New email for MAPAZA
Viljoen54@gmail.com
Previously White River, Mpumalanga
Now Moreleta Park, Pretoria
Thanks
Jan Viljoen
Search found 54 matches
- Sat Jan 02, 2021 4:30 am
- Forum: Tips and Help on using the forum
- Topic: PLEASE Update your email address
- Replies: 10
- Views: 123392
- Mon Jan 11, 2016 11:40 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: alarm gaan af vir geen rede
- Replies: 1
- Views: 668
alarm gaan af vir geen rede
Hilux Vigo 2005 v6 4l: die alarm hoot-hoot gaan af ongeveer 10-20 minute nadat ek parkeer het, vir geen rede. Lyk my dis wanneer enjin/bakwerk afkoel? Toyota handelaar sê hulle het nog nie so probleem gekry nie - ek het nou al, al die deure se sensors uitgehaal. Weet nie waar is sensor vir enjinkap ...
- Tue Jul 09, 2013 10:58 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Back from Botswana & lots of Photos
- Replies: 41
- Views: 5672
Re: Back from Botswana & lots of Photos
Dis 'n goeie toerverslag - dankie - gaan dit nounou op my kaart "plot". Maar ek wil ook graag weet van die manne wat reeds deur diep waters is - ek was nog nie - wat gebeur agter in die bak so deur die water: alles nat? En indien die deurgang lank is, en bak loop vol water, is dit ekstra g...
- Tue Feb 19, 2013 4:28 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Verlore sleutels
- Replies: 8
- Views: 1894
Re: Verlore sleutels
Dankie vir die advies tot dusver. @Drivesure.co.za antwoord nie, het vir hulle epos gestuur - hulle web lyk belowend - net: hulle is in die Kaap en ek in Nelspruit. Dis darem vreemd dat die vervanging so duur en moeilik is ( handelaar vra bv vir 4 ure se werk) maar tog is Hilux tans top op die lys g...
- Tue Feb 19, 2013 10:27 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Verlore sleutels
- Replies: 8
- Views: 1894
Verlore sleutels
Ek het dringend hulp nodig. Tydens inbraak is my Hilux 4l v6 se enigste sleutel gesteel. (2e hands gekoop en net een sleutel saamgekry) Voertuig is veilig by die huis, en wag nou vir Versekering om 'n besluit te neem. Dit kan lank neem. Die Toyota kwotasie vir die vervanging is R10 000++ !! Is daar'...
- Thu Dec 20, 2012 10:49 pm
- Forum: Humor
- Topic: Einde van die wereld
- Replies: 31
- Views: 4696
Re: Einde van die wereld
Ek gaan maar vir die wis en onwis vanaf middernag in my Hilux sit vir ingeval alles om ons ineenstort. Tenminste sal ek en gesin veilig wees. So jammer vir ouens met landies. Het darem 'n paar van hulle gegroet. Dis asof hulle weet hulle gaan sukkel om uit die gemors te kom.
- Sun Oct 21, 2012 12:16 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Sold my BMW - bought a Hilux - look what happened
- Replies: 27
- Views: 5374
Re: Sold my BMW - bought a Hilux - look what happened
The great Communication Ghuru Mashal McLuhan said: "The medium is the message". In this case the Hilux is the medium : without it many pictures (message)would not have been possible - so although it would be nice to see the Hilux, we know it is/was there... the message is clear because the...
Olimpies
Ons roeiers het goud gevat, die Engelse het silwer gevat, en die Somaliërs het die boot gevat.
- Tue Aug 07, 2012 11:42 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Where to fit a fire extinguisher
- Replies: 23
- Views: 4775
Re: Where to fit a fire extinguisher
Saam met my brandblusser, hou ek in deursakkie nr 10 en 12 sleutel om die batteryklampe (altwee batterye) vinnig los te kry in geval van elektriese brand. Hierdie gereedskap word vir niks anders ooit gebruik nie. Dit bly net daar. Daars niks wat elektriese brand so vinnig stop as om die batterye te ...
- Fri Mar 09, 2012 12:43 pm
- Forum: Humor
- Topic: IF MY BODY WAS A CAR...
- Replies: 10
- Views: 1569
Re: IF MY BODY WAS A CAR...
Waarvan praat julle? Ons het hier ook goeie reen gehad.
