I've received a second one and allso the same story. Even the angle is different.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Search found 97 matches
- Tue May 16, 2017 12:53 pm
- Forum: 2016 - on - Revo Shape Hilux
- Topic: Rhino bumper
- Replies: 3
- Views: 3814
- Tue May 16, 2017 10:07 am
- Forum: 2016 - on - Revo Shape Hilux
- Topic: Rhino bumper
- Replies: 3
- Views: 3814
Rhino bumper
Morning, I ordered a nudgebar/bullbar for my Rhino bar. The one they send to me does not fit 100%. It overlaps the white on the sides of the chrome middle piece. Is their anyone that has the same Issues or had done this... https://uploads.tapatalk-cdn.com/20170516/f696d90218028557efef3afc54eb1f84.jp...
- Tue Aug 16, 2016 8:39 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: New Fortuner - opinions
- Replies: 14
- Views: 5114
Re: New Fortuner - opinions
No problems so far with the fortuner. Traded in my 2014 prado for the new fortuner. Happy as can be.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Wed Jun 29, 2016 6:45 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
- Replies: 507
- Views: 356718
Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Wed Jun 29, 2016 6:35 am
- Forum: 2016 - on - Revo Shape Hilux
- Topic: Revo snorkel
- Replies: 14
- Views: 7898
Re: Revo snorkel
Bumper is klaar
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Tue Jun 28, 2016 6:17 am
- Forum: 2016 - on - Revo Shape Hilux
- Topic: Revo snorkel
- Replies: 14
- Views: 7898
Re: Revo snorkel
Besig met die bumper assembly
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Sun Jun 26, 2016 8:49 pm
- Forum: 2016 - on - Revo Shape Hilux
- Topic: Revo snorkel
- Replies: 14
- Views: 7898
Re: Revo snorkel
Dankie manne. Die canopy is n rhino cab. http://rhinoman.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false; . Is beindruk met hulle kwaliteit werk. Die Snorkel is opgesit deur LT 4x4 fitment & outdoor centre in Lydenburg. Hulle sit maandag die rhinobar op. Kan nie meer wag nie. Sent...
- Sat Jun 25, 2016 2:31 pm
- Forum: 2016 - on - Revo Shape Hilux
- Topic: Revo snorkel
- Replies: 14
- Views: 7898
Re: Revo snorkel
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Sat Jun 25, 2016 2:28 pm
- Forum: 2016 - on - Revo Shape Hilux
- Topic: Revo snorkel
- Replies: 14
- Views: 7898
Re: Revo snorkel
Gister n safari snorkel opgesit.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Thu Jun 09, 2016 7:13 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: New to forum
- Replies: 10
- Views: 2331
Re: New to forum
Welcome. Hope you enjoy it here
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Thu Jun 09, 2016 7:09 pm
- Forum: 2016 - on - Revo Shape Hilux
- Topic: Revo snorkel
- Replies: 14
- Views: 7898
Revo snorkel
Naand manne.
Is daar al iemand wat n snorkel op hulle revo gesit het en na watse maak kan ek kyk.
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Is daar al iemand wat n snorkel op hulle revo gesit het en na watse maak kan ek kyk.
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Wed May 20, 2015 6:18 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Tracker vir n werksbakkie
- Replies: 8
- Views: 1141
Re: Tracker vir n werksbakkie
itracklive.co.za is wat ons in ons voertruie gebruik. Goedkoop en jy hanteer dit self.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Wed Apr 22, 2015 8:53 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: 3.0 kz-te engin skade
- Replies: 4
- Views: 1150
Re: 3.0 kz-te engin skade
Thanks julle.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Tue Apr 21, 2015 9:21 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: 3.0 kz-te engin skade
- Replies: 4
- Views: 1150
Re: 3.0 kz-te engin skade
O genade. Ek sien die foto's het nie by die regte geskryf uitgekom nie. sorry
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Tue Apr 21, 2015 9:08 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: 3.0 kz-te engin skade
- Replies: 4
- Views: 1150
3.0 kz-te engin skade
Naand almal, Kan iemand my asb bietjie raad gee. Ek het n 2000 prado gekoop met 269 000 km op. Gevat vir sy 270 000 km diens by toyota.. Op 269119 ImageUploadedByTapatalk1429642708.819776.jpg Op km 274440 het ons hom ingevat vir sy manifold gasket en om die manifold te skim. ImageUploadedByTapatalk1...
