Search found 72 matches
- Thu Sep 17, 2015 9:46 pm
- Forum: Land Cruiser
- Topic: 80 series cruiser
- Replies: 1
- Views: 4073
80 series cruiser
Hello almal ...Help asb. my seun op soek na n 80 series vx cruiser ...of gx ....maar verkieslik vx ...as enige iemand weet van 1 etjie ...asb. hy kan gekontak word by ...nul 8 twee agt twee 0 een seshonderd ....baie dankie ....Petoors ...
- Wed Feb 11, 2015 10:09 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Piesangkloof 4x4 near Magaliesburg; any info
- Replies: 8
- Views: 6503
Re: Piesangkloof 4x4 near Magaliesburg; any info
Hello...sal ook graag wil gaan kyk ....lol ....is daar dalk gps ko ordinate ? ....
- Wed Feb 11, 2015 9:37 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: IFS Bumper Bullbar.
- Replies: 9
- Views: 3291
Re: IFS Bumper Bullbar.
MMMmooi .....lol...baie mooi ...lyk rerig goed
- Sun Jul 13, 2014 9:40 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: What's your business?
- Replies: 192
- Views: 50039
Re: What's your business?
Ek is n ( manual ) nie cnc draaier.....Probeer van die huis af werk ...en het ook n 8 ton trok wat ek uit verhuur ...laas jaar die tyd pakket gekry ...
- Mon Jun 23, 2014 9:23 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Spons vir geweerkas
- Replies: 7
- Views: 1426
Re: Spons vir geweerkas
Hi ...in Silverton ...Wattlo .....ry verby toets gronde ....net daarna is n pad wat regs draai ....draai daar en dan seker so 50m. op linker kant is n plek ....kan nou net nie op die naam kom nie .... maar jy kan gerus vir Pretoria foam center bel en die ou vra ....hy het my soontoe verwys ....net n...
- Sun Jun 01, 2014 3:10 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Jerry Kanne
- Replies: 13
- Views: 2174
Re: Jerry Kanne
Hi....koop eerder die staal kanne ....het self al van dai plastiek kanne gekoop en gebruik ....maar proppe se skroef draad ...( strip ) baie gou ...
- Thu Sep 05, 2013 10:03 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Namib Desert Run 2014 - Easter 2014. Kuruman to Swakopmund !
- Replies: 8
- Views: 1762
Re: Namib Desert Run 2014 - Easter 2014. Kuruman to Swakopmu
Was ook in 2008 op so trip ...DUUR!!! MAAR ERG LEKKER ....jy sallie spyt wees nie ...
- Fri Aug 02, 2013 8:21 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: AAWDC - Fun day Gauteng - 17 August 2013 - Gerotek
- Replies: 311
- Views: 45699
Re: AAWDC - Fun day Gauteng - 17 August 2013 - Gerotek
HI ...amal ...ja ...ja ...alweer ..he he...Ek kan ook ko help met hindernis bou ...bly so 15 km. van daar ...ek weet nie of ek nou die datum mis gekyk het van waneer dit gedoen gaan word nie ...het wel n tyd gesien ...van 09h00 bymakaar kom ....?
- Fri Jul 26, 2013 1:34 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Dash Cam with Full HD/GPS logger/G-sensor
- Replies: 13
- Views: 1807
Re: Dash Cam with Full HD/GPS logger/G-sensor
Hi uncle ...Dis Marius....Ek het toe n geldjie in betaal ....Wil net weet of uncle dit gekry het ? ....( Petoors
- Sun Jul 21, 2013 7:29 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: My latest project.. done
- Replies: 46
- Views: 6382
Re: My latest project.. done
Lekke man ....Lekke ....Ek laaik ...he he ...blink plan.....
- Sat Apr 20, 2013 6:14 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Is this more or less halfway?
- Replies: 26
- Views: 3969
Re: Is this more or less halfway?
Baie mooi ...ook amper daar ...
- Mon Feb 18, 2013 4:50 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: The all illusive water channel on a 7MGE head.
- Replies: 20
- Views: 2659
Re: The all illusive water channel on a 7MGE head.
Hi ...weet nie of jy al die enjin blok ook na gegaan het nie ...ek het ook 7m conversion in gehad ....maar so elke 5000km gascket geblaas ....die blok tussen 2 en 3 het n dip gemaak ...en daar sy moeilikheid gemaak .....se maar net ....terwyl jy als oop het ....
