Search found 314 matches

by Doom
Sat Jan 07, 2012 10:29 am
Forum: Open Discussion
Topic: Het iemand die bakkie al gesien?
Replies: 29
Views: 2687

Re: Het iemand die bakkie al gesien?

OOOOMS wrote:
Jou verlof is op, terug werk toe... :lol: :lol: :lol:
Jip, daar slaan jy die spyker nou op sy kop. :thumbup:
by Doom
Fri Jan 06, 2012 7:18 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Namakwa 4x4 & South Namibia
Replies: 165
Views: 19222

Re: Namakwa 4x4 & South Namibia

Ish, daai water lyk darem soooooo lekker...

en ek kry soooooo warm..... ;-)
by Doom
Fri Jan 06, 2012 7:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Het iemand die bakkie al gesien?
Replies: 29
Views: 2687

Re: Het iemand die bakkie al gesien?

Andy en Willem, julle is op finals :mocking: :mocking: :mocking: Oom Andy, is dit nou iets soos die American Idols of wat? Kan ons geld wen? :thumbup: Moet net nie vergeet dat OOOOMS n baie bekwame man is met Jare se ondervinding en hy net n voorbeeld stel aan die wat navolg :thumbup: :thumbup: :la...
by Doom
Fri Jan 06, 2012 11:48 am
Forum: Trip Reports
Topic: Namakwa 4x4 & South Namibia
Replies: 165
Views: 19222

Re: Namakwa 4x4 & South Namibia

Mark, wat se struktuur/muur was in jou laaste foto? Die van 'n kerk miskien? Die geskiedenis het bewys dat kerke die geboue is wat op die meeste plekke (dikwels ondenkbare plekke) gebou is. Drankwinkels het eers later ontstaan...
by Doom
Fri Jan 06, 2012 11:37 am
Forum: Open Discussion
Topic: Het iemand die bakkie al gesien?
Replies: 29
Views: 2687

Re: Het iemand die bakkie al gesien?

Man van vele talente as ek die ding so sien! :lol:
by Doom
Fri Jan 06, 2012 9:42 am
Forum: Open Discussion
Topic: Het iemand die bakkie al gesien?
Replies: 29
Views: 2687

Re: Het iemand die bakkie al gesien?

KOBUSL wrote:loop op water KOUER as 4 grade C..........................

Oom Andy, vertel bietjie. Klink of dit interessant kan wees...
:D:
by Doom
Fri Jan 06, 2012 9:00 am
Forum: Open Discussion
Topic: Het iemand die bakkie al gesien?
Replies: 29
Views: 2687

Re: Het iemand die bakkie al gesien?

OOOOMS wrote:..oh ja SFA owners....julle wens mos, ander het al die lig gesien :wink2:
maar daai lig was nie die lig aan die einde van die tonnel nie, dit was eenvoudig die sneltrein.. :lol: :lol: :mocking:
by Doom
Thu Jan 05, 2012 10:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Het iemand die bakkie al gesien?
Replies: 29
Views: 2687

Re: Het iemand die bakkie al gesien?

Mud Dog wrote:Ek ken 'n boesman wat effens so lyk, maar dit kan nie hy wees nie ..... die ou van jou het te groot 'n boep op hom! :laugh2: :laugh2:
Moet net nie teen daai boep vaskyk nie... ek het met my eie oe gesien hoe kan hy vir ure op water dryf... :thumbup:
by Doom
Thu Jan 05, 2012 10:16 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Namakwa 4x4 & South Namibia
Replies: 165
Views: 19222

Re: Namakwa 4x4 & South Namibia

Ja-ja, ek het daai een ook al gehoor van die IN (wat dit ook al mag wees). Erken nou maar ouderdom neem sy tol... :think:
by Doom
Thu Jan 05, 2012 10:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Het iemand die bakkie al gesien?
Replies: 29
Views: 2687

Re: Het iemand die bakkie al gesien?

Kan iemand dalk hier uithelp . . . . . . . .? :boss: :mocking:
by Doom
Thu Jan 05, 2012 10:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Het iemand die bakkie al gesien?
Replies: 29
Views: 2687

Het iemand die bakkie al gesien?

Het die kapkar eers in die Ugab gesien...


:wth: :think: :problem:



:blushing:
by Doom
Thu Oct 20, 2011 4:59 pm
Forum: Build your own:
Topic: Ekstra petrol tank
Replies: 11
Views: 2322

Re: Ekstra petrol tank

GeorgeJvR wrote:Ek het 'n ekstra SFA feul tank as iemand belangstel in dual tanks.
Ek verseker, maar wanneer het jy gese kom jy kuier...?
by Doom
Wed Oct 05, 2011 10:43 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

constipation and intellectual disfunctionallity in
by Doom
Wed Oct 05, 2011 10:06 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

