Search found 447 matches

by Willem01
Thu Oct 16, 2014 9:05 am
Forum: Build your own:
Topic: Prado 90 - Rock sliders by Ali3n Rox
Replies: 7
Views: 2871

Re: Prado 90 - Rock sliders by Ali3n Rox

They look really tough and strong good work,,,,, I always see the high lifter jack points added to the sliders on the sides, but never have seen a pic with the jack actually fitted to see how much clearance there is between the body and if it is designed to be practical,,If a pic can be added i'ill ...
by Willem01
Sat Aug 30, 2014 9:55 am
Forum: The Workshop
Topic: Sukkel om 'n part te identifiseer 3RZ-FE
Replies: 6
Views: 1643

Re: Sukkel om 'n part te identifiseer 3RZ-FE

mmm ry self so bakkie,,,,kan ongelukkig nie help nie,,,as jy hom ontkoppel wanneer engin warm is en dan probeer start is daar enige verandering? sal ook graag wil weet wat sy doel is...
by Willem01
Sun Aug 03, 2014 3:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Blackberry SIM Card Reader
Replies: 3
Views: 904

Re: Blackberry SIM Card Reader

gaan na montana traders daai stalletjie manne doen dit vir so +-150 moolas
by Willem01
Sat Jul 26, 2014 8:03 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Solar setup
Replies: 3
Views: 1051

Re: Solar setup

:clap: goeie idee van die golf peg
by Willem01
Thu Jul 24, 2014 4:27 pm
Forum: Build your own:
Topic: SFA inner door panels
Replies: 28
Views: 6448

Re: SFA inner door panels

Kyk na Blitzkrieg se bakkie daai is mooi panele wat hy ingesit het op bladsy 3 van sy post viewtopic.php?f=41&t=26751&start=60
by Willem01
Thu Jul 24, 2014 1:41 pm
Forum: Build your own:
Topic: Tig Welding
Replies: 24
Views: 5562

Re: Tig Welding

Ek het n 160Amp inverter DC Arc welder ,,,is hy sterk genoeg om tig welding te doen vir S/Steel en mild steel,,,ek het die torch en flow meter spotgoedkoop gekry nog splinternuut,,,en het nie daaraan gedink of my masjien sterk genoeg is nie.... ...edit die mannetjie by COSMO sê my masjientjie is sha...
by Willem01
Tue Jul 22, 2014 11:56 am
Forum: Build your own:
Topic: Canopy glas skuif venster's NA alloy oopklap deur amper kla
Replies: 7
Views: 2640

Re: Canopy glas skuif venster's NA alloy oopklap deur amper

Het die deur net vir 2 maande in die reen seisoen opgehad,,my alluminium raam met swak welding het losgekom vanaf die sheet metal met al die vibrasie en water lek tussen die welds deur,, so die deur lê nou bo in die garage se dak,,die opening is beperk met die roll bar wat nog op is....en my ervarin...
by Willem01
Tue Jul 15, 2014 9:32 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 250mm Lift on 2006 Vigo V6
Replies: 18
Views: 3323

Re: 250mm Lift on 2006 Vigo V6

muishond dit lyk awesome.... :thumbup: :thumbup:
by Willem01
Sat Jul 12, 2014 5:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Washing your vehicle ...
Replies: 33
Views: 6510

Re: Washing your vehicle ...

Gebruik ook n geel karcher 4.5bar met sagte verstelling wanneer gespuit word,,,en lesse geleer ek spuit glad nie binne in die engine nie want dan loop my bakkie en hakkel vir n week lank tensy ek al die elektriese goed met q20 spuit...so daai stof kan maar da bly lê
by Willem01
Tue Jul 08, 2014 3:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Spons vir geweerkas
Replies: 7
Views: 1458

Re: Spons vir geweerkas

Daai spons is te kry by Jekka Foam gesny tot die mate wat jy soek....ek soek nog na die knippe heel moontlik by Silverton Canopy Centrs
by Willem01
Sun Jun 29, 2014 5:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Aangebrande potjie: hoe nou gemaak??
Replies: 8
Views: 1488

Re: Aangebrande potjie: hoe nou gemaak??

aanbrandsel tensy dit nou nie so swart soos roet is nie,,,gooi water in en los oornag krap dit dan sommer net met jou potskuurder af daai groen geel sponsie....as dit daai swart roet is en jou pot is al mooi blink binne gebruik sit die draadborsel voor in jou boormasjien en polish hom blink binne, s...
by Willem01
Sun Jun 29, 2014 4:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: power outage Centurion
Replies: 9
Views: 1476

Re: power outage Centurion

lol dit is seker maar julle beurt om nie krag te hê nie :disgust:
by Willem01
Wed Jun 25, 2014 7:26 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Spons vir geweerkas
Replies: 7
Views: 1458

Re: Spons vir geweerkas

Sub.....



