Search found 502 matches
- Fri Apr 25, 2014 6:50 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Newbie On The HILUX Forum
- Replies: 13
- Views: 1889
Re: Newbie On The HILUX Forum
Welcome Ah Gee :wave: Post some pics of your Hilux ( and your country ) :thumbup: Bayan Lepas is a town in Penang, Malaysia being home to the Penang International Airport. It has a population of about 141,000 people. Bayan Lepas is the main industrial hub of Penang, being home to the Free Industrial...
- Fri Apr 25, 2014 6:43 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
- Replies: 45
- Views: 4152
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Ja sien julle 6am !!
- Wed Apr 23, 2014 8:51 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
- Replies: 45
- Views: 4152
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Beliksem dis vroeg !! Ma dis reg !!
Kevin moet ek jou kom oplaai !??
Kevin moet ek jou kom oplaai !??
- Wed Apr 23, 2014 7:57 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
- Replies: 45
- Views: 4152
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Andro gaan ons saam ry ? (hilux4x4 klub magsvertoning )
- Wed Apr 23, 2014 7:52 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: New Lux 4x4 Owner
- Replies: 14
- Views: 2208
Re: New Lux 4x4 Owner
Welkom Wiaan !
Waars n foto ? (of 3)
Waars n foto ? (of 3)
- Wed Apr 23, 2014 7:50 pm
- Forum: Competitions
- Topic: Bull run 2014
- Replies: 8
- Views: 5633
Re: Bull run 2014
Soek self iets om mee te gaan - dalk n lekker ou stasiewa !
Enige iemand hier met n 30jr plus oue kar 6silinder of groter ???
Enige iemand hier met n 30jr plus oue kar 6silinder of groter ???
- Tue Apr 22, 2014 10:46 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: What do you think of this camo wrap for my SFA?
- Replies: 17
- Views: 2494
Re: What do you think of this camo wrap for my SFA?
I just became a huge Jeep fan !!!
- Tue Apr 22, 2014 8:21 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: What do you think of this camo wrap for my SFA?
- Replies: 17
- Views: 2494
Re: What do you think of this camo wrap for my SFA?
Jy is virseker nie getroud nie !!
Ma ek like dit kwaai !
Ma ek like dit kwaai !
- Wed Apr 16, 2014 9:02 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Dyno day - 30 Aug 2014
- Replies: 119
- Views: 15043
Re: Dyno day
Wow that is a great idea ! Pieter de Weerdt is a genius - father of the unichip. Years back my brother bought his Class A - GTi Challenge Class A Golf (Driver :Andre Haupt) and together they set up that car with a data logger - resulting in overall Class A championship that year. Those days they ope...
- Tue Apr 15, 2014 6:34 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Tyres - Cape Town
- Replies: 17
- Views: 2766
Re: Tyres - Cape Town
Hierdie opsie lyk goed :
Kumho
KL78 AT – R1825 (promosie vir Maart 2014)
Achilles
Desert Hawk AT – R1555
Sover ek weet word Achilles deur dieselfde fabriek as Yokohama gemaak, en ek hoor goeie terugvoer van hulle.
Enige iemand ?
Kumho
KL78 AT – R1825 (promosie vir Maart 2014)
Achilles
Desert Hawk AT – R1555
Sover ek weet word Achilles deur dieselfde fabriek as Yokohama gemaak, en ek hoor goeie terugvoer van hulle.
Enige iemand ?
- Tue Apr 15, 2014 7:41 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Tyres - Cape Town
- Replies: 17
- Views: 2766
Re: Tyres - Cape Town
Fitted Scorpions to Swambo's ride over a year ago. Definitely less road noise and better tar road handling.
BF AT's except for the thicker sidewall are way over rated and over priced (imho)
BF AT's except for the thicker sidewall are way over rated and over priced (imho)
- Tue Apr 15, 2014 6:51 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: HILUX 3.0 D4D AUTO VS MANUAL
- Replies: 10
- Views: 8987
Re: HILUX 3.0 D4D AUTO VS MANUAL
Auto Auto Auto !
A perfect match with the torque of the diesel engine !
For the average 4x4 driver auto is so much easier.
A perfect match with the torque of the diesel engine !
