Search found 593 matches

by Rianc
Fri May 02, 2014 1:56 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tyre options
Replies: 13
Views: 3912

Re: Tyre options

Hankook DynoPro or Bridgestone duellers if you want to stay on AT tyres. BF's is no longer an option for me.
by Rianc
Fri Apr 25, 2014 4:51 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: new hilux dakar vs ranger xls
Replies: 29
Views: 9461

Re: new hilux dakar vs ranger xls

Na 4 jaar se gebruik op my D4D 4x4 Hilux dc het ek dieselfde inrul gerkry as wat vir hom betaal het. Natuurlik verstaan ek die infalsie ect, maar dit het my instaat gestel om my Fortuner te koop en 'n laer premie te betaal. So het my 2,7 my gehelp om die Hilux D4d te koop. So inruil op Toy het nog n...
by Rianc
Fri Apr 25, 2014 4:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Fortuner lekker sensitive on towing
Replies: 16
Views: 2171

Re: Fortuner lekker sensitive on towing

Baie interresant, met selgs 'n nudgebar? Elke bietjie maak sekerlik 'n verskil. Spots of geen spots? Groter tank, meer gewig, lang aeril of kort, mudflaps of nie, so kan mens seker aangaan. Die punt wat ek wil oordra is dat elke graaf wat jy laai of waentjie wat jy hak 'n groot verskil maak.
by Rianc
Thu Apr 24, 2014 3:53 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Fortuner lekker sensitive on towing
Replies: 16
Views: 2171

Re: Fortuner lekker sensitive on towing

Het jy? Dit mag dalk ook 'n roll speel? Ek weet die dak rak doen, soos die manne sê wind weerstand is 'n lelike ding.
by Rianc
Thu Apr 24, 2014 8:24 am
Forum: Open Discussion
Topic: Fortuner lekker sensitive on towing
Replies: 16
Views: 2171

Re: Fortuner lekker sensitive on towing

Nee wat, ek kla nie oor die verbuik nie. Nog steeds baie ligter as wat my 2.7 gegee het sonder 'n boot. Ek sleep ook nooit met 'n seil op nie, stem dat dit alles skuur en nog meer weerstand bied. Ek verwys maar na die sensitiewetyd met en sonder 'n ding op die gat.
by Rianc
Wed Apr 23, 2014 3:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Fortuner lekker sensitive on towing
Replies: 16
Views: 2171

Re: Fortuner lekker sensitive on towing

Nie 'n seiltjie gehad nie, en het ook 'n stand-up center console, sal nou nou foto plaas, maar stem die drag is sekerlik erg!
by Rianc
Wed Apr 23, 2014 2:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Fortuner lekker sensitive on towing
Replies: 16
Views: 2171

Re: Fortuner lekker sensitive on towing

Dis waar Cassie, my eerste volmaak het sekerlik 10 minute gevat, en vandag het hulle 68l binne 'n minuut of twee gegooi, ek het skaars my syfers van die dash ge- reset, toe is die man al klaar! Temp speel ook 'n helse rol! Dit is koud in PTA vandag, en noudie dag redelik warm.
by Rianc
Wed Apr 23, 2014 2:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Fortuner lekker sensitive on towing
Replies: 16
Views: 2171

Fortuner lekker sensitive on towing

Ek het die langnaweek my rubberduck (2de hans gekoop) bietjie vir 'n uitstappie Potties toe gevat dat my vriend aan hom kan werk. Die 4.5meter bootjie (semi-rigid) met 90HP Yammie, weeg sekerlik nie meer as 800kg saam die trailer nie. Het cruise control op 130km/h vas gemaak. My verbruik het geval (...
by Rianc
Mon Apr 21, 2014 6:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Today's outing
Replies: 24
Views: 2658

Re: Today's outing

Nou stuur die goed vir my man! Ek moet vanaand rump en skaaptjops eet en die vrouens kry net wors saam slaai!
by Rianc
Mon Apr 21, 2014 8:34 am
Forum: Braai and recipes
Topic: Weskus snoek
Replies: 6
Views: 4633

