Search found 395 matches

by Ou Legend
Tue Feb 16, 2010 12:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: Die [nuwe] 4y engines is dit goed of sleg?
Replies: 20
Views: 3364

Die [nuwe] 4y engines is dit goed of sleg?

My pa het n 87 4x4 met n 3y engine engine in en hy wil graag n 4y insit.My eerste vraag is;Is dit die moeite werd om hulle tekoop?2; Waar kan mens 1 kry vir n goeie prys? Ekt gekyk by Engine den se web bladsy adverteer hulle dit vir R7950.Ek sal julle raad wardeer van die mense wat die engine in hul...
by Ou Legend
Mon Feb 15, 2010 9:06 am
Forum: Meet the People
Topic: im a newbie....
Replies: 20
Views: 2306

Re: im a newbie....

Welkom van uit die Kalaharie [Kuruman] Kom ons losasb die rugby langs die braaivleis vuur.Its gona change the topic again. :) :wave:
by Ou Legend
Sun Feb 14, 2010 6:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: TOYOTA WAT VASSIT, NOG NOOIT!!!!
Replies: 39
Views: 4049

Re: TOYOTA WAT VASSIT, NOG NOOIT!!!!

Kyk Net hie dis Nissan's
by Ou Legend
Fri Feb 12, 2010 6:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: TOYOTA WAT VASSIT, NOG NOOIT!!!!
Replies: 39
Views: 4049

Re: TOYOTA WAT VASSIT, NOG NOOIT!!!!

Ek het my bande bietjie afgeblaas en die sand om die bande weg geskep met my opvou Midas graafie baie handig,ekt al gehoor van die handbriek storie ,maar as jy n hilux ry vergeet mens dit MAAR die Nissan en Izuzu manne hou mos n gelamineerde inrtuctoin manual by hulle genoemd "How to get out of...
by Ou Legend
Fri Feb 12, 2010 2:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: TOYOTA WAT VASSIT, NOG NOOIT!!!!
Replies: 39
Views: 4049

Re: TOYOTA WAT VASSIT, NOG NOOIT!!!!

Dit was op my neef se plaas in die kalahari, ekt n ligte duin gevat na n gesukkel is ek hom uit en toe wou ek by die GROTE af toe,toe gaan sit ek bo agter die duin vas. Die onderste foto is my neef,ons al2 is bulle maar hy moet nou en dan sy vrou ook gelukkig hou,sy skree Cheetas :thumbdown:
by Ou Legend
Thu Feb 11, 2010 10:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bennie involved in accident
Replies: 115
Views: 11012

Re: Bennie involved in accident

Dis n bietjie laat,jmr om van jou ongeluk tehoor dis net te danke aan ons Hemelse vader dat jy nog met ons is,ek hoop jy word gou gesond en herstel tenvolle.SterkteKalahari groete
by Ou Legend
Mon Feb 01, 2010 5:23 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Hilux Interceptor EFI conversion
Replies: 30
Views: 3428

Re: Hilux Interceptor EFI conversion

:( Dis jammer,wat gaan jy nou vir jou koop? n Hilux???????
by Ou Legend
Mon Feb 01, 2010 1:46 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Hilux Interceptor EFI conversion
Replies: 30
Views: 3428

Re: Hilux Interceptor EFI conversion

EFI die Bakkie hilux bakkies raak skaars jy gaan spyt wees as jy hom verkoop,dis net so goed jy gee jou powerball jacpot wat jy gewen het vir die ANC!!!!!!!!!!!!!!!
by Ou Legend
Mon Jan 18, 2010 11:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: Efi'ing Jaco Versfeld Hilux with CAM Efi manifold
Replies: 14
Views: 2185

Re: Efi'ing Jaco Versfeld Hilux with CAM Efi manifold

Mmm Okey,die 2y 3y en 4y so ver ek weet is die die selfde opdie intake/exhaust,ek het n 2y in my bakkie ek het n 272h cam in ports het ek self gedoen en dan wilcat braanches en n freeflow op,soos ek verstaan is die efi nie n slagte opsie nie,en hoe lank vat dit? Ek sal dit in gedagte hou as ek die g...
by Ou Legend
Sun Jan 17, 2010 9:27 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux Interior Makeover
Replies: 84
Views: 7006

