Search found 288 matches
- Fri Jan 21, 2011 8:14 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Worst angle you have ever been without rolling over...
- Replies: 63
- Views: 6529
Re: Worst angle you have ever been without rolling over...
You could also contact Throttleboy (search for him on the forum) or PM me and I will send you his number....
- Fri Jan 21, 2011 2:30 pm
- Forum: Community Responsibility
- Topic: Tymme Fund Raffle: Benton BX2 Charger - Tickets only R50!!
- Replies: 129
- Views: 34659
Re: Tymme Fund Raffle: Benton BX-2 Charger - Tickets only R5
) Mark - OOOOMS (pop made) 2) Mark - OOOOMS (pop made) 3) Pietpetoors (eft) 4) Pietpetoors (eft) 5)tersmit (eft) 6)tersmit (eft) 7)tersmit (eft) 8)tersmit (eft) 9)Thys 10)Thys 11) 0000DS (eft) 12)0000DS (eft) 13)George (eft) 14)George (eft) 15)johangr (eft) 16)johangr (eft) 17)Mud Dog (eft ..... Hil...
- Fri Jan 21, 2011 11:44 am
- Forum: Humor
- Topic: So... Im considering respraying my truck... what you think?
- Replies: 48
- Views: 3239
Re: So... Im considering respraying my truck... what you thi
DIe blommetjie een lyk baie cool!
- Fri Jan 21, 2011 10:41 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Worst angle you have ever been without rolling over...
- Replies: 63
- Views: 6529
Re: Worst angle you have ever been without rolling over...
If it was not for the fact that my back diff lock was on and when it happened :shock: :shock: I gassed it so the back end came out and saved the day. OOOOMS I think you were there when it happened ;-) Gives new meaning to the saying 'When in doubt, Gas It! It may not solve the problem, but it WILL ...
- Fri Jan 21, 2011 9:07 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Worst angle you have ever been without rolling over...
- Replies: 63
- Views: 6529
Re: Worst angle you have ever been without rolling over...
JIp..... ek moet nog die een van ons by Mark hulle kry...... dit maak great pics......
- Fri Jan 21, 2011 8:41 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Worst angle you have ever been without rolling over...
- Replies: 63
- Views: 6529
Re: Worst angle you have ever been without rolling over...
Dis 'n ou 'trick' en ek weet dat dit wel gedoen word en dat dit ook in baie gevalle toelaatbaar is. Dit wil nou nie sê dat almal wat kompetiesie ry dan so maak nie. Die punt wat ek probeer maak is dat iemand wat sulke pics sien net nie automaties moet dink dat hy met sy 'daily runner' of 'weekend t...
- Thu Jan 20, 2011 9:19 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Worst angle you have ever been without rolling over...
- Replies: 63
- Views: 6529
Re: Worst angle you have ever been without rolling over...
Die ou sit nie water in sy tyres nie..... :)
Nie een van ons kompetisie ouens doen dit nie???? (sover ek weet)
Nie een van ons kompetisie ouens doen dit nie???? (sover ek weet)
- Fri Jan 14, 2011 1:03 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Impact of Water in Vaal and surrounding areas
- Replies: 14
- Views: 1841
Re: Impact of Water in Vaal and surrounding areas
I have been involved with minewater studies for a few years now- and ai....the prospects are very bleak.....
- Thu Jan 06, 2011 10:55 am
- Forum: Daihatsu
- Topic: Step 3 complete - Spotlights installed
- Replies: 19
- Views: 7244
Re: Step 3 complete - Spotlights installed
ok dankie- as jy nou nie die feit tel dat my man amper laasweek die werkswinkel bestuurder te lyf gegaan het nie....
Met al die drama- is dit 'n baie nice en capable kar.
Met al die drama- is dit 'n baie nice en capable kar.
- Thu Jan 06, 2011 8:59 am
- Forum: Daihatsu
- Topic: Step 3 complete - Spotlights installed
- Replies: 19
- Views: 7244
Re: Step 3 complete - Spotlights installed
I like!!!!!!