Nog niemand daai plek se naam wat die fridgeslides verkoop dit is somewhere in Jhb en hulle verkoop al die handles ook?
by Willem01
Wed Jun 25, 2014 9:17 am
Forum: Meet the People
Topic: Who is the Russian Jack?
Replies: 45
Views: 5663

Re: Who is the Russian Jack?

Welcome Andrew some serious illness you have there
by Willem01
Mon Jun 23, 2014 9:27 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Spons vir geweerkas
Replies: 7
Views: 1458

Re: Spons vir geweerkas

Hi ...in Silverton ...Wattlo .....ry verby toets gronde ....net daarna is n pad wat regs draai ....draai daar en dan seker so 50m. op linker kant is n plek ....kan nou net nie op die naam kom nie .... hom se naam is SONDOR ons praat van die selle plek , kon net nie iets onder hulleprodukte lys op w...
by Willem01
Mon Jun 23, 2014 9:15 pm
Forum: Hunting
Topic: When the tables are turned ...
Replies: 9
Views: 5485

Re: When the tables are turned ...

as daai tande jou bykom sien ek die bloed vloei maar lekker
by Willem01
Mon Jun 23, 2014 8:57 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Spons vir geweerkas
Replies: 7
Views: 1458

Spons vir geweerkas

Wie weet van n verskaffer in Gauteng van die tipe spons in die kas... gun case.JPG het by SONDOR gekyk maar sien niks op website nie en wat is die regte naam vir dit? En waar kan ek van die recessed handles kry,,,het voorheen op forum die plek gesien wat slides en goete verkooop maar kry dit nie... ...
by Willem01
Sat Jun 14, 2014 1:28 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Some extra exterior lighting
Replies: 57
Views: 17202

Re: Some extra exterior lighting

Ek wil ook led liggies onder die deur insit maar is onseker waar ek die diode moet insit by die T en watter kant moet die strepie op die diode wees...help bietji asb
by Willem01
Wed Jun 11, 2014 9:43 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Osprey
Replies: 4
Views: 4777

Re: Osprey

Ek kon skaars daai vis sien op die bodem nadat hy gaan stil lê het,,,,die is awesome :thumbup:
by Willem01
Mon Jun 09, 2014 3:44 am
Forum: Gauteng
Topic: Krokodilberg 7 June
Replies: 56
Views: 6901

Re: Krokodilberg 7 June

werewolf wrote:Thanks guys to everybody that came out and had fun with us. It was a awesome day, had lots of fun. :thumbup:
Het jou blad geskut vroeg daar by die petrol garage ek moes gaan werk het :disgust: .....nou waar is die kikies van die dag se pret?
by Willem01
Thu Jun 05, 2014 6:30 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Square inch na centimeter - led light bar
Replies: 9
Views: 2149

Re: Square inch na centimeter - led light bar

Thabogrobler wrote:Ek sal graag die storie van naderby wil bekyk?
gee bietjie kans prototype met foute in sodra die leds kan inpas sal ek meer detail gee,,,wil hê dit moet ten minste waterdig wees at least 50cm....want die hiluxe hou mos van versuip vra maar vir Cassie :D:
by Willem01
Thu Jun 05, 2014 6:07 pm
Forum: Meet the People
Topic: ANOTHER NEW GUY
Replies: 22
Views: 2856

Re: ANOTHER NEW GUY

Welkom en sterkte met die beursie vir die brandstoffies
by Willem01
Thu Jun 05, 2014 6:04 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Square inch na centimeter - led light bar
Replies: 9
Views: 2149

Re: Square inch na centimeter - led light bar

lol...dis maar net weer te veel tyd op my hande wat ek het en kan nie n arm en n been betaal vir die produkte wat ingevoer word wat klaar gebou is nie en dan wil elkeen tog nog geld ook maak wat nie verkeerd is nie,,,, so het maar bietjie gelees oor dit en die is nou my eerste groot bar, die ander w...
by Willem01
Thu Jun 05, 2014 5:50 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Square inch na centimeter - led light bar
Replies: 9
Views: 2149

Re: Square inch na centimeter - led light bar

mmmm sien eks nou self deurmekaar met volume en oppervlakte...die bar lyk so ...144 x 40 x 40 net vir die gedeelte wat die blades bevat
so sal daai blade gedeelte genoeg wees vir die oppervlakte vir 60watt..
by Willem01
Thu Jun 05, 2014 4:13 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Square inch na centimeter - led light bar
Replies: 9
Views: 2149

