Search found 3338 matches

by JohanM
Fri Mar 14, 2008 7:38 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: D4D in SFA?
Replies: 26
Views: 3845

Re: D4D in SFA?

Dit was darem op `n ligte afrdraande geneem, maar met die nuwe sous prys moet ek maar so 110-120 km/h ry. Dsarem het ek dan tyd om rond te kyk en self foto's te neem in die ry. Thys jy hoef nie bekommerd te wees nie, ek het nou die Canopy op, en dit maak hom so bietjie stadiger, al hoewel, hy ry nou...
by JohanM
Thu Mar 13, 2008 9:16 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: D4D in SFA?
Replies: 26
Views: 3845

Re: D4D in SFA?

Thys

HIer is die ding, wat ek jou gesê het van.... Daai Ding

Dis as ek haastig is, maar dit gebeur bitter min wat ek so ry.....
Speedo.jpg
Dis nie die rede hoekom ek wil verander aan die enjin nie, maar sommer net omdat ek nou lus is vir `n Lekker langpad toer voertuig.
by JohanM
Wed Mar 12, 2008 7:58 am
Forum: The Workshop
Topic: What works best for cleaning tyres?
Replies: 37
Views: 3632

Re: What works best for cleaning tyres?

If I change my 2 pairs underpants every second day will they both also stay clean
Thys, nou het jy die aap uit die mou gelaat.... :twisted: :lol:
Ek dink nie almal wou dit geweet het nie, maar dis ok, ons sal nie vir jou vrou se nie..... :twisted: :twisted: :lol:
by JohanM
Tue Mar 11, 2008 10:49 pm
Forum: The Workshop
Topic: What works best for cleaning tyres?
Replies: 37
Views: 3632

Re: What works best for cleaning tyres?

Johann, Beige of Ivory soos myne se kleur bekend staan werk maar die beste. Ek is saam met jou op daardie een. Hy wys baie min vuil. EK kan nie in voertuig ry as ek moet bestuur en orals rol goed rond en papier e nie. Hy moet skoon wees binne, al is hy buite baie vuil. As ek op toer gaan dan maak ek...
by JohanM
Tue Mar 11, 2008 10:17 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: D4D in SFA?
Replies: 26
Views: 3845

Re: D4D in SFA?

Thys, EK sal bietjie die foto post vir jou, moet eers bietjie gaan kyk waar ek hom gebere het. Johan, ek het gedink dat as ek `n KZTE inbou voor met die ratio's reg, behoort ek met `n Dual intercooler en chip, darem lekker te kan ry met mooi diesel verbruik. Ek hy behoort mooi te lyk met `n D4D scoo...
by JohanM
Tue Mar 11, 2008 12:26 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: D4D in SFA?
Replies: 26
Views: 3845

Re: D4D in SFA?

Thys, Die ding staan so. Ek wil nie `n warm gemaakte "rattle trap" aka City Golf koop en ry nie. EK wil net die bakkie `n lekker lang afstand voertuig maak wat gemaklik op die ooppad met sy vrag kan loop. En dan ook as dit nou moet, wel die lang trokke gemaklik verbysteek. Ek wil net hom d...
by JohanM
Mon Mar 10, 2008 11:55 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: D4D in SFA?
Replies: 26
Views: 3845

Re: D4D in SFA?

Riaan, ja maar wees versigtig dat hulle hom nie over tune nie. Sekere kere is die voertuig klaar bo spec en dan om die % gain te kry dan over tune hulle hom en.......nie te lank nie dan pak hy op, want hy overheat internal. Nie water temp overheat nie, maar combustion chambers wat kraak en daai ding...
by JohanM
Mon Mar 10, 2008 11:44 pm
Forum: Build your own:
Topic: Homemade Bumper
Replies: 23
Views: 6961

Re: Homemade Bumper

Ons kan seker maar elk `n bietjie duct tape sponsor. Dit sal seker die trick doen. Dan sal die karton styf bly en hy kan dit in camoflage kry sodat sy neus weg gesteek is.... :lol:
by JohanM
Mon Mar 10, 2008 11:38 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: D4D in SFA?
Replies: 26
Views: 3845

Re: D4D in SFA?

Riaan, Daai 180 Kw is seker met `n chip upgrade asook `n turbo upgrade. Ek weet SAC doen dit op die D4D. Ek weet ook hoe hulle die diesels so sterk kry. Dit gaan oor fuel, boost & timing. Maar hulle is lief om die goed te strek te maak dan breek hulle op hoe kilo's. Ek het die self created break...
by JohanM
Mon Mar 10, 2008 9:31 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: D4D in SFA?
Replies: 26
Views: 3845

Re: D4D in SFA?

