• Custom replacement bumper
• Midas driving lights
• Front Runner bakkie slide
• National Luna 80l fridge/freezer
• National Luna Dual Battery System
• LA Sport 70l long range tank
• 2x40W Solar panels with PWM controller
• 31" BFG KM3's

- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Drie families - 14 mense, dit is nou as kinders mense is :
Oesterbaai - 3 Nagte
Krugerkop (Baviaans) - 3 Nagte
Bokloof - (Baviaanskloof) - 3 Nagte
Bonniedale (Naby Vleesbaai duin roete) - 4 Nagte
Klipbok (Swellendam) - 3 Nagte
Dennebos (Ceres) - 7 Nagte
Marcuskraal (Citrusdal - Naby The Dunes 4X4 Roete) - 3 Nagte
Huis
Oesterbaai - 3 Nagte
Krugerkop (Baviaans) - 3 Nagte
Bokloof - (Baviaanskloof) - 3 Nagte
Bonniedale (Naby Vleesbaai duin roete) - 4 Nagte
Klipbok (Swellendam) - 3 Nagte
Dennebos (Ceres) - 7 Nagte
Marcuskraal (Citrusdal - Naby The Dunes 4X4 Roete) - 3 Nagte
Huis
- Dodging
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 875
- Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: Golof
- Real Name: Andre
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
RooiLux wrote:Dikhololo is 'n baie nice plek lekker rustig!Onthou net om te boek vir die quadbike tours wat jy deur hulle wild kan ry met die quad bikes dink dit was laas R250 dan vat hulle jou ook uit op so klein obstacle course ook dis as hulel nog daar is ons was so 2jaar laas daarDodging wrote:Gaan vir die week voor Kersfees na Dikhololo toe, en die week na nuwejaar sal ons gaan kamp. Weet nog nie waar nie - sal nog besluit
Ons het dit laas keer gedoen - uitgery daar na God's Rock toe. Was fantasties!
Hierdie jaar gaan ons uitgaan daar na Brits se wereld toe en bietjie saam die manne in hul sweeftuie vlieg. Ek sien baie uit na dit
Nothing is impossible - it just costs more
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Bly in Mosselbaai om te werk en wag vir Dawie om met sy EFI te ry. Al die ander wat see toe kom kan gerus kom inloer.
- ismail
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 758
- Joined: Fri Jul 13, 2007 10:05 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux '03 2700i SC 4x4
- Real Name: Ismail
- Location: Cape Town
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Elands bay for a week and prob venture further up the west coast if theres waves.
'93 DC 2.2 4x4 33" BF KM2's 60mm lift, Fakawi Canvas Canopy. SOLD
'03 SC 2700i 4x4 32" BFG KM2, SAC stage 1, OME springs, Rancho 9000XL shocks, ARB, Escape Gear seatcovers - goes like a bomb!!!!!!!!!
I surf more than I work
'03 SC 2700i 4x4 32" BFG KM2, SAC stage 1, OME springs, Rancho 9000XL shocks, ARB, Escape Gear seatcovers - goes like a bomb!!!!!!!!!
I surf more than I work
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Arnoarnize2 wrote:Bly in Mosselbaai om te werk en wag vir Dawie om met sy EFI te ry. Al die ander wat see toe kom kan gerus kom inloer.
Ek sal jou moet teleurstel.Teen wat wat brandstof nou kos gaan ek met die platkar af kom.My ou SFA het nie aircon nie en swambo het nie baie oog hare vir ry in my ou lorrie nie.My dogter se sy skaam haar om saam met my in die ou lorrie te ry.Kan jy dit nou oor vertel.
Sal nietemin vir jou kom dag se
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Dawie, al wat ek kan se is ek kan van daai sentimente deel met jou omdat ek al in so n soorgelyke posisie was. Al wat ek kan se is dat jy sal maar die meer gereeld moet inle om hulle te leer wat ware Kwalitieit is....Lollie wrote:My ou SFA het nie aircon nie en swambo het nie baie oog hare vir ry in my ou lorrie nie.My dogter se sy skaam haar om saam met my in die ou lorrie te ry.Kan jy dit nou oor vertel.
