Search found 291 matches
- Fri Aug 24, 2018 9:13 am
- Forum: Western Cape
- Topic: year end, 14-17 Des - Leeuwenbosch 4x4
- Replies: 37
- Views: 12027
- Thu Jun 15, 2017 9:52 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: W/C Year end function 24-26 November 2017..FULL.. sorry
- Replies: 48
- Views: 11918
- Sat Feb 04, 2017 8:48 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Atlantis dunes - 19 Feb 2017
- Replies: 39
- Views: 9138
Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017
Kobus CJ 86924 Tel 0827800530
En n Amarok wat ook kom .
Johannes ( Klein Mossie ) CJ 74304 Tel :0833393866
En n Amarok wat ook kom .
Johannes ( Klein Mossie ) CJ 74304 Tel :0833393866
- Mon Jan 30, 2017 12:25 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Atlantis dunes - 19 Feb 2017
- Replies: 39
- Views: 9138
Re: Atlantis dunes - 19 Feb 2017
Wynand is ook inHilux 1 wrote:ok, so dis n nuwe jaar met nuwe problem (hopenlik nie)
hoe lyk idt, gaan ons kyk om so n lekker trippie te maak daar in die sand?
Kom ons kyk belangstelling.
1) Tertius(Hilux 1)
2) Riaan ( Mossie)
3) Louis (OMO)
4) Kobus (XDORS)
and so on.
- Sat Dec 24, 2016 12:58 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: WC/ Year end function pics
- Replies: 17
- Views: 2530
Re: WC/ Year end function pics
Wil darem ook net dankie aan almal en die sponsers se dit was heerlik .
- Wed Nov 23, 2016 10:13 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: WC YEAR END - 15-18 DES 2016
- Replies: 92
- Views: 21615
Re: WC YEAR END - 15-18 DES 2016
(2 x Dors + Pa Nico )HeavyG wrote:Paid the balance. Is it December yet???
1. Graeme, Jo-Anne, Chloe (7yrs) & Liam (3.999) (paid in full)
2. George en SWAMBO
3. Omo (paid in full)
4. Hilux 1 paid
5. Mossie paid
6. Swartvark: Paid deposit.( Tiaan, Yolande, Ryan (15), Megan (10), Michaek(9)
7. X-Dors : Paid
- Wed Nov 23, 2016 10:11 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: WC YEAR END - 15-18 DES 2016
- Replies: 92
- Views: 21615
Re: WC YEAR END - 15-18 DES 2016
Ek gaan dit maklik maak en my ys masjien saam neem dan kan ek net sit en drinkOmo wrote:maar nie te veel ys saam vat nie... ons gaan koop graag ys..mossie89 wrote:Ja daar is krag en ys, Bring net n lekker lang lead die punte sit ver
- Wed Nov 23, 2016 10:10 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: WC YEAR END - 15-18 DES 2016
- Replies: 92
- Views: 21615
Re: WC YEAR END - 15-18 DES 2016
Hi RichDadz Toy wrote:Do the camp sites have electricity do you know pleasw?
Rich
Yes there is electricity and every thing ells that you need
- Sat Aug 27, 2016 9:26 am
- Forum: Western Cape
- Topic: WC YEAR END - 15-18 DES 2016
- Replies: 92
- Views: 21615
Re: WC YEAR END - 15-18 DES 2016
7. X-Dors : Paidswartvark wrote:1. Graeme, Jo-Anne, Chloe (7yrs) & Liam (3yrs when we arrive, 4yrs when we leave ) (3 nights, 50% paid)
2. George en SWAMBO
3. Omo (paid in full)
4. Hilux 1 paid
5. Mossie paid
6. Swartvark: Paid deposit.( Tiaan, Yolande, Ryan (15), Megan (10), Michaek(9)
- Sat Jul 16, 2016 11:36 am
- Forum: Western Cape
- Topic: lekkerBRAAI GTG net sommer 12AUG - 132 Bracken str Brackenfell 18:30
- Replies: 39
- Views: 9368
Re: lekkerBRAAI GTG net sommer 12AUG 2016
3 Kobus en Dors is daarOmo wrote:1 Tertius, vroutjie en kids is daar
2 Omo is daar
- Tue Apr 19, 2016 7:45 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: More kilos per liter when snorkel head is turned around
- Replies: 15
- Views: 3963
Re: More kilos per liter when snorkel head is turned around
Dit is darem 'n groot verskil! Ek stem saam met Seikel se snorkel ontwerp vir Amarok en die ram air storie, maar ek het regtig nie so ń groot verskil in brandstof verbruik verwag nie. Jy weet seker nie wat die verbruik sonder snorkel was nie? Tiaan my verbruik sonder die snorkel was om en by wat ek...
