Search found 288 matches

by Mammabeer
Fri Dec 11, 2009 6:47 am
Forum: Gauteng
Topic: Bosvark 4x4...
Replies: 63
Views: 6742

Re: Bosvark 4x4...

Dankie.....hmmm.... sal net die ouens moet convince om met die "club" idee saam te speel.....hulle is baie adamant ons is nie 'n klub nie...... :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:
by Mammabeer
Fri Dec 11, 2009 6:45 am
Forum: Humor
Topic: If you are 30 or older you will think this is hilarious!!!!
Replies: 9
Views: 1742

Re: If you are 30 or older you will think this is hilarious!!!!

:mrgreen: :mrgreen: This is so true....... My technosavvy 11 year old asked me last week how I managed to print out the funky little pictures that I stuck on to the envelopes....she did not know you can buy it and it is called stamps..... she then proceeded to aske me why I just did not email everyb...
by Mammabeer
Fri Dec 11, 2009 6:40 am
Forum: Gauteng
Topic: Bosvark 4x4...
Replies: 63
Views: 6742

Re: Bosvark 4x4...

Nou klink ek dalk so 'n vrou.....maar wat is die "hekgeld" woensdag? :mrgreen:
by Mammabeer
Wed Dec 09, 2009 6:28 pm
Forum: Gauteng
Topic: Bosvark 4x4...
Replies: 63
Views: 6742

Re: Bosvark 4x4...

Ma reel net met Jan hy sal kom oopsluit !!!! wie kom almal ???? kom julle koffie vat na die tyd ???? is ekke genooi ??? :mrgreen: Dit sal seker ons met ons brats , Pendego en sy conchita en die Bambino's, Uncle Pete en die tannie, Oom Danie en Gwar, Tazz en gesin. Sal saterdag eers weet- ons gaan d...
by Mammabeer
Wed Dec 09, 2009 1:54 pm
Forum: Gauteng
Topic: Bosvark 4x4...
Replies: 63
Views: 6742

Bosvark 4x4...

Weet enige iemand of die bogenoemde volgende woensdag oop is?

Ons wil so bietjie kersfees partytjie gaan hou vir die kinders..... :twisted:
by Mammabeer
Wed Dec 09, 2009 1:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rebel Series 2009
Replies: 20
Views: 3233

Re: Rebel Series 2009

Hey Partys! Voertuig lyk goed! Hoop jy gaan darem skoene opsit wat gaan pas....racing slicks gaan nie werk nie jong..... :twisted: :lol:
by Mammabeer
Tue Dec 08, 2009 8:30 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: When is a Hilux no longer a Hilux?
Replies: 9
Views: 1702

Re: When is a Hilux no longer a Hilux?

Must say....quite an improvement..... :mrgreen:


































Kidding
by Mammabeer
Tue Dec 08, 2009 2:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rebel Series 2009
Replies: 20
Views: 3233

Re: Rebel Series 2009

Congrats julle!!!!!!!!!!! :thumbup: :clap: :clap: :clap: :clap:

Na wat ek gesien het by Hekpoort sou julle waardige teenstaanders gewees het!

Ons maak weer so volgende jaar.... :mrgreen:

Ps: ek sal maar die res van die Outlaws gaan opscychke die naweek vir volgende jaar....
by Mammabeer
Tue Dec 08, 2009 6:24 am
Forum: Open Discussion
Topic: En toe....
Replies: 9
Views: 1648

Re: En toe....

Smaak my dit was Richard Cronje met 'n Hilux in die produksie klas Jaco Booysen en Hennie van Dyk in die modifieds En Super Trucks was dit Lukas Holtzhausen en Bert Stols En as ek so na die punte kyk was die overall wenner Richard Cronge met die Hilux :thumbup: :thumbup: :thumbup: :clap: :clap: :cl...
by Mammabeer
Mon Dec 07, 2009 9:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: En toe....
Replies: 9
Views: 1648

Re: En toe....

bosjakkals wrote:Seker n Rebel team member :wink:

Haai nooit regtig????? :mrgreen: :wink:
by Mammabeer
Mon Dec 07, 2009 8:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: En toe....
Replies: 9
Views: 1648

En toe....

Wie het toe die Rebel Team challenge gewen??????????? :eh:
by Mammabeer
Fri Dec 04, 2009 7:19 am
Forum: Open Discussion
Topic: VW's formidable Hilux rival, the Amarok
Replies: 27
Views: 2931

Re: VW's formidable Hilux rival, the Amarok

Ek gaan nou 'n klip innie bos gooi oor die kwaliteit en reputasie van die Toyota produk. Ek't 'n baie goeie kennis wat nou 'n D/C wou koop. Sy ondervinding was dat jy kruip op jou kniee by 'n Toyota handelaar in, en as jy gelukkig is, ry jy daar uit. Die produk verkoop homself so goed, dat daar GEE...
by Mammabeer
Fri Dec 04, 2009 6:52 am
Forum: Humor
Topic: Explain this...?!
Replies: 7
Views: 1308

Re: Explain this...?!