Re: RHINOS
Hiers nog: What do you know when you see three rhino bulls wearing matching pink sweatshirts? . . . . . . They are all on the same team! Why do rhinos have gray skin? To keep their insides together. Why are rhinos large, gray and wrinkled? If they were small, round and white they would be aspirins W...
RHINOS
Met elke traan is daar darem altyd 'n lag (al is dit commin)
Renosters:
Why do rhinos have horns? To tell other animals to get out of the way.
What do you call a rhino without a horn? Quiet.
What are the two types of rhino in Africa? Live and poached.
Renosters:
Why do rhinos have horns? To tell other animals to get out of the way.
What do you call a rhino without a horn? Quiet.
What are the two types of rhino in Africa? Live and poached.
- Tue Mar 06, 2012 10:54 am
- Forum: The Workshop
- Topic: petrolpomp probleem
- Replies: 8
- Views: 1431
Re: petrolpomp probleem
Dankie vir al die wenke - kan nou nie 'n druktoets doen nie - maar sal al die ander dinge gaan kyk. Sal terugrapporteer. So terloops, enjin (206 000 km 2006 model) het begin sluk en gevoel of sy keelgat toeknyp - diagnose by Toy-handelaar was pomp moet vervang word, veral aangesien daar extra tenk i...
- Tue Mar 06, 2012 7:23 am
- Forum: The Workshop
- Topic: petrolpomp probleem
- Replies: 8
- Views: 1431
petrolpomp probleem
Ek het my Hilux gebreek! Grappie, help asb: Hilux v6 4l se ptrolpomp het gelol, tenk uitgehaal en pompie vervang, tenk terug (wat 'n gesukkel!) petrol kom tot by enjin, maar wil nie vat nie. Daars sterk petrolreuk, enjin maak net Brrrrr, kort woemmm en dooi dan. Sien geen petrol-lekasies nie. Na paa...
- Mon Feb 20, 2012 11:59 pm
- Forum: Off-road Training
- Topic: WC - Accredited Driver Training 17/18 March 2012
- Replies: 13
- Views: 8609
- Fri Dec 23, 2011 12:27 am
- Forum: Humor
- Topic: Politically correct
- Replies: 6
- Views: 1165
Politically correct
I wanted to send some sort of holiday greeting to my friends, but it is difficult in today's world to know exactly what to say without offending someone. So I met with my lawyer yesterday, and on advice I wish to say the following: : Please accept with no obligation, implied or implicit, my best wi...
- Tue Dec 20, 2011 9:49 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assistance
- Replies: 28
- Views: 3955
Re: 90L CampMaster Fridge/Freezer Operation Manual or Assist
Julle ouens moet julle seeninge tel, een vir een... altyd iets om voor dankbvaar te wees: julle kon 'n Waecco gehad het! Ek was nounet 4 weke in Moz en wat 'n gesukkel. Het vertrek met vrieskas vol gevriese inhoud- inhoud vooraf vir week lank in groot vrieskas gevries, en toe vir 5 dae in Waecco tee...
- Fri Nov 18, 2011 12:56 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: vervang vonkproppe hilux 4lv6
- Replies: 3
- Views: 940
Re: vervang vonkproppe hilux 4lv6
Antwoord op my eie vraag: Ek het trots in my sak gesteek en na NTT Toyota in Witrivier gegaan vir advies. Sonder om my die pampoen te laat voel wat ek weet ek dikwels is, het hulle my gou gewys hoe en kortpaaie,(wat om alles in watter volgorde eers te verwyder en uit die pad te kry.) en sommer ook g...
- Fri Nov 18, 2011 12:44 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Malaria Tablets?
- Replies: 22
- Views: 3085
Re: Malaria Tablets?
Malaria is a killer... dont play with it, you will lose. And dont trust all the different myths. Get the opinion of a responsible dr who has treated malaria patients before. Always take your profelaxsis as prescribed - some of the brands clash with e.g. antidepressants, etc, so dont listen to non-me...
- Wed Nov 16, 2011 10:10 am
- Forum: Humor
- Topic: Smile... it's Friday
- Replies: 8
- Views: 1418
Re: Smile... it's Friday
Ounooi se honne! tsk tsk
Re: Addiction
Ek doen dit al vir jare lank elke liewe dag - maar eks beslis nie verslaaf nie
- Sat Nov 05, 2011 12:13 am
- Forum: Out in Nature
- Topic: Visvang in Bilene-GPS Koordinate
- Replies: 6
- Views: 2124
Re: Visvang in Bilene-GPS Koordinate
Ons is daar in Bilene van 23 nov tot 2 des (holiday club) endan vir tien dae by Zavora (kamp). terug tuis om en by 15 des. Ons is nie boot of visvang mense nie, maar as ek daar iewers vir jou info kan kry, met graagte. (Paar nare sandbanke waar die meer en see ontmoet. Laas toe ons daar was, het twe...
