Baie geluk !!
Dis `n mooi bakkie - Ek hou van Wit :)
Search found 268 matches
- Mon Sep 20, 2010 3:58 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: GeorgeJvR's "new" SFA 1998 LTD
- Replies: 29
- Views: 3190
- Sun Sep 19, 2010 6:16 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: SA4x4 Poll: Vote for you favourite forum
- Replies: 84
- Views: 6369
Re: SA4x4 Poll: Vote for you favourite forum
Voting results at Sunday 18:15
- Sun Sep 19, 2010 9:34 am
- Forum: Electronic Gadgets and Radios
- Topic: Mounting 2-Way Radios
- Replies: 116
- Views: 72240
Re: Mounting 2-Way Radios
Ek sien dat die bakkies se plek waar jy die radio insit verskil van mekaar. In MrB se foto kan jy sien dat sy bakkie nog plek het onder sy radio - dit word `n double DIN genoem. Caskru en SuidWes se bakkies lyk soos myne - net plek vir een radio. Single DIN Sal die double DIN eenheid in my bakkie pa...
- Sun Sep 19, 2010 8:22 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Dit gebeur as jy `n 2`e handse Hilux koop wat "spotless" is
- Replies: 8
- Views: 1412
Re: Dit gebeur as jy `n 2`e handse Hilux koop wat "spotless"
+1Predator wrote:....I hate a dirty bakkie.
- Sun Sep 19, 2010 7:59 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Dit gebeur as jy `n 2`e handse Hilux koop wat "spotless" is
- Replies: 8
- Views: 1412
Re: Dit gebeur as jy `n 2`e handse Hilux koop wat "spotless"
Plug drade sop nat van die "high presure water cleaner" Die beste van alles was dat dit nie die skoonmaak van die engin was nie... Dis `n garage (Johan Behm Motors) hier op stellenbosch wat die steam cleaning doen vir R140 (bo en onder). Hulle maak al die eletriese goete toe met plastiek ...
- Sat Sep 18, 2010 6:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Dit gebeur as jy `n 2`e handse Hilux koop wat "spotless" is
- Replies: 8
- Views: 1412
Dit gebeur as jy `n 2`e handse Hilux koop wat "spotless" is
Agtergrond inligting: Ek het 5 dae gelede `n 3 `e handse Hilux gekoop. Ek het die engine laat steam clean - ek hou nie van vuil bakkies nie .... Alles was perfek totdat ek vanoggend wou ry. My bakkie wou vanoggend nie start nie.... Die starter het nie eens getik as ek die sleutel draai nie. Ek het l...
- Sat Sep 18, 2010 3:55 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Preferred compressor and tyre pressure gauge??
- Replies: 60
- Views: 4934
Re: Preferred compressor and tyre pressure gauge??
Het toe een gekry.witmamba wrote:Agente vir T-MAX in jou area: (021)851 4813 -Somerset Wes.... Hoop jy kom reg!
160l/min
Net-net so oor die R1k as jy hoflik is met die verkoopsman en hom nie moeilikheid gee nie :)
+1 vir diens en hoflikheid vir 4x4 Megaworld Somerset Wes.
Pragtige winkel.
- Sat Sep 18, 2010 6:09 am
- Forum: Wanted
- Topic: Toyota 4x4 single cab + Toyota RAV
- Replies: 6
- Views: 286
Re: Toyota 4x4 single cab + Toyota RAV
Durbanville R60K 240k km`s http://www.junkmail.co.za/v-capeads-cape-town-motor-mail-4x4-vehicles-toyota-rav4-9697-model-very-rare-QZQYCatQX0570QYRgnQX0004QYAdQXF7003QYEdQX201036" onclick="window.open(this.href);return false; selfde een op gumtree http://capetown.gumtree.co.za/c-Cars-Vehicl...
- Fri Sep 17, 2010 11:57 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Preferred compressor and tyre pressure gauge??
- Replies: 60
- Views: 4934
Re: Preferred compressor and tyre pressure gauge??
Dankie :)witmamba wrote:Agente vir T-MAX in jou area: (021)851 4813 -Somerset Wes; (021)511 3311 -Skaapstad; (021)595 3910 -Skaapstad. Hoop jy kom reg!
