Search found 315 matches
- Fri Dec 07, 2007 8:48 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Tell Us How You Got to Know About This Great Hilux Forum
- Replies: 157
- Views: 85763
Re: Tell Us How Did You Get to Know About This Great Hilux Forum
Myne is mooier as joune .........Nee wat nou sal ek maar moet die foto's opsit om myself te bewys. Kyk my bakkie dra hom net dood aan die antenna's maar verder staan hy terug vir niks nie.
- Fri Dec 07, 2007 8:43 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Must have's and must not have's
- Replies: 54
- Views: 6246
Re: Must have's and must not have's
Cassie nee wat my maat ek sien jou Vrystaat bloed is reg. 8) Om nou iets blou op daai Hi Lux te sit gaan alles bederf :)
- Thu Dec 06, 2007 5:09 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Must have's and must not have's
- Replies: 54
- Views: 6246
Re: Must have's and must not have's
Welkom Cassie Jy sal dit geniet hier by ons. Wel jy het klaar die belangrikste item en dis daai bakkie. Joune lyk baie soos die een wat ek het. 8) ( Sal eendag ook gaan sit en probeer foto's oplaai) Verder sit jy van tyd tot tyd die eksra nodige goed ook op soos die GPS ; radio's; duel battery stels...
- Thu Dec 06, 2007 4:58 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Tell Us How You Got to Know About This Great Hilux Forum
- Replies: 157
- Views: 85763
Re: Tell Us How Did You Get to Know About This Great Hilux Forum
Mooi man Cassie
Moet erken jou bakkie lyk baie na aan myne
Moet erken jou bakkie lyk baie na aan myne
- Tue Dec 04, 2007 3:32 pm
- Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
- Topic: Fridge/Freezer Help
- Replies: 5
- Views: 1869
Re: Fridge/Freezer Help
What a bargain that was. I am running my Engel at -3 and it is keeping the meat and ice frozen and the drinks is lekker cold. Sometimes slush puppy beer but it is afterall a cold one you want. I keep the cheese, butter and stuff that must be kept cool in a small 6 can soft cooler bag inside the frid...
- Tue Dec 04, 2007 9:28 am
- Forum: Recovery Stories
- Topic: stupid thing to do
- Replies: 14
- Views: 8664
Re: stupid thing to do
Ok where is the photo's or am I missing something here.
So Kagiso you "can with a Nissan" 8)
So Kagiso you "can with a Nissan" 8)
- Tue Dec 04, 2007 9:14 am
- Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
- Topic: Fridge/Freezer Help
- Replies: 5
- Views: 1869
Re: Fridge/Freezer Help
Never heard of these freezers but for that price I surely think they are joking. Cooler boxes is going that price.
- Tue Dec 04, 2007 9:07 am
- Forum: Build your own:
- Topic: Manufacturing your own type ARB front bumper
- Replies: 82
- Views: 21020
Re: Manufacturing your own type ARB front bumper
I love the looks of the bull bars and I was wondering if I can put in my order for nice looking bull bar from you Simon. Let me know if you will build one for me. I would love to remove the current bull bar and bumper and replace it.
- Tue Dec 04, 2007 8:54 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Hilux 2.4 and 2.2
- Replies: 26
- Views: 4326
Re: Hilux 2.4 and 2.2
Daarsy Johan goeie keuse op die 2.4 As jy nou 'n lekker ryding soek dan spandeer jy net so ligte arm en 'n been en sit vir daai hi lux 'n OME suspensie op. Jy sal die verskil nie glo nie 8) , maar wees voorbereid jou Gholf se petrol verbruik is iets van die verlede. Jy gaan nou petrol gebruik
- Tue Dec 04, 2007 8:44 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Goed, beter,..............ROOIWYN!
- Replies: 11
- Views: 2435
Re: Goed, beter,..............ROOIWYN!
Welkom Maruis Baie bly jy het die beste forum gejoin. Wel die beste ding wat jy in jou lewe kon doen is om 'n jeep vir 'n Hi lux te ruil :lol: Moet se rooiwyn lyk sommer nog op sy stukke. Ja ek is ook noord van die kaap in die Noordkaap en raak ook jaloers op die drink nights en dag outings wat die ...
- Tue Dec 04, 2007 8:28 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Dune driving
- Replies: 14
- Views: 2645
Re: Dune driving
7MGTE jou ou spogter ek wil sien hoe jy die duine aandurf met daai harde bande...
