Porterville
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Porterville
gaan Vrydag 14 Okt bietjie Porterville se watervalle Berg en sand spellery doen. Kom ons kyk of die Toy die Triton se gat kan skop.
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Porterville
Sal so hoop ja!!Hilux 1 wrote:gaan Vrydag 14 Okt bietjie Porterville se watervalle Berg en sand spellery doen. Kom ons kyk of die Toy die Triton se gat kan skop.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Porterville
maklik!! maar kan die Hilux drywer die triton drywer se gat skop?? Die belangrikste mmoer aan 'n kar is die mmoer wat die stuurwiel vashou...
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Porterville
Julle moet dit geniet.....erg lekker daar! Hoop die berg roete is oop vir julle. Toe ons daar was, was dit toe.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Porterville
Geniet dit Tertius! Ek wag virrie fotos!
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: Porterville
Jis, Tiaan hoe was dit gister by Atlanits. Daar is 'n mooi foto van jou wa op die 4x4com..forum gepost. Ons wou ook gegaan het maar my bakkie was ongelukkig nog nie klaar nie.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Porterville
SOOOOOOOOO jammer. GEEEN FOTOS
Die vroutjie het die kamera vergeet, en dieselfoon was by ons gaste huis gelos.
Berg roete was oop, nie te moeilik nie. het nogal die "sand gat" geniet. was maar droog so nie veel uit dagend nie. het probeer erg vassit maar dit wou ook nie werk nie. wou my grids soos Pieter verkoop uit try maar die Toy of Triton wou net nie op hulle pensies loop le het sonder om te kan uit nie.
Die vroutjie het die kamera vergeet, en dieselfoon was by ons gaste huis gelos.
Berg roete was oop, nie te moeilik nie. het nogal die "sand gat" geniet. was maar droog so nie veel uit dagend nie. het probeer erg vassit maar dit wou ook nie werk nie. wou my grids soos Pieter verkoop uit try maar die Toy of Triton wou net nie op hulle pensies loop le het sonder om te kan uit nie.