For the average 4x4 driver auto is so much easier.
- Tue Apr 15, 2014 6:43 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Tyres - Cape Town
- Replies: 17
- Views: 2766
Re: Tyres - Cape Town
Danie bel vir Eloise van Mufasa bande.
Hulle was laas die goedkoopste in die Kaap en fit die bande in Durbanville !
Sy sal jou ook baie goeie raad kan gee. Puik diens !
(083) 5411672
021 838 0003
Mufasa.co.za
Hulle was laas die goedkoopste in die Kaap en fit die bande in Durbanville !
Sy sal jou ook baie goeie raad kan gee. Puik diens !
(083) 5411672
021 838 0003
Mufasa.co.za
- Mon Apr 14, 2014 9:32 am
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 1033999
- Sat Apr 12, 2014 7:17 am
- Forum: Humor
- Topic: EXTREME OFF-ROADING
- Replies: 7
- Views: 1712
Re: EXTREME OFF-ROADING
Hy het seker eers uitgeklim en die hindernis gaan stap voor hy daar opgery het !
- Fri Apr 11, 2014 7:19 pm
- Forum: General Mods
- Topic: 33s on my V6 Hilux
- Replies: 7
- Views: 2387
Re: 33s on my V6 Hilux
Yes !
Speak to Allan (forum name : Hoppy)
Body lift + grinder & welder
Speak to Allan (forum name : Hoppy)
Body lift + grinder & welder
- Fri Apr 11, 2014 12:33 pm
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: new hilux dakar vs ranger xls
- Replies: 29
- Views: 9481
Re: new hilux dakar vs ranger xls
Agree 100% Allan but the Ford has a long way to go to earn trust through reliability - as the Hilux enjoys. My farther had 2 Rangers (previous) models - and as I die hard Ford fan will never buy a Ford again due to brake downs and issues. I am a VW fan but the Amarok is in the same boat as the Ford....
- Fri Apr 11, 2014 11:54 am
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: new hilux dakar vs ranger xls
- Replies: 29
- Views: 9481
Re: new hilux dakar vs ranger xls
History will show you that the Ford Ranger's reputation has been more up and down than that of a mattress in a brothel !
- Fri Apr 11, 2014 11:17 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Super Rugby
- Replies: 23
- Views: 2635
- Fri Apr 11, 2014 9:49 am
- Forum: Events Calender
- Topic: enige aksie die naweek 12/13 April
- Replies: 14
- Views: 6381
Re: enige aksie die naweek 12/13 April
Cruisers hou nie van reverse gear nie !!!die exhaust wil ek nie oor praat nie, kos my R3400....
- Fri Apr 11, 2014 9:47 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Enige forum manne in die Lydenburg ,Mpumalanga area ?
- Replies: 0
- Views: 429
Enige forum manne in die Lydenburg ,Mpumalanga area ?
Laat weet asb. - wil n gunsie vra ?
- Fri Apr 11, 2014 9:43 am
- Forum: Medical forum
- Topic: Ideal diet for us South Africans
- Replies: 48
- Views: 11526
Re: Ideal diet for us South Africans
+1Alkohol is in die lys van goed wat jy moet vermy, maar ek steur my nie daaraan nie - ek vermy AL die res!
- Fri Apr 11, 2014 9:41 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hawk
- Replies: 64
- Views: 6738
Re: Hawk
Love the name !
He is beautiful
He is beautiful
- Fri Apr 11, 2014 9:36 am
- Forum: Medical forum
- Topic: Ideal diet for us South Africans
- Replies: 48
- Views: 11526
Re: Ideal diet for us South Africans
Kevin - daars nie baie leeswerk nie ! 70% van die boek is resepte - die eerste stuk verduidelik hy baie mooi (en eenvoudig vir mense soos ek) hoekom die spulletjie werk ! Die laaste paar bladsye is redelik wetenskaplik - so ek hou verby da ! Hulle is vier wat die boek saamgestel het en gaan beslis n...
- Fri Apr 11, 2014 8:49 am
- Forum: Medical forum
- Topic: Ideal diet for us South Africans
- Replies: 48
- Views: 11526
Re: Ideal diet for us South Africans
Beliksem Ters dis te rof ou !!!