:lol: :lol: :lol:
by Mammabeer
Fri Dec 04, 2009 6:51 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Aan al die Rebel 4x4 maatjies....
Replies: 1
Views: 756

Aan al die Rebel 4x4 maatjies....

Julle moet die Team Challenge by Rustenburg geniet!!!!!!!!!!!!

Hoop die 2de beste span wen.....aangesien die beste span nie daar kan wees nie!

Neem baie pics.....

Ons sal maar na die ou videos kyk die naweek om die pyn te stil.....
by Mammabeer
Wed Dec 02, 2009 11:35 am
Forum: Open Discussion
Topic: VW's formidable Hilux rival, the Amarok
Replies: 27
Views: 2931

Re: VW's formidable Hilux rival, the Amarok

I really really like it.....but probably true to VW it is going to be ridicoulously expensive!
by Mammabeer
Wed Dec 02, 2009 8:33 am
Forum: Gauteng
Topic: Rebel team Challenge- 5 December
Replies: 24
Views: 3963

Re: Rebel team Challenge- 5 December

so die fight sal maar tussen die Dutchman and die Wilde seuns moet wees....maar moenie worry nie volgende jaar gaan julle almal aftjop!!!!!!!!!!!!!!!!!!Die Outlaws gaan in alle mag en krag terug wees.... Ag nee man julle was ons enagster challeng vir die span gees beker nou kom julle nie meer nie :...
by Mammabeer
Wed Dec 02, 2009 6:48 am
Forum: Gauteng
Topic: Rebel team Challenge- 5 December
Replies: 24
Views: 3963

Re: Rebel team Challenge- 5 December

:evil: :mrgreen: :lol:
by Mammabeer
Tue Dec 01, 2009 9:29 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Spider Problem
Replies: 63
Views: 9770

Re: Spider Problem

ons sukkel net so met spinnekoppe hierdie seisoen....maar ek dink nie dat chlorophirifos die aangewese ding is nie....die probleem is dat dit akkumuleer in jou liggaam en ook na ons watertoevoer versprei word waar dit die waterlewe aantas en ook nie deur suiwering verwyder word nie en is regtig baie...
by Mammabeer
Tue Dec 01, 2009 9:00 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rebel team Challenge- 5 December
Replies: 24
Views: 3963

Re: Rebel team Challenge- 5 December

OOOOMS wrote:
hy ry nie die ding uit vrye keuse.....
Toemaar dit sal nie lank wees nie, dan verkoop julle daai Disco :lol: :lol: :lol:

Nee wat.... nie maklik nie.....ek mag dan nie eers 'n Verso koop nie..... :lol: :lol: :lol:
by Mammabeer
Tue Dec 01, 2009 8:58 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rebel team Challenge- 5 December
Replies: 24
Views: 3963

Re: Rebel team Challenge- 5 December

Nee wat MB ek bang die klomp hilux sissies nie somme nie !!! :twisted: :twisted: weet jy off throttle boy oorstoot? Jip ...sover ek weet is dit hierdie naweek...van die goed staan al by die nuwe huis......oom Danie is op die skip en Tazz maak bietjie krag vir ons.........so die fight sal maar tusse...
by Mammabeer
Tue Dec 01, 2009 7:06 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rebel team Challenge- 5 December
Replies: 24
Views: 3963

Re: Rebel team Challenge- 5 December

Nee wat Blommie....ek dink jy is veilig....geen tatoo vir jou nie...... :mrgreen:

Julle moet dit gate uit geniet..... ek verf kombuis en Creamsoda gaan sy nuwe Toyota Bakkie uittoets............