- Tue Oct 21, 2014 6:04 am
- Forum: Meet the People
- Topic: New to the forum.
- Replies: 19
- Views: 2867
Re: New to the forum.
Welkom
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Sun Jan 26, 2014 7:43 pm
- Forum: RAV
- Topic: Nuwe Rav4, wat se die manne.
- Replies: 26
- Views: 9874
Re: Nuwe Rav4, wat se die manne.
En daar kom die Rav ook tot n einde..... Ons het maar n groot hap gevat en laat ons betroubare hilux van 7 jaar in die familie gaan.... Die RAV4 is ook oppad..... Darem bly hule in die familie.... Nou wag ek net die week vir die PRADO. Toyota sal altyd in ons erf staan. http://img.tapatalk.com/d/14/...
- Mon Dec 09, 2013 6:00 am
- Forum: Meet the People
- Topic: New to the forum
- Replies: 23
- Views: 6971
- Fri Nov 15, 2013 12:03 am
- Forum: General Mods
- Topic: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)
- Replies: 120
- Views: 34253
Re: Happy with your Chip or not Poll
Ek het op die 3.0d4d d/c op 95,000 km n unichip ingesit by SAC. Staan nou op 188,000 km en geen probleem. Het in 2012vbir my n 3.0d4d xtracab gekoop en goeie genigtig is die ding lui.... Teenoor die d/c. Ek wonder self wat die implikasie gaan wees op my waarborg as ek nou ook een in die xtracab laat...
- Fri Nov 08, 2013 9:03 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Rocksliders
- Replies: 6
- Views: 1967
Re: Rocksliders
Se my asb ook. Ek soek ook vir myne. Groot asb. Mail asb foto's en prys!!!!
renierwolf@gmail.com
Dankie
:rofl:
Sent from my iPhone using Tapatalk
renierwolf@gmail.com
Dankie
:rofl:
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Fri Nov 08, 2013 3:56 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
- Replies: 507
- Views: 356718
- Thu Nov 07, 2013 10:01 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nelspruit Forum members wanted
- Replies: 6
- Views: 1151
- Wed Oct 09, 2013 6:30 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: I ordered one
- Replies: 19
- Views: 2805
Re: I ordered one
Thanks for sharing. Just mailed it to my wife... Hopefully i'll get a nice suprice lunch time.
:rofl:
Sent from my iPhone using Tapatalk
:rofl:
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Sun Oct 06, 2013 10:29 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kan n KZTE duine doen??
- Replies: 15
- Views: 2157
Re: Kan n KZTE duine doen??
Ek het die moz duine begin sept saam Piet gery in my standaard 3.0d4d xracab. Hy het goed gedoen. Was baie tevrede en het dit vreeslik geniet. Sal enige tyd weer gaan. Daar was n 2.4diesel hilux en hy lekker saam gespeel. Gaan en geniet dit. Daar is n land rover roete om elke duin as jy dit nie maak...
- Fri Oct 04, 2013 8:34 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Mapelaan, Natal Kus
- Replies: 3
- Views: 1347
Re: Mapelaan, Natal Kus
Wil ook graag weet. Hier is hulle link vir meer info.
http://www.zululand.co.za/blog/zululand ... e-reserve/" onclick="window.open(this.href);return false;
:rofl:
Sent from my iPhone using Tapatalk
http://www.zululand.co.za/blog/zululand ... e-reserve/" onclick="window.open(this.href);return false;
:rofl:
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Wed Sep 04, 2013 9:57 pm
- Forum: RAV
- Topic: Nuwe Rav4, wat se die manne.
