Mosambiekse groot trek
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Mosambiekse groot trek
Ons was oppad trug van ons jaarlikse trip af na die SA grens by Pafuri toe ons op die Nissan bakkie afkom wat half lyf in die water staan waar hulle die Limpopo wou kruis na die ander kantste dorpie so 10 km anderkant die grens. Ons het hom toe met ou betroubaar uit die water gesleep en toe probeer om dit weer aan die gang te kry na n lang gesukkel loop die motor weer. Toe begin die drywer van die Nissan onderhandel laat ons hom uit desperaatheid asb na die anderkant moet sleep agter ou betroubaar wat ons toe instem op en was dit n gesig hiers n paar fotos van die gebeurtenis
5de Rat brights
Re: Mosambiekse groot trek
Lekker roete daai Wil dit graag doen voor die rivier afkom!
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Mosambiekse groot trek
Ek ry daai pad so teen die 19de Maart 2011. Teen daai tyd behoort die rivier al klaar afgekom het en gesak het.OOOOMS wrote:Lekker roete daai Wil dit graag doen voor die rivier afkom!
Johan Marais
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Mosambiekse groot trek
Hoop so Johan want ons het hom in Aug gery en daar was nog baie water ! Het vir 5 dae net in die limpopo af gery en die verste wat ons van die grens was was so 35 km maar dit was n belewenis
5de Rat brights
Re: Mosambiekse groot trek
Johan,
Ek glo dat jou enigste kans op 'n kruising in Maart is met die pont by Mapai
Ek glo dat jou enigste kans op 'n kruising in Maart is met die pont by Mapai
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Mosambiekse groot trek
Thanx Thinus!!! Gelukkig is die roete redelix flexible om in Moz te kom so as dit die pont is, dan maak ons so... Tog lekker om so iets ook te ervaar!!! Dis mos ma deel van Afrika travel...
Johan Marais
Re: Mosambiekse groot trek
Johan,
Die ander roete is Kruger - Moz via die Giriyondo hek afhangende van waarheen julle op pad heen is?
Die Vilanculos manne ry normaalweg via Mapai
Die ander roete is Kruger - Moz via die Giriyondo hek afhangende van waarheen julle op pad heen is?
Die Vilanculos manne ry normaalweg via Mapai
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Mosambiekse groot trek
Het in 2006 vanaf Pafuri na Mapai gery al langs die Limpopo af met die Defender Trophy. Amper-amper was daar groot akkies toe ons nie 'n vlak genoeg plek kan kry om te kruis nie...
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.