Search found 76 matches
- Mon Jan 26, 2015 11:16 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Sfa extra fuel tank
- Replies: 11
- Views: 2545
Re: Sfa extra fuel tank
Tweede foto van die tenk
- Tue Mar 11, 2014 9:05 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: fotos van mods sfa
- Replies: 14
- Views: 3468
Re: fotos van mods sfa
Laaste paar nou kan jul hom peper met die vrae.
Groete uit nat Noord Wes
Groete uit nat Noord Wes
- Tue Mar 11, 2014 9:03 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: fotos van mods sfa
- Replies: 14
- Views: 3468
Re: fotos van mods sfa
Volgende klomp fotos
- Tue Mar 11, 2014 9:00 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: fotos van mods sfa
- Replies: 14
- Views: 3468
Re: fotos van mods sfa
More manne ek maar namens die oubaas die fotos laai jul weet mos hul BC gebore(Before Computers) van Vaaltyn, hy sal meer in detail vir jul vertel van die fotos, het rofweg name by gesit dat jul soos hy sal se in die klas kan oplet met die les van die dag.
Groete
Groete
- Thu Jul 14, 2011 4:42 pm
- Forum: General Mods
- Topic: Toyota to Upgrade Security System for Hilux/Fortuner
- Replies: 8
- Views: 2842
Re: Toyota to Upgrade Security System for Hilux/Fortuner
Ja as ek maar net daai upgrade gehad het.
- Thu Jul 14, 2011 4:19 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: How Much lift is needed
- Replies: 16
- Views: 3386
Re: How Much lift is needed
Ja dis nie meer lekker nie ry nou maar in die donker rond lol, wit-hings 2 sal maar begin gebou word.
Ek hoor ek kan kloon regte kry lol
Ek hoor ek kan kloon regte kry lol
- Thu Jul 14, 2011 3:35 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: How Much lift is needed
- Replies: 16
- Views: 3386
Re: How Much lift is needed
Dankie vir al die hulp ja ek moet weer van voor begin gaan maar kyk vir n enkel kajuit hilux van die supercab's het n
5 maande waglys,kan nie meer solank met n hyhundai I20 rondry nie my ego en vriende begin my
los en die verkeerde ouens begin vir my waai in die dorp.
5 maande waglys,kan nie meer solank met n hyhundai I20 rondry nie my ego en vriende begin my
los en die verkeerde ouens begin vir my waai in die dorp.
- Thu Jul 14, 2011 9:23 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Headlight upgrade! (Comparison between OEM, NightBr and HID)
- Replies: 26
- Views: 6036
Re: Headlight upgrade! (Comparison between OEM, NightBr and
Wat sal die hid kit kos en waar word dit aangeskaf?
Groetnis
Groetnis
- Thu Jul 14, 2011 9:21 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: How Much lift is needed
- Replies: 16
- Views: 3386
Re: How Much lift is needed
Traveler enige ander informasie op die kolega se hilux of fotos dit lyk vir n idee na my kant toe dankie.
- Tue Jul 12, 2011 4:15 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Need help please on rim Name and make.
- Replies: 9
- Views: 2389
Re: Need help please on rim Name and make.
Thanks for all the help found out the name is savvana but must be imported from Australia so still pondering
- Mon Jul 11, 2011 2:18 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Need help please on rim Name and make.
- Replies: 9
- Views: 2389
Re: Need help please on rim Name and make.
Daai tyd kon jy net twee rims van kies by TWT om oor die calibre tekan pas.
- Mon Jul 11, 2011 2:16 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Need help please on rim Name and make.
- Replies: 9
- Views: 2389
Need help please on rim Name and make.
As iemand my dalk kan help asb het hul in 2007 by TWT gekoop maar dit lys niks op hul sesteem van wat die maak
of fabrikaat was nie.
Asb asb asb
Die bakkie in die foto is jul van bewus wat gesteel is,wil nou weer n stel mags koop vir nuwe lux.
Dankie
of fabrikaat was nie.
Asb asb asb
Die bakkie in die foto is jul van bewus wat gesteel is,wil nou weer n stel mags koop vir nuwe lux.