Re: Weskus snoek

Lyk lekker! Probeer volgende keer dieselfde resep en dan meng jy 'n halwe blikkie bier daarin. Die bier maak dat die appelkoos jam nie aanbrand nie.
by Rianc
Sun Apr 20, 2014 5:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Today's outing
Replies: 24
Views: 2658

Re: Today's outing

Nou is ek eers kwaad!! Ek het gisteraand in DROSS in Mokopane geeet, nuwe spydskaarte met mossels op. Die goed was so droog soos 'n eland se balsak wat vir drie weke in die son gehang het en net so taai! Saam het ek ?prawns? geeet! jy kan die goed as strooi poeier oor koeke gooi, so melirig was dit!...
by Rianc
Sun Apr 13, 2014 9:10 am
Forum: Trip Reports
Topic: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 2014
Replies: 34
Views: 6070

Re: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 201

En toe???? Vertel nog man! Ek is nou so betrokke.
by Rianc
Tue Apr 08, 2014 3:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nou gaan ons braai.
Replies: 15
Views: 2042

Re: Nou gaan ons braai.

Wie gaan eet en wie gaan kyk? Lekker broodtjie daai! Druiwe jam en vars plaasbotter! Vir dit, en net vir dit sal ek die skaaprib later die aand eet!
by Rianc
Sun Apr 06, 2014 12:48 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Buster - the latest addition to the family!
Replies: 17
Views: 3470

Re: Buster - the latest addition to the family!

Baie geluk jong! Jy gaan hom geniet! :celebrate: En waar is die Plek?
by Rianc
Sat Apr 05, 2014 5:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2012 Hilux D/C D4D. Vibration at 140klm/h
Replies: 17
Views: 3345

Re: 2012 Hilux D/C D4D. Vibration at 140klm/h

Glad you could swop, have you left a hidden note for the new buyer, since they just going to park It on the floor for the next customer!
by Rianc
Sun Mar 30, 2014 2:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: So wys jou swembad
Replies: 27
Views: 2913

Re: So wys jou swembad

Andy

Geen wonder jou naam is Mud-Dog nie. :surrender:
by Rianc
Sun Mar 30, 2014 2:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: So wys jou swembad
Replies: 27
Views: 2913

Re: So wys jou swembad

Wyse besluit, lekker groente tuin. Moes dit ook seker na die derde keer gedoen het! Hierdie hele seisoen het ek eenkeer geswem, dalk twee keer.
by Rianc
Tue Mar 25, 2014 4:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ek het 'n jeuk aan my......
Replies: 15
Views: 1411

Re: Ek het 'n jeuk aan my......

Suurlemoem WIM en Jays fluid help soms vir die jeuk! Staal borsel is defnitief te sag! Vasbyt ou maat!, dit gaan weg so na twee jaar. :thumbup:
by Rianc
Mon Mar 24, 2014 8:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: So wys jou swembad
Replies: 27
Views: 2913

Re: So wys jou swembad

Froll, ek dink jou sand filter is verstop! En George, te veel sout brand die kinders se ogies! lekker fotos's!
RianC
by Rianc
Mon Mar 24, 2014 6:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: So wys jou swembad
Replies: 27
Views: 2913

Re: So wys jou swembad

Net drie blare gewees, was te lui om dit self te skep!
by Rianc
Mon Mar 24, 2014 5:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: So wys jou swembad
Replies: 27
Views: 2913

So wys jou swembad

Na amper drie weke van reen hier in Pretoria lyk my swembad so. Geen Verimark produkte en geen chemicals nie! Slegs 'n gewone HTH floater. Ek het gister die pomp aangesit na 4 weke om blare te suig. OK die swembad is net 21000 liter, water is ook in die lab getoets en 100%.
by Rianc
Sun Mar 23, 2014 12:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Manne, dit is hartseer!
Replies: 10
Views: 1409

Re: Manne, dit is hartseer!

