Search found 213 matches
- Thu Jan 29, 2009 6:59 am
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: BashPlate
- Replies: 19
- Views: 4045
Re: BashPlate
Frik, was there any scientific thought process in the placement of the holes and number of them as it could possibly prevent airflow and therefore create more heat? Nice plate. Can you also take a pic sfrom the side so we can see the shape a bit better (if you don't mind) :?: Neil with all this rai...
- Thu Jan 29, 2009 6:53 am
- Forum: Build your own:
- Topic: My kamp sleepwa
- Replies: 18
- Views: 3569
Re: My kamp sleepwa
Baie mooi en prakties Johan goed gedoen
- Wed Jan 28, 2009 2:49 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
Boss if you need help PM me there are a few things that can be done differently .Boss2 wrote:Hierdie lyk na 'n baie suksesvolle oplossing!
Sal self ook graag soiets met die lorrie wil doen
- Wed Jan 28, 2009 2:45 pm
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: BashPlate
- Replies: 19
- Views: 4045
Re: BashPlate
John believe that would give me the pleasure of my life to do that once :Djontheron wrote:now you wont have to worry about breaking your diff when driving over taxi's
Thanks for the compliments it surely is stirdy
- Wed Jan 28, 2009 11:35 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: D4D motor in a Legend shape Hilux
- Replies: 7
- Views: 1260
Re: D4D motor in a Legend shape Hilux
Niel dit is n baie interesante vraag wat jy het ek het so twee naweke terug John se D4D reg langs myne gepark en ek moet se ek sal hom daar inkry die bonnet mag n bietjie van n probleem wees maar ek glo daar is manne wat dit sal kan doen. Ek dink die dag as my motor groet gaan ek een inplant. Ek wil...
- Wed Jan 28, 2009 11:30 am
- Forum: General Mods
- Topic: Proportional Brake Distrubution valve - Help
- Replies: 27
- Views: 3980
Re: Proportional Brake Distrubution valve - Help
Dis goed so solank alamal dit kan gebruik :DBenHur wrote:fanks Frik. Pieter het sommer jou kiekie ook bygelaai op my artikle.
http://www.hilux4x4.co.za/brakes/index.php
- Wed Jan 28, 2009 7:23 am
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: BashPlate
- Replies: 19
- Views: 4045
Re: BashPlate
This is how I did it but the photo doesnt do justice to the job.
- Wed Jan 28, 2009 7:17 am
- Forum: General Mods
- Topic: Proportional Brake Distrubution valve - Help
- Replies: 27
- Views: 3980
Re: Proportional Brake Distrubution valve - Help
Dis hoe ek en my seun dit gedoen het .Dankie vir jou hulp Bennie
- Mon Jan 26, 2009 10:19 am
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: BashPlate
- Replies: 19
- Views: 4045
Re: BashPlate
Hey frik, once done let me know how much, Also want to one, but too expensive if you buy. John so far it only cost me a few welding rods and cutting disks. I got this plate a long time back from a friend (It was suppose to be a plate for a chinese braai) On Saturday morning I discovered this plate ...
- Mon Jan 26, 2009 7:00 am
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: BashPlate
- Replies: 19
- Views: 4045
- Fri Jan 23, 2009 11:12 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Monster Toyotas in 5th Gear
- Replies: 7
- Views: 1519
- Thu Jan 22, 2009 2:51 pm
- Forum: Places to go
- Topic: 4x4 gauteng
- Replies: 38
- Views: 4675
Re: 4x4 gauteng
Legend PM my as ek weer gaan ry dan kan jy saamgaan ek is ook hier van die wille Boksburg aflegend35 wrote:kan enige iemand my se van n paar plekke waar ek kan gaan 4x4 ry naby springs tot boksburg area.want somtyds het ek nie n volle dag om te ry nie en dan moet n ou naby gaan.
- Thu Jan 22, 2009 11:22 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Disc brake conversion
- Replies: 38
- Views: 6915
Re: Disc brake conversion
Nope Benny ek kyk maar na die opsie as dit my nie n arm en n leg gaan kos nie sal ek dit oorweeg maar vir nou is ek baie gelukkig met Yster se briekeBenHur wrote:Frik nou dat jou LSPV gefix is gaan jy nog worry om die conversion te doen?
- Thu Jan 22, 2009 11:18 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wat is die naam van jou HILUX
- Replies: 322
- Views: 154087
Re: Wat is die naam van jou HILUX
My vrou se ek is simpel om vir my n bakkie n naam te gee maar nou hoe dan spreek ek hom aan.