Johan Marais
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Tuinroete. Tussen die voor- en agtertuin.
- Toerboer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 319
- Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
- Real Name: Marius
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Des is enigste tyd, in my bedryf, wanneer ek kan weggaan. Die hitte het irellevant geword en die plek waar ons gaan is ekslusief en nie so besig nie, nie baie mense en GEEN quads. Sit Morrungulo, net buite Massinga, Mosambiek op julle lysie. Ons kamp daar van 16 Des - 6 Jan. Diepsee visvang, 4x4, just kick back and relax.
- arnize2
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 743
- Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
- Town: Wellington
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
- Real Name: Arno
- Location: Malmesbury
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Ek verstaan. Maar ek sal tevrede wees met kom dag se.Lollie wrote:Arnoarnize2 wrote:Bly in Mosselbaai om te werk en wag vir Dawie om met sy EFI te ry. Al die ander wat see toe kom kan gerus kom inloer.
Ek sal jou moet teleurstel.Teen wat wat brandstof nou kos gaan ek met die platkar af kom.My ou SFA het nie aircon nie en swambo het nie baie oog hare vir ry in my ou lorrie nie.My dogter se sy skaam haar om saam met my in die ou lorrie te ry.Kan jy dit nou oor vertel.
Sal nietemin vir jou kom dag se
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Issi man.... jy moet elke dag nog seker maak jou enjin lek nie olie nie ....Marius Smit wrote:Des is enigste tyd, in my bedryf, wanneer ek kan weggaan. Die hitte het irellevant geword en die plek waar ons gaan is ekslusief en nie so besig nie, nie baie mense en GEEN quads. Sit Morrungulo, net buite Massinga, Mosambiek op julle lysie. Ons kamp daar van 16 Des - 6 Jan. Diepsee visvang, 4x4, just kick back and relax.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
OOOOMS wrote:Issi man.... jy moet elke dag nog seker maak jou enjin lek nie olie nie ....Marius Smit wrote:Des is enigste tyd, in my bedryf, wanneer ek kan weggaan. Die hitte het irellevant geword en die plek waar ons gaan is ekslusief en nie so besig nie, nie baie mense en GEEN quads. Sit Morrungulo, net buite Massinga, Mosambiek op julle lysie. Ons kamp daar van 16 Des - 6 Jan. Diepsee visvang, 4x4, just kick back and relax.
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
You see....it's a LR thing.....been on holiday with 'em before.....RooiLux wrote:OOOOMS wrote:Issi man.... jy moet elke dag nog seker maak jou enjin lek nie olie nie ....Marius Smit wrote:Des is enigste tyd, in my bedryf, wanneer ek kan weggaan. Die hitte het irellevant geword en die plek waar ons gaan is ekslusief en nie so besig nie, nie baie mense en GEEN quads. Sit Morrungulo, net buite Massinga, Mosambiek op julle lysie. Ons kamp daar van 16 Des - 6 Jan. Diepsee visvang, 4x4, just kick back and relax.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Ek kan getuig daaravan, Ek praat uit ondervinding van self een gery het tot saam iemand met een op holliday gan
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Bly julle ander almal tuis?
PS hoor daar is 'n te kort aan Diesel en Petrol in Gautengeleng....
PS hoor daar is 'n te kort aan Diesel en Petrol in Gautengeleng....
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
This is for uncle Eric
Where are these guys going to go for Xmas.Put a smile on the little one's face
viewtopic.php?p=252395&f=21#p252395
Where are these guys going to go for Xmas.Put a smile on the little one's face
viewtopic.php?p=252395&f=21#p252395
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Julle manne moet jul Desember trippies GENIET :)
Ek werk tot 23 Desember, dan so ding of twee om die huis doen ...