Grips dink jy dis die vrou agter die stokke of is dit die voertuig waarmee sy gery het :) Ek sou geniet het om te sien hoe 'n Hi lux sand opskop.
Grips dink jy dis die vrou agter die stokke of is dit die voertuig waarmee sy gery het :) Ek sou geniet het om te sien hoe 'n Hi lux sand opskop.
- Fri Nov 30, 2007 10:46 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Hilux 2.4 4x4 D/C Raider (1996)
- Replies: 5
- Views: 1487
Re: Hilux 2.4 4x4 D/C Raider (1996)
Seems your choice was the correct one. 8) The OME suspension will give you a very nice drive that you will not believe you can get from a Hi lux.
If I may ask what was the price at the end of the day.
If I may ask what was the price at the end of the day.
- Thu Nov 29, 2007 2:21 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Joining your forum
- Replies: 7
- Views: 1526
Re: Joining your forum
Ag ou bennie ek moes maar net so 'n fyn hou inkry.... Ek het al begin wonder wat het van die rugby manne geword wat se monde so groot was voor die curry cub :!:
- Thu Nov 29, 2007 2:04 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Bazarre smoking after timing chain replacement ????
- Replies: 44
- Views: 5865
Re: Bazarre smoking after timing chain replacement ????
NGK is die regtes om te gebruik. Kyk maar wat hy doen en laat weet ons
- Wed Nov 28, 2007 8:29 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Joining your forum
- Replies: 7
- Views: 1526
Re: Joining your forum
Daarsy Grips nou is jy by die beste forum en baie welkom hier. Jy kan ry wat jy wil hier maar moet net nie die blou bulle ondersteun nie
- Wed Nov 28, 2007 7:58 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Bazarre smoking after timing chain replacement ????
- Replies: 44
- Views: 5865
Re: Bazarre smoking after timing chain replacement ????
D4D if your bakkie is not using oil I will not worry to much. I clearly think it is the fuel that we are using that causes a bit of smoke when changing gears. Did they change your spark plugs with NGK or Champions
- Tue Nov 27, 2007 9:37 am
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: 4x4 roetes vir 4x2's
- Replies: 11
- Views: 4042
Re: 4x4 roetes vir 4x2's
Bees jy sal sekerlik 90% van die plekke kan ry in 4x2 maar dis nie aanbeveelbaar nie. Sodra jy 'n 4x4 roete ry in 4x2 kan jy wielspin veroorsaak wat dalk die terein/pad kan beskadig. :?: en dit plaas ook baie strem op jou klutch en bande. Op sand beskadig mens nie veel nie maar 4x2 opsie maak weer d...
- Mon Nov 26, 2007 10:30 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Lesotho
- Replies: 5
- Views: 2329
Re: Lesotho
Cedric it is true that you do not find a lot of info in the net about Lesotho. We have done a 9 day trip in September this year and it was a trip laid out by info gathered on net only. We have done basically the best of Lesotho and it is a magical place to visit. I can say for real that Lesotho has ...
- Tue Nov 20, 2007 1:21 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: What Oil do you use for your Hilux?
- Replies: 17
- Views: 3699
Re: What Oil do you use for your Hilux?
F.D ek vat jou nou 'n R10 bet dat jou 3Y nou gaan begin olie gebruik :shock: . As jy 'n Castrol man is hou maar by die Castrol brand. Ek hou van die GTX 2 en die magnatech. Tans gebruik ek Caltex Valvoline en het nie probleme nie. O ja GTX maak jou enjin swart aanpaksel in die binnekant maar dit ver...
- Tue Nov 20, 2007 1:10 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: RESPEK - WEGGGG is BRUTUS
- Replies: 21
- Views: 3637
Re: RESPEK - Hier is BRUTUS
Welkom by die forum ek het amper gedog hier is 'n Land Cruiser wat sy voorskyn maak. Die Brutus en Respek het my aan 'n Land Cruiser laat dink :o .
Geniet dit hier op die beste Forum
Geniet dit hier op die beste Forum
- Mon Nov 19, 2007 11:32 am
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: K & N Filter
- Replies: 7
- Views: 2643
Re: K & N Filter
Bees jy gaan verskillende reaksies kry op die K&N filters onderwerp en my weergawe is dat ek sou my donaldson papier filter enige tyd vervang het met 'n K&N as ek die regte een kon kry wat net so lyk en sal pas in die air boks. Ek weet jy kry K&N filters wat vir die 2.7 Hi lux gemaak is ...