Ja, hoor jou, dis eina! Het gister die kruiwa met die platkar in die driveway laat skrik. In my geval was dit darem net bietjie polish. Sterkte. Mens kan sulke simple goed maklik oorkom. My Pa het jare terug 'n nuwe 626 Mazda gekoop, P&P toe gegaan, slegs 10km op die klok. Toe hy klaar se nodige...
by Rianc
Sun Mar 23, 2014 12:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: my new anti-etoll system
Replies: 8
Views: 1236

Re: my new anti-etoll system

Wat kos dit, en waar het jy dir gekoop? Sal dit vir my platkar ook werk? :lol:
by Rianc
Sat Mar 22, 2014 3:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Building speaker enclosure(s)
Replies: 17
Views: 2056

Re: Building speaker enclosure(s)

So bly ek kan nog lees en skryf!, maar kan niks meer hoor nie! Ek het as tiener 17+ in 'n nagclub gewerk, eers as barman en toe bounser. Toe begin ek speel met sound in my kar. Vir eers was 6x9 lekker in die jumbo golf met 8 duim sub. Suiwer klank met geen boom nie! Toe die Corolla, een 10 duim sub ...
by Rianc
Wed Mar 19, 2014 4:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe gebeur dit ???????
Replies: 11
Views: 1590

Re: Hoe gebeur dit ???????

Ek dink hy's al lankal af. Die lug in Witbank is so besoedel dat jy dit nie sommer sou opmerk nie! :surrender:
by Rianc
Wed Mar 12, 2014 8:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat's die kaans?
Replies: 10
Views: 1756

Re: Wat's die kaans?

Ek het altwee gekoop en geld oor betaal, hoor niks van die ouens nie, dink julle dis 'n scam?
by Rianc
Tue Mar 11, 2014 1:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2012 Hilux D/C D4D. Vibration at 140klm/h
Replies: 17
Views: 3345

Re: 2012 Hilux D/C D4D. Vibration at 140klm/h

If this is the case, swop front to back, and left to right, cross-over.Then check again.
by Rianc
Tue Mar 11, 2014 1:10 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2012 Hilux D/C D4D. Vibration at 140klm/h
Replies: 17
Views: 3345

Re: 2012 Hilux D/C D4D. Vibration at 140klm/h

I agree fully, don't spend another cent, take it back and if you need to name and shame the dealer, then so be it. As you can see, there is so many parts that might cause this vibration. It can even be from one shock that has gone, and the tyre starts trebling on the road surface. Wrong balance is n...
by Rianc
Mon Mar 10, 2014 5:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Flood waters at Klien Kariba.
Replies: 18
Views: 3997

Re: Flood waters at Klien Kariba.

Stem 100% saam Cassie, die stoel gaan nie weer jou stoel wees nie, en die pot moet ook weer 10 jaar vat voordat hy 'n beestert kan kook sonder om te brand nie, maar die dinge gebeur in 'n "flash" soos jy self onlangse skade op die dak gekry het! Dis nooit weer dieselfde nie, maar as jy nog...
by Rianc
Mon Mar 10, 2014 2:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Flood waters at Klien Kariba.
Replies: 18
Views: 3997

Re: Flood waters at Klien Kariba.

As 'n vloed Hidroloog, wil ek nie preek nie, maar mense, water vat weg wat in sy pad van minste "resitance" is. Mense moet nooit prober om aardse besittings tydens sulke voorvalle prober red nie, jou lewe is baie meer werd! Water wat dieper as 0.3m vloei met 'n snelheid van groter as 1m/se...
by Rianc
Mon Mar 10, 2014 2:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Flood waters at Klien Kariba.
Replies: 18
Views: 3997

Re: Flood waters at Klien Kariba.

Dam het gebreek stroom-op by Thabo Monati, sonder dit sou dit nog steeds gevloed het maar nie met soveel skade nie. Sterkte almal wat moes deurloop!
by Rianc
Sat Mar 08, 2014 12:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Generators - Best place to buy?
Replies: 27
Views: 2733

Re: Generators - Best place to buy?