Square inch na centimeter - led light bar

Help n bietjie met die sq inch conversions.... Ek is besig om n 60watt led light bar te bou en het die regte heatsink design nodig vir die high power leds sodat dit teen max effektiewe watt kan werk sonder om die leeftyd en effektiwiteit te beinvloed Volgens die forums het jy 2.5sq inch area nodig p...
by Willem01
Thu Jun 05, 2014 1:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Powering your 4x4 ...
Replies: 41
Views: 31237

Re: Powering your 4x4 ...

lol...cool sal maar nog ietsie moet bestel omdat dit so ver is om dit hier te kry
by Willem01
Thu Jun 05, 2014 1:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Powering your 4x4 ...
Replies: 41
Views: 31237

Re: Powering your 4x4 ...

Baie dankie dis goed gedoen..
waar kan n mens daai multi fuse holder kry wat in die boxie is?
by Willem01
Sun May 18, 2014 4:00 am
Forum: The Workshop
Topic: Rear Wheel / Driveshaft bearings 2.7 4x4 ( KZ Shape)
Replies: 19
Views: 2817

Re: Rear Wheel / Driveshaft bearings 2.7 4x4 ( KZ Shape)

So is dit 3 maande later en daar loop olie aan die binnekant van die wiel af,, :oops: het ek dalk die inner oil seel seergemaak toe ek dit terug gesit het of is hy dalk skeef in dat hy nie heeltemal seat nie, sal nie weet as ek dit nie uithaal en kyk nie, koop toe sommer maar n nuwe seel ook. Maak a...
by Willem01
Mon May 05, 2014 9:55 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Richtersveld - Fish River Adventure 2014
Replies: 65
Views: 9067

Re: Richtersveld - Fish River Adventure 2014

Nice..dis tog n plek om eendag te besoek...dankie vir die mooi pic's
by Willem01
Mon May 05, 2014 9:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Some weekend fun
Replies: 25
Views: 2879

Re: Some weekend fun

nice
by Willem01
Thu Apr 24, 2014 10:03 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Naweek ontspan/wegbreek plekke?
Replies: 6
Views: 1238

Re: Naweek ontspan/wegbreek plekke?

Dankie hangover jy's reg daai is lang draad met lang reports en lang afstande.... Almal het behoeftes om net bietjie weg te kom vir n naweek maaki saak of dit winter of somer is nie, maar in die winter wil jy nie sommer kamp met n tent nie, dit maak die kinders net vatbaar vir verkoues, het by n and...
by Willem01
Wed Apr 23, 2014 9:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Naweek ontspan/wegbreek plekke?
Replies: 6
Views: 1238

Naweek ontspan/wegbreek plekke?

Is hier nie so n draad op die forum waar jy kan lees en idees kry met kontakbesonderhede van al die plekke waar mense gekamp/weggebreek het vir n naweek nie....
het probeer soek maar sien nie so iets nie?
by Willem01
Sat Mar 15, 2014 4:48 pm
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe projek vir die werkswinkel
Replies: 47
Views: 7514

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Dankie Andre en Andy Andre ek kyk na Klomp opsies vir die sy panele en isolasie jy weet nie waar in PTA kan ek soek vir 50mm koelkamer panele ? Die manne is nou nie in PTA nie maar dalk help dit http://www.sondor.co.za As die mag help die besighied het n tak in Silverton het self al daar goedjies g...
by Willem01
Fri Mar 07, 2014 9:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Marty McFly's Toyota Hilux 4x4 - Back to the Future
Replies: 1
Views: 319

Marty McFly's Toyota Hilux 4x4 - Back to the Future

Verbasend om te sien dat die waardes van die bakkies nog so baie is,,,ek het nog glad nie so ext cab in SA gesien nie is hulle ooit hier ook gemaak en wie het so 1? VIN (Vehicle Identification Number): JT4RN66S7F5088741 Year: 1985 Number of Cylinders: 4 Make: Toyota Transmission: Manual Model: Other...
by Willem01
Thu Mar 06, 2014 12:07 am
Forum: Open Discussion
Topic: 3RZ engine number.
Replies: 2
Views: 503

Re: 3RZ engine number.