Re: Hi almal
Klein wereld!
Ek onthou jy was saam met jou pa nou die dag!
Onthou jou en jou broer goed!
Ek onthou jy was saam met jou pa nou die dag!
Onthou jou en jou broer goed!
Re: Hi almal
Hi Rudolf!
Ek is seker ek het al die kar van jou in die dorp gesien...
Ek het die blou LWB Terios in die dorp.....
Welkom hier!
Ek is seker ek het al die kar van jou in die dorp gesien...
Ek het die blou LWB Terios in die dorp.....
Welkom hier!
- Fri Dec 03, 2010 12:19 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
- Replies: 290
- Views: 30532
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Gooi maar die hoeter as julle op die R59 verby Sasolburg kom!
- Fri Dec 03, 2010 8:30 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
- Replies: 290
- Views: 30532
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Julle moet dit geniet!
Ons gaan maar nog steeds aan die Charity event naby Parys deelneem.....
Neem Fotos!
Ons gaan maar nog steeds aan die Charity event naby Parys deelneem.....
Neem Fotos!
- Wed Nov 24, 2010 1:44 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
- Replies: 290
- Views: 30532
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Kan dalk so iets reel.... sal met die res praat- Mark hulle is besig met 'n ou se motor en ek dink oom Danie sluit daai dag.....witmamba wrote:Julle kan steeds die Vrydagaand 'n vleisie kom braai..... of hoe?Mammabeer wrote:Julle moet dit geniet! Ons ou crowd gaan 'n Charity event doen naby Parys daai dag.....
- Wed Nov 24, 2010 12:16 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Where were you at school?
- Replies: 80
- Views: 8165
Re: Where were you at school?
Laerskool: AJ Jacobs1989
Hoerskool: Afrikaanse Hoerskool Sasolburg 1994
Hoerskool: Afrikaanse Hoerskool Sasolburg 1994
- Wed Nov 24, 2010 12:06 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
- Replies: 290
- Views: 30532
Re: Year End - GTG Berakah, 4 & 5 December 2010
Julle moet dit geniet! Ons ou crowd gaan 'n Charity event doen naby Parys daai dag.....
- Mon Nov 22, 2010 12:27 pm
- Forum: Daihatsu
- Topic: New Diahatsu
- Replies: 7
- Views: 5519
Re: New Diahatsu
It seems like I am not getting my new car this week..... oh well...what is anohter week if you have to wait 6 months....
- Sat Nov 20, 2010 2:33 pm
- Forum: Daihatsu
- Topic: New Diahatsu
- Replies: 7
- Views: 5519
Re: New Diahatsu
lol.... Jan.... if it is Johan Ackerman or Jaco Oosthuizen.....then I am not interested.....been there done that.....I trust them as far as I can see them...who do you think did the lying????? :thumbdown: But thanks ...I appreciate the effort! I went to sign the paperwork yesterday and the exhaust s...
- Fri Nov 19, 2010 10:29 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Christmas came early
- Replies: 32
- Views: 3710
Re: Christmas came early
Baie geluk!
- Fri Nov 19, 2010 9:21 am
- Forum: Daihatsu
- Topic: New Diahatsu
- Replies: 7
- Views: 5519
New Diahatsu
I am currently driving a 2010 Diahatsu Terios LWB 4x4..... this vehicle has had inherent problems since the day we purchased it Rust on the chassis and body Chrome peeling on doorhandles and grill Back seat loose Paintwork damaged by Autoglaze agents... - and after a lot of tears, fighting, phone ca...
- Tue Nov 09, 2010 8:21 am
- Forum: Daihatsu
- Topic: Bullbar complete
- Replies: 7
- Views: 5426
Re: Bullbar complete
Nice!
- Tue Nov 02, 2010 5:52 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
- Replies: 28
- Views: 3358
Re: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
Thanks Jan, Ek het hom ge mail en sal laat weet wat hy terug reply. Thanks Mammabeer. Ek sal hom bel en hoor wat hy se. Ek sien jy kom van Sasolburg af. Ek het daar so 2 jaar terug gebly. Great plek en ales wat mens nodig het is om n mens. Ons geniet dit baie om hier te bly- uit die stad...maar tog...