My bakkie se naam is YSTER rym net vir my lekker
2004 KZTE D/C met n paar extras
My bakkie se naam is YSTER rym net vir my lekker
2004 KZTE D/C met n paar extras
- Thu Jan 22, 2009 6:51 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Monster Toyotas in 5th Gear
- Replies: 7
- Views: 1519
Monster Toyotas in 5th Gear
Guys who watched 5th Gear last night they had two awsome Toyotas that they are doing ovwerlanding with. I am looking for pictures and will post as soon as I find them. I couldnt help to wonder why did they choose Toyotas and not another brand
:) :) Stupid Frik answer is obvious :) :)
:) :) Stupid Frik answer is obvious :) :)
- Thu Jan 22, 2009 6:48 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Disc brake conversion
- Replies: 38
- Views: 6915
Re: Disc brake conversion
hi guys, Anyone got a Coral Draw or Cad drawing of the bracket to attach the Golf Rear Caliper to fit an import diff? Would like to have lazer cut, otherwise will have to use an accurate angle grinder :wth: if someone is haveing some cut, why dont we cut more for other members which will reduce the...
- Thu Jan 22, 2009 6:38 am
- Forum: General Mods
- Topic: Proportional Brake Distrubution valve - Help
- Replies: 27
- Views: 3980
Re: Proporsional Brake Distrubution valve - Help
Bennie het gisteraand die extension gedoen alles met links en dit maak n mo#@#se verskil ek kon dit nie glo nie voel soos my Audi se brieke . Jammer ek het nie lankal besef daar was fout met my brieke nie.
Dankie vir julle help mense
Dankie vir julle help mense
- Tue Jan 20, 2009 12:59 pm
- Forum: General Mods
- Topic: Proportional Brake Distrubution valve - Help
- Replies: 27
- Views: 3980
Re: Proporsional Brake Distrubution valve - Help
Frik Toe ek en Cassie by Eric was het on bulldog sin gedoen in 'n paar minute. Ons het sommer by 'n bolts en nuts plek een van daai lang moere gekoop en 'n stukkie treaded rod. Toe draai ons die lang moer op die bestaande armpie vas en draai die treaded rod anderkant in en voilà die arm is langer. ...
- Tue Jan 20, 2009 6:32 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
My last posting on this thread. I have filled up the bakkie yesterday and fuel consumption before mod was 7.4 km/l after mad 8.9 km/l so what do I have to say more. Estimated pay back time for mod between 7 and 8 months. Intercooler fitted at a secure place no water can be sucked in via the pipes. L...
- Tue Jan 20, 2009 6:28 am
- Forum: General Mods
- Topic: Proportional Brake Distrubution valve - Help
- Replies: 27
- Views: 3980
Re: Proporsional Brake Distrubution valve - Help
Ag kom nou blommie Hiluxe se agterbrieke is nie so sleg nie, jy kan maklik agter wiele sleep as die loadbin nie vol landrover spares lê wat ons langs die pad optel nie. Frik loer hierso daar is prentjies en als oor die Load Sensing Propositioning Valve http://www.hilux4x4.co.za/brakes/index.php Ben...
- Mon Jan 19, 2009 1:22 pm
- Forum: General Mods
- Topic: Proportional Brake Distrubution valve - Help
- Replies: 27
- Views: 3980
Re: Proporsional Break Distrubution valve - Help
Frik. As jy raised suspension het moet daai outjie verseker gestel word. Mens roep die load balancing valve (ek dink). Dit is maar 'n geval van adjust en toets. In sekere gevalle sal jy actually daai armpie moet langer maak. Elke keer wat jy hom stel wil jy hom toets want jy wil nie 'n geval kry wa...
- Mon Jan 19, 2009 10:24 am
- Forum: General Mods
- Topic: Proportional Brake Distrubution valve - Help
- Replies: 27
- Views: 3980
Proportional Brake Distrubution valve - Help
Jees before you get a freight I am not sure if this is what you call it . One of our forum members visited me on Saturday and he mentioned something that really baffles my mind. On the back axle of the KZ there is a funny thingy which is connected to the body with a lever (Will take a photo tonight)...
- Mon Jan 19, 2009 10:18 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
Hi Frik Yislaaik ive been watching and reading the posts aith eager anticipation to see the results. I must say you have done a very profesional job Im most impressed with what it looks loke. I hope the results in consumption and power are as much of an improvement. i too am very interested in doin...