- Mon Nov 19, 2007 10:59 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: 7M-GTE
- Replies: 99
- Views: 9507
Re: 7M-GTE
Jy is nou 'n regte ou spogter met daai Hi Lux.
- Wed Nov 14, 2007 11:32 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Registration Certificate
- Replies: 14
- Views: 2698
Re: Registration Certificate
Hi Walter Yes you can do the Namaqua trail and Rigtersvelt alone but it is always nice to have someone with you. I think you mean the West coast and not the Wild coast. The wild cost is a bit far from Pofadder :lol:on the other end of the country. The Namaqua trail can be done from Pofadder up to th...
- Fri Nov 09, 2007 2:21 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Brakkenjan is hier
- Replies: 19
- Views: 3481
Re: Brakkenjan is hier
Welkom by die forum Brakkenjan. Hier praat ons darem almal vir een en een vir almal se Hi lux taal.
Ek weet nie waar jy vandaan kom nie maar passop nou vir daar yster lys wat 'n Hi lux kan opvreet langs die see. Spoel maar af die sout en hou hom droog....
Ek weet nie waar jy vandaan kom nie maar passop nou vir daar yster lys wat 'n Hi lux kan opvreet langs die see. Spoel maar af die sout en hou hom droog....
- Fri Nov 09, 2007 8:53 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Security devices
- Replies: 25
- Views: 4053
Re: Security devices
Niel ja die Kalahari is groot :twisted: en ertvark gate is lekker diep :twisted: . Ons is egter baie gelukkig in hierdie area tot diefstal. Ons het huisinbraak, kar radio's, sel foon diefstal en daai tipe goed maar voertuig diefstal gebeur net as die JHB gangs hier kom steel. Hulle is so vir 2 weke ...
- Thu Nov 08, 2007 9:10 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: It's Open Season on our Africa Trip for next year!!!
- Replies: 26
- Views: 4086
Re: It's Open Season on our Africa Trip for next year!!!
Scotty jy is baie bevooreg om die trip te kan doen ek is baie jaloers. Geniet dit
- Thu Nov 08, 2007 9:07 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Security devices
- Replies: 25
- Views: 4053
Re: Security devices
Mark ek kan sien jy is nou al goed g@tvol vir affirmative shopping. Ek kan my indink hoe jy moet voel en die feit dat ons moet iets doen om ons voertuie te behou is 'n groot moet. Ek glo die tracking stelsels is goed maar hulle het maniere om dit ook te omkom. Onthou 'n boef is altyd een stappie voo...
- Tue Nov 06, 2007 8:45 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Diff lock on IFS is this possable????
- Replies: 15
- Views: 4051
Re: Diff lock on IFS is this possable????
Mr H Maybe you are not reading the posts above to help with the confusion. As Piet petoors explained the front and rear diff is having that center part where the driving shaft is connected. This you will find on SFA and IFS diffs. So yes you can fit a diff lock to a IFS. Forget the fact about the CV...
- Thu Nov 01, 2007 10:02 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Diff lock on IFS is this possable????
- Replies: 15
- Views: 4051
Re: Diff lock on IFS is this possable????
It is not the suspension that allows a diff lock. If a vehicle is 4x4 there will be a diff in the front and should you have a diff lock option in front it will lock the diff spiral gears. It doen not matter if it is a SFA or IFS.
- Thu Nov 01, 2007 9:49 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: The fuel consumption of my Hilux
- Replies: 348
- Views: 367370
Re: The fuel consumption of my Hilux
Hi lux 95 D/C with canopy 2.4 Petrol with 214 000km Air con is a must in our area so it is always on OME suspension 265/15 Good Year Wranglers Head flown and cam cutted S/S Flee flow exhause system and branch Snorkel with donaldson air filter (Uitskiet stoel met valskerm :D ) Canopy?: Yes Fuel consu...
- Wed Oct 31, 2007 9:22 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Fire extinguisher
- Replies: 42
- Views: 5366
Re: Fire extinguisher
Wel ek dink 'n brand blusser is 'n baie belangrike item in 'n voertuig. Die probleem is altyd waar om die ding te sit sodat jy hom vinnig kan raakvat indien nodig. Ek het ook so klein 1kg blusser wat agter in die canopy vas is en sodra ek die deur oopmaak kan ek dadelik aan hom vat. Ek het eendag 'n...