- Sun Jan 13, 2013 10:45 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Gauteng - Events Calendar for 2013
- Replies: 51
- Views: 5750
Re: Gauteng - Events Calendar for 2013
Hi ...he he ..net n vraagie ....en of iets om aan te dink ...Wat is die moontlikheid om n events kalender in die vorm van n kalender te kan kry saam met ons jaarlikse inskywings , stickers.....? dan kan n mens hom somme iewers op hang ...en dalk sal dit ook meer op sigtelik wees ...( vir meer teenwo...
- Tue Oct 09, 2012 6:55 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: World record attempt (possible attendance) list
- Replies: 38
- Views: 4935
Re: World record attempt (possible attendance) list
sit maar by ..
- Sun Sep 30, 2012 5:00 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: What you guys think? Lets go for another record???
- Replies: 79
- Views: 7833
Re: Whay you guys think? Lets go for another record???
Klink Goed ..
- Sun Aug 26, 2012 2:02 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Braai / brunch – 2-09-2012 (Walter Sisulu Botanical Garden)
- Replies: 14
- Views: 3021
Re: Braai / brunch – 2-09-2012 (Walter Sisulu Botanical Gar
Dit kan werk ...en dis al klaar goed wam ...lol...
- Sat Aug 11, 2012 5:00 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: "Wit Blitz" se Nuwe Plakkies
- Replies: 21
- Views: 3233
Re: "Wit Blitz" se Nuwe Plakkies
mooi ...lyk goed ...
- Sat Aug 11, 2012 3:13 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Ladies Day, Funday 25 August 2012 Day Trip
- Replies: 60
- Views: 7716
Re: Ladies Day, Funday 25 August 2012 Day Trip
klink vir my ook na n plan ...
- Mon Aug 06, 2012 6:55 pm
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 117280
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Askuus ...hoop iemand daar gaan allie nodige foto s ...vat ....
- Mon Aug 06, 2012 6:34 pm
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 117280
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Ai !!! raak ek nou lus vi daai bokoms en snoek ....manne ek somme jaloers....dit lyk lekker ...dit klink lekker ...julle moet mooi en veilig ry ...my lorry moet ook reg kom!! ha ha ...sal ook graag nog die trip wil doen ...n mens leef net 1 maal ....sterkte ...en GENIET ...
- Mon Jul 16, 2012 7:38 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Pa se trokkie
- Replies: 11
- Views: 3198
Re: Pa se trokkie
Hi ...mense ...Gepraat van loskop dam ...Ek verstaan daar in daai omgewing ...of dit nou in die reservaat is ..? ...weet ek nou nie ...maar is daar ook n ( innie hel )...paaitjie ....Weet enige iemand van die pad en of ...dalk gps co ordinate ??...Die pad begin iewers ....en sak dan baie diep af waa...
- Wed Jun 20, 2012 6:50 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hi everyone, Serle from CT.
- Replies: 10
- Views: 1899
Re: Hi everyone, Serle from CT.
welcome.....
- Wed Jun 20, 2012 6:00 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: High mileage club
- Replies: 51
- Views: 10312
Re: High mileage club
99 hilux ....dc 2.7i ....340 000 km ...sweet nog nie ees olie nie ....maar 10 000 van die km was met n 7m ...wat gedoen is vir die sleep van n 3 kwad bike trailer in 2008 ...vir n ( desert run trip saam Bike S.A. ...tot in swakopmund ....)....terug gekom in pta die volg. dag toe blaas 7 m. headgaske...
- Sun Jun 03, 2012 7:02 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
- Replies: 507
- Views: 352738
- Tue May 29, 2012 10:07 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
- Replies: 289
- Views: 30469
Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
Hi ...ja ..stem saam ..jammer vir die wat nie daar was nie ...Dankie aan Rhino park ook ...en al die mense wat betokke was met die reelings ...dit was rerig lekker en n lekker roete ...en ook sommer weer n paar nuwe gesigte ... Defnitief n groot sukses ....
- Thu May 24, 2012 6:26 pm
- Forum: Photography
- Topic: So I went to shoot at the Rand Air Show
- Replies: 25
- Views: 7030
Re: So I went to shoot at the Rand Air Show
mmm...mooi fotos ...baie mooi...
- Mon May 21, 2012 4:13 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
- Replies: 289
- Views: 30469
Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
Hi Ooommmss..Dit sal Derick Stemmet wees en Wikus Peens ...Dankie ...
- Thu May 17, 2012 7:48 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Around the house
- Replies: 37
- Views: 7230
Re: Around the house
Daar is dit nou ...daai koppie wat so aanloklik lyk ...ha ha ...