JOhann, Nou praat jy maar dit gaan meer as `n LC 70 S/W kos. Ek wil eintlik die Hilux 3.0D4D engine insit, en dan wil ek die intercooler grooter maak en `n 2de een voor in die bumper mount, die Head gasflow, en `n ceramic roller bearing turbo invoer en fit. Wil probeer om so 150 Kw te kry met lekka ...
by JohanM
Mon Mar 10, 2008 8:54 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: D4D in SFA?
Replies: 26
Views: 3845

D4D in SFA?

Hallo, Wat is julle raad, kommentaar en voorstelle om my Hilux 4y se enjin met `n D4D engine te vervang? Ek weet dat dit nie `n klein verandering is nie, maar het nogal gewonder of dit dalk wel saam met `n stel front & rear lockers so te sê `n lekker go anywhere voertuig sal maak nie. Ek het no...
by JohanM
Fri Feb 15, 2008 3:50 pm
Forum: Western Cape
Topic: Buffelsfontein Weskus
Replies: 4
Views: 1429

Re: Buffelsfontein Weskus

JOhan Pm my bietjie jou nommer asb. Ek sal jou more kan sê. Ek is baie lus vir so iets.
by JohanM
Thu Feb 14, 2008 4:08 pm
Forum: Western Cape
Topic: New Members: Western Cape
Replies: 12
Views: 2088

Re: New Members: Western Cape

Dagsê Menere,

Is die drinks weer by die bekende watergat(aka Kriges) maandag die 25ste?? :D

Ek sal daar wees. Ongelukkig sal ek nie die Atlantis trippie kan mee maak nie, is terug by die huis in die FS vir `n troue. Heelmoontlik is daar werk ook in die pyplyn.
by JohanM
Wed Jan 30, 2008 9:16 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Nuwe klere vir my varkie
Replies: 33
Views: 3659

Re: Nuwe klere vir my varkie

JOhan, Jy laat my darem nou baie sommejies maak om myne ook te laat verf op `n stadium in die jaar. Hy moet soos joune lyk, mooier as nuut as hy terug kom!! Ek hoop net nie jy gaan nou te veel koes vir die stofpad met daai mooi Bakkie van jou nie. Hy moet gou weer vol stof, sand en modder kom sodat ...
by JohanM
Tue Jan 29, 2008 7:05 pm
Forum: Western Cape
Topic: Trail for 23 Feb 08
Replies: 404
Views: 32247

Re: Trail for Feb 08

Manne, dis reg so, laat weet net gou watter datums sodat almal kan reel om daar te wees. Thys ons moet maar eendag bietjie AD duine gaan ry. Wil bietjie sien wat daai 4Yuppie van my kan doen. Neil jy moet dan daai KZ en die SZ saam bring sodat ons mekaar lekker kan challange. Bosvark, jy moet dan di...
by JohanM
Tue Jan 29, 2008 8:04 am
Forum: Western Cape
Topic: Trail for 23 Feb 08
Replies: 404
Views: 32247

Re: Trail for Feb 08

Thys

Wat sê jy van Februarie se trail miskien by die Hex rivier, Glen Oakes of by The Dunes in Lamberts baai? Of iets soort gelyk aan dit.

Ek is weer lus vir speel in die sand.
by JohanM
Sun Jan 27, 2008 10:40 pm
Forum: Western Cape
Topic: Drinks night/get together 25/01/08
Replies: 102
Views: 7827

Re: Drinks night/get together 25/01/08

Neil, Lyk my al daai tab en sz het jou spelling benadeel. Dis Johan met een n, en nie twee nie. My tong haak nie vas op die einde nie. :D :D Ek ry `n Toyota SFA en hulle start as jy die sleutel draai, anders as die Landy's en Fords wat jy eers moet opwennnnnnn en dan vat hulle. :twisted: :twisted:
by JohanM
Fri Jan 25, 2008 7:33 am
Forum: Western Cape
Topic: Drinks night/get together 25/01/08
Replies: 102
Views: 7827

Re: Drinks night/get together 25/01/08

Thys,
Jy sal maar baie ys moet saam vat en ook genoeg bier. :D :D :D
Dis al wat sal help in daardie hitte. :D 8)
by JohanM
Thu Jan 24, 2008 7:41 am
Forum: Western Cape
Topic: Drinks night/get together 25/01/08
Replies: 102
Views: 7827

Re: Drinks night/get together 25/01/08

Hallo Almal, Neil dankie vir die aanwysings, ek sal dit defnitief kry, en gaan na werk gou deur kom dan behoort ek nie later as 18h00 daar by julle te wees nie. Darem ry Brakkenjan weer. het nou `n nuwe petrol pomp ingesit. Moet nog laat stel aan hom, want hy is nog nie 111% reg nie. Sal jou bel as ...
by JohanM
Tue Jan 22, 2008 7:58 am
Forum: The Workshop
Topic: Wet Distributor
Replies: 7
Views: 1576

