Search found 30 matches

by Basjan14
Mon Nov 06, 2017 8:53 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Surf 4x4 auto for rental
Replies: 1
Views: 1397

Hilux Surf 4x4 auto for rental

Hi Guys

I have a Surf 4x4 which I want to rent out for trips. Is anyone interested? I shall call it the surfari company... :cooldude:

Any advise or 5cents input?

Ek luister graag.

Groete
by Basjan14
Tue Nov 18, 2014 1:47 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Spring break in "the Hell" and Baviaans
Replies: 31
Views: 6669

Re: Spring break in "the Hell" and Baviaans

Baie nice, daai rooi ford cortina het ek ook gesien toe ek daar was, kan nie daai mags mis nie. Het dit selfs al op kokkedoor se beeldmaterial ook gesien. Moet 'n gedenk teken of iets van prince albert wees...
by Basjan14
Fri Nov 07, 2014 2:34 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Beira, Gorongosa en Vumba valley met 'n onesy - April 2013
Replies: 6
Views: 2508

Re: Beira, Gorongosa en Vumba valley met 'n onesy - April 20

IMG_482639567473796.jpeg Vele hande, ligte werk en ons maiden voyage op Rio#3 manouvre deur die sandbanke. Picture 126.jpg IMG_482621111152554.jpeg Picture 127.jpg Picture 130.jpg Hier is nie eintlik krag nie maar my vrieskas kan by die bar staan en hoopvol wees om te keer dat iets nie vrot word ni...
by Basjan14
Fri Nov 07, 2014 2:16 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Beira, Gorongosa en Vumba valley met 'n onesy - April 2013
Replies: 6
Views: 2508

Re: Beira, Gorongosa en Vumba valley met 'n onesy - April 20

Uiteindelik in Moz! Nie seker wat hier met J & J se lorrie gebeur het nie maar 'n gepluk aan daai ronde ding in die kajuit en 'n malfunction van die moer agter die stuurwiel kan nie te ver van die oorsaak wees nie. Picture 109.jpg Interesante aambeelde in Chimoio teen laat middag, ons besef hier...
by Basjan14
Fri Nov 07, 2014 12:13 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Beira, Gorongosa en Vumba valley met 'n onesy - April 2013
Replies: 6
Views: 2508

Re: Beira, Gorongosa en Vumba valley met 'n onesy - April 20

Picture 085.jpg Na 'n wyle se ry, 'n 1USD tolhek of 4 en groenerige scenary was dit nie moeilik om die struktuur en verrasing te ontdek nie. Vinnige paar fotos voor middagete stop in Mutare vir Olie met slap chips en wat ek aanneem shinese tomatie sous was vir die 'gourmet' faktor. Ek wonder hoe me...
by Basjan14
Fri Nov 07, 2014 11:43 am
Forum: Trip Reports
Topic: Beira, Gorongosa en Vumba valley met 'n onesy - April 2013
Replies: 6
Views: 2508

Beira, Gorongosa en Vumba valley met 'n onesy - April 2013

Hi Almal Die een is al lank overdue maar hier is hy. Ons wou gaan kyk het hoe lyk dit in Beira en Gorongosa. Ons het sommer die hase pad gevat en deur Zim geskiet. Net deur die grens by Beitbrug het ons gou vir die wa die nodige reflective decor aangeskaf. Ekt darem lekker onderhandel met die rowers...
by Basjan14
Fri Oct 17, 2014 2:35 pm
Forum: Trip Reports
Topic: An overlanding history
Replies: 14
Views: 3136

Re: An overlanding history

Awesome read! Ek voel nou asof ek nog net die eerste van die 3 godfather movies gesien het...
by Basjan14
Fri Aug 29, 2014 10:30 am
Forum: Trip Reports
Topic: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 2014
Replies: 34
Views: 6051

Re: Suid Namibia, Richtersveld en Weskus Maart 1-21Maart 201

Dit lyk awesome! Laat my sleg voel dat ek nog nie my trip report op gesit het nie. Ons het min of meer dieselfde roete gery in April maar was van die brawe siele wat gekamp het op Luderitz. Ek sien 'n hilux en 'n tou loop soos boude want ons is altyd reg om bietjie te sleep... Ek het darem nie daai ...
by Basjan14
Sun Jan 12, 2014 8:03 pm
Forum: The Workshop
Topic: Extra fuel tank
Replies: 0
Views: 575

Extra fuel tank

Hi Guys (i posted this under wanted also...) I am looking for a fuel tank and a towbar from a Prado 90. Not sure if the bracket is separate or part of the towbar or just bolt on to the chassis, i know there are straps involved. Also not sure if there is a difference between the diesel and the petrol...
by Basjan14
Thu Sep 20, 2012 1:53 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Beira Surrounds
Replies: 0
Views: 851

