Help my asb
- Kattie
- High Range 4WD
- Posts: 32
- Joined: Sat Oct 23, 2010 12:12 pm
- Town: walvis bay
- Vehicle: 4.0L hilux
- Real Name: Kattie
Help my asb
Kan een van julle slim manne nie vir my stap vir stap verduidelik hoe om fotos te post nie in afrikaans a.s.b,die knoppies druk is nou nie my spesialityd nie as die ding met n spanner gewerk het sal ek dit verstaan het,by voorbaat dank
- Kattie
- High Range 4WD
- Posts: 32
- Joined: Sat Oct 23, 2010 12:12 pm
- Town: walvis bay
- Vehicle: 4.0L hilux
- Real Name: Kattie
Re: Help my asb
Lyk my ek het darem reg gekry so op n manier om fotos op te sit