Ek wou sê ons sien te MIN van jou die laaste ruk !!
Ek wou sê ons sien te MIN van jou die laaste ruk !!
- Fri Apr 11, 2014 8:32 am
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 1033999
- Fri Apr 11, 2014 8:26 am
- Forum: Events Calender
- Topic: enige aksie die naweek 12/13 April
- Replies: 14
- Views: 6381
Re: enige aksie die naweek 12/13 April
Dirt en Dust is n 'plastic' 4x4 ondervinding - in my opinie. Lekker veilig vi di kinders om quad en offroad te ry. Beter om net n vuurtjie aan te steek en te kuier terwyl die kinders laat waai. Atlantis is altyd daar AJ ! Verder weet ek ooknie van naby plekke nie. Wel baie lus om weer n draaitjie te...
- Fri Apr 11, 2014 8:10 am
- Forum: Medical forum
- Topic: Ideal diet for us South Africans
- Replies: 48
- Views: 11526
Re: Ideal diet for us South Africans
Lekker man Dewald Lekker !!!!
Voor ek gaan gym in die oggend :
2 of 3 rou eiers
Glas volroom melk
Paar druppels vanilla
Paar druppels versoeter : Stevia
Skud alles in bottel en down die spul.
Mense dis lekkerder as volroom milkshake en
Ek het baie meer energie ini gym !!!
Voor ek gaan gym in die oggend :
2 of 3 rou eiers
Glas volroom melk
Paar druppels vanilla
Paar druppels versoeter : Stevia
Skud alles in bottel en down die spul.
Mense dis lekkerder as volroom milkshake en
Ek het baie meer energie ini gym !!!
- Fri Apr 11, 2014 7:43 am
- Forum: Medical forum
- Topic: Ideal diet for us South Africans
- Replies: 48
- Views: 11526
Re: Ideal diet for us South Africans
He he he - lyk my dis nou die inding Pieter. My pa glo in Tim Knoakes amper soos die Bybel. Hy het 25jr gelede sy boek "the lore of running" gekoop op 45 en n jaar later die Comrades maklik klaar gemaak. :shock: Hy is nou n maand opi dieet en het 4kg verloor !! Ek is nou 3 weke opi dieet e...
- Fri Apr 11, 2014 7:11 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: A close shave / dit was amper
- Replies: 11
- Views: 1799
Re: A close shave / dit was amper
Baie bly om te hoor jy is okay Mac !
- Fri Apr 11, 2014 6:54 am
- Forum: Meet the People
- Topic: allthewayfromnorway!
- Replies: 11
- Views: 1745
Re: allthewayfromnorway!
Welkom Henk !
Rule nr 1 : we love pictures !!!
Glad that you can understand our ZA language ,
We are a few people here very proud to be and speak Afrikaans !
Hope you enjoy it here.
Rule nr 1 : we love pictures !!!
Glad that you can understand our ZA language ,
We are a few people here very proud to be and speak Afrikaans !
Hope you enjoy it here.
- Thu Apr 10, 2014 4:13 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Plasti Dip op gesit
- Replies: 16
- Views: 2178
Re: Plasti Dip op gesit
Dankie Drikus !!!
- Thu Apr 10, 2014 2:38 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Plasti Dip op gesit
- Replies: 16
- Views: 2178
Re: Plasti Dip op gesit
Het jy die fender flares oorweeg wat Leon hier op die forum verkoop ?
Ek probeer die pro's en con's van albei uitwerk.
Ek probeer die pro's en con's van albei uitwerk.
- Thu Apr 10, 2014 2:21 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Plasti Dip op gesit
- Replies: 16
- Views: 2178
Re: Plasti Dip op gesit
Lyk baie goed Drikus.
Hoe van die afwerking.
Het jy enigsins die fende flares oorweeg ?
Ek moet tussen die 2 opsies nou besluit.
Hoe van die afwerking.
Het jy enigsins die fende flares oorweeg ?
Ek moet tussen die 2 opsies nou besluit.
- Thu Apr 10, 2014 12:03 pm
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 1033999
Re: Joke of the day
PYN en KOORS 'n Man na sy nagskof kry sy vrou kaal en nat gesweet in bed en sy vrou kla dat sy vreeslik pyn en koors het. Hy kry water en pille in die kombuis toe sy kinders hoor skree: "PA kom kyk!!!!! Oom Gert is kaal in Pa se kas"!?!?! Hy pluk die kas deur oop: "Gert jou bliks&...