Re: Hilux Interior Makeover

Dit lyk stunning,waat jy die mat gekoop en watse tiepe mat is dit?
by Ou Legend
Sun Jan 17, 2010 9:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: Efi'ing Jaco Versfeld Hilux with CAM Efi manifold
Replies: 14
Views: 2185

Re: Efi'ing Jaco Versfeld Hilux with CAM Efi manifold

Wat vra julle vir so conversion? Dis nou alles ingesluit.
by Ou Legend
Sun Dec 20, 2009 12:20 pm
Forum: Useful Articles
Topic: Brake pads
Replies: 30
Views: 13694

Re: Brake pads

Onthou net die callipar se gate raak ook uitgesluit met die jare dan help daai antirattle pins nie veel nie.
by Ou Legend
Mon Dec 14, 2009 1:03 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Die Watersakke
Replies: 14
Views: 1966

Re: Die Watersakke

Laat lehom in water dat hy kan swel ekt 2 jaar trug vir ny 1 gekoop toe kry iemand hom meer nodig as ek,op sy instrucsion manual het da gestaan l.... laat le in water vir soveel uur koni die aantalure onthou nie.
by Ou Legend
Sun Nov 29, 2009 8:29 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Hilux Lexus Ombouing
Replies: 68
Views: 12922

Re: Hilux Lexus Ombouing

Dis regtig n Hilux om op trots tewees,goeie werk en mooi so ek wens dit was my bakkie.
by Ou Legend
Mon Nov 23, 2009 8:57 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Headlight upgrade
Replies: 20
Views: 5663

Re: Headlight upgrade

Sterkte daar.
by Ou Legend
Mon Nov 23, 2009 8:10 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Headlight upgrade
Replies: 20
Views: 5663

Re: Headlight upgrade

Nee wat hulle bright my nie, ekt my ligte net so klein bietjie afgestel maar die ander ding is, die nuwe ligte se beam is meer verspreid as die standaard ligte wat daai snaakse kol gooi. Ekt die ligte en die HID Kit by Autozone hier in Kuruman gekoop vir R1600 vir alles,maar let op as dit by jou ou ...
by Ou Legend
Sun Nov 22, 2009 1:13 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Headlight upgrade
Replies: 20
Views: 5663

Re: Headlight upgrade

Sal nog aand foto's probeer neem.
by Ou Legend
Sun Nov 22, 2009 12:24 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Headlight upgrade
Replies: 20
Views: 5663

Re: Headlight upgrade

Ja hyt nou 415000km op hyt al hard gewerk ek en my pa het n plumbing besigheid gehad, hy kort n respray en paar ligte duikies wat moet reg gemaak word maar dis mos Toyota.
by Ou Legend
Sun Nov 22, 2009 10:20 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Headlight upgrade
Replies: 20
Views: 5663

Re: Headlight upgrade

My ligte,ek vanaand n foto neem van die Hid as hulle aan is,lyk my ek kom reg met die foto's,dankie vir julle hulp.
by Ou Legend
Sat Nov 21, 2009 1:14 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Headlight upgrade
Replies: 20
Views: 5663

Re: Headlight upgrade

Ek sukkel om foto's optesit kry diti reg nie.
by Ou Legend
Fri Nov 20, 2009 1:50 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Headlight upgrade
Replies: 20
Views: 5663

Re: Headlight upgrade

Ek het eergister vir my nuwe crystal headlihghts saam met die HID kit ingesit dit lig ongelooflik goed.
by Ou Legend
Sat Nov 14, 2009 10:17 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: High mileage club
Replies: 51
Views: 10386

Re: High mileage club

!996 Hilux lwb 1.8 staan op 415000 km engine oorgedoen op 378000km
by Ou Legend
Mon Oct 05, 2009 1:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: Radiator
Replies: 25
Views: 4156

Re: Radiator

Hier in Kuruman by ons toyota agentskap vra hulle my R850 vir n heater valve toe se ek maar nee dankieen toe bypaas ek hom.Agente byt mens net uit.
by Ou Legend
Sat Sep 26, 2009 8:08 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: MY 4wd club pics
Replies: 14
Views: 3485

Re: MY 4wd club pics

What motor is in there?Nice pics
by Ou Legend
Fri Aug 14, 2009 1:54 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2.2 4y questions
Replies: 16
Views: 1808

