Search found 314 matches

by Doom
Sat Sep 25, 2010 4:41 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: In watter lande was jy al?
Replies: 92
Views: 20358

Re: In watter lande was jy al?

Mensig! Julle kan 'n mens darem morbied maak.....! :problem:

Okahandja, Karabib, Usakos, Spitskoppe, Hentiesbaai . . . .
(dis my pad Henties toe en terug - ten minste een keer 'n maand !) :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Doom
Fri Sep 24, 2010 3:44 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Pics of your Pets
Replies: 59
Views: 13904

Re: Pics of your Pets

Die reun se naam is Swapo (toe hy klein was, was hy 'n regte terroris) en sy ma, die teef is Serabie. Swambo het nog vir Wimpie (African Grey) ook.
by Doom
Fri Sep 24, 2010 3:19 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: What's your business?
Replies: 192
Views: 51343

Re: What's your business?

'n Padwyser...
.
.
.
.
.
.
.
.
....dit is tog wat 'n predikant is :boss:
by Doom
Fri Sep 24, 2010 3:10 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Familie voorstel
Replies: 184
Views: 37084

Re: Familie voorstel

Hier's my kroos:

1. die eerste foto is buite ons natuurlike habitat
2. die res is binne ons natuurlike habitat
ek: Willem
swambo: Elza
oudste (ligte kop): Johan
middelkind(!): Bernard
jongste(!!!): Zanel
by Doom
Fri Sep 24, 2010 1:15 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Post your best action photo's here
Replies: 216
Views: 117390

Re: Post your best action photo's here

As ek die ding so sien is hierdie tog maar MY beste aksie foto: :think:
by Doom
Thu Sep 16, 2010 10:17 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek
Replies: 24
Views: 2339

Re: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek

Ek het van hierdie een afgesien - nie werklik my styl nie, voel nie gemaklik met hom nie.

Dankie. :|
by Doom
Wed Sep 15, 2010 9:53 am
Forum: Meet the People
Topic: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek
Replies: 24
Views: 2339

Re: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek

Kerels, julle moet maar verskoon as ek lastig is, maar ek het altyd vir die studente gese dat as jy iets nie weet nie, moet jy vra anders bly jy dom. En daar is niemand so gevaarlik soos hy wat net 'n bietjie kennis het nie... en ek het op hierdie vlak bitter min kennis. Kan iemand my iets van hierd...
by Doom
Tue Sep 14, 2010 10:24 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: What's your business?
Replies: 192
Views: 51343

Re: What's your business?

Ek is 'n siele-appie, 'n padaanwyser, maw 'n predikant in die Afrikaanse Protestantse Kerk Windhoek. As julle by my en my vrou (SWAMBO?) wil kom inloer, is julle welkom: ek werk mos net op 'n Sondag - maar kom dan saam na my werk! Daar word mos nie verniet gese dat 'n predikant in die week onsigbaar...
by Doom
Tue Sep 14, 2010 7:38 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek
Replies: 24
Views: 2339

Re: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek

Ja, dis die trokkie wat ek na kyk, Johannes, maar die mense is bietjie traag met hulle info en en en... so of hul nie regtig wil verkoop nie. Ek het netnou die een ook gesien : http://johannesburg.gumtree.co.za/c-Cars-Vehicles-Motorbikes-Parts-cars-R35K-Toyota-Hilux-4X4-D-C-2-2-R45000-W0QQAdIdZ22994...
by Doom
Tue Sep 14, 2010 5:20 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek
Replies: 24
Views: 2339

Re: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek

Ps.Toe ek Januarie by die skoonmense (Windhoek / Olympia) was het ek heelwat SFA`s "te koop" daar gesien. of het hulle te veel km`s op? Ek was al toe lus vir een en het dit nogals in my agterkop gehad om een daar by julle te kom soek as ek nie hier sou reg kom nie...... Ek vermoed die oos...
by Doom
Tue Sep 14, 2010 5:05 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Petrus se "nuwe" Bakkie
Replies: 33
Views: 4220

Re: Petrus se "nuwe" Bakkie

Knap gedaan. ;-)

Jy sal darem seker die bakkie kom wys as jy weer vir die skoonmense kom kuier? (ek hoor dit moet nie te gereeld gedoen word nie - net een keer in 'n jaar en dan moet dit ook nog op vanaf 'n foto wees).

Mag jy vele genotvolle en veilige kilo's afle in jou trokkie.
by Doom
Tue Sep 14, 2010 12:50 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek
Replies: 24
Views: 2339

Re: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek

Dankie vir al die hulp wat aangebied word, dit is oorweldigend ;-) Ek sal verseker op jul nommer moet druk vir hulp, dalk nog vroeer as waarop ek gereken het. OOOOMS, ja dit lyk so of die prys onderhandelbaar is ... gesels nog daaroor. Kyk ook na 'n "camper Lux" in King Williams Town of da...
by Doom
Mon Sep 13, 2010 11:31 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek
Replies: 24
Views: 2339

Re: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek

Dankie vir die verwelkoming. Ek is op die uitkyk na enige bekostigbare SFA's (ek weet ook nou wat dit beteken nadat ek dit op die forum gelees het - aan die begin kon dit net sowel 'n UFO gewees het), DC, in sy oorspronklike 2.2 enjin, want ek wil graag die betroubaarheid en bekostigbaarheid op onde...
by Doom
Mon Sep 13, 2010 3:33 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek
Replies: 24
Views: 2339

Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek

Dagse aan almal vanuit 'n warm Windhoek. Het lank gewonder of ek deel van die forum moes word, omdat ek so ver uit die pad is. Julle geselsies en dinge het my eindelik tog oortuig. Ek kyk nog uit vir my voete en in die wereld is hulle dun gesaai en die wat het klou. So ek kyk na oor die grens suid e...

Go to advanced search