dit het my n tydjie gevat maar ek dink ek kom reg.. lol.. soos julle kan uitmaak is ek nuut opie forum.. wil maar net se dat ons almal een ding in ons bloed het en dis toyota en hilux bloed selle.. seker ek gaan dit geniet hier..
ok, ek sukkel nog, weer nie lekker waar om als nog te kry nie.. ek wil n pic of 2 van bakkie oplaai maar ja, kom nie reg nie.. enige iemand met n bietjie hulp?
ek het vandag met John van Alpine Developments gepraat oor die supercharger kits wat hulle doen, en jip, dis wat ek volgende gaan opsit.. het oor verskillende opsies gepraat en die rotrex kan tot 270kw lewer.. wat n beast gaan dit dan net nie wees nie...
het enige iemand hier dalk n supercharger op n voertuig, wil graag hoor wat julle opinion is en hoe die bakkie perform..
Welcome Jeff! Beautiful bakkie ... dunno about the supercharger idea though, unless you're building a street racer. The air filtration issue of the modification would be an important factor ... especially with dusty conditions like you can get up your way.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow. Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive. It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain. And be yourself ..... everyone else is taken!
Welkom op die forum, hoop jy geniet dit hier. Baie nice bakkies wat jy daar het.
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!
aranos is so 140km oos van mariental.. so 10km uit mariental uit windhoek se kant toe draai jy regs na stampriet toe.. so 50km verder kry jy vir stampriet, baie klein dorpie, as jy te vinnig ry gaan jy dit mis, en dan deur stampriet is dit nog so 80km dan is jy in aranos.. seker so 100km van botswana border af.. ek boer daar tussen stampriet en aranos, rooi duin kalaharie wereld.. mooiste plek inie wereld.. sal n photo of 2 van die kalaharie post..
My oom hulle boer ook daar net buite Aranos.. was so paar jaar laas op hul plaas maar is pragtige wereld!!
Neem aan jy sal hom beslis ken.. Schalk Strauss, kan nie onthou wat sy plaas se naam is nie...! As jy hom wel ken, praat hom bietjie om , om ook deel te word van die hilux klub, sienende dat hy nog daai Clubcab Hliux het!!
Dan reel ons 'n trippie met 'n paar bakkies van hier af daar na julle toe!
Groete
hehe ja die wereld is maar klein.. ek ken vir oom schalk ja, hy is actually familie van my.. hy en my pa is ver langs neefs of so iets.. lol... ek sal hom as ek hom sien se van die forum.. net dalk join hy dit..
n trip nam toe en veral kalaharie toe in die groen tyd is altyd die moeite werd.. kan def n ding reel en n paar lang biere op n rooi duin sit en drink terwyl die son onder gaan..
:wth: Presies die selfde, my Pa en Oom schalk is ook nefies... Veral wat ons weet is ons ook familie!
Lititea is huidiglik hier in Johannesburg, sien haar die naweek, sal bietjie met haar gesels!
Altyd goed om nuwe mense te ontmoet!
Sal 'n trippie aan mekaar slaan en 'n paar koues saam bring!