- Tue Nov 02, 2010 5:49 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
- Replies: 28
- Views: 3358
Re: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
E sal kyk of ek 'n paar pics van Blouie kan post....
- Tue Nov 02, 2010 12:10 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
- Replies: 28
- Views: 3358
Re: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
011 383 7000
- Mon Nov 01, 2010 8:21 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
- Replies: 28
- Views: 3358
Re: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
Hmmm....Ek dink nie Mnr Ackerman gaan daarvan hou as ek die vrae vrae nie....
Hou my asb op hoogte...... ek kry hopenlik hierdie week my nuwe Terios....en dan word Blouie ingegee..... gaan haar mis....NOT
Hou my asb op hoogte...... ek kry hopenlik hierdie week my nuwe Terios....en dan word Blouie ingegee..... gaan haar mis....NOT
- Mon Nov 01, 2010 3:37 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
- Replies: 28
- Views: 3358
Re: Daihatsu 4x4 club - Advice needed
Ek sal dalk belangstel om die klub te join....is daar enige LWB lede????? Ek het 'n paar vragies....
En nee...ek stel nie belang om 'n Hilux te koop nie.... Ons het laasnaweek 'n vrined se Hilux gebruik om ons challenge voertuig mee te sleep.......... :roll:
En nee...ek stel nie belang om 'n Hilux te koop nie.... Ons het laasnaweek 'n vrined se Hilux gebruik om ons challenge voertuig mee te sleep.......... :roll:
- Tue Oct 12, 2010 7:34 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Kumho 4x4 Fun day, Bosvark 30 October
- Replies: 21
- Views: 3229
- Tue Oct 12, 2010 7:30 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Diahatsu Terios - Good buy ??
- Replies: 20
- Views: 2488
Re: Diahatsu Terios - Good buy ??
If you want to buy one- go for the shorty..... DO NOT buy the LWB......although I love the car....I WILL NEVER reccommend the purchase of the LWB to anyone....
If you have your heart set on the LWB- wait for the facelift model next year february.......
If you have your heart set on the LWB- wait for the facelift model next year february.......
- Mon Oct 11, 2010 11:30 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Diahatsu Terios - Good buy ??
- Replies: 20
- Views: 2488
Re: Diahatsu Terios - Good buy ??
Ek sal jou PM as my akkies met hulle uitgesorteer is.....
- Mon Oct 11, 2010 5:55 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Kumho 4x4 Fun day, Bosvark 30 October
- Replies: 21
- Views: 3229
Re: Kumho 4x4 Fun day, Bosvark 30 October
Dankie Mark!
Wil regtig die effort maak om te probeer kom- die kar behoort klaar te wees....
Wil regtig die effort maak om te probeer kom- die kar behoort klaar te wees....
- Sun Oct 10, 2010 9:01 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!! Page 4....
- Replies: 114
- Views: 13250
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!! Page 4....
Great pics!
Nice om al die ou bekendes soos Corrie en Danie te sien....en Blom en Andre!
En Hekpoort is nie Hekpoort sonder 'n rollover nie.....
Nice om al die ou bekendes soos Corrie en Danie te sien....en Blom en Andre!
En Hekpoort is nie Hekpoort sonder 'n rollover nie.....
- Sun Oct 10, 2010 8:58 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Kumho 4x4 Fun day, Bosvark 30 October
- Replies: 21
- Views: 3229
Re: Kumho 4x4 Fun day, Bosvark 30 October
Gaan hierdie event nog voort?
- Sat Oct 09, 2010 8:59 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!! Page 4....
- Replies: 114
- Views: 13250
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Ciska hulle was eerste!
Ons kon dit nie maak nie- het gister vir Blom laat weet.....die sideshaft wat gemaak moes word was ongelukkig nog nie klaar nie- so ons was uit..... en ek dink nie Diahatsu sou waardeer dat ek die Terios gebruik vir Hekpoort nie....lol

- Wed Sep 29, 2010 12:08 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!! Page 4....
