Search found 81 matches

by Legolas
Wed Mar 28, 2012 2:50 pm
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11568

Re: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012

Dankie Cobus vir die voorstel!!! En vir daardie storie van my eerste 4x4... :oops: :oops: Ek het op 'n paar fotos afgekom van die Two Oceans roete net om die bywoning bietjie te help motiveer.. (Ek vra onverskoning vir die nissan wat die prentjies bietjie spoil :evil: ) Dalk kan ons daardie naweek '...
by Legolas
Wed Mar 28, 2012 10:49 am
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11568

Re: WC Oneday 4x4 trail - 14/15 April 2012

Ok it seems that the 21th of April will suite the most of the guys. Sorry Ismail but more people will be able to make that weekend and not the 14/15th, but hopefully soon we will be able to arrange something that will suite you as well!!! :thumbup: Val - Jip I read that they close the Two Oceans 4x4...
by Legolas
Wed Mar 28, 2012 8:41 am
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11568

Re: WC Oneday 4x4 trail - 14/15 April 2012

Hi Tertius,

Dankie vir die invite. Het julle manne klaar julle permitte gaan optel?
by Legolas
Wed Mar 28, 2012 8:39 am
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11568

Re: WC Oneday 4x4 trail - 14/15 April 2012

Hi Guys and auntie GI Jane, Roofer - There is no fixed date at this moment. We are trying to get a date that will work the best for most people. It looks like if we move it to Saturday the 21th of April (weather permitting) then we will be able to get a few people there... :yahoo: :yahoo: So lets se...
by Legolas
Tue Mar 27, 2012 6:28 pm
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11568

Re: WC Oneday 4x4 trail - 14/15 April 2012

Alles in die hak :thumbup: Ek sal jou dan seker ontmoet met die Mei 4x4 training course.

Is daar dalk 'n paar manne wat gaan join of wil join??? :beg: :beg:
by Legolas
Tue Mar 27, 2012 4:21 pm
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11568

Re: WC Oneday 4x4 trail - 14/15 April 2012

Thys as jy wil join kan ons dit skuif na hierdie sondag toe... Ek het maar gese 14/15 April want hierdie Saterdag is Stormers vs Bulle en Kday so ja dit is uit en volgende naweek is die langnaweek. Dit los ons moet hierdie sondag en dan die naweek van 14/15 April.... So hoe lyk dit Thys kan jy Sonda...
by Legolas
Tue Mar 27, 2012 2:21 pm
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11568

Re: WC Oneday 4x4 trail - 14/15 April 2012

Dankie manne vir julle terugvoer en idees. Right so dit wil voorkom of die Two Oceans trail dan die outjie gaan wees vir Spoor en ek. :yahoo: Thys julle moet die trippie daar in Nam geniet. Ons beplan dit vir volgende jaar saam met 'n oranje rivier roei sessie!!! Baie jaloers dat ek op helderberg mo...
by Legolas
Tue Mar 27, 2012 1:30 pm
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11568

WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012

Middag almal, Ek het onlangs die hilux forum gejoin en is nog heeltemal nuut in die 4x4 ding. Ek wil graag die naweek van die 14de/15de April net vir 'n dag 'n 4x4 roete gaan ry om bietjie die gevoel daarvan te kry. Is daar enige voorstelle ten opsigte van watter roetes mens moet oorweeg?? Veral vir...
by Legolas
Tue Mar 27, 2012 12:22 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: NUWE LID
Replies: 9
Views: 1884

Re: NUWE LID

Welkom Micheal!!!
by Legolas
Mon Mar 26, 2012 2:09 pm
Forum: Humor
Topic: DIY Difflock
Replies: 15
Views: 2292

Re: DIY Difflock

Hahahahahhaah :lol: :lol: :lol: :lol:
by Legolas
Tue Mar 20, 2012 9:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: Who spotted who
Replies: 45
Views: 6092

Re: Who spotted who

Sorry kom ons probeer weer :oops: :oops: :oops: :oops:


Image
by Legolas
Tue Mar 20, 2012 9:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: Who spotted who
Replies: 45
Views: 6092

Re: Who spotted who

Ek het die "spotted" volkswagen golf gespot vanoggend in die Strand..... <a href="http://s1066.photobucket.com/albums/u401/Spoor16/?action=view&current=IMG00396-20120320-0946.jpg" target="_blank"><img src="http://i1066.photobucket.com/albums/u401/Spoor16/IMG003...
by Legolas
Tue Mar 20, 2012 9:07 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: GPS info please.
Replies: 16
Views: 1635

Re: GPS info please.