According to the manual....
by Willem01
Mon Mar 03, 2014 7:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Solar damage?
Replies: 2
Views: 545

Solar damage?

n Vriend van my het 2 150w panels op sy huis se dak met 6mm +- 15m draad tussen die regulator en die panel,,maar die draad was gelas met n connector block en dit is in conduct pyp gesit vir xtra beskerming teen son ,,,,,nou met die reën van die laaste 2 dae het daar water saam die draad in die pyp i...
by Willem01
Mon Mar 03, 2014 10:20 am
Forum: Open Discussion
Topic: RC "Top Gear" Hilux
Replies: 13
Views: 1913

Re: RC "Top Gear" Hilux

nice..ek soek ook 1
by Willem01
Fri Feb 28, 2014 11:04 am
Forum: Open Discussion
Topic: BIETJIE BIETJIE LAM
Replies: 27
Views: 2912

Re: BIETJIE BIETJIE LAM

:mocking: :mocking: :mocking:
by Willem01
Mon Feb 24, 2014 8:30 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rear Wheel / Driveshaft bearings 2.7 4x4 ( KZ Shape)
Replies: 19
Views: 2817

Re: Rear Wheel / Driveshaft bearings 2.7 4x4 ( KZ Shape)

Goed so het ek die bearing kit by bearing man gekoop "autoline 8038" dit sluit bearing.2 x collars.dust seal en oil seal in....het so bietjie in die boeke opgelees oor hoe om te werk te gaan met die vervanging...die slim boek sê gebruik die angled grinder en sny deur die 1 ste collar en di...
by Willem01
Mon Feb 24, 2014 1:11 am
Forum: Open Discussion
Topic: Blink kant toe nou nie meer bo
Replies: 266
Views: 22655

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

aitsa....dis mos nou somme spiekerish... :thumbup: :thumbup: ,,,
by Willem01
Sun Feb 23, 2014 10:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rear Wheel / Driveshaft bearings 2.7 4x4 ( KZ Shape)
Replies: 19
Views: 2817

Re: Rear Wheel / Driveshaft bearings 2.7 4x4 ( KZ Shape)

so van die staan het die blediie ding nou kom olie lek,,,en nou fix ek hom en hou hom.... So glad to know it is not going to leave you that it now is marking its territory... :laugh2: :laugh2: Hmmm... Willem, ek dink ek ken daardie bakkie in die foto se baas baie goed! ;) -F_D :lol: :lol: ja hy is ...
by Willem01
Sun Feb 23, 2014 9:27 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rear Wheel / Driveshaft bearings 2.7 4x4 ( KZ Shape)
Replies: 19
Views: 2817

Re: Rear Wheel / Driveshaft bearings 2.7 4x4 ( KZ Shape)

2.7Fan wrote:Willem,

Ek is nie te seker oor die bearing nommer nie. Dit hang als af of jy die import of local diff het.
Dit is die tipe diff wat op bakkie is foto vanaf ander thread gekry Import / Toyota Axle:
by Willem01
Sun Feb 23, 2014 9:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rear Wheel / Driveshaft bearings 2.7 4x4 ( KZ Shape)
Replies: 19
Views: 2817

Re: Rear Wheel / Driveshaft bearings 2.7 4x4 ( KZ Shape)

louis fourie wrote:Ek dog jy het jou bakkie verkoop:roll:

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Die Namibier het die helfte van geld betaal en na 2 weke wat ek wag vir die res,,,toe laat ek hom maar sy geldjies kom terugvat....so van die staan het die blediie ding nou kom olie lek,,,en nou fix ek hom en hou hom....
by Willem01
Sun Feb 23, 2014 8:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rear Wheel / Driveshaft bearings 2.7 4x4 ( KZ Shape)
Replies: 19
Views: 2817

Re: Rear Wheel / Driveshaft bearings 2.7 4x4 ( KZ Shape)

So moet ek wheel bearings vervang want dit het geraas al n hele rukkie terug maar gewag en gewag,,,nou het die olie al by die wiel begin uitloop so nou is dit briekskoene ook,,,,,ek het die hele shaft uitgehaal en gelees dat die abs ring met geduld weer gebruik kan word as jy hom afhaal sonder om te...
by Willem01
Sun Feb 23, 2014 7:09 am
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe projek vir die werkswinkel
Replies: 47
Views: 7514

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

http://www.trakmaster.com.au/" onclick="window.open(this.href);return false;

sorry jou link kort n m :thumbup:

Daai Tanami eish hy's mooi
by Willem01
Sat Feb 22, 2014 9:33 pm
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe projek vir die werkswinkel
Replies: 47
Views: 7514

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

liewe wetter daai is n mooi woonwa .....hierdie maak n fendt se naam tottie....ek sal veel meer ook so een soos die rondsleep
by Willem01
Thu Feb 20, 2014 10:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Amazing cinematography!
Replies: 11
Views: 1283

Re: Amazing cinematography!