- Thu Jan 15, 2009 7:07 am
- Forum: Out in Nature
- Topic: Community work
- Replies: 24
- Views: 3087
Re: Community work
Henk probeer eers vastel hoeveel mense hier is bereid om betrokke te raak ek stel voor ons toets eers die waters en begin klein en kyk wat daarna gebeur after all gaan almal net benifit van so n initiative ek sien op n nader forum het die manne n potjiekos kompetiesie ek dink dit sou regtig nice gew...
- Thu Jan 15, 2009 6:51 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
Dit lyk pragtig maar ek het net 'n vragie. Is die intercooler van aluminium gemaak? Ek wonder want ek sien hy is swart geverf. Destyds het die paneelkloppers my 7M se aluminium radiator swart geverf en dit was 'n balls up hulle het hom agterna geruil met 'n nuwe ene. Swart absorbeer mos hitte dis h...
- Wed Jan 14, 2009 12:21 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Community work
- Replies: 24
- Views: 3087
Re: Community work
I thought long and hard for a proper description to this topic, as an Afrikaans booytjie from the East Rand this is the best I could come up with :eh: We have come to realise that we need a reason - or purpose - to go out there and get the cobbwebs off the low range gearbox :problem: doing trails f...
- Wed Jan 14, 2009 12:04 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
Fotos soos belowe
- Tue Jan 13, 2009 7:40 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
Echotec ek sal more pics post jy het nie nodig om hom te sny nie maar dan gaan jy hom sien van buite af en ek wou dit nie he nie. Nadat ek hom gesny het het ek die rib weer versterk en glo my jy kan op daardie bonnet loop as jy wil. Ek stem saam die agente is mal met hulle pryse maar nou ja ek wou n...
- Mon Jan 12, 2009 2:30 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
Thanks Frik. Ek het so bietjie begin kyk na Intercoolers en aangesien jy een gehad het en ek een moet aanskaf nou ja n costly storie. Het maar begin by die nuwe goed van Toyota. Sover die D4D scoop met rubber = R 898. Ek het voorlopig n prys gekry op n nuwe D4D intercooler (moet uitvind of dit sal ...
- Mon Jan 12, 2009 1:36 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
Wat wel n "probleem" vir my nog is is om n rubber seel te kry wat op die bonnet pas om die lug basies deur die intercooler te forseer het ook die 3.0 D4d sn gekoop maar hy gaan nie lekker werk nie agv die bonnet profiel en die feit dat my intercooler langwerpig oor die engin sit en nie in...
- Fri Jan 09, 2009 2:20 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
Family_Dog thinks to himself: "Wonder nou of dit Frik is wat daar so le en huil op die bonnet terwyl iemand die bonnet so attack met 'n saag lem" -F_D Nee Family dog dis my seun hy hou sy oe toe vir die filing wat van die jigsaw afkom en halfpad aan die slaap dit was gedoen die dag voor k...
- Fri Jan 09, 2009 2:18 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
Niel yes a huge difference all of a sudden I am ahead of the traffic instead of behind them will check fuel consumption as well and tidy up my work as well.Niel wrote:Frik, very nice. Does it feel more responsive now (% ?)
- Fri Jan 09, 2009 11:18 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
smaak my jy kan toyota n ding of 2 wys hoe om n kzte toe bou. ek sal n draai maak en kom loer. ek is bly daar is klaar iemand wat dit gedoen het so ek kan kom steel met die oog... Ecoteck jy is meer as welkom ek hoop nie my seun het die templete weg gegooi nie dit het die langste van alles gevat om...
- Fri Jan 09, 2009 11:00 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
Dankie ouens ek gee baie ouens op die forum krediet was dit nie vir hulle advies nie sou ek seker dit nie gedoen het nie. Bennie verbasend genoeg die bonnet is nog net so sterk soos hy was ek het net een cross beam afgesaag en toe weer versterk after all dis n Toyota nie n Datsun nie :D Sal die binn...
- Fri Jan 09, 2009 10:39 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
Hier is n paar van die fotos nie in volgorde nie sal later van die intercooler self neem en dit post.
- Thu Jan 08, 2009 7:49 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 4H on gravel roads
- Replies: 63
- Views: 7449
Re: 4H on gravel roads
Thanks Cas will test it soon
- Thu Jan 08, 2009 7:25 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
Ek het die Dastek Intercooler gebruik en so by the way ek weet wie maak die goed vir SAC asook die 3.0 D4D scoop hy pas soos n handskoen op die bonnet .Wat wel n "probleem" vir my nog is is om n rubber seel te kry wat op die bonnet pas om die lug basies deur die intercooler te forseer het ...