- Replies: 26
- Views: 9874
Re: Nuwe Rav4, wat se die manne.
Hahaha. Ons bloed in die huis het altyd hilux gevloei.... Nou is dit vol bloed toyota..... Haar d/cab gaan nou bietjie rus en mooi na gekyk word. Hy het ons goeie km gegee en vroulief is te geheg aan haar bakkie. Ek moet bieg en se dat daai 2.2 d maar lekker ry. Hy het my verbaas in die barberton pa...
- Wed Sep 04, 2013 1:15 pm
- Forum: RAV
- Topic: Nuwe Rav4, wat se die manne.
- Replies: 26
- Views: 9874
Re: Nuwe Rav4, wat se die manne.
Gelukkig het sy gewag en gekry wat sy wou he.
Pearl white in die 2.2 d AWD
:rofl:
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Mon Aug 19, 2013 5:39 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Watse ding is die???
- Replies: 11
- Views: 1837
Re: Watse ding is die???
Hi, ek sal graag wil weet Hoe beinvloed dit n mens se waarborg?
:rofl:
Sent from my iPhone using Tapatalk
:rofl:
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Sun Aug 11, 2013 7:21 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: What mileage on your 3.0 D4D
- Replies: 57
- Views: 10044
Re: What mileage on your 3.0 D4D
2007 model double cab 3.0d4d het nou 175400 op. clutch vervang op 165000 en n waterpomp wat gelek het op 140000. Vol diens record by toyota.
- Wed Aug 07, 2013 4:41 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Bridgestone Dueler 697
- Replies: 10
- Views: 1482
Re: Bridgestone Dueler 697
Hi, ek het ook van die 697 op my hilux. Nou al so 27000km gedoen. Sal se dis so 60% teer en 40% grondpad en bos ry, as ek se bos ry is dit onder die eskom krag lyne waar nie pad is nie. Tot nou toe nog nie een pap wiel nie. Amper al die eskom voertuie ry dit hier by ons en dit hou. Ek was nogals bei...
- Sun Jul 28, 2013 6:11 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Bossewa.
- Replies: 17
- Views: 4122
Re: Bossewa.
En so bietjie skade opgetel.
- Sun Jul 28, 2013 6:10 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Bossewa.
- Replies: 17
- Views: 4122
- Sun Jul 28, 2013 6:08 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Bossewa.
- Replies: 17
- Views: 4122
Re: Bossewa.
So bietjie werk in die veld
- Thu Jul 25, 2013 7:04 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: New Member
- Replies: 22
- Views: 3149
Re: New Member
Welkom welkom. Jy gaan dit baie geniet hier.
- Wed Jul 24, 2013 10:39 pm
- Forum: RAV
- Topic: Nuwe Rav4, wat se die manne.
- Replies: 26
- Views: 9874
Re: Nuwe Rav4, wat se die manne.
Bietjie terugvoering. Vroulief het vandag gehoor haar silver RAV sal aug hier wees. Jippyyyy
- Wed Jul 24, 2013 10:06 pm
- Forum: Humor
- Topic: Hulp benodig
- Replies: 4
- Views: 1602
Re: Hulp benodig
Whahaha.
- Sat Jul 20, 2013 8:52 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Dog Food which one how do we know
- Replies: 14
- Views: 2452
Re: Dog Food which one how do we know
Het ook ons Rotweiler op daai duur vet pille gehad. Sy het n heup vervanging gehad en vet het dit aanbeveel. Na n paar maande het dit net onbekostigbaar geraak. 2 sakke 8kg in n maand en om en by R450 per sak betaal. Nou is ons rottie, jack russel en spca special(charpei en staffie kruising-so se sp...
- Sat Jul 20, 2013 8:36 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Gomad canopy,kitting project for overlanding.
- Replies: 81
- Views: 13339
Re: Gomad canopy,kitting project
Lyk baie mooi. Ek wil vir my ook een aanskaf. Sal Gomad n lui gee en pryse kry.