- Wed Oct 31, 2007 8:35 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Do you use a generator while camping or at home
- Replies: 8
- Views: 1702
Re: Do you use a generator while camping or at home
I make use of a invertor and energy saver lamps for lights at the camping spot. Must say my camp looks like new york in the night and it is quiet. I will not use a gennie when I camp as it is costing petrol and it is noisy.
- Tue Oct 30, 2007 8:48 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Fitting a second battery into the Hilux engine bay
- Replies: 38
- Views: 5561
Re: Fitting a second battery into the Hilux engine bay
Ek kamp tussen Groenrivier en Hondeklipbaai daar waar niks is nie. Ek geniet die eenvoud en natuurlik die feit dat jy langs die see kamp. Die son is genoeg en sommige dae kan baie warm wees.
- Tue Oct 30, 2007 8:21 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Fitting a second battery into the Hilux engine bay
- Replies: 38
- Views: 5561
Re: Fitting a second battery into the Hilux engine bay
Wel Chris dan lyk dit my jou battery stelsel gaan probleem vry hardloop. Ek het ook nog nooit sonder krag gehardloop nie maar ek het ook 'n klein 35w sonpanneel wat ek koppel sodra ek lank sal staan en nie ry nie. Verlede jaar Desember gebruik vir 2 weke langs die weskus waar daar niks is nie en dit...
- Mon Oct 29, 2007 8:23 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Fitting a second battery into the Hilux engine bay
- Replies: 38
- Views: 5561
Re: Fitting a second battery into the Hilux engine bay
Chris nou net met my vriend gepraat oor die systeem. Dis 'n Warn isolator systeem wat gekoppel word en die boks is gemaak uit aluminium en het klomp hitte vinne op. Ek verstaan dat die alternator direk op die boks gekoppel word met jou 2 batterye ook op hulle plekke gekoppel. Die boks lees watter ba...
- Fri Oct 26, 2007 11:14 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Fitting a second battery into the Hilux engine bay
- Replies: 38
- Views: 5561
Re: Fitting a second battery into the Hilux engine bay
Interesant Chris dit maak sin wat jy se. In my geval het ek die amps getoets gedurende die tydperk wat die bakkie hoog idle.So teen 2000rpm. Die bakkie battery laai die eerste ruk nadat die enjin gestart was teen 'n hoë ampere totdat die battery sy kapasiteit terug het dan val die ampere baie laer ...
- Fri Oct 26, 2007 10:37 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Dune driving
- Replies: 14
- Views: 2645
Re: Dune driving
Kaspaas ek wonder wie was nog nie daar gewees met die band aftrap storie nie. Dit het al ook met my op verskeie geleenthede gebeur met 245 bande maar nog nooit met 265 bande nie. Ek gebruik 'n ou brand blusser waarmee ek my bande pomp en as so iets gebeur dan is dit letterlik net 3 sekondes se pomp ...
- Fri Oct 26, 2007 10:08 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Discussions regarding rust
- Replies: 13
- Views: 3036
Re: Discussions regarding rust
Wel ons hier in die Kalahari is gelukkig. Hier brand die son ons bakkies weer vaal. Wel wat ek gehoor het wat werk is dat jy jou voertuig moet gereeld afspoel met skoon water en dan parkeer binne in jou garage met die lig aangeskakel deur die nag. Die brandende lig droog effe die lug uit en help om ...
- Thu Oct 25, 2007 8:45 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Dune driving
- Replies: 14
- Views: 2645
Re: Dune driving
Hilux junkie jy gaan 99% van die duine ry wat die groot ysters ry. Die groot geheim is jou band druk en ek stem saam met Bosvark dat as jy regtig moeilike duine het blaas die bande af tot 0.6 bar. Ek ry challenge duine wat mens in die voet van die duin moet stop in 2 de rat low maar normale klim en ...
- Thu Oct 18, 2007 8:36 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Bazarre smoking after timing chain replacement ????
- Replies: 44
- Views: 5865
Re: Bazarre smoking after timing chain replacement ????
D4D I do not think that you will have any damage to your spark plugs and oil. It surely depends on the amount of diesel in the tank but if it was only smoking during changing of gears I think the amount of diesel was not to much. One thing for sure is the engine is now lubricated. I have heard of a ...
- Mon Oct 15, 2007 3:08 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: waterproofing a 2.4p
- Replies: 6
- Views: 1733
Re: waterproofing a 2.4p
Luke my advice will be stay out of the water :) The 22R will not get wet at the distrubitor so easy but do not tempt to even go that deep into water as you should then also seal your diffs. At the end of the day you are going to have a lot of problems anyway.