- Thu Jan 08, 2009 7:19 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 4H on gravel roads
- Replies: 63
- Views: 7449
Re: 4H on gravel roads
Now my turn to ask a stupid question. I have never engaged H4 simply because I dont know why its there. What will be a typical enviroment to use this H4 thingy I only use Low range .Sorry for my ignorance or stupidity.
Re: Debbie
Ek wil nou nie die posting high jack nie maar wat is julle manne se gevoel van personlised number plates. Ek moet erken ek verpes dit met n passie maar in dieselfde asem moet ek erken daar is logika vir my in dit soos bv MTN1 . MTN2 ens maar n nommerplaat wat se "from me to me" p!s my regt...
- Wed Jan 07, 2009 1:31 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
My bakkie terug gekry en ek moet erken dis die beste mod wat ek nog ooit gedoen het. Hy trek soos n rocket die verskil in krag is merkwaardig meer hoekom kan ek nie se nie dis dieselfde Intecooler maar die pype na en van Intercooler af is baie korter nou. Ek sal die mod aanbeveel by enige KZTE eiena...
- Wed Jan 07, 2009 6:27 am
- Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
- Topic: Yskaste - watter een te kies
- Replies: 28
- Views: 4678
Re: Yskaste - watter een te kies
So het ons almal maar ons ou plesiertjies of hoe se ek nougeorge wrote:Almal drink ook nie so baie bier nie :shifty:jy kan meer as n kissie bierkies inpak en dan is daar nog plek vir die vleis ook
- Wed Jan 07, 2009 6:20 am
- Forum: The Workshop
- Topic: hilux verloor krag!
- Replies: 65
- Views: 7160
Re: hilux verloor krag!
Niel, Ek het die chip ook laat insit. Diesel verbruik het verbeter vanaf n range van +/- 550km op n tenk tot tans so 680km. Dit is nou nie oop pad nie maar in die dorp rond met verkeer in oggend en middag. (tussen huis en werk) Krag lewering het baie verbeter - sleep boot en ek kan die veskil dadel...
- Tue Jan 06, 2009 1:52 pm
- Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
- Topic: Shower
- Replies: 15
- Views: 3403
Re: Shower
George ja werk op dieselfde beginsel was net n cone shape waar het jy hom gekoop.
- Tue Jan 06, 2009 1:13 pm
- Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
- Topic: Yskaste - watter een te kies
- Replies: 28
- Views: 4678
Re: Yskaste - watter een te kies
My 2cw ek het n 80 Litre Waeco gekoop behalwe dat die eerste een glad nie wou aankom nie het hulle hom dadelik omgeruil. Ek moet saamstem hier is n paar valid arguments hier as ek weer kon koop sou ek n bietjie kleiner gegaan het ek dink hy is net net te groot maar nou weer aan die ander kant as jy ...
- Tue Jan 06, 2009 1:06 pm
- Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
- Topic: Shower
- Replies: 15
- Views: 3403
Re: Shower
Jees manne julle bring nou old memories op ek moes altyd vir die komandant n shower gemaak het voor ek my gat kon gaan grawe het om in te slaap. Ek gaan die ding probeer beskryf maar eintlik is dit baie eenvoudig en baie prakties. Dit was n plastik cone met n shower head op die bottom jy draai hom d...
- Mon Jan 05, 2009 2:08 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: What plant is in the pot
- Replies: 7
- Views: 1927
Re: What plant is in the pot
It is a Cycas torsy if it is the right spelling. It don't like frost (-deg. C). It become nice and big after a couple of years (20+) I have 2 big ones stems about 1.5m tall and leaves 2m on top of that. Jan dit wil my voorkom of jy jou cycads goed ken ek het so n paar van hulle by die huis hulle he...
- Mon Jan 05, 2009 1:43 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Disc brake conversion
- Replies: 38
- Views: 6915
Re: Disc brake conversion
Mr Glan
Please keep me up to date on your progress as you know I am very interested in doing this as well.
Please keep me up to date on your progress as you know I am very interested in doing this as well.
- Mon Jan 05, 2009 9:34 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
Sorry vir die awesigheid ek moes in Rustenburg wek tussen kersdag en nou. Ek het die SAC aluminium manifold op gelos en een van die rubber pype wat n 180deg buig net gesny, dit vorm n "S". Die bracket voor is saam by een van die boute wat die inlaat manifold vasmaak. Die agterste bracket ...