Re: 2.2 4y questions

Wel ek wetie my 2y vat altyd so 3.5 ltr olie en ek ry hom op shell helix 15w 40 maar met my volgende diens gaan ek shell helix 25w60 probeer hys darem n bietjie dukker as die 15w40,wat stel julle voor my 2y word ma hard gery
by Ou Legend
Mon Aug 10, 2009 5:24 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Headlight upgrade
Replies: 20
Views: 5663

Re: Headlight upgrade

Ek het Osram Nightbreakers in my bakkie en dit maak n verskil eks tevrede.
by Ou Legend
Sun Aug 09, 2009 11:10 am
Forum: The Workshop
Topic: Commercial's 4y
Replies: 16
Views: 2000

Re: Commercial's 4y

My 2y 1.8 engine het op 378000 sy agterste piston skirt gebreek toe dog ek dis die valve lifters wat raas, toe sit ek nuwes in en toe maak hy nog steeds die klap geluid en toe doen ek n toets duer die sparkplug drade 1 vir 1 uit tetrek as jy die vuur af haal dan is die kla klap klap geluid weg toe k...
by Ou Legend
Thu Aug 06, 2009 4:21 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 2JZGTE
Replies: 31
Views: 4765

Re: 2JZGTE

Bennie die 7m engine wat jy in het is die turbo of die non turbo?
by Ou Legend
Thu Aug 06, 2009 4:07 pm
Forum: The Workshop
Topic: gear lever problem
Replies: 10
Views: 1677

Re: gear lever problem

Dis op die voetstuk van die gearlever da is 2 pennietjies wat in die kante inkom jou gearleaver het n' dopie wat da inhaak bai keer kom daai pennetjies uit dan is jou leaver los en draai in die ronde (Retainer noem hulle dit hy kos 1300 en die gearleve kos ok R1300) by Toyota ek het myne laas jaar v...
by Ou Legend
Thu Aug 06, 2009 12:16 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 2JZGTE
Replies: 31
Views: 4765

Re: 2JZGTE

Okey nou verstaan ek,ek behoort seker goedkoper weg tekom met net die nodigste nou nie mooi en grand maak nie hy moet net kan loop?
by Ou Legend
Wed Aug 05, 2009 6:11 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 2JZGTE
Replies: 31
Views: 4765

Re: 2JZGTE

Wat het jou ombouing so duur gemaak want ek het al pryse gekry engine kan ek vir R8500 kry HP Fuelpump,intercooler saam al sy bends en pype en ek gebuik eers my eie ratkas vir eer en die Pervect Power ecu is 3000, ekt so roweg uitgewrk als gann my +_ R17000 kos dan doen ek alles self dan kom die dyn...
by Ou Legend
Wed Aug 05, 2009 2:58 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 2JZGTE
Replies: 31
Views: 4765

Re: 2JZGTE

Wat sal my die goedkoopste uitwerk die V8 of die 2jz ek dink die V8 sal goedkoper wees R6500 vit engine en ratkas maar ek gaan my handrat gebruik + ordentlike petrol pomp,propshaft, en al die klein goedjies wat by kom en die Diktator ecu want die engine se eie ecu is seker moeilik bekrygbaar?
by Ou Legend
Wed Aug 05, 2009 12:29 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 2JZGTE
Replies: 31
Views: 4765

Re: 2JZGTE

Okey en nog n ding die engin mountings ekt al baie foto's afgellai en gesien hulle gebruik die oorspronklike mountings van die bakkie en die engine wat da uitgekom het sal dit so werk? en pas die 2jzgte maklik in die hilux of is dit ma bietjie n' titefit?En no 1 vraag die twin turbo's pas dit da in ...
by Ou Legend
Tue Aug 04, 2009 10:18 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 2JZGTE
Replies: 31
Views: 4765

Re: 2JZGTE

Hi almal ek wil vir julle manne vra wat die 2jzgte engine's in julle bakkies het wat kos so ombouing vir julle as julle dit self doen? Ek het n 96 Hilux 1.8 lwb wat so bietjie gedoen is cam,ports,braanches en freeflow maar dis nie genoeg krag nie,nout ek gedink aan die 2jz engine,ek het tans n 2.4d ...
by Ou Legend
Sun Jul 19, 2009 3:28 pm
Forum: Humor
Topic: Si, Senor
Replies: 2
Views: 616

Re: Si, Senor

Ja nee kyk dis mos nou n groot skok daai! Ha-Ha

Go to advanced search