Search found 6 matches

by Biltongman
Tue Feb 28, 2017 10:43 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 2006 clutch
Replies: 2
Views: 1306

Re: Hilux 2006 clutch

Dankie waar kry ek hulle
by Biltongman
Mon Feb 27, 2017 10:27 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 2006 clutch
Replies: 2
Views: 1306

Hilux 2006 clutch

Naand julle ek wil vir my bakkie 'n ander clutch plaat en pressure plate insit toyota sin maak dit nie in die sand nie. Ek het een ingesit en toe ons uit die Namib kom begin jy hom ruik. Ek wil nie weer die kans vat nie. Dis 4l v6 dc hilux.
by Biltongman
Fri Jul 29, 2016 6:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux running problem
Replies: 11
Views: 2674

Re: Hilux running problem

Ek dink hy kry lug by die dieselfilter. Sit 'n nuwe een in en maak seker hy seel mooi.
by Biltongman
Fri Jan 01, 2016 11:49 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hilux sfa lexus ombouing
Replies: 6
Views: 2232

Re: Hilux sfa lexus ombouing

Ek se vir julle almal dankie vir die kennis wat jul deel. Op die oomblik het ek 'n turbo op die 2.2 wat oorgenoeg krag en spoed maak maar, is vreeslik swaar op brandstof, 3km/pl. Ek het nou die turbo afgehaal, maar die krag is nie daar. Dishoekom ek dink aan die lexus.
by Biltongman
Thu Dec 31, 2015 11:06 pm
Forum: Any Other Vehicle
Topic: 1973 Chev Constantia V8
Replies: 84
Views: 20158

Re: Need help with Chevy 308

Maak jou flout level in carb kleiner.
by Biltongman
Thu Dec 31, 2015 10:20 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hilux sfa lexus ombouing
Replies: 6
Views: 2232

Hilux sfa lexus ombouing

Naand mense, ek lees al 'n ruk op die forum. Ek soek raad vir 'n lexus ombouing in 'n hilux sfa 86 2.2 dc. Beste mense om dit vir jou te doen en prys +_. My probleem ek is van Postmasburg so dit is ver van Jb en die groot stede. Dankie by voorbaat.

Go to advanced search