Chris, dis so waar wat jy sê, jy moet dit of reg Koppel of dit maar eerder los! Die genie moet 'n breaker hê, en gekoppel word op 'n breaker op jou db in die huis. Verkeerde skakeling tussen die twee kan jou genie brand of jou huis laat vlam vat. Ek praat van ondervinding en het lesse geleer.
by Rianc
Fri Mar 07, 2014 12:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Generators - Best place to buy?
Replies: 27
Views: 2733

Re: Generators - Best place to buy?

Self ouens soos Makro en Game verkoop ook gennies. Ek het in 2008 'n 5.5kw gekoop en op my huis se DB laat Koppel. Dis 'n vreugde, start net en switch die DB na gen. Ek trek my hele huis se krag insluitend geyser, frieskas, yskas, ketel, tvs en stoof. Ek het destyds al R8000 betaal toe dit ook in g...
by Rianc
Fri Mar 07, 2014 7:41 am
Forum: Open Discussion
Topic: Generators - Best place to buy?
Replies: 27
Views: 2733

Re: Generators - Best place to buy?

Self ouens soos Makro en Game verkoop ook gennies. Ek het in 2008 'n 5.5kw gekoop en op my huis se DB laat Koppel. Dis 'n vreugde, start net en switch die DB na gen. Ek trek my hele huis se krag insluitend geyser, frieskas, yskas, ketel, tvs en stoof. Ek het destyds al R8000 betaal toe dit ook in gr...
by Rianc
Thu Feb 27, 2014 9:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Landie saamtrek.
Replies: 11
Views: 1732

Re: Landie saamtrek.

Neil, 100%, the picture to the right was snipped-off just before the first five enter the service station to add 10 l of oil before the next station 10km down the hill. The other will follow in their "slip stream" (oil stream).
by Rianc
Thu Feb 27, 2014 9:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: "STOP" means STOP!
Replies: 16
Views: 2357

Re: "STOP" means STOP!

Weet nie wat raak van my post nie, so probeer maar weer. Is die swart kar 'n Discovery 4 VVTTI 6HSE/// Landy of GMV. Wit kar dalk ou Audi 3 of Opel Astra, alby het in Wit uitegekom hehe. Wow, hierdie moes in Louis Trichard gewees het? Ek is nie vandaar nie maar ry gereeld daar deur.. Wit kar moes du...
by Rianc
Thu Feb 27, 2014 8:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: "STOP" means STOP!
Replies: 16
Views: 2357

Re: "STOP" means STOP!

Rol hom eerder!
by Rianc
Thu Feb 27, 2014 2:15 pm
Forum: The Workshop
Topic: Finally, something broke on the V6 - some help please
Replies: 6
Views: 1408

Re: Finally, something broke on the V6 - some help please

Tal is 100% reg, ek het 'n jaar terug R1840 rekening gekry omdat hulle die spriral vervang het! Ek het baklei en Toy het dit toe (onder waarborg) vervang.
by Rianc
Thu Feb 27, 2014 1:23 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: FINALY my first bit of mud on my lux
Replies: 12
Views: 2113

Re: FINALY my first bit of mud on my lux

Nou moet jy GladRAP oor die bakkie sit dat die modder nie afwas nie! Of kry jou buurman se kinders weer om modder koekies oor die muur te gooi waar jy kamp. :mocking:

PS We are a friendly bunch!
by Rianc
Mon Feb 24, 2014 6:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sugarloaf St Lucia
Replies: 10
Views: 1210

Re: Sugarloaf St Lucia

I will be honest. I Love the wild seriously, even given up hunting 20 years ago. not my choice (have been married for 20y), (still eat the biltong by plenty though). But these monkeys (because of human feeding them) do not know other than to strip youre camp ?
by Rianc
Mon Feb 24, 2014 6:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sugarloaf St Lucia
Replies: 10
Views: 1210