- Thu May 17, 2012 7:44 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Around the house
- Replies: 37
- Views: 7230
- Thu May 17, 2012 7:41 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Around the house
- Replies: 37
- Views: 7230
- Thu May 17, 2012 7:38 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Around the house
- Replies: 37
- Views: 7230
- Thu May 17, 2012 7:33 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Around the house
- Replies: 37
- Views: 7230
- Thu May 17, 2012 7:23 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Around the house
- Replies: 37
- Views: 7230
Re: Around the house
Ai...jammer julle moes so lank wag ...
- Thu May 17, 2012 7:18 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Around the house
- Replies: 37
- Views: 7230
- Mon May 14, 2012 8:36 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Around the house
- Replies: 37
- Views: 7230
Re: Around the house
:lol: :oops: ja ja ... :lol: ...ek leer nog ... kry nie fotos gelaai nie ....maar toe op die ou end nie speit nie ....en oppad terug af ...kry ons toe die baas van die plaas weer ...en maak toe n voorstel ...hy moet maar kyk of hy n tol hek daar kan op sit .... :lol: of n tipe van blik daa neersit o...
- Sun May 13, 2012 12:51 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Around the house
- Replies: 37
- Views: 7230
Re: Around the house
so gaan ons toe n entjie terug en ja dit is toe die paaidjie ...net so 50 tree gery ...kom da 1 van dai klein army jeepies op ons af gery ...en trek langs ons in ...kyk so onner deur na ons innie bakkie ...en groet ...more ...wa gaan julle heen ?...more se ons toe ook ..ma ek las toe aan ...jong ......
- Sun May 13, 2012 12:26 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Around the house
- Replies: 37
- Views: 7230
Re: Around the house
:lol: Hoop ek oppie regte plek vir die storie ...So ry ek nou al geruime tyd heen en weer tussen pta en rustenburg ...en elke keer oppad terug van rustenburg af ....is daar tussen die ou pad en die n4 tol pad ...mooi koppies met paaidjies wat tot bo op koppies loop wat baie aanloklik lyk ...nou sooo...
- Sun May 13, 2012 10:12 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
- Replies: 289
- Views: 30469
Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
Hello ooooms ...nee dis nie myne daai nie ...ek het 382 in betaal ...dankie ..
- Fri May 11, 2012 6:06 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
- Replies: 289
- Views: 30469
Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
Goed ...gaaf ...my betaling is gedoen ...Dankie ...
- Fri May 11, 2012 5:01 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
- Replies: 289
- Views: 30469
Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
Hi ...as ek vir 2 (twee ) vw polos ook moet betaal sal dit 3 ( drie ) voertuie wees ...maar die polo s gaan nie die trail doen nie ...ha ha ...Ons moet dalk net seker maak ...Rhino park vra gewoonlik per persoon ook toegang ...so ...140 vir voertiug wat trail doen ...(x) vir voertuie wat ingaan maar...
- Thu May 03, 2012 7:02 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
- Replies: 289
- Views: 30469
Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
Dankie ooooms...een lux en 2 vw polo s ...ha ha ...
- Thu May 03, 2012 6:18 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
- Replies: 289
- Views: 30469
Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
Groot askuus ...ja ek sal ook net vir die dag gaan ...bly nie ver nie ...betaal ons aan rhino park self ...? of gaan dit n club in betaling wees ?...
- Thu May 03, 2012 6:05 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
- Replies: 289
- Views: 30469
Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
sit my ook op asb. dalk 13 mense ...dankie.
- Sun Apr 15, 2012 5:16 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: My Babatjie.
- Replies: 15
- Views: 3674
Re: My Babatjie.
Hi ...As ek mag ...hou die bakkie ..lol...dis net n kort termyn uitgawe (paaiement )...huis koop n lang termyn ...en as bakkie klaar betaal is kan jy nog steeds huis koop....ha ha ..
- Sun Apr 15, 2012 2:48 pm
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: 3RZ Supercharger installed
- Replies: 36
- Views: 13609
Re: 3RZ Supercharger installed
dankie jake ...
- Fri Apr 06, 2012 3:16 pm
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: 3RZ Supercharger installed
- Replies: 36
- Views: 13609
Re: 3RZ Supercharger installed
Soos :prys ..waar ...wie ...en belangrik ....Watse verskil ???....Dankie ..