- Fri Oct 28, 2011 8:30 am
- Forum: Humor
- Topic: Why teachers drink
- Replies: 9
- Views: 1687
Re: Why teachers drink
Fang did nie. Die andwooorde leik heel reg fir mei.
- Fri Oct 28, 2011 8:08 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Good Excuse why I landed on top of my friends girlfriend
- Replies: 12
- Views: 1612
Re: Good Excuse why I landed on top of my friends girlfriend
What's missing here, is: Pics, before and after,
of the :
girlfriend?
of the :
girlfriend?
- Fri Oct 28, 2011 8:00 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Toyota loses its top spot
- Replies: 11
- Views: 1404
Toyota loses its top spot
Toyota loses its top spot DAN MILMO Oct 28 2011 00:00 SOURCE: http://mg.co.za/article/2011-10-28-toyota-loses-its-top-spot/" onclick="window.open(this.href);return false; After nearly a decade of dominance by a Japanese-American duopoly, the global car market is braced for a German takeove...
- Thu Oct 13, 2011 8:29 am
- Forum: The Workshop
- Topic: vervang vonkproppe hilux 4lv6
- Replies: 3
- Views: 940
vervang vonkproppe hilux 4lv6
Verskoon tog maar'n dom vraag - maar as daar nie dommes is nie, sal daar ook nie ander wees wat slimmer is nie, nie waar nie. Wat is die truuk om die linkerkanste (batterykant) se vonkproppe by te kom om te vervang - lyk daar moet 'n klomp ander pype en stutte eers verwyder word om daar uit te kom, ...
- Thu Sep 15, 2011 2:01 pm
- Forum: Humor
- Topic: The one person who has made your life worth living
- Replies: 16
- Views: 2214
Re: The one person who has made your life worth living
One double milkshake on the rocks, please!
- Wed Aug 31, 2011 10:43 pm
- Forum: Recovery Equipment
- Topic: Gooi weg al die "recovery gear" en kry 'n stok!
- Replies: 2
- Views: 5591
Gooi weg al die "recovery gear" en kry 'n stok!
Dis nie 'n grap nie - dit kan werk!
http://www.youtube.com/watch?v=D5vAOFPles4" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=D5vAOFPles4" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: Big mouth
Skerp!Daai ou is diep in die kayak...
Re: Bankroof
Andre, ja, maar om dit darem die moeite en hartseer werd te maak, sal ek haar saamneem en sommer self die bank roof.
Bankroof
A man with a gun went into a bank and demanded their money. Once he was given the money, he turned to a customer and asked, 'Did you see me rob this bank?' The man replied, 'Yes sir, I did.' The robber then shot him in the temple, killing him instantly. He then turned to a coloured couple standing n...
- Sun Aug 14, 2011 10:02 pm
- Forum: Humor
- Topic: moedersmelk
- Replies: 1
- Views: 290
moedersmelk
My bejaarde moeder vertel my nou ek was die eerste 2 jaar van my lewe totaal verslaaf aan moedersmelk - g'n wonder ek kan niks van daai jare onthou nie.
- Wed Jul 13, 2011 9:35 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: GPS
- Replies: 8
- Views: 1620
Re: GPS
Mnr GPS - kevin Bolton- sê die Garmin Montana is die ultimate vlagskip van GPS'e- word Sept hier vrygestel - so ongeveer R7000. Hy sê vir off-road die allerbeste. Ek self gaan wag tot dan.
- Thu Jul 07, 2011 10:25 am
- Forum: Humor
- Topic: The Hilux Story
- Replies: 4991
- Views: 751760
Re: The Hilux Story
caught the right ball
- Wed Jul 06, 2011 11:37 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Camera time....again....!
- Replies: 87
- Views: 5028
Re: Camera time....again....!
Probeer http://www.ormsdirect.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false; pryse en advies baie goed - hulle neem ook sekere 2ehandse in vir herverkoop en jy klan selfs 'n goeie prys kry op 'n 2e handse kamera - hulle check hom voor hulle hom verkoop. Hulle het ook 'n tipe fotoklu...