Re: Sugarloaf St Lucia

Bhwahahaha! that's also a true story!!!!
by Rianc
Mon Feb 24, 2014 4:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sugarloaf St Lucia
Replies: 10
Views: 1210

Re: Sugarloaf St Lucia

Ek het na daai dag gewonder of hy my regtig sou aanval met daai lang tande? Ek moet sê ek het groot geskrik. En die ergste was dat daar nog mense en veral kinders was wat hulle lekkers gevoer het. So dus nie hulle skuld regtig nie maar al weer mens wat inmeng! Soos Toppie4x4 tereg sê, dit gebeur, so...
by Rianc
Mon Feb 24, 2014 4:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sugarloaf St Lucia
Replies: 10
Views: 1210

Re: Sugarloaf St Lucia

George, hulle is eintlik 'n pyn in die gat! Die een aap het hom so groot op gepof dat hy soos 'n bobejaan gelyk het toe ek die besem vir hom wys! Ek het toe maar gaan uiteet! Hulle is baie stout, maak nie saak waar jy in die dorp bly nie, en ander apies weet al hoe laptops en kameras ook werk! Weet ...
by Rianc
Mon Feb 24, 2014 3:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sugarloaf St Lucia
Replies: 10
Views: 1210

Re: Sugarloaf St Lucia

Daar is of was baie! prober om nie oor die web te bespreek nie, die bote staan sommer in die hoofstraat. Maak kennis en vra rond vir beter pryse. Die wat ek daar geken het na Richards baai toe geskuif omdat daar op 'n stadium, en dalk nog steeds 'n verbot is vir "bottom fishing" agv die Ma...
by Rianc
Mon Feb 24, 2014 2:57 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: As mens nou regtig lus raak vir kamp...jou agter erf werk oo
Replies: 12
Views: 2193

Re: As mens nou regtig lus raak vir kamp...jou agter erf wer

Sal dit ook eendag moet doen. Het 'n tent gaan koop vir hierdie naweek se visvangkomp, en nou sê my partner ons slaap sommer in die Tent Camp. Sal my tentjie maar moet uithaal en opslaan, my vistokke in die swembad gooi en groot vuur by die lapa maak! Dan trek ek sommer elke boerboel 'n krokodil mas...
by Rianc
Sun Feb 23, 2014 12:27 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: pics
Replies: 6
Views: 2308

Re: pics

Hoekom dink julle Hoppy se tyres hou so lank? Want elk clip en foto wat ek sien is die lorrie op sy kant. :surrender:
by Rianc
Fri Feb 07, 2014 2:45 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fortuner Suspension
Replies: 12
Views: 8023

Re: Fortuner Suspension

Het shocks gekry by Cobus van Amada, wel gekoop. My versoek was om standard te bly so hy het my standard lengtes voorsien, sport vir voor en comfort vir agter. Regtig 'n groot verskil. Hop nie meer die hele pad vol met gat swaai nie.
by Rianc
Fri Feb 07, 2014 2:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Recovery Angle?
Replies: 11
Views: 1910

Re: Recovery Angle?

Dit gaan baie meer vat as die Me Tazz en Me Nissan Safari vat om daai Me Cruiser uit daai gat moet recover!
by Rianc
Mon Feb 03, 2014 1:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rubber matte vir Hilux vigo
Replies: 19
Views: 2689

Re: Rubber matte vir Hilux vigo

Koop jy hulle so vuil of betaal jy ekstra vir die modder spore? :taunt:
by Rianc
Sun Feb 02, 2014 7:58 am
Forum: The Workshop
Topic: Velocity Raptors AT any good??
Replies: 29
Views: 4257

Re: Velocity Raptors AT any good??