- Thu Apr 10, 2014 9:59 am
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 1033999
- Thu Apr 10, 2014 9:51 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Good day everyone
- Replies: 16
- Views: 2852
Re: Good day everyone
Welkom Francois !
Sit ook sommer n foto op van jou Hilux - seker die ouens sal hom baie waardeer !!
Sit ook sommer n foto op van jou Hilux - seker die ouens sal hom baie waardeer !!
- Wed Apr 09, 2014 3:51 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Hilux Vigo - Digital Music Player
- Replies: 30
- Views: 6472
Re: Hilux Vigo - Digital Music Player
Many thanks Bretton !!
Will get mine tomorrow.
Will get mine tomorrow.
- Wed Apr 09, 2014 1:11 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Stealers joke of the year!!
- Replies: 9
- Views: 1362
Re: Stealers joke of the year!!
Phone your nearest Goldwagen Spares.
The CV goes for aprox. R450 new but thats just what I have heard !
Hope you come right
The CV goes for aprox. R450 new but thats just what I have heard !
Hope you come right
- Wed Apr 09, 2014 1:01 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hilux City Brackenfell
- Replies: 13
- Views: 1753
Hilux City Brackenfell
Popped in at Hoppy's shop this morning - I saw that Francois (4xLux) nextdoor has put up his workshop sign. :thumbup: Wow that workshop is pumping :shock: Saw a few nice Hilux's there - even a 4x4 Colt that was receiving a snorkel by mr.Hoppy :surrender: Unfortunately didn't have time to visit 4x4Di...
- Wed Apr 09, 2014 8:56 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
- Replies: 45
- Views: 4152
Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Jo, hoe droog is my keel nou !!
- Wed Apr 09, 2014 8:54 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Replacement Bumpers (Front & Rear)
- Replies: 3
- Views: 1082
Re: SFA Replacement Bumpers (Front & Rear)
http://www.lynx4x4.co.za/toyota-hilux.html" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.4x4direct.co.za/shop/offroad ... tvm4lt3la5" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.4x4direct.co.za/shop/offroad ... tvm4lt3la5" onclick="window.open(this.href);return false;
- Wed Apr 09, 2014 7:29 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: GOOD NEWS!!
- Replies: 14
- Views: 2254
Re: GOOD NEWS!!
Miracles still happen Kevin !! As experienced by our fellow member ; Brian from Randburg : :yahoo: :yahoo: :celebrate: :celebrate: :thumbup: :thumbup: Ouch Kevin, Sorry to hear about your setback. When I look at the MRI I know that = Pain. Just remain positive, take lots of pain killers and you'll g...
- Tue Apr 08, 2014 7:07 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: GOOD NEWS!!
- Replies: 14
- Views: 2254
- Tue Apr 08, 2014 11:01 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Plathond Squad
- Replies: 8
- Views: 1360
Re: Plathond Squad
Yep - April fool joke.
Would have been cool though !
Would have been cool though !
- Tue Apr 08, 2014 8:54 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Waar word daar gery Paasnaweek ???
- Replies: 16
- Views: 2198
Re: Waar word daar gery Paasnaweek ???
Kevin dis Sodom en Gomorrah !!!
wil graag ga loer ma mamma sal nooooooit nie !!! :evil:
wil graag ga loer ma mamma sal nooooooit nie !!! :evil:
- Tue Apr 08, 2014 8:42 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Photoshop Fundi's and comments
- Replies: 27
- Views: 3044
Re: Photoshop Fundi's and comments
Drikus kan jy dalk n nader foto plaas van daai plasti dip ?
Ek wil presies dieselfde doen - veral die plastic wheel arches !!
Kry jy dit net in swart of donker grys ook ?
Ek wil presies dieselfde doen - veral die plastic wheel arches !!
Kry jy dit net in swart of donker grys ook ?
- Tue Apr 08, 2014 8:40 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Plathond Squad
- Replies: 8
- Views: 1360
- Mon Apr 07, 2014 11:01 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Welegelegen 6 April
- Replies: 106
- Views: 10113
Re: Welegelegen 6 April
Daai klink dalk nodig Thys !