- Tue Apr 19, 2016 6:09 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: More kilos per liter when snorkel head is turned around
- Replies: 15
- Views: 3963
More kilos per liter when snorkel head is turned around
I just discover after a trip through the Tankwa karoo with Mossie 89 that if I turn my snorkel head back words that my kilos per litre increase on my 3.2 Pajero sport .Before I got between 7.4 to 8.5 k on a litre and after I turned it backwards i got 8.7 to 10.5 it increased with 1.8 kilos . have th...
- Tue Apr 12, 2016 8:18 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Visit the Orange river
- Replies: 7
- Views: 2118
Re: Visit the Orange river
O ja en die gasvreiheid van almal daar is uitstekend ons het moerse lekker gekuier by die Pub .
- Tue Apr 12, 2016 8:17 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Visit the Orange river
- Replies: 7
- Views: 2118
Re: Visit the Orange river
Hier is hulle.
- Tue Apr 12, 2016 7:22 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Visit the Orange river
- Replies: 7
- Views: 2118
Re: Visit the Orange river
Ek sal fotos op sit. later het daar gekamp. Dis die bestekamp plek wat ek nog was
- Wed Mar 16, 2016 6:39 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: best all purpose vehicle ??????
- Replies: 59
- Views: 16893
Re: best all purpose vehicle ??????
http://www.mitsubishi-motors.co.za/mits ... rt-shogun/" onclick="window.open(this.href);return false;
- Wed Mar 16, 2016 6:38 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: best all purpose vehicle ??????
- Replies: 59
- Views: 16893
Re: best all purpose vehicle ??????
hulle is in Kuilsrivier
- Wed Mar 16, 2016 5:01 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: best all purpose vehicle ??????
- Replies: 59
- Views: 16893
Re: best all purpose vehicle ??????
Don't forget the Pajero Sport 2.5 .Best in safety can engage 4 High on 120 km on any road very capable 4x4 light on fuel , full house 7 seats and the price cheaper new than a second hand Fortuner lots off space
- Sat Dec 05, 2015 12:28 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Replacing front wheel bearings (SFA with manual locking hubs)
- Replies: 38
- Views: 7406
- Sat Dec 05, 2015 12:24 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Replacing front wheel bearings (SFA with manual locking hubs)
- Replies: 38
- Views: 7406
Re: Replacing front wheel bearings (SFA with manual locking hubs)
I all so think there are a C Clip at the end off the shaft that holds your shaft in place inside the front diffniclemaitre wrote:I could be wrong but I think that there is a split ring that you have to break to get the side shaft free. https://www.youtube.com/watch?v=qevb7w9pUdk
- Sat Nov 28, 2015 8:25 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?
- Replies: 6
- Views: 1824
Re: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?
Jip dit was ek . Pm my as jy terug is dan reel ons n ding
- Fri Nov 27, 2015 11:08 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?
- Replies: 6
- Views: 1824
Re: Waar is Mnr Mossie Nel SA of Arabia ?
Sal by Andre hoor of ons weer n draai daar kan gaan maak en laat weet .
- Mon Nov 16, 2015 8:36 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: SFA Birfield joint leak - help please
- Replies: 5
- Views: 1957
Re: SFA Birfield joint leak - help please
Nicolai hier is die workshop manual as jy iets self wil doen http://www.hilux4x4.co.za/manual/index.php
- Mon Nov 09, 2015 3:37 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51604
Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Dankie ALMAL............Ons het dit baie geniet. :thumbup: :thumbup: Dit was lekker om weer al die ou gesigte te sien en nuwe mense te ontmoet. En ons kan trots wees op ons 4x4 vermoens.....wow......ons het almal 'n Graad 4.5 Roete voltooi sonder om enige recoveries te doen............Ons is so goe...
- Thu Oct 29, 2015 6:05 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Hi aan al die Hilux manne!
- Replies: 16
- Views: 3065
Re: Hi aan al die Hilux manne!
Welkom Cherise lyk my al die manne het nou vergeet hoe om Afrikaans te skryf .Mag jy dit hier geniet en onthou GROOOOOOT ASB
- Fri Oct 16, 2015 10:48 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
- Replies: 29
- Views: 8462
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Corne dit is nog aan en as daar nog manne is wat wil join julle is welkom. Ons kry mekaar daar so 8:00 vir 8:30 ek bring ook nog n man of twee saam. Het klaar met Andre gereel hy kry ons daar, hy se hy het nog paaie oop gestoot. :thumbup: :cry: :cry: :cry: :sick: :sick: :sick: Geniet dit sal aan ju...