Hi Cobus, Ek het onlangs my Garmin Nuvi 250 (ek dink) bietjie opgegradeer. Dit was so net onder die R400 vir die sub sahara afrika street map weergawe. Dan is daar seker nog die grondpad ene so dit kan oploop... Eks amper seker dat die Dubai ene nie Suid-Afrika se kaarte op gaan he nie. Maar well do...
by Legolas
Tue Mar 20, 2012 7:53 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Nam, - Vir die eerste keer
Replies: 28
Views: 3429

Re: Nam, - Vir die eerste keer

More Tertuis,

Julle moet die trippie geniet. Ons nam trippie is darem nou al in die beplanningsfase. Ek ken die ou van Kings Highway en sal dit regtig aanbeveel!!! :thumbup: :thumbup:
by Legolas
Mon Mar 19, 2012 9:23 am
Forum: Open Discussion
Topic: Little girl born - 17March2012
Replies: 42
Views: 2985

Re: Little girl born - 17March2012

Baie geluk Heinrich en Nadine!!! Mag sy julle baie vreugde en geluk bring...
by Legolas
Fri Mar 16, 2012 3:30 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Kaspaas- the legend in the NC!
Replies: 46
Views: 14881

Re: Kaspaas- the legend in the NC!

Geen "trailer" beskikbaar tot die verhaaltjie nie of gaan ons maar moet wag en sien..... :shock2: :shock2:
by Legolas
Wed Mar 14, 2012 12:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Avatar status upgrades??
Replies: 106
Views: 7573

Re: Avatar status upgrades??

:lol: :lol: :lol: :lol: Ek het die papertjie gescan en probeer oplaai maar is te groot. (file size246kb en mag mx 200kb oplaai) Dit was die OME suspension warranty papier toe dit gedoen is. Daar is ook gelys watter accessories by is. Die OME retailer was Safari Center gewees. :yahoo: :yahoo: :yahoo:
by Legolas
Wed Mar 14, 2012 10:10 am
Forum: Meet the People
Topic: SPOOR - New Member
Replies: 14
Views: 1797

Re: SPOOR - New Member

Dankie manne!!! Glo my ek en Cobus praat al reeds van Spoor se noodsaaklike aanpassings so die gogga het lekker gebyt :thumbup: :thumbup: Blykbaar doen Thys van daardie stickers so sal by hom kry as ek hulle join vir die training weekend!! Wil sy naam ook agterop aanbring. Sien julle manne ini veld!...
by Legolas
Tue Mar 13, 2012 2:54 pm
Forum: Meet the People
Topic: SPOOR - New Member
Replies: 14
Views: 1797

SPOOR - New Member

Middag almal, Ek wil julle gou voorstel aan Spoor my nuwe (en eerste) Hilux. Spoor is 'n 2008 Hilux 3.0 d4d 4x4 d/c.... :yahoo: Hier is so paar fotos van Spoor: http://i1066.photobucket.com/albums/u401/Spoor16/IMG00391-20120313-1405.jpg http://i1066.photobucket.com/albums/u401/Spoor16/IMG00390-20120...
by Legolas
Tue Mar 13, 2012 12:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Avatar status upgrades??
Replies: 106
Views: 7573

Re: Avatar status upgrades??

Eks bly om te sien jyt dit bereik!!! :thumbup: Ek het nou net 'n paar fotos van spoor probeer oplaai maar dit was te groot en sukkel om dit kleiner te maak. Jy moet maar laat weet hoe ek dit kan kleiner maak (file size). Wil myself darem voorstel met paar fotos.... :yahoo: Ek het ook op 'n interessa...
by Legolas
Tue Mar 13, 2012 10:29 am
Forum: Open Discussion
Topic: Avatar status upgrades??
Replies: 106
Views: 7573

Re: Avatar status upgrades??

Awe Cobus.... Ek sal ook my 5cent in die dam kom ingooi om jou oor die heuwel te help :thumbup:

Hoe lyk dit? Hoeveel kort jy nog... :tease:

Go to advanced search