- Fri Jul 19, 2013 9:00 am
- Forum: RAV
- Topic: Nuwe Rav4, wat se die manne.
- Replies: 26
- Views: 9874
Re: Nuwe Rav4, wat se die manne.
Ons gaan die d/c hou. Sy het ons nog net goeie km gegee. 175000 daarvan. Vol diens record by toyota en nog net n waterpomp vervang. As ons in die 4x4 wereld ingaan sal ons maar my xtracab 4x4 vat. Ek dink vroulief sal die Rav4 baie geniet. Nou kom die kleur keuse!!!!! Ek is nog altyd n voorstaander ...
- Wed Jul 17, 2013 6:23 pm
- Forum: RAV
- Topic: Nuwe Rav4, wat se die manne.
- Replies: 26
- Views: 9874
Re: Nuwe Rav4, wat se die manne.
Reg nou kom ons groot vraag en wat stel julle voor? 1. Behou die 2007 d/c 3.0d4d en koop n 2.0 petrol Gx rav4? 2. Verkoop die 2007 d/c en koop n 3.0d4d Fortuner? Ons het die Rav4 en Fortuner gery, was bietjie afgesit met die Rav4 se grondvry hoogte. Dit was ook eerste keer dat ons die nuwe Fortuner ...
- Wed Jul 17, 2013 2:04 pm
- Forum: RAV
- Topic: Nuwe Rav4, wat se die manne.
- Replies: 26
- Views: 9874
Re: Nuwe Rav4, wat se die manne.
Thanks. Gaan vandag n toetsrit vat om te besluit. Daar is n R120 000 prys verskil tussen die 2.2diesel en die 2.0 petrol. Nou gaan sy soveel spaar met diesel in 5 jaar as sy nie eers 2000km n maand ry nie.... Dan maak die petrol meer sin. Vroulief oorweeg dit nou om haar dubblecab te wil vekoop. (Ne...
- Tue Jul 16, 2013 9:41 pm
- Forum: RAV
- Topic: Nuwe Rav4, wat se die manne.
- Replies: 26
- Views: 9874
Nuwe Rav4, wat se die manne.
Wil so n bietjie hoor wat dink julle slim manne van die nuwe Rav4? Vroulief se d/cab is klaar betaal en sy kyk nou uit vir n nuwe voertuig. Is daar iemand wat een het en watse model sal julle aanbeveel?
- Sun Jul 14, 2013 8:24 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Nelspruit Residents - Have a look out
- Replies: 2
- Views: 1183
Re: Nelspruit Residents - Have a look out
Hi, im staying in Nelspruit. Pm me their details and i'll go and have a look on monday.
- Wed Jul 03, 2013 6:16 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Tracking/Monitering
- Replies: 9
- Views: 1206
Re: Tracking/Monitering
Probeer http://www.itracklive.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
Ons het al baie produkte probeer en itracklive werk goedkoop uit en is "user" friendlik.
Ons het al baie produkte probeer en itracklive werk goedkoop uit en is "user" friendlik.
- Mon May 13, 2013 1:19 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: 3.0 D4D Ry hard
- Replies: 21
- Views: 2828
Re: 3.0 D4D Ry hard
Hi daar ek is nuut hier en sien julle gee nogal goeie raad, ek het vir my 'n 3.0 D4D gekoop, so paar maande terug ek geniet die bakkie baie maar het net een klein probleempie hy ry nogal hard vir al vir die passasiers wat saam ry, het enige iemand raad om die ry genot meer plesier tegee. Dankie Joh...
- Fri Apr 19, 2013 8:58 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Liggie op cluster
- Replies: 7
- Views: 1454
Re: Liggie op cluster
Hoeveel km het jou bakkie op? Ons D/cab se liggie het al n paar keer so gebrand. Weet as hy flikker of brand,die een beteken water in die filter en jy kan dit self uitlaat. Die ander een is dat die filter vuil is en vervang moet word. Op 172000km het ons al 3 vervang. Na die derdekeer het ek begin w...