- Fri Sep 17, 2010 10:08 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Preferred compressor and tyre pressure gauge??
- Replies: 60
- Views: 4934
Re: Preferred compressor and tyre pressure gauge??
Ek stem saam :)Traveler wrote:Petrus hou verby.
Kry vir jou eerder T-max.
Ek het `n blonde oomblik gehad en nie gesien daar is al `n bladsy 2 van die post nie ... toe ek van daai ander kompressor gepraat het
Die pryse is te naby aan mekaar om nie die beter een te koop nie.
- Fri Sep 17, 2010 9:39 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
- Replies: 507
- Views: 358154
Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Only 1 picture , no text! :)
- Fri Sep 17, 2010 9:00 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Preferred compressor and tyre pressure gauge??
- Replies: 60
- Views: 4934
Re: Preferred compressor and tyre pressure gauge??
The accuracy of the guage is not the real important thing, as long as you use the same pressure guage to deflate all your tyres. With experience you learn to judge even by eye whether your tyres are deflated enough for the conditions you are driving on, and then you only use the guage to fine tune ...
- Thu Sep 16, 2010 5:10 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Preferred compressor and tyre pressure gauge??
- Replies: 60
- Views: 4934
Re: Preferred compressor and tyre pressure gauge??
Hello Henry, Would you mind if I post this in your post? I was responding to one of my treads, but it seems more appropriate in yours :) If you do mind just let me know and I`ll delete it. :thumbup: No one has mentioned deflating the tyres a bit on gravel?? Thanks for reminding me. I`ll buy a pressu...
- Thu Sep 16, 2010 4:42 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Help needed to drive in 2H 4H 4L
- Replies: 17
- Views: 3598
Re: Help needed to drive in 2H 4H 4L
Petrus kom ry bietjie saam as ons weer gaan dan kan die manne vir jou nog 'n paar trieks leer... :thumbup: :thumbup: :thumbup: Asb. Sê net wanneer, hoe kry ek `n permit om by Atlantis in te kom. Moet ek Kaap toe ry vir dit, of kan ek dit by die hek koop? No one has mentioned deflating the tyres a b...
- Thu Sep 16, 2010 1:51 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Help needed to drive in 2H 4H 4L
- Replies: 17
- Views: 3598
Re: Help needed to drive in 2H 4H 4L
Dankie
Ek is nou by :)
Ek is nou by :)
- Thu Sep 16, 2010 1:22 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Help needed to drive in 2H 4H 4L
- Replies: 17
- Views: 3598
Re: Help needed to drive in 2H 4H 4L
Andy is right. Just another tip, engage 4wd before you enter a rough patch so that you dont get stuck in the first place. It is kinder to the environment to drive through using lots of traction with 4wd engaged, than getting stuck in 2wd and then trying to wheelspin your way out. You paid for the e...
- Thu Sep 16, 2010 1:20 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Help needed to drive in 2H 4H 4L
- Replies: 17
- Views: 3598
Re: Help needed to drive in 2H 4H 4L
Merely locking hubs without engaging the x-fer box will have little or no benefit since there will be no drive power to the front wheels and any differential will be transferred into the disengaged prop-shaft. One can engage hubs on a hard surface as long as you are in H2 .... as soon as you enter ...
- Wed Sep 15, 2010 9:26 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Petrus what did you buy?
- Replies: 1
- Views: 561
Re: Petrus what did you buy?
Hi Gary,
Ek het toe `n Oom se bakkie gekoop.
Miskien `n bietjie baie, maar darem nie te veel nie.
Met sy diens boekies en alles.
Hier is die post
viewtopic.php?f=136&t=14208" onclick="window.open(this.href);return false;
Dankie vir al jou hulp.
Petrus
Ek het toe `n Oom se bakkie gekoop.
Miskien `n bietjie baie, maar darem nie te veel nie.
Met sy diens boekies en alles.
Hier is die post
viewtopic.php?f=136&t=14208" onclick="window.open(this.href);return false;
Dankie vir al jou hulp.