Ek het ook destyds hierna gekyk, maar toe besluit op die Hankook DynaPro wat kilo's waarborg tot 80 000. Die bande het baie goeie nat en droog sowel as sand en klip performance. Die prys, as eg reg onthou was dieselfde as die van die Velocity.
by Rianc
Fri Jan 31, 2014 2:07 pm
Forum: General Mods
Topic: Hasie Hop
Replies: 0
Views: 1402

Hasie Hop

Moet net gou terugvoer gee. Ek het Amada Extreme shocks by Cobus gekoop en laat fit by Supa Quick op my Fortuner. Ondags die feit dat dit 'n laat 2010 model is, het hy ook 'n huppel en hasie hop in sy gat gehad, wat my bietjie ontsenue het. Wel ek het nou gou 700km gedoen, nie al my ou roetes nie, m...
by Rianc
Mon Jan 20, 2014 4:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My vlooi hond help!
Replies: 31
Views: 2717

Re: My vlooi hond help!

Is dit hoekom daar so min vis is in mosselbay? :taunt: :surrender: Dankie sal hierna ook kyk op my lys
by Rianc
Mon Jan 20, 2014 9:21 am
Forum: Open Discussion
Topic: My vlooi hond help!
Replies: 31
Views: 2717

Re: My vlooi hond help!

Mud-dog, my erf is net so groot en bly naby 'n spruit. So ek het tientalle van die hah ha diedas wat elke dag daar kom land. My hone steur hulle ook nie aan die voels nie. Nogals interresant!
by Rianc
Mon Jan 20, 2014 7:19 am
Forum: Open Discussion
Topic: My vlooi hond help!
Replies: 31
Views: 2717

Re: My vlooi hond help!

Dankie julle. Ek sal al die raad volg wat genoem is en wegbly van die goed soos voorgestel. Ek dink my problem se oorsprong was van die teller afkomstig en het toe my erf besmet. ek sal nou 'n punt daarvan maak om die hele huis, werf, slaapgoed en sand lêplekke te behandel. Dit gaan 'n paar rand kos...
by Rianc
Sun Jan 19, 2014 8:33 am
Forum: Open Discussion
Topic: My vlooi hond help!
Replies: 31
Views: 2717

Re: My vlooi hond help!

Dankie ouens vir al die raad. Wel dit is vandag sondag, so ek gaan soek waar hulle almal in die kerk sit, dan vang ek hulle almal saam. ek gaan van die vlooi pastor 'n voorbeeld maak en dan sal sy lidmate seker my hond uitlos!
by Rianc
Sun Jan 19, 2014 7:22 am
Forum: Open Discussion
Topic: My vlooi hond help!
Replies: 31
Views: 2717

Re: My vlooi hond help!

Hy is al op die pil ook. R5/pil
by Rianc
Sat Jan 18, 2014 8:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My vlooi hond help!
Replies: 31
Views: 2717

Re: My vlooi hond help!

Die aap sal hom vrek vreet dag 1, dan moet ek die tiere nog kry om die aap te eet?
by Rianc
Sat Jan 18, 2014 3:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My vlooi hond help!
Replies: 31
Views: 2717

Re: My vlooi hond help!

Kobus, ek weet nou nie wie is "Dawie" nie?, maar brannes help nie!
by Rianc
Sat Jan 18, 2014 2:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My vlooi hond help!
Replies: 31
Views: 2717

Re: My vlooi hond help!

Thanks Val, ek dink die vlooie hou van jong "soet" bloed???? Hulle slaap saam, bly saam, (met my toestemming natuurlik) so ek weet wraggies nie hoekom my baba moet suffer nie! Hy kry die meeste aandag van almal in die huis! Selfs vrou en meisiekind kry nie dieselfde aandag nie. Ek was hom ...
by Rianc
Sat Jan 18, 2014 1:53 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My vlooi hond help!
Replies: 31
Views: 2717

Re: My vlooi hond help!

Ek het juis by die veearts gaan aanklop! Dus die duur sjampo en weeklikse pille. Hy kry ook veearts kos so dit kan dit ook nie wees nie. Skuus ek kom nou terug, het hom gou weer gewas en hierdie keer met 'n kort pet staal borseltjie geborsel! Shit kan nie glo hoeveel vloei *a* daar uitgekom het nie....

Go to advanced search