Dilema instead. Now the league is up in arms, because
by Doom
Tue Oct 04, 2011 10:38 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

a tie around his neighbour's nek and
by Doom
Tue Oct 04, 2011 9:07 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

picture of a Hilux in the dunes of the Namib under a dead tree is in his mind, despite of
by Doom
Mon Oct 03, 2011 4:52 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

on his towbar for extra thrust
by Doom
Sat Oct 01, 2011 2:56 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

Brandy and anti-freez
by Doom
Sat Oct 01, 2011 2:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hentiesbaai
Replies: 32
Views: 3350

Re: Hentiesbaai

1. Trevor & Seuns :thumbup:
2. Doom en gesin :thumbup:
3.
by Doom
Thu Sep 29, 2011 10:51 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Daytime night visitor
Replies: 7
Views: 2284

Re: Daytime night visitor

:clap: :clap: :thumbup: :thumbup:
by Doom
Thu Sep 29, 2011 10:47 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

longdrop with a loud
by Doom
Thu Sep 29, 2011 5:34 pm
Forum: Meet the People
Topic: Moes Hilux 4x4 join
Replies: 31
Views: 3599

Re: Moes Hilux 4x4 join

Welkom, maar wees gewaarsku: jy gaan nog spyt kry jy het jou gemeng met die semels... :blushing: :thumbup: :thumbup:
by Doom
Thu Sep 29, 2011 5:30 pm
Forum: Competitions
Topic: Show us your tools competition
Replies: 16
Views: 8429

Re: Show us your tools competition

Verstaan ek reg: hulle bedoel nie die crown jewels nie, ne? Want dit klink amper so as ek sommige van die posts lees. :angel: :angel: :lol:
by Doom
Thu Sep 29, 2011 5:24 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

find his teeth in the glass of water and
by Doom
Thu Sep 29, 2011 3:40 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

passion and desire to make it to the front door, but every time
by Doom
Thu Sep 29, 2011 12:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hentiesbaai
Replies: 32
Views: 3350

Re: Hentiesbaai

Wie - wanneer - waar?
As ek kan is ek daar!
moontlik met gesin en al,
sal ons met stok en bal
staan van kant tot wal.
:thumbup: :tongue:
by Doom
Thu Sep 29, 2011 12:39 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

hair left, but that didn't bother him, because his eyesight is bad, so
by Doom
Thu Sep 29, 2011 11:16 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

because he is now 'n oupa and sleeps next to 'n ouma
by Doom
Wed Sep 28, 2011 10:23 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

garage.
by Doom
Wed Sep 28, 2011 10:46 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

hilift jack and block and tackle ( :think: ),
by Doom
Wed Sep 28, 2011 10:39 am
Forum: Open Discussion
Topic: national speed limit should be 100
Replies: 61
Views: 5228

Re: national speed limit should be 100

In Windhoek, en laat dit 'n waarskuwing wees aan diegene wat dalk hier deur ry, het wetgewing so 'n paar maande terug deurgekom dat daar 'n N$2000 (nie onderhandelbaar) boete is vir diegene wat oor 'n rooi lig ry, op selfone praat (alle staatsdienste uitgesluit uit die een) en nie hulle veiligheidsg...
by Doom
Wed Sep 28, 2011 10:15 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

get ouma in the one handle kruiwa
by Doom
Wed Sep 28, 2011 9:09 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

two minute noodles, for he is in a hurry to
by Doom
Tue Sep 27, 2011 7:36 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

jump on the forum and e-mail for help under the alias of OOOOMS
by Doom
Tue Sep 27, 2011 4:27 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

behind the Mopanies and the croc was tired of
by Doom
Tue Sep 27, 2011 4:24 pm
Forum: Hobbies
Topic: I gotted me a new lens
Replies: 13
Views: 6043

Re: I gotted me a new lens

OOOO !!!! So dis wat op 'n 50 is!! het nog nooit een van hulle gekry nie...
Geniet daai lens, daar's altyd werk vir dit. :thumbup: :thumbup:
by Doom
Tue Sep 27, 2011 4:14 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

disappointment ,so he pull his hat over his eyes and suck his thumb until
by Doom
Tue Sep 27, 2011 3:49 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

rhino by the horn and do actually something for a change.
by Doom
Mon Sep 26, 2011 3:50 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

, because it reminds her a lot of
by Doom
Sun Sep 25, 2011 9:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hentiesbaai
Replies: 32
Views: 3350

Re: Hentiesbaai

Mooi man, dit klink vir my so rein. Gaan ons saam 'n Tafeltjie drink en hopelik vars galoentjie tan? Is daar ander lede wat dalk ook in die omgewing gaan wees? (Ekskuus Trevor, ek dink ons het nou jou spaie oorgeneem :mrgreen: )
by Doom
Sun Sep 25, 2011 8:48 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

However, Bettie was not interested in oil, smarties or gums, but in
by Doom
Fri Sep 23, 2011 4:53 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hentiesbaai
Replies: 32
Views: 3350