Petrus
- Wed Sep 15, 2010 9:01 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Help needed to drive in 2H 4H 4L
- Replies: 17
- Views: 3598
Help needed to drive in 2H 4H 4L
A few very ignorant questions in regard to operating my Hilux :blushing: My previous car only had a few buttons and the computers did all the rest by itself... What is the procedure to get the Lux into 4x4 mode? I`ll try to sketch a situation and we`ll try it from there: 1 I`m driving on a hard surf...
- Wed Sep 15, 2010 2:21 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: new...
- Replies: 25
- Views: 2087
Re: new...
Pragtige Foto`s Jeff
Daai gras lyk baie mooi ! :)
Daai gras lyk baie mooi ! :)
- Wed Sep 15, 2010 2:14 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Petrus se "nuwe" Bakkie
- Replies: 33
- Views: 4216
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Jinne, I hear this all too often .... don't know about other's experiences, but mine used to work like a bomb ... even used to get condensation vapour blowing from the vents. I think it all needs to be set up correctly and I had also fitted a Merc radiator fan in front of the aircon condenser / rad...
- Wed Sep 15, 2010 2:01 pm
- Forum: Humor
- Topic: Guy with a Chainsaw
- Replies: 2
- Views: 642
Guy with a Chainsaw
http://i322.photobucket.com/albums/nn429/PetrusD/Guy%20with%20a%20chainsaw/ATT00001-1.jpg http://i322.photobucket.com/albums/nn429/PetrusD/Guy%20with%20a%20chainsaw/ATT00002.jpg http://i322.photobucket.com/albums/nn429/PetrusD/Guy%20with%20a%20chainsaw/ATT00003.jpg http://i322.photobucket.com/album...
- Wed Sep 15, 2010 1:47 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe lid
- Replies: 11
- Views: 1476
Re: Nuwe lid
Ek ook asb.Wild Style wrote:Welkom Jaco - laat weet maar wanneer jy weer duine to gaan. Ek wil saamgaan!
- Wed Sep 15, 2010 12:31 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe lid
- Replies: 11
- Views: 1476
Re: Nuwe lid
Hello Jaco :)
LOLRooies wrote:Welkom Jaco, is mens kan sien jy is nuut op die forum. Waar is die fotos van jou bakkie. Die ouens op die forum hou nie van lees nie hulle wil prentjies sien.
- Wed Sep 15, 2010 10:00 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Petrus se "nuwe" Bakkie
- Replies: 33
- Views: 4216
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Dankie :)
Ek het vergget om te noem dat die bakkie ook `n dual battery sisteem het met `n battery.
Ek het vergget om te noem dat die bakkie ook `n dual battery sisteem het met `n battery.
Tire Art
What happens to old tires ? http://i322.photobucket.com/albums/nn429/PetrusD/Tire%20Art/ATT000527.jpg http://i322.photobucket.com/albums/nn429/PetrusD/Tire%20Art/ATT000558.jpg http://i322.photobucket.com/albums/nn429/PetrusD/Tire%20Art/ATT000589.jpg http://i322.photobucket.com/albums/nn429/PetrusD/...
- Tue Sep 14, 2010 6:40 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Tire choices
- Replies: 49
- Views: 4874
Re: Tire choices
Does anybody have an opinion of the Yokohama Geolander tires?
Where do they fit in price wise/performance?
Any reason not to fit them?
Where do they fit in price wise/performance?
Any reason not to fit them?
- Tue Sep 14, 2010 6:17 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Petrus se "nuwe" Bakkie
- Replies: 33
- Views: 4216
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Very nice, Petrus! Mag jy baie jare se 'joy & happiness' uit jou bakkie kry! Nou... wat is die bakkie se naam? :mrgreen: -F_D Thank you Sir ...Nou... wat is die bakkie se naam? :mrgreen: -F_D Nothing comes to mind as yet :) Ek moet nog gewoont raak aan die gevoel om uit eindelik die bakkie te h...
- Tue Sep 14, 2010 6:01 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek
- Replies: 24
- Views: 2339
Re: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek
Hi Willem,
Hoe lyk die bakkie wat jy soek?
Petrol/diesel/ens/ens...
http://capetown.gumtree.co.za/c-Cars-Ve ... Z229929767" onclick="window.open(this.href);return false;
Hoe lyk die bakkie wat jy soek?