- Mon Oct 15, 2007 2:52 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Fitting a second battery into the Hilux engine bay
- Replies: 38
- Views: 5561
Re: Fitting a second battery into the Hilux engine bay
Scotty ek dink Benhur se verduideliking is die beste rondom jou situasie. Ek het op my vorige hi lux 2.4 S/C gedoen wat jy wil doen en ek het die Donaldson verwyder toe ek 'n Weber carb opgesit het. Die aux battery pas in en alles werk goed MAAR jy gaan nie 'n filter systeem kry wat gaan pas onder d...
- Mon Oct 15, 2007 2:15 pm
- Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
- Topic: Dual battery systems
- Replies: 18
- Views: 4575
Re: Dual battery systems
Dis sekerlik die battery ingesluit met 'n yskas vol bier op daai prys.
- Mon Oct 15, 2007 2:11 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: OME vs Iron Man
- Replies: 9
- Views: 2799
Re: OME vs Iron Man
Jaco Ironman sal goedkoper wees as jy die standaard skokbreker insit maar die prys op die foam cells verskil baie min met mekaar. Ek het betaal vir my OME kit sonder damper ,u bolts en shackels R9500-00. Ek dink nie dis regtig nodig om te vervang nie maar as jy die volle stel neem gaan jy kyk na R12...
- Mon Oct 15, 2007 10:37 am
- Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
- Topic: Dual battery systems
- Replies: 18
- Views: 4575
Re: Dual battery systems
I was not prepaired to pay a lot of money to get the second battery charged and I settled for the cheap option and got myself the heavy duty sollenoid, 100 amp NL fuse; thick 6mm wire to connect the two batteries and a NL battery indicator. Total cost around R500 for all. The system works well but l...
- Thu Oct 11, 2007 3:04 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Bazarre smoking after timing chain replacement ????
- Replies: 44
- Views: 5865
Re: Bazarre smoking after timing chain replacement ????
D4D ek het gedink dit kan jou petrol wees wat ingegooi was want dit is moontlik met vandag se petrol. Wel jy se jy het al 300 km gery en skat daar is nog sowat 90 liter in die tenk dan moet jy nie kla nie want dit goed. Dalk is daai petrol wat ingegooi was jet fuel :D . Met betrekking tot die rev co...
- Thu Oct 11, 2007 10:19 am
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Hummer H3
- Replies: 26
- Views: 5647
Re: Hummer H3
Ek laaik die butch look van die Hummer. 8) Ek worry nie oor die klein vensters nie. Ek sal maar die arm binne hou en nie die deur toeknyp nie :wink: Gister vertel 'n vriend my dat hy dink alle ouens wat Hummer ry het klein *vensterkies* en wil net aandag trek. Wel ek het nie saamgestem nie want ek d...
- Thu Oct 11, 2007 8:52 am
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Hummer H3
- Replies: 26
- Views: 5647
Re: Hummer H3
Verlede naweek het ons 'n 4x4 dag gehad op Kathula net buite Upington. Die Hummer van ons Delta handelaar was daar en het baie goed gedoen in die algemeen. Die drywer het egter op een plek sleg op 'n duin gestop (uit die roete)en het die Hummer laat hang op sy pens en vasgespin. Hy moes van die duin...
- Thu Oct 11, 2007 8:33 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: K@#$#@K dag sonder krag !!!
- Replies: 7
- Views: 1670
Re: K@#$#@K dag sonder krag !!!
Ja nee dis behoorlik om mens se toys uit jou kot te gooi. Ek kon net dink hoe jy moes voel :x :x :x :x
- Tue Oct 09, 2007 3:22 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Toyota Land Rover - Best Land Rover Ever
- Replies: 5
- Views: 1698
Re: Toyota Land Rover - Best Land Rover Ever
Ja nee Bosvark ek wonder nou ook nadat jy dit noem Ek het wel gehoor dat 8 uit elke 10 land rovers wat gemaak is glo nog vandag op die pad is.........Die ander 2 het darem al by die huis gekom :D
- Tue Oct 09, 2007 8:25 am
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Toyota Land Rover - Best Land Rover Ever
- Replies: 5
- Views: 1698
Re: Toyota Land Rover - Best Land Rover Ever
Ja dis nou hoe 'n LR moet wees. Ek is net bang jy gaan die LR mense nou laat groot praat oor LR. Jy moet tog asb dan maar net 'n sticker opsit wat se "Powered by Toyota" of "Eventually the best 4x4 so far"
- Mon Oct 08, 2007 12:22 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Lexus V8
- Replies: 35
- Views: 20260
Re: Lexus V8
I wanted to do the conversion as well but after I have done some home work about it I have second thoughts. I do not think it is viable to spend R50+ thousand on a V8 conversion on a bakkie that is worth about R70 thousand. I have made up my mind and decided to rather get used to the fuel consumsion...