Moet nog baie leer en veral oor die "recoveries"
Veral oor die geskikte "recovery" as ek 2am by die huis instrompel en mamma vir my aangluur !!
Moet nog baie leer en veral oor die "recoveries"
Veral oor die geskikte "recovery" as ek 2am by die huis instrompel en mamma vir my aangluur !!
- Mon Apr 07, 2014 9:40 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Welegelegen 6 April
- Replies: 106
- Views: 10113
Re: Welegelegen 6 April
Dankie Ters vir al daai mooi pic's !
Somme lus om weer te gaan - moet net eers al die krappe gaan laat uitpollish - donnerse waterkar in die pad het my skade gemaak !!!!
O ja, Hoppy ; jy toe darem daai groot dors geles ???
Somme lus om weer te gaan - moet net eers al die krappe gaan laat uitpollish - donnerse waterkar in die pad het my skade gemaak !!!!
O ja, Hoppy ; jy toe darem daai groot dors geles ???
- Mon Apr 07, 2014 9:11 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Welegelegen 6 April
- Replies: 106
- Views: 10113
Re: Welegelegen 6 April
Ja dankie almal dit was baie lekker - moet binnekort weer so maak. Eks seker Genissie wil vinnig sy reputasie gaan herstel !! (en sy Cruiser se Zorst ! :tongue: :cry: ) Ook n paar Ford manne opgedaag - lekker man ! Dankie aan Hoppy wat ons geguide het en vir die mooi pics ! :thumbup: Kevin baie gelu...
- Sat Apr 05, 2014 7:35 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Welegelegen 6 April
- Replies: 106
- Views: 10113
Re: Welegelegen 6 April
Kom ons kyk of hulle opdaag !!!
Sorry dat ek so laag gedaal het !
Sorry dat ek so laag gedaal het !
- Sat Apr 05, 2014 7:25 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Welegelegen 6 April
- Replies: 106
- Views: 10113
Re: Welegelegen 6 April
Ouens ek kuier saam met LandRover manne vannaand !
Mag ek een of twee van hulle uitnooi vir more se trippie ???
Mag ek een of twee van hulle uitnooi vir more se trippie ???
- Sat Apr 05, 2014 9:43 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: My wife's new transport
- Replies: 18
- Views: 2620
Re: My wife's new transport
Ek dink sy moet dankbaar wees !!!!
Kyk op die ander model - hulle kom nie standaard met n seat uit nie !
Jy het haar bederf met die Luxury model !
Kyk op die ander model - hulle kom nie standaard met n seat uit nie !
Jy het haar bederf met die Luxury model !
- Sat Apr 05, 2014 9:01 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: MRI scan
- Replies: 25
- Views: 2112
Re: MRI scan
Guys Kevin was shot at close range as a police officer while doing a drug bust in Cape Town. He can elaborate if he wants to. It is extremely sad that the state is doing nothing to work out a compensation ammount. He put his life on the line to make our city a safer place and this is the reward he g...
- Fri Apr 04, 2014 7:07 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: MRI scan
- Replies: 25
- Views: 2112
Re: MRI scan
Ja nee alle sterkte my maat !!
Sien jou Sondag !
Sien jou Sondag !
- Fri Apr 04, 2014 7:02 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nkandla Style Ft. PSY Gangnam Style Official Video
- Replies: 4
- Views: 541
- Thu Apr 03, 2014 11:45 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Campaigning and voting
- Replies: 4
- Views: 634
Campaigning and voting
While walking down the street one day a Member of Parliament is tragically hit by a truck and dies. His soul arrives in heaven and is met by St. Peter at the entrance. 'Welcome to heaven,' says St. Peter. 'Before you settle in, it seems there is a problem. We seldom see a high official around these ...
- Thu Apr 03, 2014 9:06 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: So desperaat vir geld is ek nie!!
- Replies: 11
- Views: 1941
- Thu Apr 03, 2014 8:47 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Great new Ad
- Replies: 2
- Views: 622
Great new Ad
http://youtu.be/pyV57QlGUGI" onclick="window.open(this.href);return false;