Petrol/diesel/ens/ens...
http://capetown.gumtree.co.za/c-Cars-Ve ... Z229929767" onclick="window.open(this.href);return false;
- Tue Sep 14, 2010 5:53 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek
- Replies: 24
- Views: 2339
Re: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek
Hou maar net moed.
Jy sal wel `n bakkie kry.
Sterkte
Jy sal wel `n bakkie kry.
Sterkte
- Tue Sep 14, 2010 5:49 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Petrus se "nuwe" Bakkie
- Replies: 33
- Views: 4216
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Knap gedaan. ;-) Jy sal darem seker die bakkie kom wys as jy weer vir die skoonmense kom kuier? (ek hoor dit moet nie te gereeld gedoen word nie - net een keer in 'n jaar en dan moet dit ook nog op vanaf 'n foto wees). Mag jy vele genotvolle en veilige kilo's afle in jou trokkie. Baie dankie :) Ons...
- Tue Sep 14, 2010 4:02 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek
- Replies: 24
- Views: 2339
Re: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek
Petrus, jy gee my sommer lekker moed! Hoop alles het goed afgeloop, want in vandag se tyd is niks meer verseker nie. Die bakkie is op my naam, al die papiere is reg en sy is klaar betaal :) Hier is `n paar foto`s http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=136&t=14208" onclick="wi...
- Tue Sep 14, 2010 2:36 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Petrus se "nuwe" Bakkie
- Replies: 33
- Views: 4216
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Dit was `n ouerige oom se bakkie.ThysdJ wrote:mooi skoot Petrus... ek sien jy het sommer baie stiekers ook saam gekry...
Hy en die tannie het glo elke jaar `n ent op in afrika in gery.
Die bakkie ken glo al die lande onder in afrika. :) :)
- Tue Sep 14, 2010 2:00 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Petrus se "nuwe" Bakkie
- Replies: 33
- Views: 4216
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Kan nie wag om te begin speel nie
, maar sal seker eers `n paar klasse moet loop
, maar sal seker eers `n paar klasse moet loop
- Tue Sep 14, 2010 1:44 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Petrus se "nuwe" Bakkie
- Replies: 33
- Views: 4216
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Ek het hom dan nou net laat was :)
Daar is nog water druppel kolle onder hom op die teer :)
Daar is nog water druppel kolle onder hom op die teer :)
- Tue Sep 14, 2010 1:41 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Petrus se "nuwe" Bakkie
- Replies: 33
- Views: 4216
Re: Petrus se "nuwe" Bakkie
Dis `n 1997 model 2.4 196k km`s Lyk soos nuut binne. Amper nuwe bande + skok brekers 2 Eienaars - die laaste een het die bakkie 5 jaar gehad. Sy swaer voor hom. Wat ek saam met die bakkie gekry gehet: 4 amper nuwe bande met rims - dieselfde as die op die bakkie Colour coded groot deur canopy Bak sei...
- Tue Sep 14, 2010 1:27 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Petrus se "nuwe" Bakkie
- Replies: 33
- Views: 4216
Petrus se "nuwe" Bakkie
Dankie aan almal wat gehelp het met die soektog :)
Ek wil net vir julle die resultaat wys van `n maand lange soektog
Ek wil net vir julle die resultaat wys van `n maand lange soektog
- Tue Sep 14, 2010 7:51 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4934
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Ek wil nie ander mense se verkope benadeel nie, so ek sal maar redelik vaag wees.
Dis `n relatiewe "nuwe" SFA. Van die laastes wat gemaak is.
Maak net seker dat die bakkie nie `n klomp eienaars die laaste paar jaar gehad het nie.
Dis `n relatiewe "nuwe" SFA. Van die laastes wat gemaak is.
Maak net seker dat die bakkie nie `n klomp eienaars die laaste paar jaar gehad het nie.
- Tue Sep 14, 2010 6:37 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek
- Replies: 24
- Views: 2339
Re: Nuweling/Vreemdeling uit Windhoek
Hi Willem, Die gedeelte wat jy moet copy en paste in die boodskap in, is die gedeelte wat met http: begin op die advertensie web blad. Ek sal ook help as ek kan - ek het die laaste tyd na BAIE luxes gaan kyk. Ek soek ook een :) Korreksie, ek het ook een gesoek. :) Hopelik is "my" bakkie la...
