Search found 2 matches

by Korthat
Fri Feb 09, 2024 8:54 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Veiligheidsgordel alarm 2.8gd6
Replies: 0
Views: 1236

Veiligheidsgordel alarm 2.8gd6

Hoe sit mens die veiligheidsgordel alarm af op 'n 2016 Hilux 2.8gd6?
by Korthat
Fri Feb 09, 2024 8:41 am
Forum: Tips and Help on using the forum
Topic: Seatbelt alarm 2.8gd6
Replies: 0
Views: 1386

Seatbelt alarm 2.8gd6

Môre, Nuut op die forum, so jammer as dit al bespreek is. Ek het 'n tweedehandse Hilux 2.8gd6 2016 model gekoop en baie gelukkig so vêr. Een ding wat my irriteer is die alarm as jy nie die veiligheidsgordel aansit nie. Gewoonlik as ek ry gebruik ek die veiligheidsgordel, maar daar is tye wat dit net...

Go to advanced search