Dankie
- Mon Jul 11, 2011 2:08 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Best Rated Bullbars
- Replies: 30
- Views: 6590
Re: Best Rated Bullbars
Onca is die beste vir geld waarde ,kwaliteit en verseker sterkte. Een ander forum lid kan bevestig oor die kwaliteit
na ons n donkie op 60km/h geslaan het.Moes net die spots reg stel.lol
Met die een foto staan hy op sy bullbar in die modder,kwaliteit en sterkte 120%
na ons n donkie op 60km/h geslaan het.Moes net die spots reg stel.lol
Met die een foto staan hy op sy bullbar in die modder,kwaliteit en sterkte 120%
- Fri May 27, 2011 8:14 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Gesteelde Hilux 3.0 d4d sc 4x4 Wit
- Replies: 25
- Views: 3469
Re: Gesteelde Hilux 3.0 d4d sc 4x4 Wit
Ja maar die saak nou eers voor die voertuig komitee vir hul nou om tbealuit wat die volgende stap gaan wees, as hul nie gaan kan betaal nie of enige rede vir my ekstras om verlore tegaan dan moet ek maar n saak maak teen die hoof van sekuriteit. Hul moet seker versekering he virdie tipe gebeurtenisse.
- Thu May 26, 2011 2:15 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Gesteelde Hilux 3.0 d4d sc 4x4 Wit
- Replies: 25
- Views: 3469
Re: Gesteelde Hilux 3.0 d4d sc 4x4 Wit
Ek sal als doen dan om saar uittekom vir n bietjie hulp met hom.
- Wed May 25, 2011 9:16 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Gesteelde Hilux 3.0 d4d sc 4x4 Wit
- Replies: 25
- Views: 3469
Re: Gesteelde Hilux 3.0 d4d sc 4x4 Wit
Thanks for everyones support.
- Wed May 25, 2011 9:03 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Gesteelde Hilux 3.0 d4d sc 4x4 Wit
- Replies: 25
- Views: 3469
Re: Gesteelde Hilux 3.0 d4d sc 4x4 Wit
Ek is nie nou heeltemal met jou nie Mark?OOOOMS wrote:Hansen, hoop jy vind jou 'van' gou!
Het jy die goed gedoen wat ons oor gepraat het?
- Wed May 25, 2011 9:01 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Gesteelde Hilux 3.0 d4d sc 4x4 Wit
- Replies: 25
- Views: 3469
Re: Gesteelde Hilux 3.0 d4d sc 4x4 Wit
Dankie manne ek wardeur.
- Wed May 25, 2011 8:48 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Gesteelde Hilux 3.0 d4d sc 4x4 Wit
- Replies: 25
- Views: 3469
Gesteelde Hilux 3.0 d4d sc 4x4 Wit
Asb as iemand kan uitkyk vir n wit single cab Hilux 3.0 d4d 4x4 wat in my profile pic is met n onca bullbar ,spotlights mags en bridgestone stickers op.My bakkie was gister gesteel by Nasrec skougrond. Reg nommer HFW 831 NW.
Baie dankie
Baie dankie
- Wed Apr 27, 2011 3:51 pm
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Nee man maak eers daai boks oop dalk is dit net die mainshaft bearings dan is dit nie teduur nie, voor jy nou gaan en klomp geld
spandeur.
spandeur.
- Mon Apr 25, 2011 8:59 pm
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Hel manne baie dankie vir n moerse lekker dag, spesiaal vir Tertius vir die radios en vir almal wat ons sommer net daar en dan laat tuis voel het.Sjoe maar n v6 kan darem in die duine loop.Ek moet nog baie leer en nou dat die gogga my vrou ook gebyt het na haar paar op en af ry sessies met die duine...
- Fri Apr 22, 2011 10:29 pm
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Ons gaan naby daar oorslaap sondag aand so ek dink dit is maklikker as ons jul by hek no1 kry =Hoelaat moet ons mekaar omtrent daar kry? Wat sal ons als moet saam vat vir die ekspidisie?Ek het ook twee radios gekry vir ons voertuie hoor hul het orra1 en 2 op as ek reg verstaan so ons kan dan lekker ...
- Thu Apr 21, 2011 8:54 am
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Baie dankie ek wardeur grootliks, dankie vir die goeie wense en soos ek altyd se "ek sal stadig jaag".
Voel nou nes n kind weer , ons gaan see toe en mamma dit is net nog 4 slapies dan
sand, sand, sand, braaivleis, bier, biltong en goeie vriende kan nie wag nie.
