Search found 144 matches

by Oosie101
Thu Aug 21, 2014 9:58 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 4x4 VHF Channel?
Replies: 303
Views: 35661

Re: Hilux 4x4 VHF Channel?

Did I speak too soon Eric? Thought the announcement was made? [GRINNING FACE WITH SMILING EYES]
by Oosie101
Thu Aug 21, 2014 9:05 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 4x4 VHF Channel?
Replies: 303
Views: 35661

Hilux 4x4 VHF Channel?

Well done manne! Anybody have the channels programmed yet? Bought two Kirisun handhelds from oom Eric and what do you know...
Channels 10 and 11 are programmed
by Oosie101
Sat Aug 16, 2014 11:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: Obelix's bash plate requires a lift
Replies: 11
Views: 1790

Re: Obelix's bash plate requires a lift

Daai lyk nou gaaf!!
by Oosie101
Sat Aug 16, 2014 6:05 am
Forum: Open Discussion
Topic: Obelix's bash plate requires a lift
Replies: 11
Views: 1790

Re: Obelix's bash plate requires a lift

Jy is 100% reg ja!! Het nog net nie n foto hom wat gaan scuba in die bos nie, net n paar fotos op die teerpad.
by Oosie101
Fri Aug 15, 2014 10:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Obelix's bash plate requires a lift
Replies: 11
Views: 1790

Re: Obelix's bash plate requires a lift

Net n plesier meneer! Altyd goed om mede Hiluxers te leer ken, nog beter as hulle om die draai bly EN dieselfde Hilux as jy ry!!
by Oosie101
Sun Aug 10, 2014 6:06 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My silver Beauty
Replies: 29
Views: 7176

Re: My silver Beauty

Baie welkom!! Die V6 bly maar gewild, bly om te sien daar is al meer van ons!
by Oosie101
Fri Aug 08, 2014 5:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: Iets mooi
Replies: 16
Views: 2523

Re: Iets mooi

Bly om te sien die 4.0 groep groei!!
by Oosie101
Mon Aug 04, 2014 10:32 am
Forum: General Mods
Topic: Snorkel vir die YsBeer
Replies: 20
Views: 4149

Re: Snorkel vir die YsBeer

Nicolaas NETJIES gedoen. Jy het rede om trots te wees. Ek is n oud ambagsman en het al n mooi klomp projekte agter die rug. Maar om so gat in my bakkie te boor .... het hom maar afgelaai vir die dag en betaal dat iemand anders (Johan Tires) dit doen ..... SO kwaad was ek nog nooit vir enige span da...
by Oosie101
Mon Aug 04, 2014 10:30 am
Forum: General Mods
Topic: Snorkel vir die YsBeer
Replies: 20
Views: 4149

Re: Snorkel vir die YsBeer

:thumbup: Knap gedaan Nicolaas! As ek jou gehelp het sou dit 2 keer solank gevat het en beslis nie so netjies gelyk het nie. Eks redelik seker jou Captain sou klaar gewees het! :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: Jy drink altyd MY drank so ek is al gewoond daaraan... Hierdie naweek sit ons daai Roof Consol...
by Oosie101
Tue Jul 29, 2014 1:08 pm
Forum: General Mods
Topic: Snorkel vir die YsBeer
Replies: 20
Views: 4149

Re: Snorkel vir die YsBeer

Dankie manne! Jy kan miskien die skroewe vervang met "counter-sunk heads" http://cdn3.fast-serve.net/cdn/stigfasteners/_0_0_1C52Z.jpg Ek sal bietjie na daardie counter sunk heads skroewe Nic, dankie vir die advies. brawwe man met daai captains, wag nog net vir die foto's :subscribed: :subs...
by Oosie101
Tue Jul 29, 2014 9:56 am
Forum: General Mods
Topic: Snorkel vir die YsBeer
Replies: 20
Views: 4149

Re: Snorkel vir die YsBeer

Hier is die fotos... Moes net eers die Captain en Coke uit photoshop... :laugh2: :laugh2: :laugh2: 1ste gat: 1ste gat.jpg Al die gate: Al die gate.jpg Bracket se gate: Bracket se gate.jpg Snorkel pas!!! : Snorkel pas.jpg Binne: Binne.jpg Snorkel op van die kant af : Snorkel op - Kant.jpg Snorkel op ...
by Oosie101
Tue Jul 29, 2014 9:10 am
Forum: General Mods
Topic: Snorkel vir die YsBeer
Replies: 20
Views: 4149

Re: Snorkel vir die YsBeer

More menere... Nadat my arme span die Sharks so erg verloor het Saterdag oggend, was ek uiteindelik kwaad genoeg om 98mm gat in my eie Hilux te boor... Hier is my storie: Nadat ek die wiel afgehaal het, die cover in die wheel arch afgehaal het (moet nog hier so twee grommets vervang wat in die slag ...
by Oosie101
Wed Jul 23, 2014 4:12 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Vigo Suspension Lift
Replies: 3
Views: 1416

Re: Vigo Suspension Lift

Thanks Wayne...