- Replies: 114
- Views: 13250
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Nou hoe het ek hulle gemis..... ?:oops:
- Wed Sep 29, 2010 11:03 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!! Page 4....
- Replies: 114
- Views: 13250
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
En daar is ons ook op die agtergrond....
- Fri Sep 17, 2010 12:02 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!! Page 4....
- Replies: 114
- Views: 13250
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Ons ook nie!
- Fri Sep 17, 2010 9:01 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!! Page 4....
- Replies: 114
- Views: 13250
- Tue Aug 31, 2010 6:33 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!! Page 4....
- Replies: 114
- Views: 13250
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
ons sal 4 voertuie wees-
Creamsoda en Mammabeer
Throttleboy en Miss M
Danie D en Gwar
Tazz en Mev Tazz.....
Creamsoda en Mammabeer
Throttleboy en Miss M
Danie D en Gwar
Tazz en Mev Tazz.....
- Mon Aug 30, 2010 5:31 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hekpoort 9&10 Oktober 2010 - With Pics!!!!!!! Page 4....
- Replies: 114
- Views: 13250
Re: Hekpoort 9&10 Oktober 2010
Sien julle daar Andre! Ons sal die usual suspects wees.......
- Fri Aug 20, 2010 1:34 pm
- Forum: Recovery Stories
- Topic: Outlaws
- Replies: 24
- Views: 10250
Re: Outlaws
:arrow:
- Fri Aug 20, 2010 11:38 am
- Forum: Recovery Stories
- Topic: Outlaws
- Replies: 24
- Views: 10250
Re: Outlaws
:arrow:
- Sun Aug 08, 2010 7:24 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: 4x4 Megaworld Vaal opening 7 August!!!! -OPEN & GOING STRONG
- Replies: 14
- Views: 2553
Re: 4x4 Megaworld Vaal opening 7 August!!!!
Was
n great dag! Dankie dat julle ons daar gehad het!
n great dag! Dankie dat julle ons daar gehad het!
- Thu Aug 05, 2010 9:54 am
- Forum: Gauteng
- Topic: 4x4 Megaworld Vaal opening 7 August!!!! -OPEN & GOING STRONG
- Replies: 14
- Views: 2553
Re: 4x4 Megaworld Vaal opening 7 August!!!!
Sien julle daar! Die Outlaws is deel van die amptelike opening saterdag.....
- Wed Jun 16, 2010 4:08 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SO I bought a Toyota
- Replies: 10
- Views: 857
Re: SO I bought a Toyota
Dit is 'n bloue- wou eintlik 'n witte gehad het- maar moet 6 maande wag vir die kar......blou was die beste opsie van die kleure wat daar was...... Longwheelbase, 4x4.... Ek kan nie wag nie!!!!!!!!!! Dit is nou wel nie 'n hardcore 4x4 soos my Zook nie, maar dit die doel dien waarvoor ek dit koop.....
- Tue Jun 15, 2010 7:38 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SO I bought a Toyota
- Replies: 10
- Views: 857
Re: SO I bought a Toyota
0000DS wrote:Getting closer to a Toy. ... but where is the peeckaz
Sy is nog oppad..... Die kar kom van die Kaap af- sy sal volgende vrydag hier wees......
- Tue Jun 15, 2010 4:05 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SO I bought a Toyota
- Replies: 10
- Views: 857
SO I bought a Toyota
sort off...... I bought a car that is called a Toyota Rush...... otherwise known as a Daihatsu Terios.....
One step closer to owning a toy.....
One step closer to owning a toy.....
- Mon May 24, 2010 7:37 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Amarok vs SFA Hilux challenge
- Replies: 58
- Views: 5131
Re: Amarok vs SFA Hilux challenge
OOOOMS wrote:Ek het amper van my stoel afgeval to ek dit sienRe: Amarok vs SFA Hilux challenge
Hoekom skryf julle nie sommer in by die aankomende events is? Soos Hekpoort of een van daai?
DItto!