Voel nou nes n kind weer , ons gaan see toe en mamma dit is net nog 4 slapies dan
sand, sand, sand, braaivleis, bier, biltong en goeie vriende kan nie wag nie.
- Thu Apr 21, 2011 8:04 am
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Manne nou kan ek nie meer wag nie oor n paar ure kyk daai wit snoet van hilux see toe.
- Wed Apr 20, 2011 3:40 pm
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Vir die bridgetsone kompetisie ry ek gewoonlik 1.1bar voor en so 0.7 agter so ons kan met 1.0bar begin en dan sien
hoe loop hy as ons moet afblaas.
hoe loop hy as ons moet afblaas.
- Wed Apr 20, 2011 1:45 pm
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Wie van jul het almal radios en op watter frekwensies?
Groetnis
Groetnis
- Wed Apr 20, 2011 11:20 am
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
My email gekry van die pop Tertius?tersmit wrote:Hi Andre
Ek het Ben se details ook gou vir hulle deur gestuur, jy is nog betyds
Het vir my en Johnathan betaal.
- Wed Apr 20, 2011 10:13 am
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Ja nee ons moet hom n bier of twee of drie gee vir al sy moeite.swartvark wrote:Baie dankie vir jou moeite Tertius!
- Wed Apr 20, 2011 9:40 am
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Woohoo paid and entered
Die POP is oppad.
More middag kyk die hilux se neus see toe.
@Hennie hoelaat ry jul af?
Die POP is oppad.
More middag kyk die hilux se neus see toe.
@Hennie hoelaat ry jul af?
- Tue Apr 19, 2011 5:09 pm
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Tersmit - Tertius Smit - CY 146533 Swartvark (Tiaan) Ou met Volksie Bakkie (Wesley) Royco?? Piesang - Pieter Pieterse CEO 4193 wit hilux Piesang - Pieter Pieterse CA 627 962 geel beach buggy Jagerbom Hansen Prinsloo HFW 831 NW Andre du Preez?? AM Racing?? Dylan Durant DKX754EC Hennie Jackson - just...
- Tue Apr 19, 2011 5:07 pm
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Hey Pieter jy kan saam ons ry!! Hansen sal jy nou die Spur kry :laugh2: Ek dink dit gaan u baie lekker dag wees, hy gaan loop soos u jet!! :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: Hehe hy gaan defnitief ek gaan gou vanaand my snorkel ook opsit so nou sien ek eers uit.
- Tue Apr 19, 2011 3:12 pm
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Wil een permit vir my vriend ook reel asb Johnathan Pratt hy is van Gordan's baai.
Mitsubishi Pajero. Waar moet ons die geld inbetaal vir die permitte?
Mitsubishi Pajero. Waar moet ons die geld inbetaal vir die permitte?
- Tue Apr 19, 2011 9:11 am
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Gentlemen For the permits, can we start to get a list going for the following: Forum name, Real name and Surnam, vehicle registration number Tersmit - Tertius Smit - CY 146533 Swartvark (Tiaan) Ou met Volksie Bakkie (Wesley) Royco?? Piesang?? Jagerbom Hansen Prinsloo HFW 831 NW Andre du Preez?? AM ...
- Tue Apr 19, 2011 8:40 am
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
SO ons kan dit so reel. Ek sal 7:30 oorkant Spur by parking wees. Hansen, Dylan ek wag vir julle daar. En dan Royco jy kan net ook kant die nuwe Toyota vir ons wag een van my vriende (ben) gaan ook daar vir my wag. Ek weet waar om in te gaan by Atlantis, so dan is ons gereel. Bring maar eet goed en...
- Mon Apr 18, 2011 3:07 pm
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Kan ons 'n lysie maak? :eh: Swartvark (Tiaan) Ou met Volksie Bakkie (Wesley) Royco?? Tersmit?? Piesang?? Jagerbom?? Andre du Preez?? AM Racing?? Hennie Jackson - just need to confirm itinerary Ek gaan daardie dag van Langebaan af deur om 'n paar tjommies by die duine te ontmoet, so laat weet maar v...
- Thu Mar 17, 2011 8:28 am
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer
Met al die hilux'se ry ons daai duine plat.....
- Wed Mar 16, 2011 9:32 am
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?