- Wed Jul 06, 2011 10:31 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: GARMIN NUVI 1200 on SPECIAL
- Replies: 22
- Views: 2421
Re: GARMIN NUVI 1200 on SPECIAL
Pas met Kevin Bolton die GPS professor gepraat - hy is oppad UK toe om die nuwe garmin Montana te gaan toets - dis die ultimit in gps'e, sê hy. Skat prys sal so R7000 wees - maar wat ek self op "pre-launch " webbladsye op internet gelees het, is dit 'n model wat alles baie beter as enige v...
- Wed Jul 06, 2011 10:01 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: 4.0 V6 D/Cab noisy back seat
- Replies: 20
- Views: 3047
Re: 4.0 V6 D/Cab noisy back seat
Dieselfde frustrasie - hou van idea om ruimte agter sitplek te kan gebruik. Vir skoonma .....
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
se goedjies.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
se goedjies.
- Fri Jun 24, 2011 11:35 am
- Forum: Humor
- Topic: Sportmans double.
- Replies: 5
- Views: 923
Sportmans double.
I ended up with an older woman at a club last night She looked still good for a 65 yr old In fact, she wasn’t bad at all, and I found myself thinking that she probably had a really hot hot daughter. We drank a bit (well more than a bit) We had a snuggle, and she asked me if I ever had a “Sportsman D...
- Thu Jun 23, 2011 4:12 pm
- Forum: Humor
- Topic: Only in SA
- Replies: 11
- Views: 2429
Only in SA
Sipho, driving the latest BMW, was pulled over by a Gauteng policeman van der Merwe at a roadblock. 'Congratulations', said the cop... 'Because you are wearing your seat belt you have just won R5,000 in an Arrive Alive safety competition'. Sipho could hardly believe his luck. 'What are you going to ...
- Fri Jun 10, 2011 2:01 pm
- Forum: Humor
- Topic: Yskoud BRRRRRRR!!!!!!!!
- Replies: 13
- Views: 2466
Re: Yskoud BRRRRRRR!!!!!!!!
O, die lekker Laeveld!
Wat is 'n ysbeer, of is dit 'n spelfout. ysbier?
Wat is 'n ysbeer, of is dit 'n spelfout. ysbier?
- Fri Jun 10, 2011 1:53 pm
- Forum: Humor
- Topic: one wife, one pajero, no cash
- Replies: 4
- Views: 1040
one wife, one pajero, no cash
Die antwoord is mos maklik:Hou Pajero, kry goedkoper vrou of raak van haar ontslae (die vrou, stupid)
!- Thu Jun 09, 2011 11:14 am
- Forum: Humor
- Topic: SMS CODES FOR PENSIONERS
- Replies: 3
- Views: 889
SMS CODES FOR PENSIONERS
Texting for seniors I don’t know about you, but I sometimes find that I haven’t got a clue what the SMS abbreviations mean that the kids use in SMS’s they send me! I thought that perhaps the tables will be turned in a few year’s time (yes, it’s not that long now!) when we are pensioners and we have ...
- Fri May 27, 2011 9:54 pm
- Forum: Humor
- Topic: Home Safe!
- Replies: 4
- Views: 1099
Home Safe!
A new way to avoid any .02 alcohol issues while driving. Went out with some friends last night and tried it. Knowing that I was wasted, I did something that I have never done before. I took a bus home. I arrived home safe and sound, which seemed really surprising, as I have never driven a bus before.
osama
If Osama could hear all the sick jokes about his death, he would be turning in his wave
- Tue Oct 12, 2010 9:38 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Lugversorgingwaterpypieverstopping
- Replies: 0
- Views: 566
Lugversorgingwaterpypieverstopping
Het anige ander Hilux al die probleem ervaar?::: Drie weke gelede oppad na XaiXai in Moz kortpad geneem oor Moamba tot by Macia - sowat 190 km grond/sandpad. (Terloops - dis 'n goeie versorgde pad, en skakel die Maputo gedeelte en die spietkops uit, en maak die rit sowat 2.5 uur korter!) Dit was bai...
- Tue Oct 12, 2010 9:16 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: screeching belt
- Replies: 18
- Views: 2839
Re: screeching belt
Ek het baie jare terug die boereraat gekry om die belt met water skoon te spuit, te laat droog word en dan met remvloeistof te vryf - neem 'n bondeltjie toiletpaier, doop dit vinnig in die remvloeistofhouertjie en vee die belt daarmee. Dit werk, en kon nog nooit sien dat dit skade doen nie. Al die a...
