Search found 502 matches

by Warrior
Mon Jun 03, 2013 12:46 pm
Forum: Western Cape
Topic: Hilux4x4 Atlantis Fun Day - 15 June 2013
Replies: 236
Views: 30247

Re: Hilux4x4 Atlantis Fun Day - 1 June 2013

Beliksem ma dis koud vandag hi inni Kaap !!! :cry:
by Warrior
Fri May 31, 2013 9:53 am
Forum: Western Cape
Topic: Hilux4x4 Atlantis Fun Day - 15 June 2013
Replies: 236
Views: 30247

Re: Hilux4x4 Atlantis Fun Day - 1 June 2013

Roger en 10 4 X-Ray 91 !! :thumbup: :taunt:
by Warrior
Thu May 30, 2013 6:21 pm
Forum: Western Cape
Topic: Hilux4x4 Atlantis Fun Day - 15 June 2013
Replies: 236
Views: 30247

Re: Hilux4x4 Atlantis Fun Day - 1 June 2013

Wat n jammerte !! Hoop ma volgende naweek lyk beter.
Wou graag my nuwe 2 rigting radio uitgetoets het ! :(
by Warrior
Sat May 11, 2013 12:14 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Raad met Bumper asb.
Replies: 9
Views: 2200

Re: Raad met Bumper asb.

Dankie vir die goeie terugvoer !
Daai Rhino is darem sag op di oog. Gaan beslis ook by R&D n draai maak.
by Warrior
Fri May 10, 2013 9:27 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Raad met Bumper asb.
Replies: 9
Views: 2200

Raad met Bumper asb.

My volgende mod is om die "bumpers" te vervang. Ek hou sover van twee. Die een is die Gobi-x wat ek op n FJ gesien het. Maak hulle een vir n VIGO ook ? Die ander een word blykbaar hier in die Kaap gemaak. :thumbup: Enige ander voorstelle vir n "kompakte" voor bumper ? Gaan nie n ...
by Warrior
Thu May 09, 2013 12:55 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Feedback - Welgelegen May 2013
Replies: 34
Views: 13007

Re: Feedback - Welgelegen May 2013

Mooi video dankie Gideon !! :thumbup:
by Warrior
Tue May 07, 2013 4:53 pm
Forum: Western Cape
Topic: Hilux4x4 Atlantis Fun Day - 15 June 2013
Replies: 236
Views: 30247

Re: Hilux4x4 Atlantis Fun Day - 1 June 2013

Attendees: 1 ) Gideonvanzyl + Family. 2 ) Thys en Elismari met Aga.. 3 ) Stubsie and family 4 ) Julian 4x4 Junkie 5 ) Kobus X-Dors 6 ) Kobus pjbuys 7 ) Francois (jy is af daai dag) 8 ) Tertius & gesin (as ek af is , maak dit voorlopig eks daar) 9 ) Dirk & gesin 10) Eben & gesin 11) 12) 1...
by Warrior
Sun May 05, 2013 1:29 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Feedback - Welgelegen May 2013
Replies: 34
Views: 13007

Re: Feedback - Welgelegen May 2013

Thank you Stubs for the lekker day ! :thumbup:

Het n klomp bakgat mense ontmoet en ek weet ons gaan nog baie lekker in die toekoms saam kuier ! :drinks:
Sien al klaar uit na Atlantis 1Jun.

Dankie aan almal wat gehelp het met die reelings !

n paar pics van my foon af :
by Warrior
Wed May 01, 2013 11:20 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: My eerste paar Mods !
Replies: 16
Views: 2901

Re: My eerste paar Mods !

nog n paar pics :
by Warrior
Wed May 01, 2013 11:11 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: My eerste paar Mods !
Replies: 16
Views: 2901

Re: My eerste paar Mods !

Dankie vir al die positiewe woorde ! Antonie - ek is glad nie n fan van chrome nie (nie eers op n Harley nie) , ek dink n paar donker wiele (charcoal of gunmetal) sal baie goed lyk ! Jy kan altyd die wiele "wrap" in n ander kleur en as jy nie daarvan hou nie dan trek jy dit net af. Dink di...
by Warrior
Tue Apr 30, 2013 2:51 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: My eerste paar Mods !
Replies: 16
Views: 2901

My eerste paar Mods !