- Mon Sep 13, 2010 7:57 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4934
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Net `n "heads up" vir almal wat gebruikte motors koop. Registrasie nr`s en Vin nr`s is baie belangrik as jy tweede handse voertuie koop, MAAR, die heel belangrikste nr wat jy eintlik soek is die voertuig se register nr. MAW die register nr is KONING Dit is die outjie wat vir jou sê hoevee...
- Mon Sep 13, 2010 4:16 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: SFA rear storage box ( and a puddy tat .. tweety inside)
- Replies: 10
- Views: 2783
Re: SFA rear storage box ( and a puddy tat .. tweety inside)
Gary, Your cat is HUGE - I like it! :) When the day come that we have a "cat vacancy" our next one will be a Maine Coon. The black and white ones look just like your cat. http://www.democraticunderground.com/discuss/duboard.php?az=view_all&address=243x3775" onclick="window.op...
- Sun Sep 12, 2010 6:43 am
- Forum: Build your own:
- Topic: SFA rear storage box ( and a puddy tat .. tweety inside)
- Replies: 10
- Views: 2783
Re: SFA rear storage box
Hi Gary,
Lovely cat - and box :)
I love black cats, especially the tuxedo one`s. (Sokkies katte in Afr.)
Here`s a pic of two of our cats.
Petrus
Lovely cat - and box :)
I love black cats, especially the tuxedo one`s. (Sokkies katte in Afr.)
Here`s a pic of two of our cats.
Petrus
- Sat Sep 11, 2010 8:41 pm
- Forum: Humor
- Topic: Divorce Vs Murder
- Replies: 2
- Views: 545
- Fri Sep 10, 2010 8:50 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Petrus + Hilux info
- Replies: 0
- Views: 288
Re: Petrus + Hilux info
Hi Gary,
I`ve send you a PM
Thanks
I`ve send you a PM
Thanks
- Fri Sep 10, 2010 12:00 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4934
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Ek is weer in die mark vir `n Hilux :( Net `n "heads up" vir almal wat gebruikte motors koop. Registrasie nr`s en Vin nr`s is baie belangrik as jy tweede handse voertuie koop, MAAR, die heel belangrikste nr wat jy eintlik soek is die voertuig se register nr. MAW die register nr is KONING D...
- Sat Sep 04, 2010 12:08 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4934
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Petrus, so I guess I should not mention that the absolutely perfect Spring day has arrived here, it's a beautiful stainless blue sky and not a breath of wind is blowing.Temp already in the mid-twenties, the grass is green, the trees are blossoming and the birds are a-tweeting... :mrgreen: Good luck...
- Sat Sep 04, 2010 6:52 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4934
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Dis `n pragtige dag in die Kaap en ek gaan vandag `n bietjie met die fiets na Somerset Wes toe ry om te kyk of daar nie bakkies is nie..... (Dit was so 7 uur vanoogend)
Dis nou 9 uur en die berge is toe onder die wolke, ek is nie lus om nat te reen op die fiets nie :Geek:
Dis nou 9 uur en die berge is toe onder die wolke, ek is nie lus om nat te reen op die fiets nie :Geek:
- Fri Sep 03, 2010 2:23 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4934
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Petrus http://search.autotrader.co.za/www/cars_advert?id=201034187027838" onclick="window.open(this.href);return false; TOYOTA Model HILUX Price R 69 000 Engine 2.2 Petrol Body Type 4x4 Transmission Year 1990 Colour White Mileage 122 800 KM / 76 304 M Doors 4 Suburb Additional Info White ...
- Wed Sep 01, 2010 1:28 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4934
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
George, Here`s another Hilux thats closer to you than me: http://johannesburg.gumtree.co.za/c-Cars-Vehicles-Motorbikes-Parts-cars-R35K-Toyota-Hilux-4x4-W0QQAdIdZ219638110" onclick="window.open(this.href);return false; Mooi foto`s R55k Km`s ??? Hier is nog `n mooi Toyota: http://capetown.gu...