- Tue Oct 13, 2015 1:56 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
- Replies: 29
- Views: 8462
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Ja jy mag hoe meer hoe beter .se net later hoeveel julle gaan weesSirClubALot wrote:Link na die Vorige thread ?
Mag ek paar ander voertuie ook dalk oor reed om te kom join?
Groete
- Tue Oct 13, 2015 9:52 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
- Replies: 29
- Views: 8462
Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Eben ons kan dit weer so 80:00 vir 8:30 maak. Die roete is nie te lank nie se so 2/3 ure. Waar is die ander manne :siffler: :shock2: :shock2: :shock2: :boss: :boss: :boss: :siffler: :siffler: :siffler: :aggresive: :aggresive: :aggresive: :crazy: :crazy: :surrender: :surrender: :tease: :tease: :teas...
- Mon Oct 12, 2015 12:02 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
- Replies: 29
- Views: 8462
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Reg manne daar is weer n geleentheid die komende Saterdag 17de. Ingang is verniet, en Andre wat die roete bou wil ons graag weer daar akkommodeer. Hy stel ons insettinge hoog op prys om die roete te ontwikkel. Nou is daar weer kans vir almal wat dit nie eerste keer kon maak nie, kom ons trek weer n...
- Mon Oct 12, 2015 7:47 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Mini GTG Stellenbosch pics
- Replies: 8
- Views: 1434
Re: Mini GTG Stellenbosch pics
Ja jy moet weer gaan
- Mon Oct 12, 2015 7:45 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
- Replies: 29
- Views: 8462
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Geniet dit ek nou weer vas vir 3 weke
- Fri Oct 09, 2015 3:32 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Kevin maak die roete deel van die kuier dit is nie so lank nie !!4x4BEES wrote:My skoon familie het van oggend hier geland in die Kaap.
Ons moet more by hulle gaan kuier in Gordon's Baai.
Jammer ouens, sal die volgende een bywoon
- Fri Oct 09, 2015 3:30 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Jip 8 vir 8.30zepplin wrote:OK....confirmed, I'll be there with a mate who is also bringing his Pajero.
08h00 at the gate?
- Fri Oct 09, 2015 2:57 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Kan nie wag nie .al reen dit daar is verby roetes ook .Sien more!!!
- Thu Oct 08, 2015 8:23 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51604
Re: Year end function - camping weekend
Ek sal se eerder laat as nooit ,soos ek verstaan betaal die club die geld eers en ons skuld dan die club .mossie89 wrote:mossie89 wrote:Kan laat slappers nog hul deposito betaal, no 17 op die lys, JP en gesin die ander Ford met nuwe cluth
- Thu Oct 08, 2015 8:15 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Nog Foto's van Nietvoorbij
- Replies: 3
- Views: 4888
- Thu Oct 08, 2015 8:11 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Nog Foto's van Nietvoorbij
- Replies: 3
- Views: 4888
Nog Foto's van Nietvoorbij
Op die foto's kan n mens regtig nie die helings uit maak nie ,maar glo my hulle is nogals styl en met n bietjie reen en so paar manne wat sukkel om daar uit te gaan ; gaan ons groot pret he dink ek .Andre die bestuurder het gese dat hy genoeg trekkers het om te help uit sleep as dit moet :D: :D: :D:...
- Thu Oct 08, 2015 4:28 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Almal met radios moet dit ook asb bring maak nie saak watse wave dit is nie
- Thu Oct 08, 2015 4:25 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Ja jy moet kom dit gaan sports weesswartvark wrote:So Kobus se bakkie gaan die mooiste een daar wees....... En baie manne gaan verlang na hulle SFA'sOmo wrote:Behalwe vir kobus ry almal met v6 hilux.
Ek en die laaitie sal waarskynlik kom hello se.
- Thu Oct 08, 2015 4:23 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Sal vanaand nog fotos op sit sukkel met die foon
- Thu Oct 08, 2015 4:11 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
- Thu Oct 08, 2015 4:04 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
- Thu Oct 08, 2015 3:59 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Het van oggend die baan saam met Andre wat hom gebou het gery .Skat nou tussen n 1 en 2,5 maar met reen en n paar manne wat spin gaan hy vinnug opskiet na n 3+ toe die baan is mooi oop so geen takke in pad nie maar het baie tegniese styl bilte sonder plek om momentum op te tel
- Wed Oct 07, 2015 8:32 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Ons kry mekaar so tussen 8 en 8:30 by die hoof hek van ARC-Infruitec/Nietvoorbij .Die plaas bestuurder sal ons daar kry en bring braai goed en vriende met 4x4s saam4x4BEES wrote:Doodreg so. Hoelaat en waar kry ons mekaar?