Voor iemand opgewonde raak....dit is sy werksbakkie.....hy ry nie die ding uit vrye keuse.....
by Mammabeer
Fri Nov 27, 2009 11:25 am
Forum: Gauteng
Topic: Datsun VS Toyota
Replies: 104
Views: 10291

Re: Datsun VS Toyota

Daar's net een ding wat ek vir julle manne mooi gaan vra. Sorg asseblief dat daar iemand met 'n video kamera daar is, waarna die clip ge-edit en hier op die forum gepos kan word! Ek smeek julle! :D: :wink: Ek het 'n tjommie- Grietje.....was alles vir jou sal afneem.....sy ken nogals van 'n kamera....
by Mammabeer
Wed Nov 25, 2009 3:56 pm
Forum: Gauteng
Topic: Datsun VS Toyota
Replies: 104
Views: 10291

Re: Datsun VS Toyota

Raait TOP TRUCK CHALLENGE 2009 hou nou op tjol praat en sit die name op ek bou die baan, rebel rules, Ciska sal die score doen, wenner kan stickers uitdeel, geld vir charrity!!! mods besluit wie kry dit (aka BENNIE my bra en die geveerde engel gevreetjie met die geroeste datsun) nie meer as 15 trok...
by Mammabeer
Tue Nov 24, 2009 9:11 pm
Forum: Gauteng
Topic: Northan Region GTG - BASS LAKE, 28 Nov '09
Replies: 157
Views: 15857

Re: Northan Region GTG - BASS LAKE, 28 Nov '09

Ons sal ongelukkig moet onttrek....die werk roep ons albei....sorry julle...
by Mammabeer
Sun Nov 08, 2009 8:25 am
Forum: Gauteng
Topic: Northan Region GTG - BASS LAKE, 28 Nov '09
Replies: 157
Views: 15857

Re: Northan Region GTG - BASS LAKE, 28 Nov '09

Dalk ons- Bass Lake is 30 min van ons af.....

Die creamsodasx2- een Landie ene een Suzuki....
by Mammabeer
Fri Nov 06, 2009 8:28 am
Forum: Gauteng
Topic: Bloues and bosvark Naughty...
Replies: 15
Views: 2451

Re: Bloues and bosvark Naughty...

:thumbup:

Sulke dinge onstel my nie meer nie....van Creamsoda se toyota buddies het hom al 2 uur in die oggend gebel om hulle te kom help as hulle vassit in die moddergat agter ons huis.... :?

Hou van die Landie se kleur...
by Mammabeer
Wed Oct 28, 2009 8:06 pm
Forum: Humor
Topic: Tree Hugger
Replies: 5
Views: 1236

Re: Tree Hugger

:lol: :lol: :lol: :lol:
by Mammabeer
Wed Oct 28, 2009 7:54 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rebel team Challenge- 5 December
Replies: 24
Views: 3963

Re: Rebel team Challenge- 5 December

Ons is daar in alle mag :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: Team Crazy Dutchman Stadig net op die voggies hierdie keer ne? lol...grappie.... :mrgreen: sodat julle ons darem hierdie keer groet.... :oops: :oops: Sorry man ons het so lekker in ons swembad gesit :lol: :lol: Ons sal 'n pun...
by Mammabeer
Wed Oct 28, 2009 3:00 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rebel team Challenge- 5 December
Replies: 24
Views: 3963

Re: Rebel team Challenge- 5 December

Pype wrote:Ons is daar in alle mag :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Team Crazy Dutchman

Stadig net op die voggies hierdie keer ne? lol...grappie.... :mrgreen: sodat julle ons darem hierdie keer groet....
by Mammabeer
Wed Oct 28, 2009 2:43 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rebel team Challenge- 5 December
Replies: 24
Views: 3963

Rebel team Challenge- 5 December

Who is going? We are trying to get the guys from the Nissan squad to participate (they always have a mouthfull to say but never wheel....) Blommie is whaffling something about the Crazy Dutchman(or is that still Duchman? has the sticker been fixed?) :mrgreen: competing for the team trophy......welll...
by Mammabeer
Mon Oct 26, 2009 1:50 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: How to abuse a Fortuner
Replies: 30
Views: 2849

Re: How to abuse a Fortuner

Say what????????????????????
by Mammabeer
Mon Oct 26, 2009 12:37 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: How to abuse a Fortuner
Replies: 30
Views: 2849

Re: How to abuse a Fortuner

Oops.....
by Mammabeer
Fri Oct 23, 2009 10:54 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Here's why not to recover using towbar !!
Replies: 25
Views: 4431

Re: Here's why not to recover using towbar !!

Was wondering when this topic would come up again.... Just a few points of interest. The person in the Rangerover was asked to leave the premises before all this happened as he was rude and intoxicated. The persons in the toyota was just as intoxicated and as far as I remember (and I might be mistak...
by Mammabeer
Wed Oct 14, 2009 4:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Welcome Jenni
Replies: 16
Views: 1772

Re: Welcome Jenni

RustyRod wrote:Watch out boys a quiet infiltration is on the cards... followed by a takeover! :twisted:
Damm....Danelle....they figured out the plan......tell the troops to back off a bit....or just choose inconspicious screennames.....like Koos or Jan.... :lol: :lol: :lol:
by Mammabeer
Wed Oct 14, 2009 3:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Welcome Jenni
Replies: 16
Views: 1772

Re: Welcome Jenni

:wave: :wave: :wave:
by Mammabeer
Wed Oct 14, 2009 11:40 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: "Waag"storie kom vertel.....joune !!!!
Replies: 47
Views: 3485

Re: "Waag"storie kom vertel.....joune !!!!

