Sorry...kan jou nie sien nie... hier is nou net so silver ding met 'n @#$@#%se gejuig hier verby...legend35 wrote:Kyk mooi,daai stofwolk.Dis ek
Lekker lekker. Sal uitkyk vir jou.SuidWes wrote:Sien julle daar! :)
Sorry...kan jou nie sien nie... hier is nou net so silver ding met 'n @#$@#%se gejuig hier verby...legend35 wrote:Kyk mooi,daai stofwolk.Dis ek
Lekker lekker. Sal uitkyk vir jou.SuidWes wrote:Sien julle daar! :)
Ag hoekom? Jy het dan oorals uit gekom waar die ander het Sit eerder vir my bakkie 'n locker voor in :)SuidWes wrote:Ons het dit baie geniet - Dankie Cassie en Johan
Next mod - LOCKER
Ek wens ja :| Sou seker kon met meer spoed Nog nie 'n member van die redline club nieSuidWes wrote:
Ons het dit baie geniet - Dankie Cassie en Johan
Next mod - LOCKER
Ag hoekom? Jy het dan oorals uit gekom waar die ander het Sit eerder vir my bakkie 'n locker voor in
Kry hom om vir jou 'n locker te sponsorSuidWes wrote:Ek wens ja :| Sou seker kon met meer spoed Nog nie 'n member van die redline club nieSuidWes wrote:
Ons het dit baie geniet - Dankie Cassie en Johan
Next mod - LOCKER
Ag hoekom? Jy het dan oorals uit gekom waar die ander het Sit eerder vir my bakkie 'n locker voor in
Dit was die eerste keer dat my pa my join op 'n trail en hy het dit geniet - Nogal gisteraand om die vuur baie uitgevra oor 4x4's, lockers, ens.
haha... Wel as dit net eenkeer was, kan dit defnitief nie ek gewees het nie..legend35 wrote:Ja,ek het darm nie eenkeer my bakkie geredline nie Ek wonder wie dit was
Dis die boer agter die roer...boetGelukkig sukkel die diesels nie soos die ander nie....
Jip.. die maat met die Jeep en Alex is met sy bakkie daar af. Ek het dit oorweeg maar na daai obstacle op die laaste twee fodies het mammie vir my die Levite voor gelees. Behalwe vir dit het ek ook op daai einste obstacle iets funnies experience. Die motor loop kwaai en net soos ek naby aan bo kom en die revs drop dan verloor die engien al sy krag. Ek het toe by die huis bietjie na sy mapping gaan kyk en die culprit op gespoor. Dit lyk soos 2 of 3 van die inerpolated velde wat nooit gestel was nie en toe is die outjie se timing heeltemal uit.ToyX4 wrote:Is iemand toe by die klip op?
FeiteTraveler wrote:Lyk asof julle ouens dit regtig geniet het.
Hmmmmm...purrs like a kittenMr_B wrote:Looks like fun... nice to see Spartan in action... Jaco did anyone take video clips... I'd love to hear that 2JZ singing away???
Mr B
Yes,we like to show the undercarage.2.8 d/cab SFA wrote:can see diffrence between SFA and IFS, lylk baie lekker
Geen idee nie maar die dame sal jou bel om te hoor of jy 'n copy soek. As ek moet raai about so maandHarties wrote:Weet enige iemand wanneer die dvd sal reg wees??