- Wed Oct 07, 2015 8:09 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
- Tue Oct 06, 2015 8:25 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Soek nog manne asb
- Tue Oct 06, 2015 7:33 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
[quote="4x4BEES"]Doodreg so. Hoelaat en waar kry ons mekaar?[/quo
Ek dink so 8uur vir 8.30 Saterdag oggend by die plek sal laat weet as daar ander gedagtes is
Ek dink so 8uur vir 8.30 Saterdag oggend by die plek sal laat weet as daar ander gedagtes is
- Tue Oct 06, 2015 6:44 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Kevin ek het n foto of 2gesien dit lyk nie sleg nie maar dis hoekom ons gaan om als wat kan seermaak en skraap weg te sny of kap So kom met n geruste hart4x4BEES wrote:Kobus, het jy eenige idee oor hoe die roete lyk t.o.v. takke wat my bakkie kan krap??
Ek stel belang, maar wil nie dit opneuk nie.
- Tue Oct 06, 2015 11:04 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Nou waar is almal dan Saterdag
- Mon Oct 05, 2015 8:21 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Hi I was asked to get a few 4x4 s to help with a new 4x4 track at Nietvoorbij near Stellenbosch this Saturday the 10th of October.The manager says they all ready drive it a few times but it neat's to be drive in and graded , its mostly sand , mud and hear and there rocks with escape routes, he drive...
- Wed Sep 30, 2015 8:58 am
- Forum: Western Cape
- Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
- Replies: 74
- Views: 25716
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Dankie Kobus en Dirk vir die reelings, goeie turn out gewees. Nou kan ek wragtig nie wag vir die YE Function nie. Plesier ! kan nou self nie wag vir die J-eind Funksie nie en dan is ek met X-Dors daar so ek hoop ons kry n lekker 4x4 baan naby !! :thumbup: :thumbup: :thumbup: Dit lyk of julle lekker...
- Fri Sep 25, 2015 10:51 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
- Replies: 74
- Views: 25716
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Plesier ! kan nou self nie wag vir die J-eind Funksie nie en dan is ek met X-Dors daar so ek hoop ons kry n lekker 4x4 baan naby !!Hilux 1 wrote:Dankie Kobus en Dirk vir die reelings, goeie turn out gewees. Nou kan ek wragtig nie wag vir die YE Function nie.
- Wed Sep 16, 2015 5:51 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Late night/early morning crew
- Replies: 2077
- Views: 368973
Re: Late night/early morning crew
Môre ,more
Kom,kom julle moet opstaan dis tyd om te gaan werk en amper tyd vir my om te gaan slaap geniet die dag
Kom,kom julle moet opstaan dis tyd om te gaan werk en amper tyd vir my om te gaan slaap geniet die dag
- Mon Sep 14, 2015 9:30 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
- Replies: 74
- Views: 25716
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
: Pajero Sport . CJ 86924 , K de Vries4x4BEES wrote:: Toyota Hilux. CJ 76636, R Mostert
: Toyota Hilux. CF 168 630, K Rogers
- Sat Sep 05, 2015 2:17 am
- Forum: Western Cape
- Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
- Replies: 74
- Views: 25716
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Dit sal gaaf wees van jou Dirk se net wanneer jy gaan en waar ons die geld moet in betaal .Huismoeles wrote:Kan n plan maak
- Mon Aug 31, 2015 5:42 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51604
Re: Year end function - camping weekend
PaidHilux 1 wrote:Gebruik WCYE En jou lid naam
- Thu Aug 27, 2015 7:45 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: 1996 Hilux 2.2 4Y S/C - New member
- Replies: 12
- Views: 3307
Re: 1996 Hilux 2.2 4Y S/C - New member
Welkom en geniet hom Adriaan
- Thu Aug 27, 2015 7:42 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
- Replies: 74
- Views: 25716
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
jip stem hoe meer hoe beter4x4BEES wrote:Almal is altyd welkom, maak nie saak wat hy ry nie
- Thu Aug 27, 2015 7:40 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51604
Re: Year end function - camping weekend
Kan n ons darem in die omtrek n roete inwerk of is daar nie 4x4 naby nie ?Hilux 1 wrote:Eben jy wen
- Thu Aug 27, 2015 10:28 am
- Forum: Western Cape
- Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
- Replies: 74
- Views: 25716
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
En die lys raak stadig maar seker meerWarrior wrote:6) Ek en mrP sal daar wees
- vra weer vroegtydig om verskoning vir die tappet Colt