My storie Het 'n braai by my huis gehad een aand toe 'n vriend van my wat 'n colt ry gou wou sigarete gaan koop. Dis reg se ek ons gaan somer met Hudson (My D4D) ons vat toe die lang pad oor die berg, verby die myn hoope duer die donkas en toe stop ons gou by die garage vir sy sigarete :D Maar nee ...
by Mammabeer
Mon Oct 12, 2009 12:29 pm
Forum: Humor
Topic: Ohm y goodness
Replies: 8
Views: 1203

Re: Ohm y goodness

:lol: :lol: :lol:
by Mammabeer
Mon Oct 12, 2009 8:38 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hekpoort 4x4- Thanks to all the spectators.....
Replies: 5
Views: 1197

Re: Hekpoort 4x4- Thanks to all the spectators.....

OOOOMS wrote:Mammabbeer, gaan kyk gerus hier!

viewtopic.php?f=51&t=8141

Groete
Great pics! Thanks! Will let our partners in crime know so that they can come and have a look....
by Mammabeer
Mon Oct 12, 2009 8:37 am
Forum: Gauteng
Topic: HEKPOORT 4X4 - 10 & 11 October
Replies: 79
Views: 8740

Re: HEKPOORT 4X4 - 10 & 11 October

Forgot to add.... great speedtrial!!!!!!!!!!!!!!!! :clap: :clap: :clap: :clap: :thumbup:
by Mammabeer
Tue Oct 06, 2009 7:52 am
Forum: Gauteng
Topic: HEKPOORT 4X4 - 10 & 11 October
Replies: 79
Views: 8740

Re: HEKPOORT 4X4 - 10 & 11 October

HannesCreamsoda wrote:four of us will be going... :thumbup:
Ne? :evil:



















:lol: :lol: :lol: :lol: :wink:
by Mammabeer
Mon Jan 05, 2009 8:34 am
Forum: Gauteng
Topic: Hekpoort 4x4 FUN day
Replies: 38
Views: 3630

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

Ons kan somma Pappa se verjaarsdag ook vier..... :mrgreen:
by Mammabeer
Wed Nov 26, 2008 8:41 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe
Replies: 24
Views: 3625

Re: Hilux4x4 Charity Idea by Koedoe

Dit is regtig 'n baie goeie idee.....

Die forum waar ek eintlik uithang doen dit al vir 3 jaar.....en die samewerking is fenomenaal!

Hierdie jaar het ons Cotlands gekies - en 60 kinders kry hierdie jaar iets vir kersfees.....
by Mammabeer
Tue Nov 18, 2008 7:44 am
Forum: Gauteng
Topic: Tjokwe Rocky Mountain Trail 13+14 Dec 08
Replies: 20
Views: 2972

Re: Tjokwe Rocky Mountain Trail 13+14 Dec 08

blom wrote::mrgreen:
HKGK
Nou vir watter rede sou jy so dink?

Julle is dan almal sulke rustige bedaarde manne...... :wink: :lol:
by Mammabeer
Fri Oct 03, 2008 8:15 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hekpoort 4x4 Fun day 11 October 2008
Replies: 4
Views: 1261

Re: Hekpoort 4x4 Fun day 11 October 2008

jy klink of jy bang begin raak dat dit dalk net ons vrouens is....... :?:
by Mammabeer
Mon Sep 29, 2008 1:43 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hekpoort 4x4 Fun day 11 October 2008
Replies: 4
Views: 1261

Re: Hekpoort 4x4 Fun day 11 October 2008

*Bump* :mrgreen:
by Mammabeer
Fri Sep 12, 2008 8:24 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: REBEL 4X4 MOEGATLE
Replies: 70
Views: 24875

Re: REBEL 4X4 MOEGATLE

Die goed gloei lank....glo my.....ek het een gebars in die asblik....ne skrik my jis af as ek die ding in die donker oopmaak.... :lol:

Dis reg ,sal hom se, hy behoort oor so 2 ure hier te wees. Hy sal jou seker kontak more of so....
by Mammabeer
Fri Sep 12, 2008 8:09 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: REBEL 4X4 MOEGATLE
Replies: 70
Views: 24875

Re: REBEL 4X4 MOEGATLE

Dit was werklik 'n goeie event , met excellent photo oppertunities.....

Ons het sondagaand na van die footage gekyk.........stunning.....

Go to advanced search