- Fri Dec 26, 2008 7:09 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Eina -Brandstof verbruik.
- Replies: 12
- Views: 2268
Re: Eina -Brandstof verbruik.
En ek huil oor my 7.4 km/l diesel op die KZ.
- Fri Dec 26, 2008 6:58 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
Will post some pics, i'm not so handy with the computer and sizing of the pics yet :crazy: Mr Glan one more question where and how did you mount your I/C I have made a bracket that bolts onto the firewall so for the rear I have a neat mounting with rubber mountings but for the front I havent came u...
- Fri Dec 26, 2008 6:51 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
Will post some pics, i'm not so handy with the computer and sizing of the pics yet :crazy: Good morning Mr Glan and the rest of the forum guys First of all a merry christmas to you all. Well I have done the modification or should I say I have started I have mounted the D4D scoop and even if I have ...
- Tue Dec 16, 2008 7:13 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Serious Recovery
- Replies: 1
- Views: 702
- Fri Dec 12, 2008 12:20 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Disc brake conversion
- Replies: 38
- Views: 6915
Re: Disc brake conversion
http://www.outerlimits4x4.com/ftopic65887-0-asc-0.php
Mr Glan that will be my next project the only problem is handbrake conversion.
Mr Glan that will be my next project the only problem is handbrake conversion.
- Fri Dec 12, 2008 12:11 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
Het sopas my intake scoop gekry nogal heelwat werk wat wag vir my maar sal dit begin vanaand en daarna die Intercooler laat manufacture en installeer.
- Fri Dec 12, 2008 7:28 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Service 3.0 KZTE
- Replies: 4
- Views: 851
Re: Service 3.0 KZTE
Ek moet erken ek was nie baie happy met my laaste service van R3000 en niks behalwe olie en filters is vervang nie .Was my laaste keer by Toyota ongeag my service plan en versekering . Word nou in my garage ge service met help van die experts op die forum.
- Fri Dec 12, 2008 7:16 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Rockspider se storie
- Replies: 15
- Views: 6795
Re: Rockspider se storie
Die swaer canopy was natuurlik ook 'n groot voordeel. Rockspider verskoon maar my stupid vrae soms maar hoekom sou jy se die swaerder canopy is n voordeel . Jy weet ek het Ironman suspension laat insit en het vir so n jaar sonder sy canopy gery maar boeta hy skud jou longe uit .Het my fibreglass can...
- Thu Dec 11, 2008 2:09 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Service 3.0 KZTE
- Replies: 4
- Views: 851
Re: Service 3.0 KZTE
Thanks Ockert
EK gaan maar kyk vir goeie olie wil sommer die onderstel was met WAP en met hand (Tuinboy ek bedoel) daarna gries waar nodig sal maar alles stelselmatig deurgaan.
EK gaan maar kyk vir goeie olie wil sommer die onderstel was met WAP en met hand (Tuinboy ek bedoel) daarna gries waar nodig sal maar alles stelselmatig deurgaan.
- Thu Dec 11, 2008 2:06 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Rockspider se storie
- Replies: 15
- Views: 6795
Re: My storie
Rockspider welkom
Een kompliment die toyotas wat jy gehad het lyk awsome. Ek is naskurig oor waar jy die swart wiele gekry het vir jou Toy.
Een kompliment die toyotas wat jy gehad het lyk awsome. Ek is naskurig oor waar jy die swart wiele gekry het vir jou Toy.
- Thu Dec 11, 2008 10:48 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Service 3.0 KZTE
- Replies: 4
- Views: 851
Service 3.0 KZTE
Guys I need a few guidelines please. I see Lee asked a similar question but dont want to highjack his tread. I want to service the bakkie this weekend as I am leaving for holiday the week after that. 125000Km service What do I have to check and replace as this will be my first service that I plan to...
- Wed Dec 10, 2008 2:55 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Force Air Intake KZTE
- Replies: 83
- Views: 15813
Re: Force Air Intake KZTE
Ek was nou by Mr Turbo hulle was baie behulpsaam maar het nie die regte intercooler gehad nie maar het my toe verwys na mense in Benoni . Hulle gaan vir my n Intercooler bou lyk of hulle nogal weet waarvan hulle praat maar kan nie nou nie meeste plekke sluit en ek wil nie n afskeep job he nie. So ek...