Re: Hentiesbaai

Trevor, ek is in indien moontlik. Kom ons probeer hierdie een maak werk. :thumbup: Ek is Desember van die 7de tot die 22ste in RSA met een van my Laaitie wat kampioenskappe gaan swem en die familie daar groet. Dan preek ek DV Kersdag in Henties in die Gemeenskapsaal, maar ek kamp van die 23 Des tot ...
by Doom
Fri Sep 23, 2011 4:39 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: The ugab river
Replies: 35
Views: 4039

Re: The ugab river

Net 'n rukkie van die huis af en kyk wat gebeur alles hier...!! :thumbup: Daai cheetah is beslis 'n rare verskeinsel, en ek kan dink dis die moeite werd om te sien, veral noudat die leeus so vergiftig is. Verder reken ek dat as iemand die riviere wil ry hulle dit moet doen, want met die verklaring v...
by Doom
Fri Sep 23, 2011 4:19 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

gums and falsteeth that didn't match, so he
by Doom
Thu Sep 22, 2011 2:25 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: The ugab river
Replies: 35
Views: 4039

Re: The ugab river

Ek stem saam met Trevor, maar ek dink tog dat dit die moeite werd sal wees om die mense by Twyfelfontein te kontak. Daar kom gereeld toeriste en operateurs by hulle aan en net moontlik sal hulle vir jou kan se wat jy wil weet. Hulle is in daai omgewing en sal jou kan help. :thumbup:
by Doom
Thu Sep 22, 2011 2:18 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

Up to now, our hero is in the dark, is a boesak the same as a boeksak? he wonders.
by Doom
Thu Sep 22, 2011 12:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 2011 RWC
Replies: 11
Views: 1934

Re: 2011 RWC

Nee, nee. Ons het darem twee - Burger wat vir Sarecens speel is darem ook nog daar... :lol: :lol: :lol:
by Doom
Thu Sep 22, 2011 12:48 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: The ugab river
Replies: 35
Views: 4039

Re: The ugab river

Bruno, maak net eers seker voor jy alles uitvind of die Ugab droog genoeg is in sy volle lengte.

Ons het beplan om die Omaruru te gaan ry, en ons het dit afgelas/vervang met ander planne omdat hy nog 'n blink blad op hom het. Dit is net om te gaan sukkel en skade op te doen. :thumbdown:
by Doom
Thu Sep 22, 2011 12:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 2011 RWC
Replies: 11
Views: 1934

Re: 2011 RWC

Ag wat, dis maar reg so. Ek wil dit net op die elektroniese medium regstel: nie net J'burg het 'n Wanderers Klub nie, ons hier in Windhoek ook en al daai hordes spelers wat volgens die kommentators in J'burg speel, is entlik voltydse sakemanne en werknemers in Windhoek en speel net klubrugby. So, on...
by Doom
Thu Sep 22, 2011 12:30 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

Bulls jersey on and that blue things hanging at the back.
by Doom
Tue Sep 20, 2011 12:18 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

spark to the situation.
by Doom
Thu Sep 15, 2011 9:16 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

he only see oil, because he lost track of space and time and is now in Kuweit.
by Doom
Thu Sep 15, 2011 5:20 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

In the midst of all the ice, he wonder how it come that he think about his beer?
by Doom
Thu Sep 15, 2011 3:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hoe om gate toe te maak?
Replies: 24
Views: 2773

Re: Hoe om gate toe te maak?

Dankie julle manne. Dis hoekom ek hierdie forum so geniet! :thumbup: :thumbup:
Ek is oppad om die proses klaar te maak en dan lekker rond te ry.

Groete.
by Doom
Thu Sep 15, 2011 3:07 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

the exact spot of the Northpole was determined so that he could
by Doom
Thu Sep 15, 2011 3:01 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hoe om gate toe te maak?
Replies: 24
Views: 2773

Re: Hoe om gate toe te maak?

Dankie vir julle raad. Ek het gou 'n foto of twee geneem van die opset. Maar nou wil ek iets vra: hoe moet die plaatjie om vaskom wat die snorkel teen die post vashou? Kyk bietjie na die foto's en gee raad: op die een manier steek die gate uit onder en op die ander manier is dit amper soos die foto ...
by Doom
Thu Sep 15, 2011 12:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hoe om gate toe te maak?
Replies: 24
Views: 2773

Re: Hoe om gate toe te maak?

Cassie, vir 'n oomblik het ek geskrik, maar toe gaan kyk na die gate en alles. Toe sien ek dat die snorkel kan nie laer nie, die ronding van die modderskerm keer dit en die lugdraad op my '92 lux sit laer af as die een op jou foto. Teen die skuinste. Ek sal kyk of ek nou-nou 'n foto geneem kan kry e...
by Doom
Thu Sep 15, 2011 12:44 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

haven't exploded so suddenly?
by Doom
Thu Sep 15, 2011 12:39 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

or even worse, am I working?"
by Doom
Thu Sep 15, 2011 12:30 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 805602

Re: The Hilux Story

All of a sudden, our hero stops in his tracks and wonder "Who am I? What is my name? Is it

Go to advanced search