28 of 29 Desember ry ons stadig Noord .... 1 January boek ons in by Augrabies (enige tips vir stukkie van die trip is welkom)
4 nagte by Augrabies - rus tyd, en n dag om Riemvasmaak te ry ...
dan 10 nagte in Kgalagadi ....
nog n week in Namibie, nog NIKS beplan vir die deel van die trip nie .....
so ek sal maar Januarie STIL wees op die forum - is heeltemaal van die lug af wanneer ek oor die grens gaan.
Ek werk tot 23 Desember, dan so ding of twee om die huis doen ...
28 of 29 Desember ry ons stadig Noord .... 1 January boek ons in by Augrabies (enige tips vir stukkie van die trip is welkom)
4 nagte by Augrabies - rus tyd, en n dag om Riemvasmaak te ry ...
dan 10 nagte in Kgalagadi ....
nog n week in Namibie, nog NIKS beplan vir die deel van die trip nie .....
so ek sal maar Januarie STIL wees op die forum - is heeltemaal van die lug af wanneer ek oor die grens gaan.
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Ons gaan een week Drakensberge en een week Nelspruit.Dan gaan ek maar net bietjie visvang,weet nog nie waar nie
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Ons is vir die week by palm beach naby Port Edward, sondag gaan ons kamp langs die Kruger wildtuin teen die Olifants rivier
Tot ons weer volgenge desember op verlof gaan.
Tot ons weer volgenge desember op verlof gaan.
One life, one dream, one toyota
- Enrico
- High Range 4WD
- Posts: 37
- Joined: Wed Feb 23, 2011 10:04 pm
- Town: Springbok
- Vehicle: Hilux 2.5 d4d 4x4 D/C, TJM Front Bumper, Frontrunner Rear Bumper & Wheel Carriers, LASport Canopy, Leveling Kit, BF Muds
- Real Name: Enrico
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Ons Namakwalanders gaan altyd Desember Weskus toe. Dis mos kreef seisoen. Maar die laaste paar jare raak dit so besig by Groenrivier van al die Gautengers. Nou vlugs ons maar na daar waar hulle vandaan kom. Gaan kuier by Oupa en Ouma by Bela Bela. Sal weer terugkom Springbok toe as die Gautengers oppak
- Gideonvanzyl
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
- Real Name: Gideon
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
ek vlieg Australie toe, gaan bietjie kyk hoe doen hulle die 4x4 ding daar in Canberra
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Gaan wys hulle hoe!!!Gideonvanzyl wrote:ek vlieg Australie toe, gaan bietjie kyk hoe doen hulle die 4x4 ding daar in Canberra
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Harties
- Low Range 4WD
- Posts: 107
- Joined: Fri Feb 12, 2010 1:19 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Riaan
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Knysna en buffelsbaai van kersfees tot nuwejaar... Dan kus langs Kaap en Saldanha toe...!
Maar vir nou eers Zambia en Angola toe tot die 23 ste ... Vir werk... !!!
Maar vir nou eers Zambia en Angola toe tot die 23 ste ... Vir werk... !!!
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Ek en my vroutjie gaan eers lekker troue hou in Wellington, dan drie weke van see en sand by my skoonouers se strandhuis op Rheebok!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Lyk vir my julle kan 'n GTG in die Suid Kaap houKaspaas wrote:Ek en my vroutjie gaan eers lekker troue hou in Wellington, dan drie weke van see en sand by my skoonouers se strandhuis op Rheebok!
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Daar's 'n tyd om te kom en 'n tyd om te gaan, die tyd om te gaan het nou gekom! OOOOMS ARE YOU READY?
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
shelly beach toe,dis die vrou se beurt
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- Wegbreek
- High Range 4WD
- Posts: 74
- Joined: Wed Apr 09, 2008 12:49 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2001 Hilux KZTE
- Real Name: Wayne and Nicky
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
We'll be visiting the Garden Route, driving all the gravel roads in the area, taking in all the out of the way sites, and then relaxing next to the sea at Storms River over new year.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Pearly Beach 26-12-2011 tot 03-01-2012