- Fri Apr 06, 2012 3:04 pm
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: 3RZ Supercharger installed
- Replies: 36
- Views: 13609
Re: 3RZ Supercharger installed
Ai jai jai ...lyk goed ...meer info a.s.b. .....lyk of dai asma pomp mooi pas ....lol..
- Fri Apr 06, 2012 2:40 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: 97 SFA - Lexus V8 1UZ Conversion.... AUTO vs MANUAL
- Replies: 47
- Views: 19557
Re: 97 SFA - Lexus V8 1UZ Conversion.... AUTO vs MANUAL
Hi guys ...just wandering ??? ...Is this not the same motor that runs in the tundra 4x4 bakkie ?? why not get a tundra box then ? Well ...if possible ...or complete tundra motor & box ...
- Wed Feb 01, 2012 10:39 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Extended shackles
- Replies: 32
- Views: 3078
Re: Extended shackles
hi..ja ja ...ek weet ...ek raak n pyn ..lol...maar stem nie saam dat n boddy lift towbar gaan lig nie ...die is vas aan chassy ...of mis ek nou iets ....?...Het self nou n 45mil boddy lift gedoen ...daar n paar pro s en n paar con s ...Die boddy lig ....lig die bak en cab weg van chassy af ...al wat...
- Mon Jan 30, 2012 7:39 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
- Replies: 338
- Views: 34185
Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Dankie MANNE...aan amal wat die by eenkoms gereel het ...engehelp het met aanwysings van wa om wat te doen en wanee om wat te doen....dit was rerig lekker...
- Wed Jan 18, 2012 8:24 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
- Replies: 338
- Views: 34185
Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Hi , (Marius .P.) het ook betaal vir 2 voertuie ...en het ook P.O.P...aangestuur ....van oggend ...hoop dit kom op die regte plekke uit...
- Sat Jan 14, 2012 6:59 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
- Replies: 338
- Views: 34185
Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
en dan wil ek weet .. As ek elektronies oor betaal...hoe doen ek P.O.P....? ASB>
- Sat Jan 14, 2012 6:56 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
- Replies: 338
- Views: 34185
Re: GTG 29 Jan 2012 Gauteng
Hi ..hoop da nog plek vir 2 twee voertuie ...dit is as ek n vriend mag saam sleep lol ...?
- Sat Jan 14, 2012 5:39 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
- Replies: 289
- Views: 30469
Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
Hi ,..mense ...hoe en waa doen ons betaling ?...en hoe gaan ons maak as mense nie wil kamp nie ? en net die dag daar wil deur bring ?
Dis nou betaalings gewys....
Dis nou betaalings gewys....
- Wed Dec 21, 2011 9:40 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
- Replies: 388
- Views: 105300
Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Wow...Baie mooi gedoen...mense ..Dai fotos se als ...en geluk chris...en n GROOT DANKIE aan AL die mense wat deel het aan die raffel...ek voel ook trots om n lid te wees ...Geseende kersfees en voorspoed vir die nuwe jaar aan almal....
- Mon Dec 05, 2011 9:59 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
- Replies: 388
- Views: 105300
Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Hi ..Het nou net oor betaal ..en dankie ja daai nommers is reg ...
- Fri Dec 02, 2011 7:16 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
- Replies: 388
- Views: 105300
Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Sal 2 kaartjies vat dankie ...sal elektronies oor betaal...en sommer my lid geld ook ...amper daarvan vergeet ...lol
- Sun Nov 20, 2011 6:44 pm
- Forum: Electronic Gadgets and Radios
- Topic: Where to buy a National Luna
- Replies: 11
- Views: 2445
Re: Where to buy a National Luna
hi ...probeer zero appliences...hulle in kempton ...3 way ..12v. 220v. en gas ...nou wel nie n luna nie ...ma kyk maar gerus na die pryse ook ...
- Sat Nov 12, 2011 3:22 pm
- Forum: Medical forum
- Topic: GOUT - what remedy/cure
- Replies: 23
- Views: 7717
Re: GOUT - what remedy/cure
Hi ...ja ja alwee ek ...Ek weet van baie goeie dupa ...maar is vrek duur ...vraag is ...wat of hoeveel wil n mens op jou gesondhied spandeer ...Die goed is goed vir baie kwale ...is Nie mediesyne nie ...Maar n natuurlike produk ...kyk by http://www.manatech.co.za" onclick="window.open(this...
- Sat Nov 12, 2011 2:11 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Need a tapered washer urgently
- Replies: 8
- Views: 1362
Re: Need a tapered washer urgently
al 2 dieselle sise ?