Woohoo dit klink mos vir my goed-daai 4.0L van jou speel seker hel lekker in die duine en dan is dit nog Auto ook.tersmit wrote:Ons kan sommer 'n vleisie in die duine braai
- Wed Mar 16, 2011 9:14 am
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?
Dankie vir die uitnodeging klink my dit gaan n hel lekker trip dan wees met al die hilux'se bietjie die ander voertui maatskapye wys toyotas kan en mag ook duine ry lol. Mag mens n vleisie of so braai daar of n lekker brunch? n Man kan honger raak met so n gespelery die dag deur.
- Tue Mar 15, 2011 10:53 am
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Re: Antlantis dunes hoe ,waar en wanneer?
Hehe ja ek sal dan eers die manne deur n keuring stelsel moet vat oor n paar koues
Ja die laaaang laaaaang naweek is die 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeeer weees.
Ja die laaaang laaaaang naweek is die 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeeer weees.
- Tue Mar 15, 2011 9:15 am
- Forum: South Africa
- Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
- Replies: 151
- Views: 33550
Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
Goeie dag mede Hilux eienaars aka tweede beste 4x4 wat gebou is want die beste moet nog gebou word. Okey op daai punt wie sal my kan help op n paar vraagies asb. Ek gaan oor die baie biae lang naweek bietjie Gordan's baai toe en wil graag bietjie in die Duine gaan speel en het gelees van die Atlanti...
- Thu Sep 02, 2010 9:09 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
- Replies: 28
- Views: 3615
Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
The thing is the 1200 is a mono construction.The chassis and body is one.
- Wed Sep 01, 2010 11:30 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
- Replies: 28
- Views: 3615
Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
Dis die ding hy het n vrot warm engine ingehad en ek nou nie meer so lus vir spoed nie.Wil n speelding bou wat ek my hilux mee bietjie kan spaar.As hy val of breek het ek nog my daaglikse vervoer.
- Wed Sep 01, 2010 9:18 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
- Replies: 28
- Views: 3615
Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
Hoekom sal jul coils bo bladvere kies?Sal jy dan meer wiel travel kry?Dit lyk soos n klein monstertjie daai.
Die engine sal ek defnitief eg toyota hou.
Die engine sal ek defnitief eg toyota hou.
- Tue Aug 31, 2010 4:34 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
- Replies: 28
- Views: 3615
Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
Nou hoe kry ons vir Cassie om hier saam tegesels en tehelp met die inligting. :derisive:
- Tue Aug 31, 2010 11:39 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
- Replies: 28
- Views: 3615
Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
Het Cassie hom 4x4 gemaak?
- Tue Aug 31, 2010 8:46 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
- Replies: 28
- Views: 3615
Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
Dankie manne jul advies maak baie sin en help my grootliks.Is daar enigsins n klein dieseltjie wat daar dalk kan werk bv 2c of gaan hy weer teswaer wees?Dit beter om klaar OME vere tegebruik of die suzuki sin self?Hoe kry jul die voorste diff presies opgelyn met die agterse wielle as dit geweld word...
- Mon Aug 30, 2010 4:10 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
- Replies: 28
- Views: 3615
Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
Wat is die 4y se krag het gelees die die 4e-fe doen omtrent plus minus naastenby 120kw op die
fliegwiel so dit behoort seker meer as genoeg tewees vir 31's? :derisive:
fliegwiel so dit behoort seker meer as genoeg tewees vir 31's? :derisive:
- Mon Aug 30, 2010 3:37 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
- Replies: 28
- Views: 3615
Re: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
As ek ver moet ry sal ek hom met a-frame agter withings sleep.Maar met my sal die stadig nie pla nie, tot my pram was warm gemaak. lol
- Mon Aug 30, 2010 2:32 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota 1200 4x2 na 4x4?
- Replies: 28
- Views: 3615
Toyota 1200 4x2 na 4x4?
Dag manne.Okey hier is die ding.Die 1200 bakkie is al lank in ons familie en het sentimentele waarde. Ek wil graag raad he van jul om hom 4x4 temaak.Het gedink om Suzuki sj410 diffs en transvercase tegebruik.Watter powersteering pomp en rack&pinnion sal gebruik kan word op die klein skaal. Op di...
- Tue Mar 23, 2010 3:02 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Suspension problems.