- Mon Aug 30, 2010 6:22 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4934
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Petrus Sorry for hijacking your post. :drinks: Hi George Its OK :) Hopefully there`s enough for all of us. Here`s a nice one thats closer to you than me. http://johannesburg.gumtree.co.za/c-Cars-Vehicles-Motorbikes-Parts-cars-R35K-toyota-hilux-2-4-4x4-W0QQAdIdZ225254753 Good luck :) To both of us!
- Sun Aug 29, 2010 8:01 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4934
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Hy kan meskien mooi wees maar n 94 vir R130 - hulle sal hom nooit verkoop nie, jy kan n nuwe shape na daai koop vir minder geld. Daai bakkie sal nooit vir daai prys verkoop nie. Jy sal wel mense kry met meer geld as verstand. Daar was hordes mense om daai bakkie - by verre die gewildste kar daar. A...
- Sun Aug 29, 2010 7:37 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4934
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Niel wrote:http://www.valleyautofair.com/search/
Ek was so 12:00 daar by hulle. Daai blou Bakkie is pragtig !
- Sun Aug 29, 2010 7:33 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4934
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Wt het jy beskuit is jo hoooooogste prys wat jy gan betaaael op n luxy? eye will keep a look out also, geun probleumo, sal vir jo n oegie oploz. Glad to help ;-) My purchasing budget is 65k to 70k+/- IF I pay 75k it would be for a stock SFA Lux with less than 180k km`s, FSH, AC and be either 2.2 or...
- Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4934
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Hi Gary, I`ve also seen that one. Keeping my eyes peeled on the following sites: http://www.hilux4x4.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.junkmail.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.buyandsell4x4.co.za" onclick="wi...
- Sun Aug 29, 2010 3:03 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4934
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
I`ve seen my first (since I started hunting for them) 2 Hilux bakkies today The white one was in Bellville R57K with rust and the suspension (vere) should be replaced. Supposed to be a 1991 model... (die foto lyk beter as wat die bakkie in die vlees lyk) I did not click with the sales person. As soo...
- Sun Aug 29, 2010 8:18 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4934
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
I plan to visit 2 "veld garages" today to see whats available. The one is in Kuilsrivier/Bellville - on the corner of La Belle Str and Voortrekker Str. Its opposite an old cemetery, and The other one is at Tygervalley Centrein in Durbanville - Valley Auto Fair. Luckily its a perfect day in...
- Sat Aug 28, 2010 10:10 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4934
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
.........Must it be a 4x4 you need?....Many of these bakkies are way overpriced as they are sought after, take your time and you will find a good one, it took me over a year. My in-laws have a timeshare house at Henties... I`m there every second year for 3 1/2 weeks in January, and I need a 4x4 to ...
- Sat Aug 28, 2010 9:06 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4934
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Hi Gary,
Just a general question: Why do a GP vehicle need a police clearance?
Does that mean that if I should look at vehicles in other province`s that they also need to be cleared?
Petrus
Just a general question: Why do a GP vehicle need a police clearance?
Does that mean that if I should look at vehicles in other province`s that they also need to be cleared?
Petrus
- Sat Aug 28, 2010 7:23 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4934
Re: SFA Hilux For Sale - Low km`s
Hi Jaco, I have not yet seen the bakkie in person. The people at the dealership sent me the picture and the bits of info that I posted. Does the cressida motor increase or decrease the value? I want to be informed before I go to them to test drive the lux... Hi Gary Thats in line with my thoughts as...
- Fri Aug 27, 2010 9:28 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA Hilux For Sale - Low km`s
- Replies: 48
- Views: 4934
SFA Hilux For Sale - Low km`s
I came across this Lux at a used car dealership
HTF 899 GP
1998 model
167k km`s on the clock
3.0L Cressida Engine
A/C
R70 000
Does anybody here know anything of this vehicle?
Is the price realistic or should I try to get it for less?
Some input would be appreciated.
Thank you
HTF 899 GP
1998 model
167k km`s on the clock
3.0L Cressida Engine
A/C
R70 000
Does anybody here know anything of this vehicle?
Is the price realistic or should I try to get it for less?
Some input would be appreciated.
Thank you