- Mon May 24, 2010 7:23 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng (PICs!)
- Replies: 105
- Views: 10443
Re: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng etc
Hmm....Regardt se dogter het my gister al amper oortuig om te kom.......
- Tue May 18, 2010 11:19 am
- Forum: Web Related Discussions and Suggestions
- Topic: Sticky problem
- Replies: 17
- Views: 3572
Re: Sticky problem
I liked it....
- Fri May 14, 2010 12:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Gunsteling reeks
- Replies: 16
- Views: 2293
Re: Gunsteling reeks
It is almost like DSTV on Demand.....Mr_B wrote:moemfie is presently playing on Thys' dreams alone... episode 12 series 40... been running longer than Dallas...
- Fri May 14, 2010 9:57 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Gunsteling reeks
- Replies: 16
- Views: 2293
Re: Gunsteling reeks
Dr Who en Fringe.....
- Fri May 14, 2010 9:56 am
- Forum: Know your fellow members
- Topic: Tattoo?
- Replies: 50
- Views: 11107
Re: Tattoo?
I have a dolphin on my left shoulder- got it as a reminder for the 2 babies I lost......quite soppy......got this one in 2003..... I have designed another one with the initials of my 2 kiddies..... and I have a design for a ladybird that will go in the nape of my neck.... just need to find time to g...
- Thu May 13, 2010 8:27 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: You can pick you friends... but you can't pick your...
- Replies: 38
- Views: 2935
Re: You can pick you friends... but you can't pick your...
Franscois......was goed om jou te ken.......
- Tue May 11, 2010 3:40 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: You can pick you friends... but you can't pick your...
- Replies: 38
- Views: 2935
Re: You can pick you friends... but you can't pick your...
Te veel "vierkantige karton items" hier in die vuildriehoek.... ons is nog so agtergeblewe dat jy Fortuners net in een kleur kry, dit het nie indicators nie, en hulle dink oor die algemeen die son skyn nie as hulel nie staan nie.... o ja...en hulle moet 2 parkerings vat by P'nP.... :roll: ...
- Tue May 11, 2010 11:55 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: You can pick you friends... but you can't pick your...
- Replies: 38
- Views: 2935
Re: You can pick you friends... but you can't pick your...
Solank dit net nie 'n goue fortuner is nie.
- Tue May 11, 2010 11:05 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: You can pick you friends... but you can't pick your...
- Replies: 38
- Views: 2935
Re: You can pick you friends... but you can't pick your...
Hoe se hulle?
At least weet ek wat ek weet....
- Tue May 11, 2010 10:49 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: You can pick you friends... but you can't pick your...
- Replies: 38
- Views: 2935
Re: You can pick you friends... but you can't pick your...
All I hear is Blah blah!!!!!!!!!!!!!!
Seriously.... IN the 15 years with Landies- not one oil leak, not one breakdown...... the only reason why we want to exchange ours is cause she is getting old now....time for something new....
Seriously.... IN the 15 years with Landies- not one oil leak, not one breakdown...... the only reason why we want to exchange ours is cause she is getting old now....time for something new....
- Mon May 10, 2010 3:38 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 -GTG 5June Gauteng (PICs!)
- Replies: 105
- Views: 10443
Re: Hilux club / Bosvark 4x4 / My 4X4 - GTG 5 June Gauteng e
Oe! Ek is bly dit gaan gebeur!
Gewonder na die laaste keer wat ons gesels wanneer dit gaan gebeur.
Gewonder na die laaste keer wat ons gesels wanneer dit gaan gebeur.
- Mon May 10, 2010 3:36 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Bietjie raad....
- Replies: 8
- Views: 1277
Re: Bietjie raad....
Kyk of die voertuig gesteel is, ITC kan jou 'n rekord gee op die voertuig. Diensrekord, die voertuig se stuurwiel sal jou vertel of die kilo's op die klop pas by die kilo's op die horlosie. Toyota kan ook vir jou 'n diensrekord uitdruk op die VIN Roes in die verkoelingstelsel Loopvlak van die bande...