- Replies: 12
- Views: 3485
Re: Suspension problems.
My vorige shocks was OME en die coils daar was nie in stock gewees nie toe koop ek tjm en gebruik toe die OME coils.
As ek nou weer gaan shocks insit sal ek defnitief Biltsein met die bladvere ook ruil.
As ek nou weer gaan shocks insit sal ek defnitief Biltsein met die bladvere ook ruil.
- Tue Dec 01, 2009 8:55 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Dec Holiday's - Where are you going...?
- Replies: 32
- Views: 3713
Re: Dec Holiday's - Where are you going...?
Ons moet reel as jul naby swakop verby gaan om n bier tegaan drink of twee of drie
- Fri Nov 27, 2009 11:24 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Dec Holiday's - Where are you going...?
- Replies: 32
- Views: 3713
Re: Dec Holiday's - Where are you going...?
Ek gaan bietjie Swakopmund toe van die 20ste af en die geel monster gaan ook saam,Kannie wag nie
- Thu Nov 26, 2009 8:47 am
- Forum: Places to go
- Topic: Soek speelplek naby Centurion Sat-28/11/09
- Replies: 14
- Views: 2893
Re: Soek speelplek naby Centurion Sat-28/11/09
Onder watter afdeling het hy n post gemaak van die quary vir Saterdag?
- Wed Nov 25, 2009 10:04 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux 3.0 d4d mapping question?
- Replies: 12
- Views: 3336
Re: Hilux 3.0 d4d mapping question?
Thank you-If thats the case i see some people put a small ball bearing in the vacuum pipe of the EGR valve?
Is that to keep it close so more clean air can be sucked in the chamber?
Is that to keep it close so more clean air can be sucked in the chamber?
- Wed Nov 25, 2009 9:59 am
- Forum: Places to go
- Topic: Soek speelplek naby Centurion Sat-28/11/09
- Replies: 14
- Views: 2893
Re: Soek speelplek naby Centurion Sat-28/11/09
Dankie dit help baie-Is daar n roete of net n klomp plekke om tespeel?
Gaan daar baie mense gewoonlik soontoe?
Gaan daar baie mense gewoonlik soontoe?
- Wed Nov 25, 2009 9:16 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux 3.0 d4d mapping question?
- Replies: 12
- Views: 3336
Re: Hilux 3.0 d4d mapping question?
Hehe n mens wit altyd meer he as dit begin lekker raak
- Tue Nov 24, 2009 9:10 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux 3.0 d4d mapping question?
- Replies: 12
- Views: 3336
Re: Hilux 3.0 d4d mapping question?
Dumb question what is a EGr valve?Does it regulate your boost?
- Tue Nov 24, 2009 8:48 am
- Forum: Places to go
- Topic: Soek speelplek naby Centurion Sat-28/11/09
- Replies: 14
- Views: 2893
Re: Soek speelplek naby Centurion Sat-28/11/09
Everyone is welcome to join us Saturday-Its my friends birthday so just want to do something else other then
the usual.We gonna be aprox 6 4x4's.Enyone else that wants to join?
the usual.We gonna be aprox 6 4x4's.Enyone else that wants to join?
- Mon Nov 23, 2009 10:04 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux 3.0 d4d mapping question?
- Replies: 12
- Views: 3336
Re: Hilux 3.0 d4d mapping question?
Die ding is Oooms as jy chip dan verloor jy jou waarborg op jou voertuig.Nou hoekom kan jy nie
net die map kry van die prado en op die huidige computer box laai nie.Want dis al wat sac ook doen hul kan
net nie die mapping verander nie nou sit hul , hul eie box by wat programeerbaar is.
net die map kry van die prado en op die huidige computer box laai nie.Want dis al wat sac ook doen hul kan
net nie die mapping verander nie nou sit hul , hul eie box by wat programeerbaar is.
- Mon Nov 23, 2009 9:57 am
- Forum: Places to go
- Topic: Soek speelplek naby Centurion Sat-28/11/09
- Replies: 14
- Views: 2893
Re: Soek speelplek naby Centurion Sat-28/11/09
Dit klink lekker.Weet iemand dalk die koordinate van Chloorkop?
Kan 4x2 met diff lock ook daar speel?
Kan 4x2 met diff lock ook daar speel?