Ek het vir Darryl 'n PM gestuur... sal kyk of ek 'n plan kan maak om die naweek by hom te draai.
by Oosie101
Wed Jul 23, 2014 3:14 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Vigo Suspension Lift
Replies: 3
Views: 1416

Vigo Suspension Lift

Hallo menere Ek wil graag vir YsBeer 'n bietjie van 'n lift gee en ook laat mooi gelyk staan sonder om die hele suspensie oor te doen. Sover is ek baie gelukkig met die standaard suspensie wat in is, maar sal 10 teen 1 vir Mikem gaan as dit tyd raak om die huidige skokbrekers te vervang. Nog 'n paar...
by Oosie101
Thu Jul 17, 2014 12:07 pm
Forum: General Mods
Topic: Snorkel vir die YsBeer
Replies: 20
Views: 4149

Re: Snorkel vir die YsBeer

Remember to measure twice and to only cut/drill once... Good luck. Get a friend to help then you have someone to help hold while you measure... Thanks for the advice!! Does not seem that I will get it done this week as I hoped. Leaving for Ballito tomorrow morning, so it will have to wait until nex...
by Oosie101
Tue Jul 15, 2014 10:36 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: What's your business?
Replies: 192
Views: 51342

Re: What's your business?

Professional Accountant and Tax Consultant

http://www.ko-group.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
by Oosie101
Tue Jul 15, 2014 10:35 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Hilux SFA
Replies: 12
Views: 3602

Re: Hilux SFA

Welkom Willie,

Ek sien die manne in Roodepoort het goeie smaak ja!
by Oosie101
Tue Jul 15, 2014 10:30 pm
Forum: General Mods
Topic: Snorkel vir die YsBeer
Replies: 20
Views: 4149

Re: Snorkel vir die YsBeer

Hi guys,

Quick update:

Will try my best to get it done before this weekend and will upload pics throughout...

We will see how idiot-proof the installation is. (If I get this right, anybody can do it, and if I don't I am sure most of you will still be able to do it!!) :laugh2: :lmao:
by Oosie101
Sat Jul 12, 2014 7:09 am
Forum: General Mods
Topic: Snorkel vir die YsBeer
Replies: 20
Views: 4149

Snorkel vir die YsBeer

More menere! Eerstens n [THUMBS UP SIGN] vir Piet en sy span by 4x4 Direct!! Ek het Woensdag n snorkel en n paar ander goed bestel en dit was gister middag hier in Roodepoort afgelewer. Hier is solank die "Before" foto: http://img.tapatalk.com/d/14/07/12/erutu2u4.jpg As als goed gaan behoo...
by Oosie101
Tue Jul 01, 2014 7:57 am
Forum: Meet the People
Topic: New here... hi to all
Replies: 14
Views: 2590

Re: New here... hi to all

Welkom Phillip! Bly om te sien die V6 fanclub groei, selfs al gaan petrol vanaand weer op met 30c!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
by Oosie101
Wed Jun 25, 2014 6:39 am
Forum: Meet the People
Topic: Who is the Russian Jack?
Replies: 45
Views: 5668

Re: Who is the Russian Jack?

Welcome Andrew!
Lovely dog you have there!! How about posting some photos of your Hilux as well?
by Oosie101
Thu May 08, 2014 8:38 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Eerste Hilux
Replies: 14
Views: 3639

Re: Eerste Hilux

Thanks for the warm welcome guys!
by Oosie101
Wed May 07, 2014 9:19 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Eerste Hilux
Replies: 14
Views: 3639

Re: Eerste Hilux

Dankie menere!

Hier is 'n paar fotos.

Is maar nog nuut met hierdie tipe ding, so sien uit om baie by julle te leer!
by Oosie101
Tue May 06, 2014 10:08 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Eerste Hilux
Replies: 14
Views: 3639

Eerste Hilux

My eerste Hilux vandag gekoop. 2007 V6 4.0 A/T 4x4

Soos Nathaniel vir my gese het toe ons na hom gaan kyk het "Die is net die begin..."

Ek sal more foto's oplaai! :dance1:

Go to advanced search