- Wed Apr 17, 2013 9:03 pm
- Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
- Topic: Fortuner, this is why i have 1!
- Replies: 16
- Views: 4123
Re: Fortuner, this is why i have 1!
NICE!!!! Want one.
- Thu Apr 11, 2013 5:23 pm
- Forum: Humor
- Topic: South Africa's Petrol price expected to rise by 81 cent
- Replies: 12
- Views: 1819
Re: South Africa's Petrol price expected to rise by 81 cent
Hehehe.... Do they take trade-inns
- Wed Apr 10, 2013 12:40 pm
- Forum: Humor
- Topic: How to fill in an insurance claim form
- Replies: 2
- Views: 743
- Tue Apr 09, 2013 6:20 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: YELLOW LED lightstrips
- Replies: 13
- Views: 1821
Re: YELLOW LED lightstrips
Ons het desember in mosambiek ook wit LED's gehad en geel ensulation tape oor dit geplak. Dit het nogals goed gehelp. Ek kon ook nie geel kry nie.
- Mon Apr 08, 2013 9:26 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Mercedes Vitto ground clearance
- Replies: 2
- Views: 1468
Re: Mercedes Vitto ground clearance
Ek het n 225/75r16 probeer maar dit skuur in die wiel arch. 4x4 megaworld het by billstein gehoor, maar kon nie reg kom nie. Hulle se n air syspention gaan die beste werk. Sukkel nog om n goeie shock daarby te kry.
- Mon Apr 08, 2013 7:52 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Mercedes Vitto ground clearance
- Replies: 2
- Views: 1468
Mercedes Vitto ground clearance
Ek sit met n groot probleem op hande. Ons doen werk in die veld en die vitto sukkel so nou en dan met sy grondvry hoogte. Weet julle dalk van iemand wat kan help om die vitto n beter hoer grondvry hoogte te gee. Shocks moet nou vervang word en bande. Daar is huidiglik 205/65R16 bande op. Hoop iemand...
- Mon Apr 08, 2013 7:40 pm
- Forum: Humor
- Topic: Pickup line
- Replies: 8
- Views: 1652
Re: Pickup line
Hehe
- Wed Apr 03, 2013 10:03 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: New guy
- Replies: 23
- Views: 4475
Re: New guy
Welcome home.
- Sat Mar 16, 2013 7:22 am
- Forum: Humor
- Topic: A visit to the VET
- Replies: 9
- Views: 1495
Re: A visit to the VET
Hehehe.
- Sat Mar 16, 2013 7:19 am
- Forum: Humor
- Topic: Life on the farm
- Replies: 7
- Views: 966
Re: Life on the farm
Whahaha
- Sat Mar 16, 2013 7:13 am
- Forum: Humor
- Topic: A white horse
- Replies: 6
- Views: 965
Re: A white horse
:lol::lol:
Re: oops
Whahaha
- Wed Feb 27, 2013 9:54 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: FACE LIFT D4D EXHAUST
- Replies: 13
- Views: 1883
Re: FACE LIFT D4D EXHAUST
Ek het vandag gesien dat my 2007 3.0 d4d d/c nie n cat op het nie maar my 2012 3.0 d4d xtracab wel een op het. Die exhaust manne se die eerste paar modelle het sonder hulle uitgekom. Ek dink wel daar is n verkil tussen die 2 modelle. Weet enige iemand meer?
- Tue Feb 26, 2013 8:42 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Help / fotos needed - bumper replacement bullbars
- Replies: 37
- Views: 4827
Re: Help / fotos needed - bumper replacement bullbars
Een van my voorwaardes wat ek myself voorgegee het was dat ek ook nie wil he dat die plastiek bumper gesny moet word nie. My eenvoudige rede is dat ek baie in die veld werk en as hul die bumper sny klim hy af of kom los vanaf die replacement. Dis vir my beter om n spasie / eyelits in te he. As jy ba...