Re: Wet Distributor

My 4Y has been modified to fit the new Intergrated coil dizzy. Known as the 4y-E dizzy. It does have a seal in the cap fitted and have submerged mine up to windscreen depth in water with out a snorkel and she did not get wet inside. I bought mine from Sump spares in springs last year for about R 750...
by JohanM
Tue Jan 15, 2008 7:46 am
Forum: Western Cape
Topic: Drinks night/get together 25/01/08
Replies: 102
Views: 7827

Re: Drinks night/get together 25/01/08

Hallo daar!!

Ek sal die 25 ste `n draai kom maak na werk die middag. Ek behoort so 18h00 se kant daar te wees.

Neil, stuur bietjie rigitng aanwysers asb. Wil nou nie kosbare kuier tyd mors op die pad besig om te soek na die watergat nie. :lol:
by JohanM
Mon Jan 14, 2008 12:55 pm
Forum: The Workshop
Topic: Help - 4 Y Misifiring on 2nd stage
Replies: 37
Views: 5124

Re: Help - 4 Y Misifiring on 2nd stage

Ek het die Vacuum pype gecheck, en daar is nie diesel in die tank nie, Het skaars `n 100 km gery op met die bakkie. En ek het hom 3/4 gegee en 1/4 terug gekry, so nee hy het nie verkeerde petrol ingegooi nie. Dit gebeur op enige enjin RPM. Ek het hon gekry dat hy loop dat dit klap as ek die eerste k...
by JohanM
Sun Jan 13, 2008 5:45 pm
Forum: The Workshop
Topic: Help - 4 Y Misifiring on 2nd stage
Replies: 37
Views: 5124

Help - 4 Y Misifiring on 2nd stage

Hi guys, I need some "virtual help" or assiastance!! My 4y has recently decided to start surging, backfiring and misfiring when I decide to poot my foot flat, ie 2nd stage of the carb opens up, and need need more power. Tis only started to happen about 2 - 3 weeks ago. I lent it to a good ...
by JohanM
Fri Jan 11, 2008 8:01 am
Forum: Western Cape
Topic: Tierkloof 4x4 trail 26 Jan 08
Replies: 232
Views: 21513

Re: Tierkloof 4x4 trail 26 Jan 08

Neil,

So graag as wat ek wil gaan, kan ek dit nie maak nie want ek is werkend daardie naweek.
Al hoewel, ek sal probeer om die vrydag na werk `n dop saam met julle te kom drink. moet my net laat weet waar en tot hoelaat julle beplan om te kuier.
by JohanM
Wed Nov 28, 2007 8:13 pm
Forum: Meet the People
Topic: Vrystaat in die Kaap
Replies: 13
Views: 2330

Vrystaat in die Kaap

Dagse aan Almal hierso. Ek is van die vrystaat, maar het nou Kaap toe getrek en Bly in die Paarl. Ek ry nogsteeds met my FS plate rond, en gaan nog lank so ry. Dis darem bietjie mooier as die plein with en swart plate of die lelike GP plate wat ek vermy. Ek het bietjie dik geword vir Gauteng en al h...
by JohanM
Tue Nov 27, 2007 8:48 pm
Forum: Western Cape
Topic: Drinks night/get together 30/11/07
Replies: 44
Views: 4612

Re: Drinks night/get together 30/11/07

Neil, as julle tot so 19h30 kan wag sal ek ook daar kan wees.
Ai die maaneinde wat nou op `n vrydag moet wees lol vreeslik met my kuier tyd. :D

Maar ek moet seker maar die werk eers klaar maak voor ek kan lekker dinge geniet.
by JohanM
Tue Nov 27, 2007 8:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: Mechanics in Cape Town you would recomend?
Replies: 29
Views: 4967

Re: Mechanics in Cape Town you would recomend?

I have had my Hilux in for some repairs at Snyman4x4, that Toyota itself could not find or fix. Although they have charged me for other work. I must say from my personal experience in dealing with Snyman4x4, they really go out their way to fix the vehicle. They are also not that expensive compared t...
by JohanM
Fri Nov 23, 2007 1:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: Roof Rack load????
Replies: 2
Views: 974

Roof Rack load????