Beira Surrounds

Dear Hiluxers I'm planning to go to Beira via mutare (Eastern zim). On the way there I want to vissit Gorongosa. What points of interest can one visit in eastern Zim and where would one camp. Also visiting Beira, is not 'n holiday. I would like to go either north or south of beira to camp Scuba and ...
by Basjan14
Fri Jun 15, 2012 3:35 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.
Replies: 16
Views: 3561

Re: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

ek weet dis baie fotos maar dit is beter as meer woorde...
by Basjan14
Fri Jun 15, 2012 3:20 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.
Replies: 16
Views: 3561

Re: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

Hi George, ek het 'n pdf van die kaart wat hulle by die grens vir ons gegee het maar moet nog plan maak oor hoe om dit te upload. Kan jou 'n epos ook stuur.
by Basjan14
Fri Jun 15, 2012 3:12 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.
Replies: 16
Views: 3561

Re: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

Die volgorde is bietjie deurmekaar
by Basjan14
Fri Jun 15, 2012 3:02 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.
Replies: 16
Views: 3561

Vilanculos via Giriyondo en die Transfrontier park.

5 tot 15 April. 5de Vertrek ons vroeg die oggend uit Gauteng na Phalaborwa waar almal bymekaar kom sodat ons die KNP ingaan, deur Letaba vir 'n laaste volmaak en deur Giriyondo voor 14h sodat ons nog ons beplande kamp plek by Mapai kan maak. Giriyondo is baie nice grenspos, voel soos 'n "lodge ...
by Basjan14
Fri Mar 23, 2012 1:25 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 4021

Re: Moz Trip

CA 8471, dis 'n surf. Daar gaan ook 'n wit prado met 'n GP plaat saam ons.
by Basjan14
Tue Mar 13, 2012 11:52 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 4021

Re: Moz Trip

Hi Anton Ons gaan die 5de April in die limpopo transfrontier oornag by Nhampfule. Dit is teen die rivier by mapai. Die 6de vat ons die ferry en ry tot in vilanculos. Almal is baie opgewonde en ons gaan dan tuis gaan by Blue waters tot die 12de waarna ons vir 3 nagte na zavora skuif. Kom maak 'n draa...
by Basjan14
Tue Mar 13, 2012 11:46 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Kosi Bay and Santa Maria trip in May
Replies: 10
Views: 2250

Re: Kosi Bay and Santa Maria trip in May

Hi Trevor The mouth at Kosi bay is absolutely stunning! Braaing there, relaxing and enjoying the scenery for the day is something I would do again. We traveled from ponta to catembe and over the ferry a year ago. The 90km odd drive took us 3h15. The ferry crossing was very easy and once your in Mapu...
by Basjan14
Thu Feb 16, 2012 10:54 am
Forum: Mozambique
Topic: bella vista moz
Replies: 4
Views: 5722

Re: bella vista moz

Bella Vista Bridge.jpg Hi Oom Dan Ons het net daar deur gery in April 2011 van Ponta af Maputo toe. Die pad is sleg maar ry baar. Dit het ons 3ure gevat om die 90 something km te ry. Daar is petrol beskikbaar gewees toe en soos enige dorpie sal mens die basiese goedere kry in die spaza winkel. Die ...
by Basjan14
Tue Jan 31, 2012 11:10 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 4021

Re: Moz Trip

P.S. Dankie vir die terugvoer
by Basjan14
Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 4021

Re: Moz Trip

Hi Dup Ons moet reel dan ontmoet ons daar by Inhassoro of daar erens, ek wil 'n dag trip soontoe maak, hopelik 'n permit kry en bietjie strandlangs ry. Dan kan ons bietjie gessels. Ek wil Kyk of daai 140km/h op die strand fiksie of waarheid is. :D: Ons groep het besluit om nader aan die tyd 'n roep ...
by Basjan14
Tue Jan 24, 2012 9:16 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 4021

Re: Moz Trip

Hi Dup007. Alles hang af van hoe dit sous die volgende 2 maande. Ons vertrek 5 April uit PTA, slaap in letaba en dan van die 6de april ook by blue waters. Sal jou dus nie op die pad kry nie maar daar sien. Ek wil nog duike, eiland trips, perd ry op die strand, visvang en 'n dag trip inhasorro toe oo...
by Basjan14
Fri Jan 20, 2012 1:54 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 4021

Re: Moz Trip

Hi Dup Dankie vir die terug voer. Hoekom se Mike dat die trip nie gaan werk nie? Waar is die probleem? Volgens thirstytraveller het 'n cressida goed gevaar. Letterlik en figuurlik... Ek het gehoop om direk van Giriyondo af mapai toe te ry. Mapai is volgens my kaart 'n grooterige kamp dorpie (ek hoop...
by Basjan14
Tue Jan 17, 2012 4:17 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 4021

Re: Moz Trip

Hi Dup, i have also got a trip planned to vilanculos in april. We will be staying over at letaba and go through giriyondo. From there travel by 2spoor till we get out the park and then on to vilanculos. I am still looking to find out how good or bad the road from giriyondo is, I saw a map with the d...

Go to advanced search