Nadat Warren hier op die forum sy trokkie gepimp het , kon ek nie meer uitstel nie en moes self iets doen. Ek het hom geskakel en alle nodige info by hom gekry - Thanks Warren !! :thumbup: Hy het my verwys na Jaco van Cape Offroad in Brackenfell- net hier om die draai van my. Jaco het sommer vinnig ...
by Warrior
Fri Apr 19, 2013 9:54 am
Forum: Useful Articles
Topic: OPPAS!!!!!!!!!!!!!!! Woestyn Paaie
Replies: 10
Views: 6182

Re: OPPAS!!!!!!!!!!!!!!! Woestyn Paaie

Baie waar ja ! Ons het n baie slegte ondervinding gehad vanaf Terrace baai na Korrixas - die pad is baie kronkelrig met baie water driffies , so jy moet kort kort hard rem. Ons het amper n ongeluk gehad met een van hierdie 4x4 toerbusse. Die ou het so gejaag - ek het daai arme grootoog toeriste baie...
by Warrior
Fri Apr 19, 2013 9:16 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2006 Vigo Difflock problem
Replies: 14
Views: 1875

Re: 2006 Vigo Difflock problem

Jak dieselfde het met my gebeur as Wayne. Ek het by Henties baai die bakkie in 4H die heel tyd gery en toe ek die middag skerp op die teer wil indraai na ons huis het die binnekantse agterband geskree soos hy spin om saam met die buitenste een te loop ! Van daar af het ek hom op die sand gaan toets ...
by Warrior
Thu Apr 18, 2013 8:27 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2006 Vigo Difflock problem
Replies: 14
Views: 1875

Re: 2006 Vigo Difflock problem

Ek het presies dieselfde probleem met my 08 Hilux. As ek hom in 4H sit is die difflock dadelik aan maar die liggie bly die heeltyd flikker. Ek kan hom dus glad nie sonder difflock in 4H ry nie. As ek egter oorskakel na 4L dan werk hy normaal en die liggie kom aan as ek die difflock knoppie druk. Sal...
by Warrior
Mon Apr 15, 2013 4:26 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Mods done this weekend
Replies: 15
Views: 3250

Re: Mods done this weekend

Thanks for the reply. So am I correct to say that my Hilux wil have the same basic look as yours with only the front suspension lift (as you did) and 31inch muds on my standard rims ? Sounds like a mod to do asap !! :thumbup:
Thanks and cheers
by Warrior
Mon Apr 15, 2013 2:12 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Mods done this weekend
Replies: 15
Views: 3250

Re: Mods done this weekend

Very nice Warren :thumbup: I like the mean look ! I have got the standard Hilux rims (same as the ones you want to sell) My question is : I am thinking of spraying them a darker color, charcoal or gun metal finish ,but what is the biggest A/T tyre that will fit on those 15inchers ? I suppose those M...
by Warrior
Mon Apr 15, 2013 1:52 pm
Forum: The Workshop
Topic: Good workshop to take my Hilux in Northern Suburbs ?
Replies: 1
Views: 353

Good workshop to take my Hilux in Northern Suburbs ?

Hi, as a new member I did some research and come on to a guy named Hoppy. I am in the Brackenfell / Durbanville area. I took my 08 Hilux to the agents nearby with a diff issue but the mechanic doesnt really care to sort out my problem (or have the knowledge?) :thumbdown: Any other recommendations fo...
by Warrior
Mon Apr 15, 2013 12:50 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo van uit die Kaap
Replies: 21
Views: 2433

Re: Hallo van uit die Kaap

edited
by Warrior
Mon Apr 15, 2013 12:43 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo van uit die Kaap
Replies: 21
Views: 2433

Re: Hallo van uit die Kaap

edited
by Warrior
Mon Apr 15, 2013 12:30 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo van uit die Kaap
Replies: 21
Views: 2433

Re: Hallo van uit die Kaap

edited
by Warrior
Mon Apr 15, 2013 11:05 am
Forum: Meet the People
Topic: Hallo van uit die Kaap
Replies: 21
Views: 2433

Re: Hallo van uit die Kaap

Baie dankie vir die verwelkoming, ek gaan lekker hier kuier ! My pa is die visserman (en dit lyk nou of my seun dieselfde liefde het) Ek probeer maar nog en vang nog net met n koffiemeul ! (met n bionic finger ! :laugh2: ) Ons het maar min gevang in Henties, baie babers (of speedboats soos van die N...
by Warrior
Sun Apr 14, 2013 4:20 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo van uit die Kaap
Replies: 21
Views: 2433

Hallo van uit die Kaap

Hallo , my naam is Eben. Ek, my oudste seun en my pa het hierdie jaar besluit om n manne trip te doen na Henties en Terrace Baai. Ons het nie n geskikte voertuig gehad vir die trip nie en ek wou al lankal my Colt Clubcab vervang met n 4 deur bakkie. Ek het toe n week voor die trip op n 08 Hilux 4.0L...

Go to advanced search