Hi, I want to know if anybody knows what the safe loading limit is for a roofrack on a SFA hilux DC?? (put the landy's up there after it breaks down or get stuck) :D I am saving for one but need to know if the things that I want to load up there is to much for the vehicle to handle? Also how does it...
by JohanM
Fri Nov 23, 2007 1:51 pm
Forum: Western Cape
Topic: December get together 08/12/07: Ou Trekpad
Replies: 110
Views: 8772

Re: December get together 08/12/07

Hallo Neil, Ek sal daar wees. Dalk bring en vriende saam, hulle wat nie so bevoorreg is soos ons om Hilux'e te ry nie. Kan jy my asb verduidelik wa dit is, of ander sal ek jou erens langs die pad moet kry sodat ek jou volg tot daar. Dalk moet ons almal erens by mekaar kom en in `n lang konvooi op di...
by JohanM
Fri Nov 16, 2007 2:48 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The fuel consumption of my Hilux
Replies: 348
Views: 367497

Re: The fuel consumption of my Hilux

Ok guys, this is a very interesting topic and we will be able to discuss this at lenghts. So now, don't laugh at my fuel consumption. Vehicle: 1989 SFA Hilux Double Cab (Import) Km's on the clock: 223 000 Motor: 2.2L 4Y Petrol - Rebuilt inframe @ 194000 km's Vehicle lift/ suspension: OME leaf spring...
by JohanM
Fri Nov 16, 2007 10:50 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: TopHilux Hilton's Hilux
Replies: 18
Views: 4806

Re: TopHilux Hilton's Hilux

Hi TopHilux, Awesome Looking Hilux. Really like the Bumper in front. I am considering to fit that exact one to mine at a later stage. Still saving for a lot of things.......... Your friend's Hilux looks like little Bigfoot.......... :D Tell us more about the engine conversion and what its like to dr...
by JohanM
Fri Nov 16, 2007 9:10 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Brakkenjan is hier
Replies: 19
Views: 3483

Re: Brakkenjan is hier

[quote="BOSVARK"]Wel kom Johanm,geniet dit.Jy word uitgenooi om die 8 st Desember die manne met die hiluxe te ontmoet by Ou Trekpad naby Melkbos strand.Gaan die dag braai en speel. Hallo Bosvark, Die goeie nuus het deur gekom. Ek is af die 8ste die saterdag, so ek sal daar wees, dan kan on...
by JohanM
Thu Nov 15, 2007 8:34 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Papa Joe 44444-WP
Replies: 15
Views: 3389

Re: Papa Joe 44444-WP

HI Joe,

Welcome to the forum!!

Awesome looking Hilux. Now that's one Hilux that can go anywhere............

Have seen you a few times on the road, real looker.
by JohanM
Thu Nov 15, 2007 8:27 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: New member from the UK
Replies: 18
Views: 3257

Re: New member from the UK

Hi Matt,

Welcome to the Forum.

Hope you enjoy the stay. Post some more pics of your vehicle and tell us abit more about all the spec's on it.

Nice meeting other 4x4 people from around the world.

Regards

Johan
by JohanM
Wed Nov 14, 2007 8:53 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Brakkenjan is hier
Replies: 19
Views: 3483

Re: Brakkenjan is hier

Dankie vir die uitnodiging. Ek is nou net gou besig om my saterdag skof van die 8ste te ruit met iemand anders want ek wil baie graag kom kennis maak met almal en sommer bietjie speel. Neil, hoe lyk dinge vir more aand of dalk vrydag aand? Ek is die laaste tyd amper meer by die werk as tuis so jamme...
by JohanM
Fri Nov 09, 2007 12:12 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Brakkenjan is hier
Replies: 19
Views: 3483

Re: Brakkenjan is hier

EK sal laat weet hoe lyk dinge in volgende week. Ek het die see & sand opgesit net na ek my wa gekry het. Ek is nie eintlik lief vir stickers nie maar dit laat myne net anders vertoon. Party vra soms of ek `n "official" is.. Ek het nog `n paar dinge wat ek moet doen op myne die week na...
by JohanM
Fri Nov 09, 2007 7:51 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Brakkenjan is hier
Replies: 19
Views: 3483

Re: Brakkenjan is hier

Hallo Neil, Ons moet `n plan maak om bietjie die berg te ry. Kan volgende week bietjie plan maak om mekaar te kry en bietjie die rydinge te bekyk. Ek is die naweek net gou weg, gaan bietjie vir die familie in die FS kuier. Ek sal binnekort `n baie mooi uiteensetting doen van al die planne vir my Hil...
by JohanM
Thu Nov 08, 2007 6:54 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Brakkenjan is hier
Replies: 19
Views: 3483

Brakkenjan is hier

Hallo Daar almal. Ek is nuut hierso en het ook sommer redelik onlangs verander van adres. Is nuut in die kaap. :D SO hier is my Hilux, aka Brakkenjan. Ons het hom so gedoop, want dis een vir almal of almal vir een. (Dis nou vir die 4x4 en off road ry.) :) Hier is so bietjie meer oor myne. 1989 Toyot...

Go to advanced search