aaag hyt net n speel maatjie gesoek.....maar regtig die makro filmwerk op die oë is fantasties
by Willem01
Wed Feb 19, 2014 5:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Blink kant toe nou nie meer bo
Replies: 266
Views: 22655

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

JEEPIE wrote:sien jyt nog baie werk wat voor le
want as ek kyk na daai baksteen gaan jy nog moet brieke reg maak ook
:lol: :lol: :lol: ...HOOP hy word gou gefix
by Willem01
Mon Feb 17, 2014 2:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 3 Day break from the forum
Replies: 38
Views: 2502

Re: 3 Day break from the forum

Lol...ek kry dit reg vir 4dae om heeltemal weg te kom, maar daarna is ek 30min elke 1 uur vir 9 ure hier vir 8 dae....so die break is partykeer goed :lol: :lol:
by Willem01
Fri Feb 07, 2014 6:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: IMPORTANT NEWS - LA SPORT AND THE HILUX 4x4 CLUB
Replies: 63
Views: 7765

Re: IMPORTANT NEWS - LA SPORT AND THE HILUX 4x4 CLUB

Mooi gedoen Jeepie en jou span....
so laat ons sien wat se nice goodies hulle in die pyplyn het om onsse beursies plat te maak.... :thumbup:
by Willem01
Tue Feb 04, 2014 12:01 pm
Forum: The Workshop
Topic: Do your IFS idle without a battery?
Replies: 7
Views: 1241

Re: Do your IFS idle without a battery?

petrol bakkies kan nie sonder baty'e ry nie...dis net ou diesel's wat kan....
why do you disconnect the battery anyway when it is idling??
by Willem01
Sun Jan 26, 2014 1:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Photo-shop
Replies: 3
Views: 567

Re: Photo-shop

pm sent
by Willem01
Sat Jan 25, 2014 11:37 am
Forum: Build your own:
Topic: 2 Way radio in IFS
Replies: 6
Views: 1761

Re: 2 Way radio in IFS

as jy nie nut het vir asbakkie nie sit hom daar in sy gat in...
by Willem01
Thu Jan 23, 2014 4:00 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Botswana humor
Replies: 5
Views: 1261

Re: Botswana humor

lol
by Willem01
Thu Jan 23, 2014 3:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: IFS is verkoop wat nou....
Replies: 19
Views: 2084

Re: IFS is verkoop wat nou....

Ander voordeel van double cab is jou aluminium kappie, dit is heerlik om goed sommer hier van die kant af te kan uithaal en nie alles in 'n laai te moet sit of heeltyd te moet rek tot agter om iets te kry soos in 'n stasiewa nie en nou met die aluminium canopies EN sliders kan mens darem regtig LEK...
by Willem01
Thu Jan 23, 2014 1:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: IFS is verkoop wat nou....
Replies: 19
Views: 2084

Re: IFS is verkoop wat nou....

Kyk na 'n Nissan Patrol - lekker ruim en baie beter geprys as 'n Cruiser. Dalk 'n mooi DiD Pajero - redelik ruim, baie betroubaar en ekonomies. Ja nee kyk,,,dis n forum die waar elke persoon sy opinie kan lig...sal graag by Toyota wil bly Thabo. @Piet Soos reeds gesê deur my en jou die pakplek is m...
by Willem01
Thu Jan 23, 2014 10:53 am
Forum: Open Discussion
Topic: IFS is verkoop wat nou....
Replies: 19
Views: 2084

Re: IFS is verkoop wat nou....

ek dink RTT is net baie gemakliker en vinniger as dit n eenvoudige setup is.....die kids raak nou groter so daar is klaar n bakleiery van wie wa slaap so as dit nou op die kar se dak is is dit ook seker mar reg ,,kan maar nog altyd die grond tent saam ry..LoL... die goed wat die meeste spasie vat is...
by Willem01
Thu Jan 23, 2014 9:22 am
Forum: Open Discussion
Topic: IFS is verkoop wat nou....
Replies: 19
Views: 2084

IFS is verkoop wat nou....

So dit het gebeur,, my trusty Olive is verkoop vir n goeie prys...waarmee vervang ek haar nou....die paar 4x4 trails wat ek gery het was lekker en sy kon orals loop met gemak,,,,maar die kamp storie is n ander ding want pakplek is min, die nodige goete vir n gesin van 4 is net te veel want die bak i...
by Willem01
Sun Jan 12, 2014 12:34 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: A Few Mod's
Replies: 76
Views: 11846

Re: A Few Mod's

Gary,, daai bakkie is nou n "bak gat-bakki" :drool: :drool: want niks sal hom terug hou nie,,hy lyk awesome en geniet elke trail wat vir jou voorlê :thumbup:

Go to advanced search