- Mon Oct 08, 2007 12:09 pm
- Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
- Topic: GarMap Southern Africa Streetmaps Version 1.5
- Replies: 32
- Views: 7030
Re: GarMap Southern Africa Streetmaps Version 1.5
Well talk about GPS. My recent trip into Lesotho we had 5 GPS's between the group and we have found that Lesotho is not GPS friendly. I am not sure where did SAS got their info from but the roads on the GPS map was sometime 4 kilometers out of it real position. One time I thought we have reached the...
- Thu Oct 04, 2007 8:48 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 2 way radio
- Replies: 18
- Views: 3203
Re: 2 way radio
Nee wat F.D ek stel nie belang aan daai tipe radio's nie. My Codan in my bakkie kan alle HF frekwensies van 1.5 tot 29.999 mhz doen en dan druk ek nog 100 watt ook deur. Wel aan die ander kant is VHF ook baie beter om te gebruik as 27 & 29 mhz radio's maar vir die doel wat Wicus die ding wil geb...
- Thu Oct 04, 2007 8:23 am
- Forum: General Mods
- Topic: "Diff Lock" using the handbrake
- Replies: 16
- Views: 14008
Re: "Diff Lock" using the handbrake
Hi F.D I have never actually did a research about the different diff locks and I have only heard about the detroit type. You know all major suppliers in this area also only knows ARB Does this diff lock engage on air; vacuum or is it manually and in what price are we looking at to have it. I will ra...
- Wed Oct 03, 2007 11:59 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 2 way radio
- Replies: 18
- Views: 3203
Re: 2 way radio
Wicus kan jy 27185 tot 27275mhz in die radio programeer en wattter frekwensies kan jy op die 29mhz programeer. Miskien kan jy dit gebruik as CB en of 29 mhz 4x4. Ek sal gaan kyk wat die 29mhz frekwensies is en jou laat weet.
- Wed Oct 03, 2007 11:21 am
- Forum: General Mods
- Topic: "Diff Lock" using the handbrake
- Replies: 16
- Views: 14008
Re: "Diff Lock" using the handbrake
Well personally I think this brake system will only work if you are catch in a xross axcle situation and when you are already stuck. I have used my hand brake in simular situations and it is working in some degree to help you over the obstical but it will never be a lock diff. Before I go the route ...
- Mon Oct 01, 2007 8:35 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Petrol verbruik 2.4 Hi lux 22R
- Replies: 69
- Views: 7281
Re: Petrol verbruik 2.4 Hi lux 22R
Haai ouens ek is terug vanaf Lesotho en dit was great. Lesotho is 'n moet doen vir enige 4x4 en natuur liefhebber. As enige een inligting soek oor Lesotho ek sal help waar ek kan. Wel ons vertrek toe vanaf Upington en ons spoed was gemiddeld so 110-120km/h en gooi toe petrol in op Kimberley. Die bak...
- Tue Sep 18, 2007 9:57 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Petrol verbruik 2.4 Hi lux 22R
- Replies: 69
- Views: 7281
Re: Petrol verbruik 2.4 Hi lux 22R
Bartho ek vind dit ook baie snaaks. My vorige 2.4 single cab het met gemak 7km/l gegee maar die doubble cab het ook die bro speed conversion en alle fluitjies en klokke maar die perd is swaar op petrol. Ek moet ook darem erken daar is meer krag in die duine as die normale 2.4 maar my opinie is as da...
- Mon Sep 17, 2007 3:07 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Petrol verbruik 2.4 Hi lux 22R
- Replies: 69
- Views: 7281
Re: Petrol verbruik 2.4 Hi lux 22R
Ja nee ek weet nie meer nie die pertol verbruik en krag verhouding is nie vir my in verhouding nie. Ok ons was baie swaar gelaai dit moet ek herken maar die ou het die vrag nie gevoel nie, die petrol was selde ooit tot op die floorboard getrap. Daar was ook niks behalwe visstokke op die dak nie.Ek r...