- Sat Sep 11, 2010 3:28 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Mozambique Moamba-Xinavane grondpad
- Replies: 1
- Views: 809
Mozambique Moamba-Xinavane grondpad
Het iemand baie onlangs die grondpad van Moamba via Xinavane tot by die hoofteerpad oppad na XaiXai gery? Gaan oor twee weke soontoe en wil nie meer deur Maputo -Benfica- ry nie - die 30 km het nou die dag amper 4 ure geneem, met lorries wat omval en ander wat nie wil omval nie. Glo die grondpad sal...
- Wed Jul 21, 2010 6:58 am
- Forum: Humor
- Topic: Skoonma in ongeluk
- Replies: 7
- Views: 1077
Skoonma in ongeluk
Hi julle,
Dink asb aan my skoonma. Sy was vanoggend in ‘n ongeluk. ‘n Ooggetuie het gelukkig alles afgeneem. Dankie vir julle ondersteuning. (gelukkig was dit nie met die nuwe Hilux nie, maar my vrou se ander kar!. Altyd iets om voordankbaar te wees.
Dink asb aan my skoonma. Sy was vanoggend in ‘n ongeluk. ‘n Ooggetuie het gelukkig alles afgeneem. Dankie vir julle ondersteuning. (gelukkig was dit nie met die nuwe Hilux nie, maar my vrou se ander kar!. Altyd iets om voordankbaar te wees.
- Wed Jun 30, 2010 11:00 am
- Forum: Humor
- Topic: What to do on a long and boring Flight...
- Replies: 5
- Views: 992
Re: What to do on a long and boring Flight...
Add 9.::
9. . ……en dan gaan jou mede passasiers jou bespring, aan die FBI Marshall aanboord oorhandig, jy gaan CNN haal, en dan so diep toegsluit word jou kos sal met ’n kettie ingeskiet moet word.
9. . ……en dan gaan jou mede passasiers jou bespring, aan die FBI Marshall aanboord oorhandig, jy gaan CNN haal, en dan so diep toegsluit word jou kos sal met ’n kettie ingeskiet moet word.
- Fri Jun 11, 2010 9:16 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: Klim bietjie uit die kas
- Replies: 155
- Views: 26108
Re: Klim bietjie uit die kas
Ek is nuut hier, wil graag tuis voel, maar julle ouens maak my bekommerd. Of is julle undercover? Kan net dink hoe sal Schuster met julle karakters in 'n fliek baljaar!
- Fri Jun 11, 2010 9:07 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: Hilux diens in Laeveld
- Replies: 5
- Views: 4052
Re: Hilux diens in Laeveld
Ja, Malelane: Ouens wat voorheen by Toyota daar was, en blykbaar nog gedeeltelik met hulle te doen het, is Johan en Werner-hulle van Malelane Garage -net agter P&P. Hulle werk nou aan alle soort motors en trekkers! Hulle is ook gekoppel aan'n groot MIDAS, en onderdele is beskikbaar en goedkoper....
- Thu Jun 10, 2010 2:39 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Guess the mileage on this Hilux?
- Replies: 20
- Views: 3142
Re: Guess the mileage on this Hilux?
Nog altyd gewonder, wat gaan daai meter (nie die petrol ene nie) doen op 'n miljoen - oorslaan na 00 of 'n fuse blaas iewers? En as hy verkoop word, wie gaan glo die meter is nie teruggedraai nie?
- Wed Jun 09, 2010 1:48 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: Hilux diens in Laeveld
- Replies: 5
- Views: 4052
Hilux diens in Laeveld
Ek is 'n nuwe Hiluxer, en lees aan die een kant hoe betroubaar en onvernietigbaar is die Hilux, maar daar is ook net soveel, indien nie meer nie, artikels oor probleme, en veral - dit lyk my - 'n algehele wantroue in Toyota handelaars feitlik regoor die land. Wat sê die Hiluxers in en om Nelspruit i...
Re: Ghout -
Nuwe Afrikaanse spreekwoord as jy vroeg opstaan na 'n skaapvleis/rooiwyn aand en die gordyne ooptrek::
"Oggendstond het ghout in die mond!"
"Oggendstond het ghout in die mond!"