nuwe maatjie pix
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Mon Nov 08, 2010 9:11 pm
- Town: robertson
- Vehicle: 1989 hilux 4x4
- Real Name: pieter
nuwe maatjie pix
hallo almal
ek is nuut hier uit die wes-kaap, robertson waar ek boer. my plaasbakkie, kar en 4x4 is my getroue ou 1989 dc 4x4. het op 275,000 km die 2.2 petrol (nog lopend) vervang met 2.4 diesel turbo en n paar mods ( dit het egter net so 80 000 km gedoen ) toe maar die 2.8 diesel ingesit ( nuut oorgedoen ) met bietjie hulp van sac, nou na 313 000 km agter diff en ratkas vervang. toe slaan die outjie bearings somaar so uit niks nie - nie sonder olie of water nie, net kaput toe staan ek. wonder nou watter masjien en geld ek moet spandeer - het darem bietjie spaargeld en tyd.
wat is die maklikste diesel oplossing en of wat is my petrol opsies - onthou ek hardloop nog die oorspronklike petrol diff ratio's.
gee asb bietjie raad.
ander voertuie - isuzu 2.8 4x2 dc 2000 ( vrou se kar oor die paaie ) asook isuzu 2008 4x2 dc 3lt lx diesel ( werk se besluit vir my werksbakkie ) groete pix
(Edit by F_D: Km fixed.)

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: nuwe maatjie pix
Hi Pieter en welkom! Sit die ou oorspronklikke 2.2 t'rug (jy sê mos dis nog lopend) ... daai enjin is 'n betroubare ou donkie!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: nuwe maatjie pix
baie welkom hier, prentjie?
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Mon Nov 08, 2010 9:11 pm
- Town: robertson
- Vehicle: 1989 hilux 4x4
- Real Name: pieter
Re: nuwe maatjie pix
hi trevor
sal fototjies opsit, probeer nog net my way op die site vind, dankie vir die hallo-se boodskap.
groete pix
sal fototjies opsit, probeer nog net my way op die site vind, dankie vir die hallo-se boodskap.
groete pix
- cheetah
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 519
- Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
- Real Name: Anton
Re: nuwe maatjie pix
Welkom Pieter, hoop jy geniet dit my ons, stuur net vir ons n foto van jou hilux bakkie.
- cheetah
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 519
- Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
- Real Name: Anton
Re: nuwe maatjie pix
cheetah wrote:Welkom Pieter, hoop jy geniet dit by ons, stuur net vir ons n foto van jou hilux bakkie.
- cheetah
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 519
- Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
- Real Name: Anton
Re: nuwe maatjie pix
Pieter boer jy met druiwe of skaap?
-
- High Range 2WD
- Posts: 11
- Joined: Mon Nov 08, 2010 9:11 pm
- Town: robertson
- Vehicle: 1989 hilux 4x4
- Real Name: pieter
Re: nuwe maatjie pix
hallo almal
dankie vir die verwelkoming - is lekker hier op die site. sal nog prentjie opsit, het erens hier gelees hoe om dit te doen. ek boer met druiwe en oywe. die druiwe is die drinksoort - nie die eetsoort nie.
het perde vir die kinders - horsebox en diesel = baie geduld , dus soek nou meer perde ( die ystersoort ) vir my hilux.
praat weer groete pieter

- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: nuwe maatjie pix
Hier is Pieter se foto
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
- Real Name: Uys
Re: nuwe maatjie pix
Baie welkom!
Druk 'n KZ daar in - My KZ was 'n awesome bakkie!
Druk 'n KZ daar in - My KZ was 'n awesome bakkie!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: nuwe maatjie pix
Hi Pieter baie welkom